• No results found

Jongste suster (T) van deelnemer: T was die jongste kind in die gesin en

Kinders Ma Pa Kinder*

4.5 GEVOLGTREKKING VAN MEDE-AFHANKLIKHEID BY DIE DEELNEMER

4.6.1 Jongste suster (T) van deelnemer: T was die jongste kind in die gesin en

ongeveer nege jaar oud toe hul ouers geskei is. Reeds van geboorte af is sy versorg en vertroetel deur die deelnemer wat die moederrol oorgeneem het. As jong kind was sy bekend as die vegter in die huis wat nie geskroom het om haar misnoee en aggressie teenoor haar ouers uit te spreek nie. Na die egskeiding was V, T en P nog in die skool, maar as gevolg van die finansiele nood in die huis en die moeilike werksomstandighede van hul ma, is hul geestelik en emosioneel verwaarloos. Later is hulle na die koshuis op h naburige plattelandse dorp gestuur, waar dit beter gegaan het. T was as tiener 'n rebel wat heeltemal uitgebreek het uit die huis en 'n losbandige lewe gelei het, verskeie aborsies gehad het en die res van die gesin baie trane en bekommemis besorg het.

As jong dogtertjie was T haar pa se oogappel en het hy het vir haar 'n spesiale troetelnaampie gehad, maar my pa het baie op haar neergekom toe sy begin rook en

God nie gedien het nie. Dieselfde goed wat hy vir my ma gese het, het hy ook vir haar gese. My pa was baie veroordelend en letterlik. Asjy net rook of iets isjy uit. Weg van die Here af, sondaar! Thet daai selfde rebellie as my ma gehad.

T is nou in haar laat dertigs en het 'n lang pad teruggeloop nadat haar lewe amper verwoes is deur losbandigheid. T was kwaad vir God, wou Horn nie ken nie en nou kom sy by Horn uit. Sy is nou baie soekende. Sy het berading ontvang en moes deur al die

verliese in haar lewe werk, vrede maak met haar ouers en omdraai van selfvernietiging na God toe. (Tussen hierdie onderhoud met die deelnemer en die onderhoud ses maande later met suster T, het laasgenoemde by die New Age-beweging aansluiting gevind.)

Tydens die navorser se onderhoud met haar het die volgende inligting oor haar spiritualiteit na vore gekom (die onderhoud is in Engels gevoer omdat T se huistaal Engels is):

/ have come to the place where I have in a prayer over the telephone promised myself I

would not speak about my parents anymore. For years I was in rebellion against the

system, but some or other time you have to realise that that is the parents God chose for you and that is the blood of those parents that run through your veins and there is nothing you can do about it. I respect my parents for who they are. The change came when I stopped blaming others - the big thing is blame, blame, blame. Unless you take responsibility for your own life you will not get healed. Hierna wou T glad nie praat oor

haar ouerhuis of gesinsomstandighede van die verlede nie, maar sy het vrylik oor die spirituele aspek gepraat.

Sy was uitgesproke oor kerke en dat sy nie in kerke glo nie, omdat hulle deur reels regulasies en wette beheer word from generations to generations. You live according to

the rules and what people wanted to do was for me to live according to those rules. It was their mould, I was not acceptable otherwise (vgl. 3.7.3). It caused destruction and I rebelled against it. You don't know who the hell you are (2.3; 2.4.2). Churches haven't done it for me - due to my background. I had no connection to God. As a child I was in many church organisations and had no peace in it.

Sy het haar ook sterk uitgespreek teen die kerkleiers, veral leiers wat nie die Skrif korrek kon interpreteer nie en alles letterlik opgeneem het. They cannot understand the depth

of the Word, they take it up literally and if you can't do it the way they interpret it, you're out. Sy maak spesiale vermelding van haar oupa wat anders was, wat die dinge wat hy

gepreek het, gelewe het. Hy het nooit gekritiseer nie en het gelewe wat hy geglo het. My

grandfather never belonged to a church, he travelled. People like you (die navorser) that are church-orientated feel you need the church to be connected to God.

T het verskeie ander godsdienste beproef, onder andere Boeddhisme, HindoeTsme, Mormonisme, but have you noticed that those people don't have to prove themselves.

Why do Christian people try to prove Christianity. Christians want to bring everybody to God because we think we are some superior person. Christianity has become a word of ruling. I look back on my background and I feel sad.

T se opmerking oor elke mens wat in homself God is, dui aan dat sy waarskynlik reeds diep in die New Age-beweging betrokke is. If you take God and break Him up in billions

of molecules it's us. Op die navorser se vraag oor hoe sy Jesus sien, het sy vanuit die

Ou Testament begin waar God die mens vernietig het deur die vloed en daarmee saam ook vloeke op die mens geplaas het en die enigste manier is om mense keuses te gee en daarom moet daar met grense begin word. Volgens haar is Jesus gestuur om met die mense te praat omdat God besef het mense leef volgens reels. Jesus het God kom

verkondig. Jesus came to fulfil a purpose. We are equal to Jesus. I can move mountains,

so can you. I can heal, so can you. My philosophy - I am grateful for the cross and Jesus, but we are God in human flesh. The New Age thing is changing everybody's perception. In the new millennium there is no ruling, no dogmas, no control. Communication is found in astral projection, telepathy and interconnection (vgl. 3.8.8.2). It gives me direction. Sy beklemtoon die feit dat sy met God praat as haar vader, dat sy

nooit deur horn vergete is nie, dat sy tevrede is met haar spiritualiteit. / am part of the

millions of molecules of God. It needs me to complete Him. I love the way I am today.