• No results found

‘N TEORETIESE PERSPEKTIEF OP EMOSIONELE INTELLIGENSIE

2.2.2 O m skryw ing van em osionele selfregulering, bestuur en beheer

Soos reeds aangedui in 2.1 maak verskeie outeurs melding van die begrippe emosionele regulering, em osionele bestuur en em osionele beheer as deel van die kom ponente van em osionele intelligensie. 'n Duidelik omskrywing wat die onderskeid tussen hierdie begrippe aantoon, is nodig. Die konsep em osionele selfregulering word volgens Oatley en Jenkins (1996:192) op baie verskillende wyses benut wat kan lei tot verwarring. Dit word soms benut om te verwys na individuele verskille in die intensiteit, frekwensie en duur van em osies en ander kere om te verwys na die balans van emosies wat deur 'n individu uitgedruk word, soos dat een persoon meer geneig is om kwaad as hartseer te word, o f meer as een emosie gelyktydig ervaar. H ierdie konsep word egter ook benut om te verwys na die prosesse wat betrokke is by die hantering van em osionele reaksies; die hanteringsprosesse wat die intensiteit van die ervaring verhoog o f verminder. Regulerende prosesse het 'n invloed op elke stadium van die em osionele proses, naamlik evaluering van die gebeure, evaluering van die konteks, onderdrukking van drange, asook die seleksie en kontrole van verskillende uitdrukkingsvorm e en aksies.

Em osionele selfregulering word deur Thom pson (1994:27-28) gedefinieer as “the extrinsic and

intrinsic p r o c e s s e s respon sible fo r m onitoring, evaluatin g a n d m odifying em otional reactions, e sp ecia lly. their intensive a n d tem poral fe a tu re s, to accom plish o n e's goals". Vanuit hierdie definisie meld die outeur verder as verduideliking dat em osionele selfregulering die volgende aspekte kan insluit:

• Em osionele opw ekking kan in stand gehou o f bevorder, geinhibeer o f onderdruk word soos -n kind wat sy w oede in stand hou o f aanwakker, ten einde hom self te handhaaf teenoor 'n kind wat hom boelie o f sy woede teenoor sy ouer onderdruk, omdat hy skuldig voel daaroor.

72

• Intrinsieke en ekstrinsieke em osionele selfbestuur, met ander woorde die benutting van interne strategies soos die verandering van denke o f ekstem e beinvloeding w aar ouers van ’n kind verw ag om sy em osies in ooreenstem m ing m et kulturele voorskrifte te bestuur, byvoorbeeld dat ’n dogter wat kwaad is nie aggressie m ag openbaar nie.

• Em osionele selfregulering affekteer soms die diskrete em osie wat ervaar word, byvoorbeeld skuldgevoelens, maar beinvloed m eer dikw els die kragtige, temporale kenm erke van die emosie soos die woede onderliggend aan die skuldgevoelens. Em osionele regulering fokus dus ook op die kragtige, tem porale (wereldlike) aspekte van em osionele regulering, selfs al is die diskrete em osie daardeur onaangeraak.

• Em osionele regulering is funksioneel van aard; dit is gerig op die bereiking van doelwitte van een o f ander aard wat met verloop van tyd kan verander. ’n Voorbeeld van so- 'n doelw it kan insluit dat gepoog word om positiewe verhoudinge met andere te handhaaf. V anuit bogenoem de w ord afgelei dat em osionele selfregulering fokus op die wyse waarop em osies w aarvan die individu bewus is, bestuur word deur middel van intrinsieke en ekstrinsieke strategies. Em osionele selfregulering fokus verder op die diskrete em osie wat ervaar w ord, asook op die kragtige, tem porale kenm erke onderliggend aan hierdie em osie en word benut ten einde ’n bepaalde doelw it te bereik.

Saam i (1997:60) o m skryf em osionele [self]regulering, in aansluiting by Thom pson, as il[t]he

recru itm en t o f those p ro c e sse s within the s e lf that fa c ilita te a p e r s o n ’s monitoring, evaluating, a n d changing [o f] her em otion al reactions to m axim ize her e ffica c y ”, terwyl Brenner en Salovey (1997:170) die konsep om skryf as “the p ro c e ss o f m anaging responses that originate

with in cognitive-experiential, behavioral-expressive, a n d p h ysio lo g ical-bioch em ica l com pon en ts Laasgenoem de outeurs onderskei, in aansluiting by Thom pson tussen interne en ekstem e reguleringstrategiee. Interne reguleringstrategiee word beskou as die proses waardeur em osies gereguleer word deurdat die individu sy innerlike ervaring soos denke en subjektiewe gevoelens verander. Ekstem e regulerende strategies word beskou as die wyse waarop emosies gereguleer word, deurdat die individu sy gedrag o f om gew ing verander. Oatley en Jenkins (1996:193) meld opsom m end dat die implisiete betekenis van al die verskillende defnisies is, dat alle m ense em osies ervaar en dat daar sekere optim ale vlakke is w aar em osies ervaar en uitgedruk m oet word.

Dit blyk uit bogenoem de dat die konsep em osionele selfregulering op verskillende wyses gedefinieer word, hoewel dit hoofsaaklik verwys na die interne en ekstem e prosesse wat die

individu benut om em osionele reaksies, insluitende die kognitief-eksperiensiele, gedrags- ekspressiew e en fisiologies-biochem iese kom ponente hiervan te monitor, te evalueer en te verander, ten einde effektiw iteit te verhoog en doelwitte te bereik. Dit verwys dus na alle prosesse w at deel uitm aak van die hantering van emosies, insluitend die wyse waarop emosies bestuur en /o f beheer word. V oorts is dit nodig om ’n onderskeid te tref tussen em osionele bestuur en beheer.

Die bew ussyn van em osie word onderskei van die poging om te reageer op ’n em osionele im puls (G olem an 1995:47). H iem a word volgens G olem an (1995:47) verwys as em osionele bestuur. Em osionele bestuur word deur Saam i (1997:60) o m skryf as “ [kjnow ledge o f when to

express o n e ’s fe e lin g s genuinely a n d when to m odify or even su ppress their expression, d ep en d in g on the so c ia l circum stances a n d how im portant it is to o n e s e lf to express the fe e lin g” . Kennis is dus nodig om te bepaal w anneer om em osies uit te druk en w anneer om dit terug te hou, asook w anneer en hoe die uitdrukking van em osies ander mense kan beinvloed. Dit sluit ook in hoe om positiewe em osies soos hoop, geluk en liefde in stand te hou en hoe om negatiew e em osies soos woede, vrees en skuld op ’n skadelose en produktiewe wyse te ontlaai, o f uit te stel. (Vgl. G olem an 1995:56 en Steiner & Perry 1999:24-25.) H ieruit word afgelei dat die konsep em osionele bestuur verw ys na kennis ten opsigte van die mees konstruktiew e hanteringstrategie vir ’n emosie. Dit verw ys verder na kennis oor w anneer om em osies opreg uit te druk en w anneer om em osies te onderdruk o f te m odifiseer, afhangende van die om standighede. D it verwys egter ook na die aksie wat geim plem enteer word, na aanleiding van hierdie kennis.

Em osionele beheer word deur Decker (1990:377) om skryf as die uitdrukking van em osies op die regte tyd en op ’n konstruktiew e wyse, terwyl Shaffer (1994:228) hierdie konsep om skryf as die verm oe om aksies te beheer w at die individu norm aalw eg geneig is om uit te oefen. Dit verw ys dus na die inhibering van onm iddellike impulse en gedrag wat hieruit kan voortvloei. ’n V oorbeeld hiervan is dat die individu wat norm aalw eg ’n ander persoon fisies aanrand w anneer hy kw aad is, hom hiervan w eerhou deur die em osie te beheer. Volgens Steiner en Perry (1999:197-198) bied em osionele beheer aan ’n individu beheer oor hom self en help dit om die krag van em osies te reguleer.

Dit blyk dus dat die konsep em osionele beheer prim er gem oeid is met die beheer van impulse wat deur em osies ontlok word en wat kan lei tot destruktiew e em osionele bestuur. Hierdie im pulskontrole dra dus w aarskynlik by tot m eer effektiew e em osionele bestuur.

74

C ooper en S aw af (1997:35) m eld dat hulle die w oord bestuur van em osies verkies, eerder as

beheer oor em osies. Die rede daarvoor is dat deur bloot beheer oor emosies te neem, soos om dit te onderdruk, negatiew e em osionele gevolge en m eer onbeheerde impulse tot gevolg kan he, terwyl die bestuur van em osies kan inhou dat die persoon m eer in kontak kom met die ware redes vir sy em osie, wat w eer daartoe lei dat hy m eer bedag is daarop en beter in staat is om die uitdagings en problem e daarom trent aan te pak.

’n Eie interpretasie is dat em osionele selfregulering ’n sam breelbegrip is wat gem oeid is met die wyse w aarop em osionele reaksies gem onitor, geevalueer, bestuur en beheer word. Em osionele selfregulering is dus ’n voorvereiste vir toepaslike em osionele bestuur en beheer. (Vgl. Shaffer 1994:228.) Em osionele bestuur verw ys voorts na die konstruktiew e uitdrukking van emosies, deurdat daar oor die kennis beskik word oor w atter hanteringstrategie die effektiefste in die spesifieke situasie behoort te wees. Em osionele beheer kan ’n m oontlike wyse wees waarop em osies bestuur word, deurdat die impuls om op ’n spesifieke wyse op te tree onderdruk o f beheer w ord. Hoewel em osionele beheer in sekere situasies soos by die hantering van woede toepaslik is, kan dit w aarskynlik nadelige gevolge inhou vir die individu se em osionele welsyn, indien hierdie em osies herhaalde kere onderdruk word, ’n V oorbeeld hiervan is w aar die individu byvoorbeeld psigosom atiese sim ptom e o f onbeheerde w oedeuitbarstings kry. (Vgl. 2.2.1.1b en c.) V ir doeleindes van hierdie navorsing w ord daar (tensy spesifiek anders verm eld), w anneer die konsep em osionele selfregulering benut word, ook die konsepte em osioneje bestuur en beheer hierby ingesluit.

2.2.3 M aatskaplikew erkhulpverlening met betrekking tot die juniorprim ere skoolkind