• No results found

Emigrant van 3 April 1860, aangehaal deur

A. J H van der Walt, in Koers, Deel VI, Wo 3, Desember 1938.

1. DIE VOORTREKKER-EEUFEES.

Die betekenis van die Voortrekker-eeufees le hoofsaak- lik daarin dat dit die keerpunt vorm tussen die tydperk wat as die tydperk van verdediging beskryf kan word, waarin die Afri­ kaner gestreef net na gelyke beregtiging binne sy staat, en daarteenoor die nuwe tydperk waarin hy bewus geword net van sy krag en "bestemming, nl. sy eie staat waarin hy kon heers.

Dit was 'n ironiese toedrag van sake. In 1935 net die Hertzog-regering besluit om die Eeufees „op die grootste breed- nasionale wyse te vier sodat alle dele van die volk daaraan kan deelneem". Die Volkstem wys in 'n subhoofartikel daarop dat die Regering 'n ruime geldelike bydrae tot die oprigting van die monument sou maak en dat die hoeksteenlegging, net soos die onthulling, op grond hiervan ook 'n staatskarakter sal moet dra. „Dit kom daarop neer dat die Eerste Minister of sy plaasver-

vanger die funksie sal moet waameem. Ook beteken dit dat die Goewerneur-Generaal uitgenooi sal word om die plegtigheid by te woon en dat o.m. God Save the King by hierdie verrigting ge- speel sal word." '

In dieselfde tyd is die leiers van die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging van die Suid-Afrikaanse Spoorwee besig om

'n simboliese ossewatrek van die Suide na die Noorde te organi- seer. Dit was "bestem om van die fees uiteindelik 'n suiwer Afrikaner-voiksfees te maak.

Afrikaners dwarsdeur die land het so in opstand teen die gedagte dat die fees 'n staatskarakter sal dra en dat die Britse volkslied daar gespeel sal word, gekom dat die Regering uiteindelik voor die druk moes swig, en op 27 Julie is aange- kondig dat die Eerste Minister nie meer die hoeksteen sou le nie, en aan die Sentrale Volksmonumentekomitee word opdrag ge- gee dat 'n vrou wat 'n Voortrekkerafstammeling was, die pleg-

2) tigheid moes waarneem.

Die opstuwende nasionalisme rondom die ossewaens kom onder meer tot uitdrukking in besluite dat Die Stem van Suid- Afrika die enigste volkslied moet word. Daarmee saam vind

ook die sterk begeerte na eenheid onder die Afrikaners uit­ drukking in allerlei vorme. Op Boshof, byvoorbeeld, reik die twee plaaslike politieke leiers, mnre. J.J. Serfontein en Z.A. Thuynsma, op die verhoog mekaar die hand „met die vaste voorneme om ter wille van die toekoms van ons nageslag ons voortaan in diens te stel van een land, een volk, een God ..." Die vryheidsgees "bruis op in toesprake wat die roersele van die volkshart vertolk: „Ek dra (hierdie baard) nie omdat hy mooi is nie, ook nie om allerlei ander redes nie. Daar is net een rede; Dit is MY" land en in my land doen ek wat EK WIL", roep prof. S.P.E. Boshoff op Kroonstad uit. „Dit is die gees wat ek vandag hy die Afrikaner gewaar." Hy se hy het lank genoeg in sy eie land met sy hoed in sy hand gestaan ... „Ons moet ophou om ekskuus te vra dat ons Afrikaners is II As ons weet wat ons wil, kan ons onsself regeer soos ons wil." Teen die

tyd toe die Ossewaens Pretoria bereik, was dit ' n suiwer Afri­ kaans e volksfees soos prof. L.J. du Plessis dit kort tevore ge- tipeer het: „Almal is welkom. Ons wys niemand uit nie. Maar dit is die fees van die Afrikanernasie se wording. Hier heers

'nAfrikaanse gees." '

Hierdie gesindheid bereik 'n hoogtepunt in die vorm van 'n massahetoging toe duisende Afrikaners hy Monumentkoppie op

2

) Ibid«f 2 7 / 7 / 3 9 .

3) Tbld., 17/10/38.

4) Die Transvaler, 1/10/38.

5) Ibid., 5/11755.

15 Desember geweier om na ' n Engelse toespraak -van adv. E.W. Douglass, regeringslid in die Volksmonumentekomitee, te luister. Hierdie protes openbaar egter nie "blote -vyandigheid teenoor die Engelssprekendes as sodanig nie, want „toe dr. E.G. Jansen, voorsitter van die S.V.K., aangekondig het dat adv. Douglass 'n paar woorde in Afrikaans sal praat, is adv. Douglass nie alleen 'n ordelike en geesdriftige gehoor gebied nie, maar is hom aan die einde selfs tLank sal hy Lewe1 toege-

sing" .6^

Die opstuwende Afrikanernasionalisme tydens die Eeu- feesviering het selfs sommige Engelssprekendes gunstig be- invloed. Dit "blyk uit 'n rede van dr. E. MacMillan,

moderator van die Presbiteriaanse Kerk, tydens ' n kerkdiens in Pretoria op 27 November 1938. By die Engelssprekendes het hy gepleit vir nasie-bou in plaas van Empire-bou. „0ns moet binne die vloedgolf van hierdie stygende gety van volks- bewussyn kom; daar moet geen gevoel wees dat ons uitgelaat word nie. Maar ons kan nie hoop om ingesluit te word nie

tensy ons met die Afrikaner eens is in sy poging om tot 'n ge­ voel van nasionale bestemming te styg. Dit vereis ' n alge- hele nuwe gesindheid en gees." Hy het die kring eng getrek, sodat dit eintlik heeltemal ingepas het by die gedagtegang wat op daardie tydstip in die Afrikanergemoed begin posvat het: „0p ons Engelssprekendes rus die verantwoordelikheid vir ons aandeel in die rasseverdeeldheid, as gevolg van ons weiering

om ons geheel en al met Suid-Afrika, sy bodem, sy taal en sy 7)

volk te vereenselwig." '

Die begeerte tot politieke herstel van die Afrikaner- volkseenheid openbaar hom nou in 'n steeds sterker wordende beweging. Terwyl die Ossewatrekleiers die Afrikanereenheid bo-oor partygrense heen beklemtoon het, ' vind die beweging

ook sy neerslag in die partypolitiek. Daar kan dit nie oral onderskei word van oorwegings van partybelang nie. Op 24 November doen genl. Hertzog te Boshof 'n beroep om tydens Desember politieke vrede te handhaaf en spreek die hoop uit

dat dit tot 'n moontlike hereniging daarna kan lei.

6

) .fold., 16/12/38.

7) DlT'Volksblad, 30/11/38.

8) Jjie TransvaTer, 7/11/38.

Dr. Malan vereenselwig hom daarmee mits dit nie lei tot ,,'n samesmelting van politieke partye nie". In 'n manifes op 12 Desember onderstreep genl. Hertzog die diepere eenheid van die volk ten spyte van politieke partye en pleit vir 'n beter gesindheid op partypolitieke gebied. Hy verlang dat hoogste nasiediens as rigsnoer dien, wat onder meer sou insluit „die aanstelling ten alle tye van die mees bevoegde mense in

Regeringskommissies of Regeringsrade onverskillig van hul politieke oortuigings". Dr. Malan onderskryf ook hierdie manifes, maar adv. J.G. Strijdom, die Transvaalse leier van

die Nasionale Party, beantwoord dit met verwyte en eis dat

genl. J.C.G. Kemp verskoning moet maak vir uitlatings gedurende die verkiesings „Anders word net mooi woorde gebruik om 'n

gunstige stemming te verkry vir die party van die persoon wat die onderhandelings "begin net." '

Dit word baie duidelik dat die Nasionale Party nou sy voet op die pad gesit net om die Afrikanereenheid polities rondom hom te organiseer. Die Burger reageer dan ook op die Manifes met die opmerking dat die drang na eenheid „'n drang

(is) om almal wat in een party bymekaar hoort omdat hulle dieselfde ideale en beginsels huldig, in een party saam te bring".11)

12)

J.H. Hofmeyr slaan die spyker op die kop wanneer hy se dat die gedagte om van die Eeufees 'n geleentheid te maak om 'n enge, suiwer Afrikaanse nasionalisme te bevorder, gesee- vier het en dat dit die Malan-nasionaliste grootliks ten goede gekom het. Die gees het ook deurgewerk na die Afrikaners in die Verenigde Party, soos al dadelik blyk uit 'n gesamentlike vergadering van lede van die Verenigde Party en die Nasionale Party te Skeerpoort op 22 Desember, wat die Regering versoek om 'n volkstemming te hou oor die totstandkoming van 'n

republiek. Verder is daar verklaar dat die Bngelse moet be- sef dat die Afrikaanssprekendes net Afrikaners kan wees „en

13) dat dit aan hulle kant '<n dure plig is om dieselfde te word".

Op 20 Januarie 1939 stel dr. Albert Hertzog namens sekere Afrikaanse liggame 'n basis van samewerking tussen die

9) Ibid., 25 en 28/11/38. 10) Tbid., 10/12/38.

11) Die Transvaler, 22/12/44.

twee politieke leiers voor, onder andere op die grondslag van die republikeinse strewe en met uitsluiting van enige same- werking met ander bevolkingsgroepe as dit ten koste van die Afrikanervolk moet geskied. Dr. Malan aanvaar die grondslag reeds die volgende dag, maar genl. Hertzog het dit verwerp.

N£ samesmelting, toe ' n sterk groep van sy Afrikaanse

volgelinge agtergebly het, was genl. Hertzog in 'n afhanklike posisie ten opsigte van sy Engelse ondersteuners geplaas, so- dat hy al meer ook hul taal en politieke regte - selfs teen die strewe van sy eie volksgenote - moes beskerm. Dit was dan ook die oorsaak dat die pogings tot hereniging uiteindelik

15)

in November 1940 misluk het. In sy verwerping van die ver- soek beklemtoon genl. Hertzog die feit dat die ,ij°ng Afrikaner- intellektualiste" wat die versoek gerig het, van die grondslag uitgaan „dat die Afrikaanssprekende deel van die bevoIking die enigste deel van die Suid-Afrikaanse bevolking sal wees wat geld as volk". Sy biograaf merk op dat dit horn diep ge- spyt het dat hy die kloof nie kon oorbrug nie en dat sy hart „wat eenheid onder die Afrikaanssprekendes betref, presies net

17)

soos hierdie jong manne gevoel" het, maar dat sy rede horn gewaarsku het.

Daar moet egter ook onthou word dat genl. Hertzog met sy tweestroombeleid eerlik bedoel het om gelyke regte aan die twee groepe te laat toekom solank die twee strome langs mekaar gevloei het en dat die uiteindelike ineenvloeiing as 'n natuur- like proses aan die toekoms oorgelaat moes word. Dit is egter

1n feit dat genl. Hertzog in sy oorhaastige politieke ywer om

die twee strome bymekaar te bring, geleidelik verder van sy volk af weggedryf het. Gevolglik moes hy sy eie optrede nie net regverdig nie, hy moes steeds meer en meer as kampvegter van die Engelssprekendes optree. Sterk kom dit veral uit in sy Smithfieldse toespraak in November 1938, waarin hy die op­ trede van die Hasionaliste vergelyk met die toestand tydens die ou Suid-Afrikaanse Republieks „Een seksie domineer en maak horn aanstootlik. Daardeur kom hy tot 'n val en die twis is

erger as ooit. Ons weet dat daardie beleid gelei het tot die

!4) Die Volksblad, 23/1/39; Die Transvaler, 30/1/39.

15) Die Volksblad, 7/1V40. Vgl. Van den Heever, a^w., bl. 677, 16) Van den Heever, a.w., bl. 685.

IP,)

bloedigheid van ons Yryheidsoorlog." ; Dit is inderdaad

nie meer die taal van die Boeregeneraal nie, maar die van 'n leier van 'n kunsmatige partypolitieke versameling. Die Transvaler se dan ook tereg; „Die posisie was tog immers dat die ou Republieke die "besitting van die Afrikaner was. Die Engelssprekende in hierdie land was die geluksoeker wat van

die gasvryheid misbruik gemaak het. Sy landgenote oorsee net die land kom roof met sy hulp, van die regmatige eienaars. En nou stel genl. Hertzog dit voor asof die twee groepe mekaar

19) probeer oorheers het met eweveel reg en eweveel onregJ" 2. DIE TWEEDE WEREIDOORLOG.

Na die uitbreek van die Tweede Wereldoorlog in Septem­ ber 1939 het nie alleen die vryheidsideaal grootliks aan

momentum gewen nie, maar die nederlaag wat genl. Smuts met sy Engelse ondersteuners Hertzog in die Parlement toegedien het, het die lang verwagte Afrikaner-eenheid op verrassende wyse binne bereik gebring. Teleurstelling het egter gevolg toe dit blyk dat, ten spyte van dr. Malan se grootmoedigheid om sy leierskap aan genl. Hertzog aan te "bied, die begeerde eenheid maar steeds buite bereik gebly het. Die haakplek was die republikeinse doelstelling. Yolgens adv. Strijdom het genl. Hertzog en mnr. N.G. Havenga „konsekwent en dwarsdeur" ge-

weier „om iets te doen te he met ' n party wat 'n republiek as 20)

doel het". Die Transvaalse Hertzog-groep het egter op die punt met die Nasionale Party saamgestem. Dit het baie daar- toe bygedra dat daar in Januarie van die volgende jaar in die Parlement ooreengekom kon word oor 'n beginselgrondslag vir die te stigte party.

Op die belangrikste punte was dit in ooreenstemming met die Nasionale Party-beleid, hoewel die verskuilde elemente van die meer radikale opvatting grootliks daaruit verwyder is. Die reg van die volk word erken om „te enigertyd as hy dit in belang van die land ag", sy regeringsvorm langs konstitusio- nele weg te verander. Die Party spreek dit as sy oortuiging uit „dat die republikeinse staatsvorm, afgeskei van die Britse

1 8) Die Vaderland, 18/11/38.

19) Die Transvaler, 19/ll/38.

20) Die Volksblad, 1/12/39 5 vgl. P.A. van Jaarsveld en G-.D. Scholtz: Die Republiek van Suid-Afrika, Johannes­ burg, 1966, bl. 176.

Kroon, horn die heste aanpas "by die tradisies, omstandighede en aspirasies van die Suid-Afrikaanse volk entewens die enig- ste effektiewe waar"borg is dat Suid-Afrika nie weer in G-root- Brittanje se oorlog gesleep sal word nie. Die Party sal horn dus "beywer om alle ongerymdhede, wat die "bereiking van daardie volksvryheid "belemmer, uit die weg te ruim. Hy erken egter dat 'n repu"bliek tot stand gehring kan word, alleen op die "bree grondslag van die volkswil en met getroue inagneming van die gelyke taal- en kulturele regte van die twee seksies van die "blanke "bevolking. In ooreenstemming hiermee le hy vas dat hierdie konstitusionele verandering tot stand ge"bring kan word alleen ingevolge 'n spesiale en "besliste opdrag daartoe van die stemgeregtigde "blanke "bevolking en nie "bloot op grond van 'n parlementere meerderheid, wat "by 'n gewone verkiesing verkry mag word nie." Lidmaatskap van die party sou nie ont- se of geweier word aan 'n nasionaalgesinde Afrikaner wat ge- reed was om horn aan die party-verpligtinge te onderwerp maar wat nie oortuig was van die wenslikheid om in "bestaande om-

21)

standighede 'n repu"bliek tot stand te "bring nie. So net dan uiteindelik die Herenigde Nasionale Party of Volksparty in die Parlement tot stand gekom met genl. Hertzog as hoofleier.

Dit was egter duidelik dat die opvattings van sommige leiers van die Nasionale Party teen hierdie tyd so radikaal "begin word net dat dit op 'n "botsing met genl. Hertzog moes uitloop, veral omdat hy op daardie tydstip, om moeilik "begryp- "bare redes, in die oe" van "baie nog steeds in die "bresse getree het vir die Engelssprekendes wat horn so in die steek gelaat het en wie oe optrede hy as 'n „geweldige skok" vir die Afri­ kaners "beskryf het. Hy het die skuld op genl. Smuts geplaas

en horn van„'n misdaad" teenoor die Engelssprekendes "beskuldig. "Vir "baie het dit dus gelyk as of hy nog steeds gehoop het op

22)

eenwording van die twee groepe. Daarenteen het adv. Strijdom prontuit verklaar: „As ek praat van voIkseenheid,

dink ek aan die Boerenasie en nie aan die eenheid van alle "~)\ 23)

rasse in Suid-Afrika nie."

2 1) Die Volkshlad, 29/1/40.

22) Ibid., 4/11/59. Dat dit nie 'n suiwer siening van genl. Hertzog se "beginselstandpunt was nie, is reeds in hoof- stuk II par. 3(h) "bespreek.