IIOOFSTUK IX NOODSAAKLIKBEID EN" WA.A.IRDE Vll.N DIE OPilOEDING
1 .. Inleidfrn,g
As a,lles wa·t tot dusver in hierdie werkstuk a.angeteken is, in a,a;n1:;::
marking geneem word.~ lyk di t vanselfs:prekend dat opvoed:ing moet plaas= , . vind en dat dit uiters wa.ardevol is. As net die bla,dsye wat handel oor die mensbeeld en die eind.doel van die opvoeding. gelee·s word, is ,daar reeds voldoencte motivering vir die opvoedingsakthJiteit te vind. Maar die Chr:istel:ik:-nasionale opvoeder kry 'n veel beter begrip van die belangr:i.khe:id en omva.ng van sy taa.k as hy ook 1n studie maak van die
ander opvoedk:undige redes 1ivaa,:rom opvoeding noodsaaklik is. Rie.:rrdie stu= die sluit by die bepal:i.ng va.n die waard,e van die opvoeding aa:n omdat die noodsa.akliltheid tegelyk ook wys op die waa.rde wat ve:rk.ry ka:n word deur opvoeding, Dit is egter vooraf nodig om enkele dwaalwee, va,nuit ·ch:r:istelike oogpunt beskou, aan te t0on ..
Dis eerstens nodig om te se da.t die mens nie 'n verlengstu.k van die dier is nie11) en ook n:ie van enige ander wese nieo, Ten spyte van eienskappe wa.t ook by die dier voorkom, is die mens heeltemal 'n ander wese a.s die d:iero Die mensbeeld. toon dit aa:no Die opvoeder moet dus a.ltyd in ·gedagte hou dat daa.r meer :rede vir opvoeding is, a,s net die na.tuurlike a.a.rd va.n die mens wa.t ontwikkel moet word o
TvJeedens :is dit nodig om in gedagte te hou da.t die opvoedeling nie soos tn masjien op prikk'els reagee:r niea D:it beteken da.t opvoeding nie noodsa.aklik is omda.t die opvoeder d:ie o:pvoed,eling deur m:idd'el va.n sy
(die opvoeder ;:;e) ha.ndeling na. willekeur kan stuur en determineer nieo
~)
Die Chri stelik.-na.si ona.le 0pva.ttinge is a.nders, en die presta.si es of gebrek a,a,n presta.sies wc:d wel die opvoeder se a~nda.g in 'n ander ver= ba.nd verdien, word nie as ·die grond vir die noodsa.ak:l:ikheid van die opvoeding gesien nieoDerdens mag die opvoeder en opvoedkundige een of meer van die ware gronde vir die noodsaaklikJ1eid va.n die o:pvoeding te veel bena.druk,
1)
.Di; N8.ture.li ste beweer di t~
Leesbv~
Pi stor:ius, P. Kaart en kompa.s van die opvoeding7 p,.124
2)
Lees ook p~29-33
hierbo.-135-sodat die geheelbeeld sk:ee:fgetrek. word .. Talle skrywers, o.e". Oberholzer, Landman en Langeveld, grond die noodsaakl:ikheid van dte. opvoeding .in -die hulpbehoel..Jendheid van die kina.)) Soos hieronder aangeto<1n sal word,
is dit wel tn belangrike grond, ma.a.r desn:iletemin nie hoo:fsaak nie.
2 .. J1e m~n.~_3.s n.ie wathY b~h,£.? ..
JZ.:t
te wees nieDie wording van die mens het nie 'n para.l1e1le vorm van groei. en ontwikkel:ing by die dier niea Hierdie wording volg o:p sulke tekortko~ minge en be:perkinge va:n die suigling soos die £:ebrek a.a.n verant111Too.r= del:ikheid.s:in1 geen bese:f va.n die sin van d:ie le>'!e, die onvermoe tot
selfbegri:p en selfkritiek7 geen kennis va.n Christelike norma, onbevoegd=
heid om tussen goed en kwa.ad te onderskei, enbo a.lles:, 'n godsdiens= sin wat :feit1ik nog net :in die embrio teenwoordig is~: Da.arom s~ H .. :Ba.= v:i.nok die mens is
1 ~ , " .- eind.ig~ beperkt, arm en zwa.k11 afhankel1 jk en gebonden
a.an alle zijden, 11
4)
In sy wording ga.an d.ie mens vee1 meer as fn s1.:dgling word .. Hy ga.an
1n mate van selfstandigheid:, verantwoorde1ikhe:id, ens4 ontwikke1
1 en a.s
hy 'n Christen is, ga.a.n sy godsdienssfn a.anmerk1ik groei en ontwikkelo Die a.:priori. v~.:m groei en ontwild\.eling kom van God en net deur die ge= na.de van God ka.n da.a.r so i ets soos wording pla.a.svindo
Die la.aste o:pmerking d:ui reeds op die o:pvoed:ingswerk van God .. Deur a,an die mens die a.pr:iori van ~ei en ontwikkeling te skenk en deur ander genadegawes voed God anders as die mense op1 maar dit is nietemin
9n wonclerlike vorm va.n be1nv1oeding met die doe1 om die mens nader no,
God te la.at beweeg .. Di t is dan ook die eerste rede wa.arom die o:pvoeding nodig is .. Die mens in sy sonde sou. nooi t u:it eie bev-teging God gesoek: het nie? maar deur hierd'ie verheHe vorm van opvoeding7 ge:paard. met die
aprioristiese godsdienssin, 5 ) v-1at nog 1n o:pvoedihgsmiddel van God is,
1-vord hy wel beJ:nv1oed. om God te soeko Dit dui op die hu1:pbehoewendheid van die mens.
H:ierdie vorm va.n Goddelike opvoeding.is egter nie die en:igste nie., Beha.hve die reeds genoemde apriori het God d:i:e mens ook 1n aJ:priori stiese
emosie, versta.nd, 'l!ld1 en ljgga.am gegee1 en
RY
wil hu11e a,1mal gebru:ik in sy opvoedingsv-rerk .. Verder het die mens die o:penba.ring in Skri:ftuurBv .. Oberho1zer, C.,K, Prolegomena . ., " .. • , p .. 315 en hoofstuk. X :Bavinck,
B:..
Paedagogisohe beginse1en, P• 47en natuur ontva.ng7 en daarin gebruik: God nog meer: opvoedingsmiddels.
Hy. sou d.i t alles sekerlik: nie gedoen het. nie as die opvoeding n:i e no== cf-lg wa.s nieo
God tree egter nie a.s di.e en:i.gste opvoeder op nie. Hy gebru:ik ook mense om hulle medemense op te voedo Die Christelik-na.sionale opvoede~
rnoet dan deegl:ik n8.d:ink: oor· sy ei e toestand sovJel aS' die va.n sy opvoede= linge, sodat hy 'n besef ·van die menslike sondigheid, ellende· en te= kortkominge kan kry. Daarin v:i.nd hy 'n sterk mo."itief om verder self om meer opv':led:ing te vra. sov-Jel a,s om sy opvoedel:i.nge tot hulp te v-1ees·.,
Die ldnd a.s opvoedeling is nog nie in staat om in sy eie levJenson= derhoud'te voorsien dc::c::rr 'rn beroep te volg nie .. Die materialistiese doel· is na, a.lle.s tog nie verwerplik n:ie ·mits dit meelei na God tO<et .. Ook hier= in :is <He opvoedeling hulpbehoewend, sodat opvoedingshulp van God en mens· onontbeerlik is. Hierin kan die d.riehoeksverhoud:i.ng God-opvoeder-opvoe== deling duiclelik wa.argeneem
word.-3o
=er""!:"JJ-... Die mens soek. na. God "fM"et • -===-*' '*""*'"""'c:'"'""r- -_,__,ree--...JoH., Bavinok het baie ·'.ffioeite gedoen om aa.n te toon da.t e mens bev.rus of onbeNus no, God soek. .. 6) Di t kan ook ni e _anders nie, wa,nt die .
skepsel verla,ng na sy !if1Jr.er1 die Elen na ~He se beeld hy geskape ·is .. Die mens beleef tn ewige nood na. God., Dit is nie so omda.t h;;r in sy 1-veer=
loosheid~e_en
die groot na.tuurma.gte en -kra.gte op wensdenkerige wyse virhom
~n
go+i tdink sodat hy troos in sy sv-ra:k:he:id .kan erva.a,r ni eo As dit so· was, s0u God nie ~-.rerklik besta.a.n het nie en sou die mens hom op tn onreele hersensk:im verla.a.t het. Ma.ar God is reeel en d:i e mens se verl~nge na God is reeeloIn sy soeke na God spreek die mens se gewete hom ook aa:n.
Sy
skuld= besef laa.t hom in kinderl:ike afha.nklikheid verla.ng na, die herstel va.ndie breuk liiat deur d:ie sonde veroorsaak :is., Daa.rom soek hy na die ver= loss:ingsv-reg, die verge~tring van sondes en die herend.ging met die hemeise Va,dero Net soos die kind v-ra.t sy ouer eer1 in 8,lles poog om sy ouer se 1rril volbring, poog d:i e wa.re Christen om d:i e wil van God te volbr:ing,. Al hi erdi e sake word egter oorheers deur d:l e mens se hunkering na. 11 ef= de., wa.nt die ~tTa.re driehoeksverhouding is niks anders n:ie a.s tn heilige liefdesverhoudingo
~
~"""·~~~~~· ,..._,...
) Bavinck, J .. H. Religiet< AP T~Vereldbeschomdngen ~ Relig:ieus besef en Chr:istel:ijk gelcof
-137-Hierd:ie soeke van die mens na. God· maak die opvoeding absoluut nood= saJaklik. Die opvoedingswerk: van God toon die regte weg aan en die mede= mens moet ook die regte weg aa:n:rlioon,1 maar die menslike opvoeder moeiJ.;
tegelyk ook op daa.rdie weg voorga.a.n (lei), en die opvoedeling onder= steun (b~gele:i) ..
I'n hierdie lig gesien,voel die opvoeder klein en onbekwaam vir die grootse roeping en ta.ak. Da.arom gee God hom kra.g en v:oorl:i.gting, want daarsonder sou hy teruggedeins het .. As verdere hulp en a.ansporing om: die rO~:i.ng en· ta,ak op sy skouers te neem, het God die Heil:lge Gees na. die aa.rde gestuur om in die mens se hart 'n' helder fa.kkei B,a,n te steek. En verder is daa.r aan die mens die opdra.g gegee, soos in die volgende :paragra.a,f beskryf.
Die Bybel bevat ta.lle tekse wat duidel:i.k aantoon~ dat God die mens beveel om op te voed en opgevoed te word. Net enkele voorbeeldeg·
9 ,En hierd:ie 'ioJ'oorde wat Ek. jou vandag beveel, moet in jou hart·
wees; en jy moet dit jou kinders inskerp en daaroor spreek
as
jyim
jou hu:l s s:t t en a,s jy op pa.d is en a;s jy ga.an le en as jy opstaan .. u7). , 1 Geer· ag op!'i!h e woorde · v.1aarmee ek julle vandag wa.a.rsku, ctat
julle d:l t vir julle kinders beveel om al die woorde van hierdie wet sorgvuldig te hou. Want dit is geen vergeefse woord vir julle nie,
8
ma.ar di t is julle lewe? • • .. 11 · )
~~En vaders1 moen:ie julle kind.ers vertoorn nie, ma.ar voed hul= le op in die tug en verman:ing van die Here.11
9)
As God dan die mens beveel om op te voed en opgevoed te word, is die opvoeding om hierdie rede noodsa.akl:ik. Ioliaar die Bybel se ook ba.ie oor d:ie a.ard van die opvoeding vJat beoog word, bv4;
..
.,
1.. ~- .~,Die vrees van die Here is die beginsel van kennis" .... 1110)
7 1As julle my gebooie bewa.a.rf sal julle in my liefde b_-lly
• !Ill)
12
mens. 11 )
So is die opvoedi.ng dan n:oodsaaklik om' die viet van God aa.n die mens oor te dra, a.a.n die opvoedeling bekend te maak en hom te probeer oor= reed om die wet aan te neem sodat hy dan al sy kra.gte sa,l inspan· om daa.rvolgens te ·lewe ~
5e
]lise ~a;t_ aa.n,.,.di e mea.f? gefi_t.~_wo~q:~¥e
mens~·JOrd
ei se gestel waarvan geen di er 1n begrip k:an vorm nie .. Sonder opvoedi;ng kan da,a.r nie ver1.vag word dat die mens in sy sondige ne:igings self sal probeer om aa,n die eise te voldoen nie., Enkele be== lan6rike eise isg(a) !Cenn.lJ?.J:t'.Llla·SVJi~Jng_ van wa.a.rd§,£
Ilie Bybelse 1r1a.ardes .is die grondslag van a.lle wa,ardes vJat deur die Christen erken 11ord. Ma.a.r die• mens kom onvermy.delik in a.anraking met wa,a.Itdeopvattinge wat baie en soms radikaa.l verskil van die GoCLdel:ike waa.rdes van die BybeL13 ) Ilit is dan du:idelik. da.t die opvoedel:ing hulp, leiding en begeleiding1 deur God en,mens, nodig het om.eerstens tn kenn:i s van d :i e Bybe>l se waa.rde s op t e do e:t:D en tweed ens daa.rd i e we"arde s na. die ·beste van sy vermoe na. te streef.
(b) Kultuureise
""""'*' ·- .. ... == IV'*'' j;·1'!'1
Ilie Bybel het ba.ie te se oor kultuur, al word hierdie woord nie. ge:::: bruik nie .. Ilie besk:ry1dngs van die tabernakel, die tempel van Sa.lomo, die la.ndbou1: enso, vertel elkeen :iets va.n die Isra.elieti.ese kultuur met duidel:ike aa.mzys:ings vc:m die groot beginsels da.arin. Di t :is bv. onont= kenba.a.r seker dat die kultuur in diens van God moet sta.an. Verder beva.t d:i e F,ybel d:i ~ grootste let-l.i·erkundi ge meesterstukke va.n a.lle tye.. t n Ge=
dig soos Ps.
68
het nie sy gelyke in ·enige litera.tuur buite die Bybel nie .. Daar:in spreek nogmaals die beginsel da.t a.lle k:unsvorme O'Jk :in diens va.n God moet sta.a.n..,As e. 'k;:ind op eie stoom moet begin om 1n .kultuur sonder hulp, lei= ding en begele:iding op te bou, ka.n da.a.r ba.1 e min, indi en enigiets, tot stand kom .. Die opvoeding deur God en mens is nod:ig om die grondbeginsels by hom tui s te bring sowel 1 as om hom met reeds besta.a.nde kul tuur el'Jl
kul tuurvorme bek:end te.·stelo Eers daa.rna kan h,y (die opvoedel:ing) die kul tuur in d:i.ens van God gebru:ik en dit verder help ui tbouG Dan beskil;
Rom:. 7~ 22
13
) Die
Ch~istel:ike
1i>Ja.a.rdes is reedf! op P•43-45
bespreekq-139-hy oor norme waa.rmee -139-hy k:a,n bepaal wa.tter k::ul tuur vir d.ie Chr:Fsten a.anneemlik 1 s en wa.tter nie.,
(
~)
.D:ie=inn~r].ike
str;yd tussen die na.ttm.r..U.t;.e en diete~nnatt!;u,rl.,!.~
Om misversta.nd te voorlwm word die begrip:pe teenna.tuurlik:heid (nie. £Ella;l;uuriikheid nie) en natuurlikheid omskryf •. Ne.tuurl:ikheld ka.n terug=wys na die oors:pronklike geska:pe mens .. I~y is goed geska:pe en sy natuur~ like drang wa.s om God lief te he .. Maar as gevolg van die sondeval ll::e:fj· het die menslike na.tuur so vera.nder da.t dit daa.rna net andersom
is.
In die Cal \rini stiese li tera.tuur word gedurig melding gemaak va.n die alge= heel verdorwe naJtuu1~ van die mens o:p grond van :Bybelui tsprake7 bv .. g,Daar :is niemand regverdig nie1 selfs nie een nie.,n
1
4)
, , .. • ., want ons was van na.ture kinders va.n die toorn., o • u.l5)
Natuurl~.kheid sien dan op die sond:ige ne:igings van die mens :van na
.
.
16
.
die sondeval.. ) TeennatuupJ.ikha::id is da.n die ger?.&.dige werking van Goct in die m'ens se hart 11aa.rdeur die mens in staat gestel word~ om· weerstand teen die sonde te bied. Dis d.ie oorblyfsel van die natuurlikheid van voor die sondeval. Dit sien·op die af'S!terwe van diie ou mens (natuurlik=
.
1:7
heid) en die o:psta.nding van die nuwe ( teenna.tuurlikheid) o )
Hierdie konflik word. b<:de mooi o:pgesom deur Paulus in die volgende · woordeg
17Want d.ie goeie wat ek wil7 doen ek nie, mas.r die kwa,ad wait
1:8
ek ni e ~>Ji 1 ni e, di t d'oen ek. 11 • )
Die natuurlik:..."le:id van die mens word soms beskou as die regte hou= ding in teenstelling met £E!latuurlikheid,. Da.n word. gepleit Vir die na.=
..
·volging va,n die na.tuurlik..heid, want onderdruklting da.a.rvan lei tot inhi= bisies7 kompleksa, repressie en a.nder sielkundige ongesteldhede .. H:ierdie
natural:isties l:iberal:ist:iese siening
19)
hou nie rekening met enige Bybelse motivering ::t<i:rr die i.tecm:r.n.tuurli1?:heid nie en d:i e ondersteunende krag van God word misgekyk .. Om hierdie opgaan-in-die-natuur of natuurver= heerliking :in die regte pers:pekti ef te stel1 is o:pvoeding deur .God. en mens noodsaaklik .. Trouens, d:it is 'n moe:ilike taak om die mens t~ oor= tuig da.t die na.tuurlike teengegaan 'moet v.rord en dat die teennatuurlikefil'
~~~~1
1
~~-:-ook
Die Heidelbergse Kategismus, vra.a.g en a.ntwoord
5·
In Oberholzert C.,K •. Op .. cit., po
335-337
word dieselfde beteken:isI?
aan die begrip na.tuurlikheid geheg ..1
8)
Die He:idelbergse Kateg:ismus, vraa;g en antwoord89-91
die'. weg na God toe aandui.,
Hoe1r1el Rousseau en· sy kollegas selde direk gevolg word of' as. v.:oor::: beeld van. die regte denkers voeurgehou word, is di t 11ogtans so gerief'li'k: om te seg 7,Moenie met die kind peuter nieo Laat staan hom, hy is van na.ture goed.en sa.], self' regkom.91·Dit is b\7'• die ond.ertoonin die denke.
'· 20
wat in Suid-Af'rika. en elders dik.wels a.a.ngetref i·Jord. )
Dis :P.ier nodig om met nadruk te verkla.a.cr dat die onna.tuurlike noofi)c goedgepraat k.a,n word nie en da.t dit glad n:ie dieselfde a,s teel11!1Rtuurl:ik.= heid is nie ..
(d) Selfdissipline """'"'*",,.,__.,. · -rr ~""" ,..._ t-nt
Hoewel eksterne dissipline sy plek en vJaa,rde in die opvoeding he.t~ ka.n dit nie ontken word nie dat selfdissipl±'ne die idea.a.l is we,a,:rop eksterne dissipline moet uitloop .. Die vr1:1..e.g va,n Kain21) k:a.n 'n1 bietjie cmders gestel word~ nl~ g , I s ek my eie wagter?11 En dan is d1 e antwoord
beslis~ 17Jat11
Maar hoe kry 1 n mens di t reg om j ouself o:p te pas? D1ce: opvoeding deur
God en mens is absoluut onontbeerlik om die opvoedeling se gewetens·bem· helder en hoorbaar te laat s:preek en die opvoedl"lfng te bel'nvloed, te lei\ en begelei tot selfbeheersing en navolging van die wil van ~od. Self= kritiek :is ba.ie moeilik omda.t die mens so. graag 'n verskoning vir sy sondes soek7 maar deur die gena.de va.n God, die ondersteun:ing van die Heili1ge Gees en die medewerking va.n 'n gelovJi ge Chr:i sten wa.t as o:pvoe=
der optree1 ka.n d:it v.rsl verwesenlik word, nooit honderd ]?ersent nie,
maa-r nietem:in in 1n aans:ienl:ike ma.teo
6_:.,
.:J?J
e reg1 V.O<?.£rek; ~n J?..~:i_,gt,pjYl op --~-V$.§,4_Die f'ormulier van die he:ilige doop.la.a.t geen t11iyfel oor die reg;,, voorreg en plig om op te voed nie., D:it :is da.n die ta.ak van die opvoeder om sy o:pvoedelinge a,s toek:omstige opvoeders te oortuig dat opvoeding nie die opdrag van 1 n .sesant-ma.joor is ni e en dus sender bevraagtekening
gehoorsaa.m moet word, maa.r dat d:it 'n reg en voorreg is. Dit is dan alreeds 'n rede wa.arom opvoeding nodig is.,
Aangesien God a,a.n die mens " die reg gegee het om. op te
2D) Volgens '·n koe:ra.ntber:ig van 29 Des· .. 1972 het tn bekende Transvaa.ls~ onderwysmaa:r sme.lende opmerk:ings geme.ak oor 1 7.the Cal v,ini stic di soi=
pline14
' 7 wat dan verantwoordelik sou wees vir die sewe Afrikaans=
sprekende matrikulante vvat elk se'~ile onderskeidngs behaB.l het.
21)
Gen.4:7
vo·e(r, 22) moet hy oJjvoed. Om in diens v:an God te arb;e:i is tn. heerlike voorrego Dit is 1n gulde geleentheid om uiting te gee a.c:m die dankbaar""
heid va.m~ die fu.rt. Die Christelik-nasianale o:pvoeder kan nie anders nte-as orrf1:ie beste gebru:ik te ma.ak van daa.Tdie voorreg~ Om o:p te voed i.s v:i.r hom 1n a:bsolute noodsa.aklikheido
7 •
N a.vo l..g}ng_~n," 'n J,.?.,~e.ru?Sho,eJ.Die Christelik:-nasionale o:pva.tt;i:inge oor d doelstelling van d.ie 23
lewe is reed.s beskryf
* )
Da.a.r is ook a.angetoon ·d.at a.lle mense. nie die= selfde rigting volg nie. Dit vera;:p.der egter nie die Christelik-na,sionale doelstelling\n:ie en die Chri stel::lk-na.siona.leo:pvoed~r
weet waa.rheen hy sy o:pvoedelinge wil lei en begelei o·Nou ontstaan die vraagg Kan daardie doelstelling van die lewe na.= gestree:f word sender o:pvoeding? Twee moontlikhede word. ondersoe}{:g
:R:· Ka.n e mens sonder hul:p, leiding en begeleiding tog na God toe be1rreeg? Die a.ntwoord. is voor die h<'l.nd liggenclg As da.ar nie 'n soncleva>l wa.s , sou di t besli s gebeur het? maar nou het die sondeval van horm
1n bedorwe l"l'ese gemaak en is hy v.an :r.r.a.ture geneig om God te haa.t. Die
teennatuurlike houd""i[ing pas by die o:pvoedingsdoel ill' em o:pvoecting help me.e om die nat!.{urlikheid te beveg ..
:lf: Kan die mens bloot deur sy medemens , ,a:f te loer11 die Christelike
weg volg? Id.entifikash~J met die Christelike .voorbeeld van die medemeri.s7 wa.ar glad nie lei of begelei n:ie, is moontlik1 want die Heilige Gees 1r1erk in
a
i e mens sem.
rt, soda;t God.deJ:li k:e o:pvoeding :plaasvind.. Dits:preek egte:r:r~ ni e die mensli o:pvoeder vry; va;n: sy roe:ping en ta.aJt om bewustelik te lei en begelei nie.. ::Dus, a.a,nva.arding en nastrewing van die Christelike doelstelling ka.n nie sonder enige o:pvoeding :pla.a.sv:ind nie.
Wanneer koera.ntverslae oor s:porta.angeleenthede gelees word, l'll'ord die volgende gevindg
:k Elke koerant 1iJY 1n aa.nsienlike ruimte aan• hierdJe saak.,
:It:" Sport ma.ak. va.nda.g 1n bela.ngrike deel van die mens se le~ve uit ..
:It Sport het va.:rriiag ba,ie te doem met e nasionale prestige, reklame en :politiek.,
P ~ 119-133 hi erbo .;
-142-7r In tota.al gesien het da.a.r reeds 'n s:portkonink:cyk o:p aarde tot stand gekom ..
Van Chri stelik-nasi·ona.le opvoedkundige oogpunt besR-.ou7 behoort ver= der gega.an te word., Enige vorm vam liggaamlike opvoeding moet opvoeding in die ware sin van die.woord wees .. Daarom m:oet dit ook die e:inddoel van alle menselewe nas'treef .• Da.a.:r k:an' verdere redes vir die noodsa.akl:ik.heid . . van die opvoeding aangegee wordg·
:&: Die mens se li ggaam is 1 n tempel van God
24
)
en daarom mo et d:i.t o:pgevoed word,D. l!),S d • ,. k
~ J e meen oen ook: k.ennl-s o:p deur m:iddel van cy liggaa.m, oo.rl: .en= nis van God, bv., deur die sintuie te gebruika Daarom·nroet die siwtuig= like waa.rneming en die :interpreta.sie van wa.arnemi'ngs by die ligga.arm= like o:pvoed:ing ingesluit word.
~ t n :Bai e groot deel van d:i e natuurlik:heid w.n die mens kom ju:i s :hr
cy ligga.a.m tot uiting7 bvo die begeerte om die sinne te streel op ego;:::
t ·
25)
D ,,.: d • .t
. , '
( ..
d. • .sen r1ese w.rse .. , c:m r..:cy J.e geem; van rna erJ.a.ll:tsme 1n 1e s:tn van na.Ja= ging va.n ~reldsgoed} so maklik d:i e oorhando Die opvoed:ing :i. s dan abso= luu.t noodsae1,klik vir 'die d:i.ssi'plinering va.n die liggaam ..
Vir die Christelik-na.sionale opvoeder is die opvoeding absoluu.t nood= .saaklik, want die mens is nie ~mt hy behoort te wees n:ie .. Di.t geld vir al die aspekte van menswees.
1 70pvoeding :is o:nrrd sbaa.r, is levensvoor-vm.a.rde voor het gees=
26
teli jk1 het red eli jk-zedelfjk welzi jn van den mensch .. " )
By
d;i e bestudering va,n talle vJerke va.n opvoedkund.ige aard271
)
word.' gedurig dieselfde refrein verneemg D:ie opvoeding is noodsaaklik .. Maa;r die· redes wat aa.ngegee word, verskil hem-elsbreed1 net soos die opve>ttinge-oor wa,t opweding is en wa.tte:p doelstell:inge ·in die opvoeding nagestreef' moet word~ Vir a.ie Christelik-nas.iona.le opvoeder is daa.r egter •n baie helder lig 1'\Ta.t van God a.fstraa.l. In li:ierd:ie ].i'g vind hy clie a.ntwoorde viral
sy vrae-.<· 28
In SuicL-Afrika is daar ba.ie mensa ) wa:t s'e dat die onderwys
~~)I
kor ..3d3
e:w. 6:1926) Rom. 6:-1:2
27
)
Bavinck,H.
Paeda.gigisohe begi'nselen, p..,12-13
28) 13v .. werke van Gunter, Oberholzer, Landman$ Coetzee, Kohnstamm, e.a .. ) :Bv. die du:i sende lede van die Tr~vaa,lse Ondervzysersvereniging
-143-<furi steli,(na,sionaal moet v1ees·1, en bai e van hi erdie mense glo ook da.ofr. dit wel so :is,. Is hierdie mense o:p hoogte met die redes vmarom die op= voeding noodsa.aklik i s'W
Aangesi en bai e men a~ ook o:penlik kant ki es teen: Chri stelik..-nasio= nale onderwys7
29
)
en a.arrges:ien die ond.erwyser d:le gevoelens van anders= denkendeoue~s-en
kinders~ie
magseerm~ak-nde,
30)
soos deur die WBt be:pa.a.l, kom die Christel<ik:.,...na..siona.algesinde tot die volgende slotsomgKINDERS VJ\.J'r CHRJ.:STELIK-N:A:SIONAALG'ESIND]} OUERS IS GEREGTIG' OP 1Jf SKOOL WAAR DIE ONDER'tiYS OOK DIE CHRISTELIK-l'lf:A.S!ONALE SIENING' VAN' DIE. NOODSAAKLIKIIEID VJXI:f DIE OPVOEDING 01TDERSKRYF, lflE NET O].VID.AT DIT VAN
OlrJEBl-IEIDSWEE TOEGELA.AiT WORD NIE. DIT BEHOORT REGERIUGSBELEID TE '\rJEES .. EN AS D~AR VOORSIEf,ifiNCf' VIR' ANDERSDENKENDES GIDJ!AAK M.OET WORD~ 01-TTNEEl\1 DIT DIE CliRISTELIK-NASIONALE KINDERS NOG NIE DIE REG EN ONTHEF DIT DIE OPVOEf>ERS 1ITE VAN DIE VERPLIGTilTG m~ WEL fiLET NIKS MINDER ~S 1N CHRIS= TELIK-NASIONALE OPVOEDDTG TEVREDE. ~ WEES N!Eo CHRISTELIK-:NiA:SIONALE KIN= DERS IS GEREGTIG OP tN CHRISTELIK-NASIONALE SKOOL .. DIE REDES WAA\ROIIT DIE OPVOEDING ABSOLUUT J:TOODS11....M{LIK IS7 BEVESTIG DIE KORREKTHEID V'A.N HIERDIE STA.NJJ.PUNT c
29)
·
-
r:V\olerS:pesifieke gevalle ~'ford b Jskryf o:p p-..
267-272.
h~er~o 30) Die l:JetroJ\k:e