• No results found

‘N TEORETIESE PERSPEKTIEF OP EMOSIONELE INTELLIGENSIE

2.1 K O N SEPT U A LISE R IN G VAN EM O SIO N ELE IN TELLIG EN SIE

N avorsing deur Salovey en M ayer met betrekking tot die konsep em osionele intelligensie word beskou as die eerste ontw ikkeling van hierdie konsep as ’n em piriese navorsingsarea (M ayer .et

al. 1999a:396). H ierdie outeurs neem ook sedertdien die leiding ten opsigte van die w etenskaplike ontw ikkeling van die teorie en m eting hierom trent en hulle word ook die nouste verbind m et die ontw ikkeling van em osionele intelligensie as ’n ware intelligensie. (Vgl. Epstein 1998:20 en H ein 2000a:2.) G edurende 1995 word Golem an se topverkoperboek,

“E m otional Intelligence ” gepubliseer, w aam a die konsep gepopulariseer is en belangstelling w ereldw yd hierin geprikkel is. (Vgl. Shapiro 1997:5; Epstein 1998:1 en M ayer et al. 1999a:396.) Die volgende word deur Epstein (1998:1) hieroor geskryf: “ The idea o f em otional

intelligence has evo k ed a g r e a t d ea l o f interest recently, m ainly due to the influence o f Dan G o le m a n ’s b est-sellin g book, Em otional Intelligence. G olem an m akes a com pelling case f o r em otion al intelligence bein g im portant f o r success in livin g a n d very likely m ore im portant than in tellectu al intelligence. P eople app reciate the m essage in G o le m a n ’s book because they have long re se n te d the excessive im portance that has been a ttrib u te d to IQ. ”

Sedert daar die eerste keer m elding gem aak is van die konsep em osionele intelligensie en die publisering van G olem an se boek, het verskeie ander outeurs na vore getree, elk m et hulle eie om skryw ing van hierdie konsep, asook fokuspunte en program m e vir die bevordering van em osionele intelligensie binne verskeie dim ensies soos die werksplek, die verbintenis van em osionple intelligensie met ouerskapsvaardighede o f em osionele intelligensieprogram m e vir kinders. (Vgl. M yers 1996; Cooper & S aw af 1997; Shapiro 1997; Stone-M cCow n et al. 1998 en Steiner & Perry 1999.)

Ten einde ’n konseptualisering van em osionele intelligensie vir hierdie navorsing te bekom, is dit nodig om outeurs se meriings met m ekaar te vergelyk. O m vangryke aandag word gegee aan

42

M ayer en Salovey (1997) se m odel, aangesien hierdie outeurs prim er beskou word as die leiers ten opsigte van w etenskaplike navorsing in die verband. G olem an (1995) se model word hiem a kortliks bespreek, aangesien literatuur w at kinderopvoeding en em osionele intelligensie verbind, asook kurrikulum s vir die ontw ikkeling van kinders se em osionele intelligensie- vaardighede veral hierdie model as basis benut. (Vgl. Shapiro 1997 en Stone-M cCow n et al. 1998.) H iem a volg ’n kort beskryw ing van ander outeurs se m enings o f program m e, ten einde ooreenkom ste en verskille aan te toon en tot ’n konseptualisering van em osionele intelligensie vir hierdie navorsing te kom.

2.1.1 M ayer en Salovey se model

Em osionele intelligensie word deur Salovey en M ayer (1990:189) in hul oorspronklike definisie beskou as die verm oe van ’n persoon om sy eie en ander mense se em osies te monitor, om daartussen te kan onderskei en om hierdie inligting te benut om sy eie denke en aksies te rig. D it om vat aspekte soos die verbale en nie-verbale bew ussyn en uitdrukking van em osie, die regulering van em osies in die self en andere en die benutting van em osionele inhoude ten opsigte van probleem oplossing. Fel kritiek het hierop gevolg, soos dat die benuttting van die w oord intelligensie ontoepaslik en m isleidend is en dat daar geen unieke verm oens is w at met em osies verbind kan word nie (M ayer & Salovey 1993:433-434). Die genoem de outeurs kritiseer ook se lf later hulle oorspronklike definisie deur te meld dat dit vaag is en slegs fokus op die w aam em ing en regulering van em osies, terwyl denke oor emosies gei'gnoreer word (M ayer & Salovey 1997:10).

Die volgende aangepaste definisie word hiem a deur die genoem de outeurs ten opsigte van em osionele intelligensie aanvaar: “E m otional intelligence involves the a b ility to p erceive

accurately, appraise, a n d express em otion; the a b ility to access and/or gen erate fe e lin g s when th ey fa c ilita te thought; the a b ility to understan d em otion a n d em otional know ledge; an d the a b ility to regu la te em otions to p ro m o te em otional a n d intellectu al growth. ” (M ayer & Salovey 1997:10). V anuit hierdie definisie is dit duidelik dat em osionele intelligensie kognitiewe, asook em osionele aspekte insluit. Em osionele intelligensie word dus deur hierdie outeurs as ’n verm oensm odel (“a b ility m odel”) gedefinieer deur dit te om skryf ten opsigte van vier kom ponente van verstandelike verm oens, naamlik:

• die verm oe om em osies akkuraat w aar te neem , te w aardeer en uit te druk • die em osionele fasilitering van denke

• em osionele bestuur en regulering in die self en andere. (Vgl. M ayer et al. 1999a:400; M ayer

e ta l. 19 9 9 b :2 1 en M ayer ef al. 2000:270.)

Die vier kom ponente van em osionele intelligensie word verder gegroepeer v anaf basiese psigo- logiese prosesse tot m eer geintegreerde psigologiese prosesse. Die eerste kom ponent, naam lik die w aam em ing, w aardering en uitdrukking van em osies om vat dus m eer eenvoudige verm oens en vaardighede as die vierde kom ponent, wat handel oor die reflektiewe regulering van emosies. Elke kom ponent bestaan voorts uit vier vlakke van verteenw oordigende verm oens en vaardighede w at ook varieer van vermoens en vaardighede w at vroeer in die individu se ontw ikkeling voorkom en swak gei'ntegreerd is, tot verm oens en vaardighede wat binne Yi geintegreerde volw asse persoonlikheid voorkom en m oeiliker onderskeibaar is. Die verskillende verm oens en vaardighede is meestal van toepassing op interne em osies asook ten opsigte van em osies in andere. (Vgl. M ayer & Salovey 1997:10 en M ayer et al. 1999a:400.) Die vier kom ponente van em osionele intelligensie w at deur die outeurs aangetoon word, asook die vier vlakke van verteenw oordigende verm oens, wat tuishoort onder elke vlak, word vervolgens in tabel 2 aangetoon waarna ’n kort verduideliking hiervan volg soos dit op die kind van toepassing behoort te wees.

44

TA BE L 2: K O M PO NEN TE EN V ERM O EN S VAN EM O SIO N ELE INTELLI­