• No results found

INTELLIGENSIE KAN BEINVLOED

TABEL II : DIM ENSIES VAN TEM PERA M EN T

3.2.3 O nderskeid tussen verskeie tem peram entele kategoriee

Verskeie outeurs m aak m elding van verskillende tem peram entele kategoriee wat onderskei kan word, terwyl die individu ook oor meer as een tem peram entele kategorie kan beskik. (Vgl. Kagan 1994:115; W right & O liver 1995:55-62; Papalia & Olds 1996:266-267; Fourie 1998:37­ 38 en La Haye 1998:17-71; Shaffer 1999:401.) Hier word egter net kortliks na enkele tem peram entele kategoriee verwys, aangesien daar vir doeleindes van hierdie navorsing nie ’n afsondelike hulpverleningsprogram vir die verskillende kategoriee ontwikkel word nie. Hierdie inligting w ord dus net vir agtergronddoeleindes benut.

Drie tem peram entele kategoriee is gei'dentifiseer na aanleiding van die N ew Yorkse longitudinale studie, naam lik maklike kinders, moeilike kinders en kinders wat stadig is om aan die gang te kom. M aklike kinders is oor die algem een gelukkig, het reelmatige biologiese ritm es en is gereed om nuwe ervaringe te aanvaar. Hulle aanvaar frustrasies sonder om veel te kla en pas m aklik aan by nuwe roetine. M oeilike kinders het ’n gei'rriteerde temperament, onreelm atige biologiese ritmes en reageer intens op situasies w anneer hulle gefrustreerd is, soos byvoorbeeld deur w oedeuitbarstings. Die kind wat stadig is om aan die gang te kom, het ’n gem atigde tem peram ent, m aar is huiwerig ten opsigte van nuwe situasies en kan aanvanklik matige negatiew e reaksies hierteenoor toon. (Vgl. Papalia & Olds 1996:267 en Shaffer 1999:401.)

n Eie interpretasie is dat die m aklik aanpasbare kind w aarskynlik sy em osies m eer konstruktief sal reguleer as die m oeilike kind, wat van nature geirriteerd is en m eer intens op situasies reageer. H ierdie kind sal w aarskynlik veral baat vind by ’n program vir die ontw ikkeling van vaardighede vir em osionele selfregulering. Die kind wat stadig is om aan die gang te kom, sal w aarskynlik soms sy em osies konstruktief bestuur en soms nie. '

146

H ippokratus se term e vir die vier tem peram entele kategoriee, naam lik sanguinies, flegmaties, choleries en m elancholies kan volgens Fourie (1998:37-39) as verouderd beskou word, hoewel hierdie m odel breedw eg met die fisiologie van die brein versoen kan word. V olgens die model bestaan die linkerbrein uit twee tem peram entkw adrante, naam lik chloleries en m elancholies en die regterbrein uit twee kwadrante, naam lik sanguinies en flegmaties. Die linkerbrein beskik volgens Fourie (1998:19) oor die volgende eienskappe: intellek, taalbrein, eksperim enterend, analities, logiese probleem oplossing, abstraksie, verbale geheue, objektiw iteit, doelgerigtheid, verkies ouditiew e en visuele inligting en is aanpasbaar by die omgewing. Die regterbrein beskik oor die volgende eienskappe: intui'sie, enkodering, eksperim entering sonder sisteem, sinteties, instinktiew e groepering, intui'tiewe probleem oplossing, insig, visualisering, herken patrone, subjektiw iteit, sonder prioriteite, spontaan en aanpasbaar, vryer met em osies, pas om gewing by self aan. T w aalf verm engings van die vier tem peram entele kategoriee, waar een van die vier hoofgroepe as prim er en ’n ander as die sekondere tem peram ent beskou word, word onderskei. ’n Individu se prim ere tem peram ent kan in sy linkerbrein wees, terwyl sy sekondere tem peram ent in sy regterbrein gesetel kan wees. Hierdie persoon sal egter sterker uit sy dom inante breinhem isfeer funksioneer, veral as hy onder stres is. (Vgl. Fourie 1998:38 en La H ayel998:47-48.) Al vier die tem peram entele kategoriee het eienskappe van die neokorteks (denke), asook die lim biese stelsel (em osionele deel) van die brein. (Vgl. 3.3.) In die linkerbrein is die choleriese tem peram ent en in die regterbrein die sanguiniese tem peram ent in die neokorteks gesetel. Die m elancholiese tem peram ent is in die linkerbrein in die limbiese stelsel gesetel, terwyl die flegm atiese tem peram ent in die regterbrein se limbiese stelsel gesetel is (Fourie 1998:38-39).

D it blyk uit bogenoem de dat die kind met linkerbreindom inansie, em osies w aarskynlik sal reguleer deur gebruik te maak van analitiese en logiese probleem oplossing en dat bewussyn van em osie bekom sal word deur te fokus op ouditiewe en visuele inligting. Selfbew ussyn kan m oontlik m oeiliker bekom word, aangesien die tem peram entele kategoriee in die linkerbrein m eer analities, krities en logies van aard is en em osies nie altyd logies ervaar word nie. Die kind met regterbreindom inansie is w eer m eer op instinkte, intui'sie en aanvoeling ingestel en sal dus w aarskynlik m akliker ’n bew ussyn van die self kan bekom , maar m oontlik soms problem e met em osionele selfregulering ervaar, aangesien sy optrede vanuit hierdie dom inansie nie so logies en analities van aard is nie en hy dus moontlik sal optree op grond van intui'sie en nie logika nie. Hoewel die im pak van die kind se breindom inansie en gepaardgaande tem peram ent op die kind

se vaardighede vir selfbew ussyn en em osionele selfregulering nie ontken word nie, word daar vir doeleindes van hierdie navorsing nie ’n afsonderlike program vir kinders met linkerbreindom inansie en kinders met regterbreindom inansie ontwikkel nie, aangesien die navorsing bloot verkennend en beskrywend van aard is. Die ontw ikkeling van sodanige program kan dalk as n volgende stap, na afhandeling van die navorsing beskou word.

’n Verdere onderskeid wat getref word ten opsigte van tem peram entele kategoriee staan bekend as die "Myers Briggs Type I n d i c a t o rVier dim ensies van tem peram ent word hierdeur onderskei, terwyl kom binasies hiertussen lei tot ’n m oontlikheid van sestien verskillende tem peram entele kategoriee. Hierdie vier dim ensies is die volgende (vgl. W right & Oliver 1995:55-66):

• Ekstroversie, dat energie bekom word van andere en uiterlike ervaringe en emosies uitgedruk word teenoor introversie, dat energie bekom word vanuit innerlike bronne en ervaringe en dat em osies teruggehou word, as wyse w aarm ee kontak met die uiterlike w ereld gem aak word.

• W aam eem baarheid, dat bepland opgetree word volgens vaste prosedures en roetine teenoor intui'sie, dat onbepland en kreatief opgetree word en instruksies vermy word, as wyse w aarop inligting w aargeneem en versamel word.

• D enkend, deur te fokus op logika, die w aarheid en regverdigheid teenoor em osioneel, deur te fokus op verhoudinge, harm onie en persoonlike deelname, as wyse w aarop besluite geneem word.

• B eoordelend, deur te fokus op n georganiseerde lewenstyl met definitiewe orde, struktuur en beheer teenoor perseptueel, deur te fokus op ’n buigsam e en spontane lewenstyl met vryheid om te ontdek, as twee verskillende lewenstylorientasies.

Die afleiding kan gem aak word dat die kind se unieke tem peram ent na aanleiding van die kom binasie van bogenoem de dim ensies, w aarskynlik ’n im pak op sy vaardigheid tot selfbew ussyn, m aar veral ook ten opsigte van die wyse waarop hy em osies reguleer, as persoonlike em osionele bevoegdheidskom ponente, behoort uit te oefen. Die ekstrovertiese kind sal w aarskynlik em osies reguleer deur dit na buite te rig en kan m oontlik m eer problem e ten opsigte van em osionele beheer ondervind. Die introvertiese kind sal w eer m oontlik problem e ondervind m et betrekking tot vaardighede wat verband hou met sy selfbewussyn. as gevolg van n geneigdheid om em osies te onderdruk. Die m eer denkende, beoordelende kind, wat fokus op w aarneem bare aspekte, sal verder m eer logika benut ten opsigte van em osionele selfregulering,

148

as die m eer m eer perspetuele, intu'itiewe en em osionele kind. Die aard van die kind se tem peram ent ten opsigte van die kom binasie van die verskillende dim ensies sal w aarskynlik sy vaardighede vir selfbew ussyn en strategies ten opsigte van em osionele selfregulering beinvloed. (Vgl. 2.2.3.)

N avorsing deur Kagan (1994) fokus op die dim ensie van tem peram ent wat die gei'nhibeerde kind van die onge'inhibeerde kind onderskei. Die gei'nhibeerde dim ensie verwys na die skaam en beperkte gedrag w at som m ige kinders toon w anneer hulle m et vreem de persone o f situasies gekonfronteer word. Die onge'inhibeerde dim ensie verwys na ’n kind wat m inim ale onsekerheid o f angs toon w anneer hy met ’n vreem de persoon o f situasie gekonfronteer word. Die verskil tussen die gei'nhibeerde en die onge'inhibeerde kind is gelee in die prikkelbaarheid van die senuw eekring wat gesentreer is random die am igdala in die brein. (Vgl. 3.3.2.) Die skaam (gei'nhibeerde) kind w ord gebore met ’n neurochem ie w at daartoe lei dat hierdie senuweekring maklik geprikkel word, wat w eer daartoe bydra dat hierdie kind die onbekende vermy en maklik angs ervaar. Die vrym oedige (nie-gei'nhibeerde) tem peram ent het ’n hoer drempel vir prikkeling deur die am igdala en is dus m eer uitgaande en m inder skaam. (Vgl. Kagan 1994:108-117 en Swedo & Leonard 1998:105.)

Dit blyk dus dat die voorkom s van angstigheid by die kind (vgl. 3.1.4.1c) ook ’n genetiese en neurologiese basis kan he, w at die kind se reaksie ten opsigte van vreem de situasies o f persone kan beinvloed.

Kagan se navorsing het voorts bevind dat twee derdes van die skaam, oorsensitiewe en angstige kinders dikw els ook as volw assenes skaam en angstig is. (Vgl. Kagan 1994:135; Golem an 1995:216-217 en Shapiro 1997:18-19.) Hierdie kinders het w aarskynlik nie die senuwee- verbintenis tussen die am igdala en die korteks in die brein ontw ikkel nie, ten einde die denkende deel van die brein toe te laat om die em osionele brein te help om hom self te kalm eer nie. (Vgl. 3.3.3.) Een derde van die skaam kinders, was egter teen die tyd wat hulle skool toe is, net so goed gesosialiseerd, as enige ander kind. Die verskil by hierdie kinders is die wyse w aarop hul ouers hulle skaam tem peram ent hanteer het. M oeders van die kinders wat skaam gebly het, w as oorbeskerm end, terwyl moeders van die kinders wie se tem peram ent verander het, die kinders gelei het om dit w at hulle ontstel te hanteer en nie hulle bekom m em isse versterk het nie. (Vgl. G olem an 1995:223 en Shapiro 1997:19.)

V erskillende outeurs is van mening dat die kind se omgewing, soos die wyse w aarop sy ouers horn hanteer, rt belangrike rol speel ten einde sy tem peram entele geneigdheid vir sekere gedrag te verhoog o f te verlaag. Ouers se ham ering kan dus ’n kind se natuurlike tem peram entele styl verander. Kinders kan hierdeur nuwe em osionele en sosiale vaardighede aanleer, wat nuwe senuw eekringlope en beter aangepaste biochem iese patrone kan skep. Die leemtes van 'n tem peram ent kan dus deur middel van aangeleerde gedrag aangevul word. (Vgl. Goleman

1995:221; Papalia & Olds 1996:268; Shapiro 1997:19 en Fourie 1998:48.)

Die interaksie tussen die kind se tem peram ent en om gewingsfaktore soos die ouer se hantering van die tem peram ent, asook die invloed daarvan op sy gedrag is vanuit hierdie navorsing duidelik sigbaar. Tem peram entele eienskappe, wat ’n kind se em osionele selfregulering negatief be'invloed, kan dus w aarskynlik deur middel van om gewingsinvloede, soos die korrekte hantering daarvan deur ouers, positief verander.

O ok em patie het ’n genetiese oorsprong, aangesien navorsing bevind het dat sekere kinders gebore w ord met ’n groter geneigdheid om em patie te openbaar, as andere. (Vgl. Staub 1987:109; Papalia & Olds 1996:405 en Shapiro 1997:51.) N avorsing deur Radke-Y arrow en Z ahn-W axler (1984:92) het bevind dat in ’n studie met kleuters, sommige teenoor ander se ontsteltenis gereageer het met em patie en direkte pogings om te help, terwyl andere net belangstelling eerder as kommer, uitgedruk het. ’n Derde groep het ’n negatiewe reaksie getoon, deur te onttrek van die kind w at gehuil het o f deur die kind te slaan. (Vgl. Barnett 1987:149 en Shapiro 1997:51.)

H ieruit kan afgelei word dat die belewenis en dem onstrasie van empatie deur die kind, gedeeltelik deur genetiese aspekte be'invloed word. O psom m end kan gemeld word dat die juniorprim ere skoolkind se unieke tem peram entele eienskappe w aarskynlik ’n invloed op sy vaardighede ten opsigte van die em osionele bevoegdheidskom ponente van sy em osionele intel­ ligensie behoort uit te oefen.

3.3 N EU R O -A N A TO M IESE ASPEK TE W AT DIE JU N IO R PR IM ER E SKOO LKIND