• No results found

BEOORDELING: FILOSOFIE, BEOORDELAAR EN BEOORDELINGSVORM

JUNIOR RAPPORTRYERBEWEGING — DEBATKOMPETISIE: BEOORDELAARSKAART Debstiio*

3. KRITERIA VIR BEOORDELING

3.1. Algemcnc kriteria 1 Inhoud

Is die bewys relevant?

'n Belangrike kriterium vir 'n bewys is die relevansie daarvan ten aansien van die debatspunt, dit wil se: Het die bewys direk betrekking op die geskilpunt wat gedcbatteer word? Ondersteun die bewys die stelling wat na aanleiding daarvan gemaak is? Hier moet 'n onderskeid getref word tussen die rede- nering en die bewys self, 'n Ongeldige afleiding van 'n relevante bewys bied 'n dilemma aan die beoordelaar: die bewys is wel ter sake maar die foutiewe afleiding of ongeldige redcnering maak die argument as geheel ongeldig. Die debatteerder behoorl dus nie vir die bewys krediet te kry nie. Die beoordelaar moet bepaal of die bewyse wat aangebied word die potensiaal besit om die debatteerder se standpunt te ondersteun, en of die debatteerder inderdaad die bewyse genoegsaam en korrck benut het.

Indien die bewys irrelevant is, hoef geen verdere kwaliteit daarvan oorwceg le word nie. Geen punt kan vir 'n irrelevante bewys toegeken word nie.

Sodanige bewyse is gewoonlik die gevolg van swak analise of onvoldoende na- vorsing.

Is die bew\'s resent?

Die dcbatteerder moet van die mees resente inligting wat beskikbaar is in sy bewyse gebruik maak. Dil geld veral ten opsigte van sake van die dag en fenomcne wat vinnig verander, byvoorbeeld die inflasiekoers, wcrkloosheid- syfer, ckonomiese groeikoers, ens. Krugcr (1960:141) meen selfs dat bewyse ouer as twee jaar deur 'n dcbatteerder in hcroorweging gcncem moet word. Dit gekl cgtcr nie gevalle waar dil om universclc beginsels gaan of die ge- skiedkundige vcrloop van 'n saak in die bewyse ter sprakc kom nie. Tcnsy dit duidelik andcrs vermeld word, betrek alle debattering die bede. Wat is tans die feite van 'n saak of die waarde van 'n fenomeen? Wat moet noil gcdoen word om 'n probleem op te los? Die tydsaanduiding kom wcl nie in die pro- posisie voor nie, maar uit die aard en wesc van debattering word die huiclige en onlangse verledc betrek. Geen reels kan neergele word nie, maar die be- oordelaar moet volgens die onderwerp van die proposisie en die belrokke geskilpunt bepaal of die bewyse resent genocg is om die argument geldig te maak. Hoe resenter die bewys, hoe sterkcr is r,y ondersteuningsfunksie. (Hieroor later meer.)

Is bewyse genoegsaam?

Die beoordclaar moet bepaal of 'n enkelc bewys genoegsame ondc.rstemii.ng

aan 'n stclling bied en of die steliing nie om verdere bewyse vra nie. So inoet ook bepaal word of 'n span se gcsainenllike bewyse genoegsame steun aan die span se standpunt verlcen om die proposisie as waarskynlik waar/onwaar te staaf. In sake wat as algemenc kennis beskou word, hoef die dcbatteerder min of geen bewyse aan te voer. Na mate vcrder weg van die aJgcmecn be- kende wcg bewecg word of hoe konlroversielcr die steliing, moet die kwa- litcit en kwantilcil van die bewyse toencem. Dat onrus op die oomblik in Suid-Afrika beslaan, hoef nie bewys te word nie, maar 'n voorgesteldc op.los- sing dnarvoor sal met 'n vcrskcidenheid bewyse ondcrstcun moet word, aan- gesien daar ten opsigte van hicrdie probleem heclwal verskil van mening be­ slaan. Wat die hoeveclhcid bewyse belief, meen McBalh (1975:33), maar ook die mecste andcr tcoretici, dat die kwaliteit van bewyse bclangriker as die kwantiteii is. Hicrvolgens behooi t byvoorbeeld twee ewe goec! gedokumen- tccrde resente bewyse van erkende objektiewc deskundiges met jare se cr- varing hoer gcevaluccr le word as vicr swakker bewyse van onbekende oor- sprong en wat onvolledig gedokumenteer en ongedateer is.

Die verskeidenhcid bewyse moet ook hier in berekening gebring word. Die gekombineerde gebruik van vooibeclde, slatistiek en deskundige uitsprake kan veel hoer gecvalueer word as die uitsluitlike gebruik van deskundige uit­ sprake.

Die gcskikte hoeveclheid hang af van die aard van die geskilpunt, die oor- tuiging van die gchoor en die kvvaliteit van die bewys. As die probleem kom- plcks is, die gehoor 'n sterk teenoorgestelde standpunt huldig en/of die kwa- liteit van die bewys swak is, moet die kwanliteit toeneem. Indien die teenoor­ gestelde geld, kan minder bewyse gebruik word.

Die bestudeerde debatte toon dat daar meesta) te min bewyse in veral die repliektoesprake aangevoer word. Vorige bewyse kan wel ter sprake kom as dit aangeval is of die opponcnte nie daarop gereageer het nie. Hier moet egter nuwe bewyse aangevoer word om reedsgenoemde argumente te ver- sterk en te ondersteun (Patterson en Zarefsky, 1983:72). Teenbewyse moet aangevoer word wat met die opponentc se bewyse kan kompcteer. 'n Blote herhaling van die konstruktiewe toespraak se bewyse het weinig sin, is nie genoegsaam nie en behoort as swak gecvalueer te word.

Is bewyse intern en eksteni konsekwent?

Intern moet die beoordelaar bepaal of die bewyse binne die span se hele beloog mekaar nie weerspreek nie en ook of die debatteerders nie mekaar se bewyse weerspreek nie.

Wat eksterne konsekwentheid betref, moet die beoordelaar bepaal of die be­ wyse met die alledaagse werklikheid asook met ander bestaande feite en oortuigings verband hou. Die beoordelaar moet as't ware die bestaande realiteite en erkende feite gebruik om die bewyse - veral feitelike bewyse - te verifieer. Dit beteken nie dat die debatteerder se bewyse altyd met die meer- dcrhcid se standpunt moet saamstem of nie kontroversieel mag wees nie. Die bewyse mag cgter nie die feite van die realiteit weerspreek of daarmee bots nie.

Is bewyse kompeterend?

Aangesien weinig, indien enige, bewyse volmaak is, maar hulle relatief ge- sproke meer of minder geloofwaardig as kompeterende bewyse is, behoort die beoordelaar die twee spanne se bewyse teen mekaar op te weeg om te be­ paal waiter span se bewyse kwalitatief en kwantitatief die beste is.

3.1,2. Aanbieding van bewyse

Is bewyse in die beiooggcinkorporca?

Effcktiewc bewyse is nicer as 'n ketting aanhalings, statistiek of voorbeeldc. Indien dit nie duidelik blyk nie, moet die debatteerder eksplisiet vir die ge- hoor aandui hoe die bewyse sy cie standpunt ondcrsleun en/of die opponentc se standpunt vcrswak. Die bewyse moet aan die argumente en uiteindelik aan die proposisie gekoppel word. Die trefkrag daarvan, asook die onder- steuningsfunksie wal dit vcrvul, moet dus beklemtoon word.

Die verskillendc bew>'se van 'n span moet ook met mckaar in vcrband ge- bring word. Die debatteerder moet aantoon waar hulle bewyse die opponente se standpunle of bewyse weerle en selfs weerspreck. Hulle behoort ook te kan toon dat die kwaliteit van hulle bewyse betcr is as die van die opponente. Botsing moet ook in die aanbieding van bewyse gerealiseer word.

Is bewyse verstaanbaar?

Die beoordelaar moet maklik die bewyse van die res van die inhoud kan on- derskei en ook verstaan. Die debatteerder moet die bewyse so konkreet, pre- sies en volledig as moontlik stel en alle vaaghedc wat maklik 'n misverstand tot gevolg kan he, vermy. Indien vreemde termc of relatiewe begrippe in die bewyse na vorc kom, moet dit kortliks aan die gehoor verduidelik word, 'n Onverstaanbarc bewys lewer wcinig, indien enige, bydrae om 'n stelling to ondersteun.

Vervolgcns gaan kriteria besprcck word wat op die drie genoemde soorte be­ wyse betrckking hel. Ter willc van volledigheid sal enkele reeds genoemde kriteria wcer ter sprake kom.

3.2. Voorbeeldc 3.2.1. Inhoud

Is die voorbcelde werklik [cite?

Soos vroecr genoem, kan geen gcldigc stelling gemaak word as die voor- beelde wal die stelling moet bewys of hipotctics 61' moontlik onwaar is nie. Die hipoteliese voorbeeld wat in die debat (86 H l)(43:7-30) voorkom kan byvoorbecld nie allcen as 'n bewys dicn dat Suid-Afrika oormalig rcagcer op die wcreldrnening nie. Indien die beoordelaar bevind dat 'n voorbeeld on-

waar is, verswak dit uiteraard die stelling wal daarop steun of maak die stal­ ling hceltemal ongeldig.

Is die voorbeelde genocgsaam ?

Hierdie reedsgenoemde krilerium is veral by voorbeelde belangrik, orndat debatteerders dikwels deur induktiewe redenering na aanleiding van sekere voorbeelde 'n veralgemening maak. Aangesien induktiewe redenering van die besondere na die meer algemene beweeg (Jensen, 1981:139), moet die aantal voorbeelde genocgsaam wees om 'n brce veralgemening ten opsigtc van ander voorbeelde van dicselfde soort te regverdig. Geen presiese voorskrif be- staan in hierdie verband nie, maar die beoordclaar moet sy gesonde oordeel gebruik om te bepaal of die aantal voorbeelde genoegsaam is of nie. 'n Enkele voorbeeld van 'n oormatige reaksie in Suid-Afrika op die wereldmening, is nie genoeg om 'n veralgemening te regverdig nie. Vyf tot tien duidelike voor­ beelde van 'n oormatige reaksie sou 'n veralgemening veel beler regverdig. Tog sou vyf tot lien voorbeelde van individuele beroepsvroue wat hulle plek vol staan in die opvoedingsgebeure beslis nie genoegsaam wees om te veral- gemeen dat alle beroepsvroue hulle plek vol staan nie. Voorbeelde sou in hierdie geval mcl stalisliek, wat gewoonlik genoegsame voorbeelde betrck, aangevul moet word. Die aantal hang dus grootliks af van die aard en omvang van die spcsilicke fenomeen onder debattering.

Is die voorbeelde tipies?

Die voorbeelde moel verteenwoordigend wees van die bepaalde soort onder bespreking en nie die uitsondering nie. Op feitlik alle terreine waar voor­ beelde ter sprake kom is daar uilsonderings of afwykings. Hierdie uit- sonderings of ekstremc voorbeelde kan nie veralgemeen word en as tipies van ahnal in dicselfde klas voorgchou word nie. Dit kan 'n verkeerde aflei- ding tot gcvolg he. Die voorbeelde moet dus verteenwoordigend wees ten op­ sigtc van dit wat inccstal of gereeld of normaalweg voorkom. 'n Voorbeeld van bewysc wal nie tipies is nie, kom voor in debat (86 U 1)(2:64-71, 18:16-21), waar twee ongetroude vroue as bewys voorgehou word van die Afrikanerberoepsvrou wat haar plek vol staan. Afgesien daarvan dat Iwee voorbeelde nie genoegsaam is nie, maak die feit dat hulle ongetroud is, dit nie tipiese voorbeelde van die berocpsvrou wat in haar werk en tuis ten op- sigle van man en kinders haar plek vol staan nie.

Is die voorbeelde beduidend?

dirck aansprcek om die stelling wat daarop gegrond is, sterk te ondersteiin. Om voorbeelde van bcroepsvroue aan te haal wat daarin slaag om saam met hulle werk drie etcs per dag aan hulle gesin te voorsien, is te onbeduidend om die proposisie te ondersteiin dat die beroepsvrou haar pick vol staan (86 U 2). Reeva Form an en June Kritzinger wat Engclstalig, en wat onder- skeidelik 'n skoonheidsdcskundige en bestuurder van 'n kettingwinkelgroep is, is onbeduidcnde voorbeelde waar dit om die kwessie gaan of die Afrikaner- beroepsvrou haar pick in die opvoedingsgcbeurc vol staan. Dr. Rina Venter en mev. Cilna van Wyk, beide Afrikanerberoepsvroue met gesinne wat bc- trokke is by verskeie opvoedingsgebeure, sou beduidender voorbeelde gewees het.

Is die voorbeelde resent?

Resente voorbeelde is effektiewer as voorbeelde van langer as vyf jaar geledc. Die vinnig veranderende omstandighede in vandag se wereld elimineer die geldigheid van nie-resente voorbeelde. Indien empiriese navorsing van tien tot vyftien jaar gelede bevind het dat beroepsvrouc hulle plek vol gestaan het, is dit nie 'n geldige bewys dat die beroepsvrou vandag nog haar plek vol staan nie. Die eise wat aan 'n beroepsvrou (en opsigte van haar beroep en die opvoeding van haar kinders gestel word, het sedertdien aansienlik verander. In die debat (86 H 1) word twee voorbeelde genoem ter ondersteuning van hulle standpunt dat Suid-Afrika oormatig op die wcreldmcning reageer: reak- sie op mnr. Harold Macmillan (1960) en op die Lusakamanifes wat op 16 April 1969 uitgegec is. Hierdie twee bewyse is nie resent genoeg om in 1986 die bewcring te slaaf dat Suid-Afrika oormatig reageer nie.

Die beoordelaar moet sy eie diskresie gebruik om te bepaal hoe resent die voorbeelde moet wees om 'n stelling te ondersteiin. 'n Enkelc nie-resente voorbeeld wat saam met auder resente voorbeelde gebruik word is aan- vaarbaar. Die probleem kom voor as gecn voorbecld resent is nie. Hoe rescn- ter 'n relevante voorbecld hoe meer trefkrag het dit ter ondersteuning van 'n stelling.

Is die voorbeelde, algemene kennis?

Die oortuigingskrag van voorbeelde neem af indien die deballeerder (lit as algemene kennis aanvaar, terwyl dit nie werklik so is nie. Die onbekendhcid van 'n voorbecld kansellcer sy krag, want die gehoor kan nie vir hullc self verifieer of dit waar is of nie. Indien die debattecrder nic self die bron van die voorbeeld is nie, moet die bron volledig gemotivecr en bekend gestel

word 0111 deur die gehoor aanvaar te word (vgl. kriteria vir deskundige uit- sprake).

Is voorbeelde eeiiik en korrck gestel?

Hier moet bepaal word of daar nie teenvoorbeelde is wat die genoemde voor­ beelde kan weerspreek en deur die debattecrder gerieflikheidshalwe verswyg is nie. 'n Eerlike debattecrder sal teenvoorbeelde noem met 'n moontlike rede hoekom die teenvoorbeelde nie die genoemde voorbeelde uilkanselleer nie. Dit kan byvoorbeeld wees omdat hulle onbeduidend of die uitsondering of in die minderhcid is. Die noem van teenvoorbeelde behoort tot 'n debat- teerder se krediet gerekcn te word.