• No results found

| ALGEMENE ORIENTERING

5. Evaluasie en gevorderde ontw ikkeling

1.6.1 Fase een: Probleem analise en projekbeplanning

G edurende die fase van probleem analise en projekbeplanning, word daar gefokus op aspekte w at deel vorm van die probleem, die effek wat die probleem het, tekortkom inge ten opsigte van intervensies en hoe die problem atiese situasie aangespreek kan word (De Vos 1998:386). Die volgende aksies vorm deel van hierdie fase:

• identifisering en insluiting van kliente

• verkryging van toegang tot en sam ew erking in die opset • identifisering van die belange van die teikenpopulasie • analise van die geidentifiseerde problem e

• bepaling van doelstellings en doelwitte.

1.6.1.1 Identifisering en insluiting van kliente

’n Populasie om mee saam te werk, moet deur die intervensienavorser gekies word. Die situasie w aarin die populasie hulle bevind moet van belang wees vir die populasie self, navorsers en die sam elew ing. Die belanghebbendes bepaal gesam entlik doelwitte vir die intervensie (De Vos 1998:387). Soos reeds aangedui in 1.2, is die toenem ende mate w aartoe em osionele problem e by kinders voorkom , asook die vaardighede w aaroor hulle beskik om dit te hanteer, ’n aspek wat toenem ende kom m er in die sam elew ing veroorsaak. Die navorser is alreeds die afgelope vyf ja ar in privaatpraktyk betrokke, waar spesifiek gefokus word op die benutting van gestaltspelterapie ten opsigte van em osionele problem e by kinders. Positiewe sam ew erking is gedurende die afgelope vy f ja ar bew erkstellig met ouers van kinders in terapie, onderw ysers en ander t>elanghebbendes soos sielkundiges en arbeidsterapeute. ’n D ilem m a wat bestaan, is dat die kind in terapie meestal nie hom self met die klientrol kan identifiseer nie en ook nie die m aatskaplike w erker as ri professionele persoon beskou wat hom wil help nie (Vgl. Van der

14

M erwe 1996a:8.) Derhalw e ontstaan ’n situasie w aar die kind se ouer hom /haar gewoonlik aanm eld vir terapie. Hierdie aspek is teenstrydig met die vereiste dat die situasie vir die populasie self van belang moet wees en kan as ’n beperking in die studie beskou word. Ten einde die beperking te oorkom, word daar egter spesifiek in die eerste aantal sessies daaraan aandag gegee om die kind te lei v anaf geen verantw oordelikheid tot selfdeterminasie. (Vgl. 4.4.1.3.)

1.6.1.2 V erkryging van toegang tot en sam ew erking met die opset

Suksesvolle intervensienavorsers vorm ’n sam ew erkende verhouding met verteenw oordigers van die opset, deur hulle te betrek by probleem identifisering, beplanning van die projek en im plem entering van die intervensie (De Vos 1998:388). V ir doeleindes van hierdie navorsing, is dit nodig om die sam ew erking van die kinders se ouers te bekom , aangesien hulle daarvoor verantw oordelik sal wees om die kinders een keer per week na die spelterapielokaal te bring vir 'n tydperk van drie maande. Elke kind wat betrek word by die navorsing se ouer word individueel genader, ten einde die doel van die navorsing te verduidelik en skriftelike toestem m ing daarvoor te bekom. (Vgl. bylae 1.)

1.6.1.3 Identifisering van die belange van die teikenpopulasie

Intervensienavorsers moet daarop bedag wees om nie slegs ’n ekstem e beeld van die probleem en sy oplossing te he nie. Sodra hulle toegang tot die opset verkry het, moet hulle poog om die verskillende aspekte van belang vir die populasie te verstaan. Kontak met die populasie kan plaasvind deur middel van inform ele kontakm etodes, ondersoeke en gem eenskapsforum s (Faw cett et al. 1994:29). Soos reeds vermeld is die navorser reeds vir v y f jaar betrokke by gestaltspelterapie met juniorprim ere skoolkinders wat em osionele problem e het. Opleidings- kursusse m et die tema: “Hoe om jo u kind se emosionele ontw ikkeling m aksim aal te stim uleer ”, word op gereelde basis vir ouers aangebied. Gedurende die kursusse kry die navorser die geleentheid om problem e wat ouers met betrekking tot hul kinders se em osionele ontw ikkeling ervaar, te evalueer. Dit blyk dat die meeste ouers oor m in kennis met betrekking tot aspekte soos die hantering van em osionele problem e by kinders en em osionele intelligensie beskik en ’n behoefte aan m eer kennis hieroor bestaan. O pleidingskursusse in spelterapie word ook twee keer per ja a r aan n verskeidenheid van professionele persone, w at betrokke is by terapeutiese hulpverlening aan kinders, gebied. Deur middel hiervan word inligting bekom, oor verskillende professies se siening met betrekking tot em osionele problem e by kinders.

’n Kritiese aspek van die fase van probleem analise en projekbeplanning, is om die toestande wat die m ense as gem eenskapsproblem e beskou, te analiseer. Sleutelvrae in die verband is: Wat is die teenstrydigheid wat bestaan tussen die ideale en werklike om standighede? Vir wie is die situasie 'n probleem ? Wat is die negatiewe gevolge van die probleem vir die individue? Wie m oet verantw oordelikheid aanvaar vir die oplos van die probleem ? W atter gedrag van die klient m oet verander, ten einde die probleem as opgelos te beskou? Op watter vlak moet die probleem aangespreek word? (Fawcett et al. 1994:30-31). Die navorser het reeds in 1.2 "n begronding en deurskouing van die probleem gebied. In hoofstuk 2 word verdere lig op genoem de sleutelvrae gew erp w anneer ’n teoretiese perspektief op em osionele intelligensie gebied word, asook in hoofstuk 3, waar die aspekte wat die em osionele bevoegdheidskom ponente van die juniorprim ere skoolkind se em osionele intelligensie kan beinvloed, bespreek word.

1.6.1.5 B epaling van doelstellings en doelwitte

D ie finale aksie van die eerste fase is die bepaling van doelstellings en doelwitte. Doelstellings verw ys na bree uitkom ste wat deur die navorsing verkry wil word. Doelwitte verwys na meer spesifieke veranderinge in beleid o f program m e w at sal bydra tot die bereiking van die doelstelling. ’n Deeglike probleem analise dra by tot die daarstelling van m oontlike teikenaspekte vir verandering en m oontlike elem ente van intervensie. Die doelstellings en doelw itte konstateer dus dit wat bereik wil word in die intervensienavorsingsprojek (De Vos

1998:389).

!n Doel, doelstellings en doelwitte vir die studie is gestel in 1.5 van hierdie hoofstuk. D oelstellings en doelwitte vir die konsep-gestaltspelterapiehulpprogram wat in die empiriese gedeelte van die studie met v y f deelnem ers geim plem enteer word, word beskryf in hoofstuk 6, w aar die konsepprogram volledig uiteengesit word. N a aanleiding van die em piriese bevindinge en gevolgtrekkings oor die studie, word aanbevelings oor die doelstellings en doelwitte van n gestaltspelterapieprogram in m aatskaplike werk vir juniorprim ere skoolkinders se em osionele intelligensie in hoofstuk 8 gedoen.