• No results found

M aatskaplikew erkhulpverlening met betrekking tot die juniorprim ere skoolkind se em patiese vaardighede en regulering van emosies in andere

‘N TEORETIESE PERSPEKTIEF OP EMOSIONELE INTELLIGENSIE

2.3.4 M aatskaplikew erkhulpverlening met betrekking tot die juniorprim ere skoolkind se em patiese vaardighede en regulering van emosies in andere

Die integrasie van kognitiewe en affektiewe kom ponente van empatie word beklemtoon in modelie vir die uitdrukking en ontw ikkeling van em patie by kinders (Barnett 1987:146).

'n Kind reageer meer em paties teenoor iemand wat hy waarneem as synde dieselfde te wees as hyself, o f w at 'n soortgelyke ervaring as hy gehad het. Deur 'n kind dus aan te moedig om ooreenkom ste met andere raak te sien, kan bygedra word tot die ontw ikkeling van die kind se em patiese vaardighede. Die wyse w aarop hierdie aanm oediging plaasvind, moet egter ooreenstem met die kind se ouderdom sverw ante vlak van abstraksie (Barnett 1987:154). Hierdie aspek kan w aarskynlik prakties tydens hulpverlening toegepas word, deur vir die kind

'n storie te vertel, wat soorgelyk is aan sy eie situasie. Die kind kan ook byvoorbeeld herinner word aan em osies in sy eie lewe, soos hoe hy gevoel het toe sy voeltjie dood is, en dat sy maatjie w aarskynlik nou dieselfde voel oor 'n familielid se dood. In aansluiting hiermee meld Schoem an (1996d:87) dat stories 'n kind se em patiese begrip kan bevorder, deurdat die kind dit in verband met sy eie lewe kan bring, daaroor kan dink en hom self daarna weer daarvan kan distansieer. W anneer die kind dus na die storie luister, kan hy sy eie em osies hierdeur evalueer, insig bereik en aan moontlike oplossings dink. Die wyses w aarop stories tydens m aatskap­ likew erkhulpverlening aan die kind benut kan word, word volledig in hoofstuk 5 bespreek. Kinders wat aangemoedig word om goed te voel oor hulleself, kan moontlik meer geneig wees om em patie teenoor andere te betoon, as kinders w at gepreokkupeerd is met gevoelens van persoonlike ontoereikendheid en ander bekom m ernisse oor hulleself. K inders wat voorts die geleentheid gegun word om helpende vaardighede te bekom, sal w aarskynlik meer geneig wees om em patie teenoor 'n ander te betoon. 'n Kind wat byvoorbeeld weet hoe om op te tree teenoor 'n m aatjie wat huil oor 'n ouer se dood, sal w aarskynlik meer geneig w ees om empaties uit te reik, as 'n kind wat nie oor hierdie helpende vaardighede beskik nie (Barnett 1987:156). Die bevordering van 'n positiewe selfkonsep tydens hulpverlening kan dus w aarskynlik bydra tot die ontw ikkeling van die kind se em patiese vaardighede. Namate die kind verder vertroue in sy eie em patiese vaardighede bekom, behoort hy toenem end em paties teenoor andere op te tree. H ulpverlening met betrekking tot die bevordering van die kind se em patiese vaardighede behoort volgens Saarni (1997:49) hoofsaaklik op die volgende aspekte te fokus:

• Die kind behoort in staat te wees om die alledaagse betekenis van emosionele gesigsuitdrukkings te dekodeer.

• B egrip moet getoon word vir die alledaagse situasies wat emosies kan ontlok.

• Begrip moet geopenbaar w ord vir die feit dat andere oor opinies, intensies en gelowe beskik, met ander w oorde oor 'n iim erlike staat.

• Unieke inligting oor andere moet in berekening gebring kan word ten einde begrip te toon vir die feit dat 'n ander persoon 'n em osionele respons na vore kan bring wat verskil van sy eie in die betrokke situasie.

• Die kind moet in staat wees om em osies binne em osionele ervaringe te benoem, sodat hy verbaal met andere kan kom m unikeer met betrekking tot sy emosies.

86

Saami (1997:49) verband met sy verm oe om situasionele en ekspressievve leidrade, w aaroor ’n mate van kulturele ooreenkom s met betrekking tot die em osionele betekenis daarvan bestaan, in die verband te benut. Die kind se verm oe om toepaslik te respondeer teenoor andere se emosies, hou verband met sy interpersoonlike kom m unikasievaardighede, insluitend luistervaardighede en gespreksvaardighede vir em osionele kom m unikasie, asook sy bew ussyn van die nie-verbale kom m unikasie van emosies. (Vgl. Erwin 1993:83 en Jensen et al. 1998:5.) Die vermoe om emosies in andere te kan w aam eem , veral vanuit gesigsuitdrukkings, asook om dit te interpreteer en toepaslik daarop te reageer, vorm ’n belangrike deel van die kind se empatiese vaardighede, aangesien dit ook sy optrede teenoor hierdie persone sal beTnvloed. (Vgl. Erwin 1993:83 en G olem an 1995:123.) Verdere wyses w aarop effektief teenoor andere se emosies gerespondeer kan word, sluit volgens Shapiro (1997:174-175) in dat aandag geskenk word aan wat die ander persoon se en die wyse waarop dit gese word. Daar m oet ak tief geluister word en nie aan ander aktiw iteite aandag verleen word, terwyl die gesprek gevoer word nie. Indien nodig m oet vir verduideliking o f m eer detail gevra word en daar moet aangetoon word dat die ander persoon se em osies begryp word, deurdat dit aan hom gereflekteer word en deur oogkontak te maak. V aardighede met betrekking tot die identifisering van em osies op grond van situasionele en ekspressiew e leidrade, asook interpersoonlike kom m unikasievaardighede neem toe nam ate die kind ouer word en die mate w aartoe die juniorprim ere skoolkind hiertoe in staat behoort te wees, word m eer volledig in 3.1 bespreek.

Dit blyk dus dat daar tydens hulpverlening gefokus behoort te word op die juniorprim ere skoolkind se interpersoonlike kom m unikasievaardighede, met verw ysing na verbale en nie- verbale vaardighede. M et betrekking tot nie-verbale vaardighede kom dit voor dat die kind se bew ussyn van die nie-verbale kom m unikasie van emosies, asook die vaardigheid om dit binne die konteks te kan interpreteer, ’n belangrike aspek is. M et betrekking tot verbale gespreksvaardighede, kom dit voor aso f die kind se verm oe om te luister na die em osionele kom m unikasie van andere, asook sy vaardigheid om toepaslik teenoor andere se em osies te kan respondeer, 'n belangrike vaardigheid is. Indien die kind oor ’n toepaslike emosionele woor- deskat beskik, behoort hy beter daartoe in staat te wees om andere se em osies te bekragtig. O psom m end kan die afleiding gem aak word dat m aatskaplikew erkhulpverlening aan die juniorprim ere skoolkind, ten opsigte van sy em patiese vaardighede en vaardighede vir die regulering van em osies in andere, !n wye verskeidenheid van vaardighede insluit. Die kind behoort aangem oedig te word om ooreenkom ste tussen hom self en andere raak te sien, asook om goed te voel oor homself. Die vermoe om bewus te wees van nie-verbale komm unikasie van

em osies by andere en die beskikking oor ’n em osionele w oordeskat en toepaslike gespreksvaardighede om toepaslik teenoor andere se em osies te respondeer, is verder belangrike aspekte wat aandag behoort te geniet.

Tabel 5 bied ’n sam evatting van die om skryw ing en vaardighede met betrekking tot die persoonlike en interpersoonlike em osionele bevoegdheidskom ponente van em osionele intelligensie wat tydens m aatskaplikew erkhulpverlening aan die juniorprim ere skoolkind aangespreek behoort te word.

TABEL 5: V AARDIG H EDE M ET BETR EK K IN G TOT DIE PERSOONLIKE EN IN­