• No results found

Die jagspinnekop

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Die jagspinnekop"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE JAGSPINNEKOP

C. Pieterse

Jagspinnekoppe het in die vo lksm o nd h eelw at v e rs k ille n d e n am e, te w e te R o o i-ro m a n , S o n s p i n n e k o p p e , " J e r r y m u g I u m " e n Haarkappers. S om m ige mense noem h ulle selfs verkeerdelik "T a ra n tu la s ''.

Die meeste van ons het al erg geskrik w a n n e e r ons paadjies met die gediertes s'n gekruis het. Dit is geen w o n d e r nie, w a n t h ulle kan nogal g ro ot w o rd — 'n gem iddelde volw asse ja g spin n eko p se a g te rly f alleen kan 6 cm lank wees, en dan het hy nog 'n kop en kake van 2 cm.

Jagspinnekoppe is egter nie w are spinnekoppe nie en h u lle val onder 'n heel ander groepgenoem die S olfugidae, w a t, w a n n e e r d it direk vertaal w o rd , "c re a tu re s th a t fly fro m the s u n ” beteken. W ees gerus, die kans dat jy een sal sien vlieg is gering, m aar jy sal h ulle w el op 'n sonnige dag teekom w a a r h u lle heen en w eer in die son ro n d h a rd loo p op soek na kos.

H ulle verskil van w are spinnekoppe d eu rd a t hul agte rlyw e gesegm enteerd is teenoor die gladde agte rlyw e van spinnekoppe. Hulle besit 2 pare kake w a a rm e e hulle hul prooi verbrysel teenoor die 1 paar kake van spinnekoppe. Ook besit hulle geen g ifklie re nie en is dus nie g iftig nie — pasop egter v ir daardie kake. Die ja g spin n eko p maak geen w eb nie en is d u s w a re ja g te rs w a t hul prooi gaan soek. H ulle besit slegs tw ee oe w a t sw aksiende is en m aak baie sterk op h u l kaaktasters staat om oor die weg te kom. Die kaaktasters van die ja g spin n eko p bevat ook su ie rs w a t hom help om teen gladde oppervlaktes op te klim .

Die ja g sp in n e ko p is gew eldig v in n ig en d it is baie m o e ilik om een te vang. H ulle is ook aggressief en dus baie goeie ve gte rse n sal in meeste gevalle die w e n n e r wees w a n n e e r h u lle in 'n geveg betrokke is m e t 'n s p i n n e k o p o f s k e r p i o e n . Jagspinnekoppe toon ook sterk kannibaalse neigings en sal nie h u iw e r om van sy eie soort aan te val, te dood en op te eet nie.

V ir 'n dier w a t so aggressief is soos die jag spin n eko p , kan hofm akery ook m aar 'n gevaarlike spel wees. By sekere spesies moet die w y fie in 'n b esw ym in g (of kataleptiese toestand)

M e t sulke kake h o e f 'n jagspinnekop h o m nie te bekom m er o m dat h y geen g ifklie re besit nie.

wees voor p a ring kan plaasvind. Die m a n ne tjie bestorm die w y fie en gooi haar om sodat die w y fie bew egingloos op haar rug le. Hy m ors op daardie stad iu m geen tyd n ie e n m a a kd a n m e tsy sterk kake die w y fie se geslagsorgaan oop, sit sy sperm op die grond neer, w a a rn a hy d it optel en in die w y fie se geslagsopening plaas. Hy m aak die opening w eer toe en laat spaander. Die hele episode d u u r net 'n paar sekondes.

Na p aring m aak die w y fie 'n diep gaatjie in die grond en le die bevrugte eiers d a a rin . N adat die klein ja g spin n eko p pies u it die e ie rtjie s gekom het, voed die ma hulle v ir 'n kort rukkie aan prooi w a t sy na die nes bring.

H ulle o o rw in te r in gate o f skeure en kom nie u it voor die lenteson die aarde ve rh it het nie. IITI7TI

D ie ja g sp in n e ko p soos jy h o m in die n a tu u r s a l aantref.

B IB L IO G R A F IE

S AV OR Y, T 1 9 7 7 . A rachn ida London. Academ ic Press

W A T S O N , C 1 9 8 5 Die blitsige aggressiewe jagspinnekop. C u s to s 1 4 : 8.

YATES, Y.H. 1 9 6 8 S p id e rs o f s o u th e r n A fr ic a . Cape Town: Cape & Transvaal Printers Lid.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

De rol die de tweede afgeleide speelt voor functies van ´ e´ en variabele, wordt overgenomen door het 2-de orde polynoom in de Taylorontwikkeling van een functie f van

De rationale getallen Q met dezelfde metriek zijn echter niet volledig.. Claim: R k is volledig met de

Korteweg-de Vries Instituut voor Wiskunde Faculteit der Natuurwetenschappen, Wiskunde en Informatica.. Universiteit

Minstens ´ e´ en van deze intervallen kan niet door eindig veel elementen van U overdekt worden, zeg F 1. Hak F 1 weer op in twee intervallen van

Korteweg-de Vries Instituut voor Wiskunde Faculteit der Natuurwetenschappen, Wiskunde en Informatica.. Universiteit

Indien de Hessiaan in een stationair punt ~a te veel eigenwaarden 0 heeft, geeft deze geen

Indien de Hessiaan in een stationair punt ~a te veel eigenwaarden 0 heeft, geeft deze geen informatie.. We moeten dan op een andere manier het gedrag van f rond ~a

Korteweg-de Vries Instituut voor Wiskunde Faculteit der Natuurwetenschappen, Wiskunde en Informatica. Universiteit