• No results found

V erband tussen neuro-anatom iese aspekte, em osie en liggaam like reaksie

INTELLIGENSIE KAN BEINVLOED

3.3.4 V erband tussen neuro-anatom iese aspekte, em osie en liggaam like reaksie

’n Derde kom ponent van die neurologiese sisteem wat verband hou met em osionele intelligensie, sluit die wyse in waarop em osies biochem ies oorgedra word na verskillende liggaam sdele. N avorsing het bevind dat neuropeptone in die em osionele brein geberg word en deur die liggaam gestuur word sodra ’n em osie ervaar word wat ’n boodskap aan die liggaam voorsien van hoe daar gereageer moet word. H ierdie breinchem ikaliee, w aam a ook verwys w ord as neurosenders, veroorsaak fisiese sim ptom e soos ’n droe mond, ’n gloed in die gesig o f spiersam etrekkings op die maag, w at gepaardgaan met ’n spesifieke emosie. Die brein stuur met elke em osionele reaksie hierdie chem ikaliee na ’n kom plekse sisteem van ontvangers, w at oor die hele liggaam versprei is. Elke em osie is dus iewers in die liggaam gelokaliseer. (Vgl. C ooper & S aw af 1997:13 en Shapiro 1997:16-17.) Pert (1998:142) meld die volgende in die verband: “Emotions and bodily sensations are thus intricately intertwined, in an bidirectional network in which each can alter the other. Usually this process takes place at an unconscious level, but it can also surface into consciousness under certain conditions, or be brought to consciousness by intention. ” Die liggaam tree op as die stem van emosies, deurdat dit belangrike inligting met betrekking tot die individu se em osionele belewenis op ’n spesifieke stadium kom m unikeer. (Vgl. Artz 1994:74 en A tkinson 1999:31.) Dit blyk dus dat em osionele ervarings en die liggaam se reaksie daarop ’n interafhanklike netwerk vorm en dat elke emosie ’n liggaam lik reaksie tot gevolg behoort te he.

D ie veranderinge w at in die liggaam plaasvind, as gevolg van ’n bepaalde emosie wat ervaar word, word beheer deur die outonom e senustelsel en die endokriene organe. Die outonome senustelsel bestaan uit twee afdelings, naam lik die sim patiese en die parasim patiese afdeling. Die sim patiese afdeling funksioneer as ’n eenheid wat tydens em osionele opw ekking die

156

hartslag versnel, bloedvate na die skeletspiere en die hart verwyd, bloedvate na die vel en spysverteringsorgane vem ou en lei tot verhoogde sweet- en horm oonafskeiding. Hierdie afdeling is veral ak tief w anneer em osies soos angs en w oede ervaar word. Dit dra die boodskap oor na die liggaam om gereed te word vir optrede. Die parasim patiese afdeling beinvloed gew oonlik net een orgaan op ’n keer en dom ineer liggaam saktiw iteit tydens kalmering deur byvoorbeeld die hartslag te vertraag en spysvertering te fasiliteer. H ierdie afdeling kom penseer vir die sim patiese afdeling en laat die liggaam rus. Die endokriene kliere vervul ook ’n funksie ten opsigte van die fisiologiese reaksie op emosie, deurdat dit die horm one adrenalien en noradrenalien afskei. A drenalien versnel die hartklop en die volum e bloed wat gepomp word en verhoog die bloeddruk. N oradrenalien verhoog ook die bloeddruk deur die vem ouing van die perifere bloedvate. Beide hierdie hormone verhoog die bloeddruk by die belewenis van gevacir,

m aar op verskillende wyses. (Vgl. Louw 1986:443-444 en M orris 1996:58-63.)

Die volgende m oontlike reaksies van die liggaam as gevolg van die ervaring van ’n em osie word onderskei (vgl. Louw 1986:444; G olem an 1995:6-7 en A tkinson 1999:31):

• W oede - bloed vloei na die hande, die harttempo verhoog en hormone soos adrenalien lei tot verhoogde energie w at sterk genoeg is vir kragtige aksie. Die pupille van die oe verwyd om m eer lig in te laat en asem haling neem toe om m eer suurstof in die bloedstroom toe te laat. • Vrees - bloed vloei na die groot liggaamspiere, soos die bene, wat dit m akliker m aak om te

vlug. D ie gesig word bleek nam ate bloed hiervandaan wegvloei. Die liggaam vries vir ’n oom blik, m oontlik om vinnig te dink o f dit nie beter is om weg te kruip nie. Kringlope in die em osionele brein lei tot die afskeiding van horm one wat die liggaam w akker en gereed vir aksie maak, terwyl die aandag fokus op die bedreiging, ten einde beter te evalueer watter aksie die beste is.

• G eluk - verhoogde aktiw iteit in die breinsentrum inhibeer negatiewe emosies, verhoog die beskikbare energie en lei daartoe dat die liggaam rus, entoesiasties is oor die taak wat voorle . en kan streef na ’n verskeidenheid van doelwitte.

• Liefde en teerheid lei tot parasim patiese opwekking, wat die teenoorgestelde is van die veg- of-vlug reaksie w at deur woede en vrees ontstaan. Die parasim patiese patroon lei tot die verdubbeling van die ontspannende respons en lei tot ’n algemene liggaamlike toestand van kalmte en tevredenheid.

Dit blyk dus dat sekere em osionele ervaringe, soos woede, die liggaam gereed maak vir ’n

geluk en liefde lei, tot ’n kalm erende liggaamlike reaksie. Kennis en bewussyn van die liggaam se reaksie ten opsigte van verskillende em osies word as een van die vaardighede van die kind se selfbew ussyn beskou. (Vgl. 2.2.3.) Die juniorprim ere skoolkind behoort waarskynlik, in ooreenstem m ing met sy kognitiewe ontw ikkelingsvlak (vgl. 3.1.1) op ’n konkrete wyse tot hierdie bew ussyn gelei te word. Hierdie aspek behoort ouderdom stoepaslik tydens m aatskap­ likew erkhulpverlening aangespreek te word. Praktiese tegnieke wat hiervoor benut kan word, word in hoofstuk 5 bespreek.

3.4 O M G EW IN G SFA K TO R E W AT DIE JU N IO R PR IM ER E SKOO LKIND SE