• No results found

3.2 Die situasie in KwaNdebele en faktore wat tot sendingwerk lei

3.2.8 Wederkerigheid en vennootskap

Wat die bogenoemde wederkerigheid betref, n CGKN ’n n ë n b u vennootskapsgedagte in die Nuwe-Testamentiese gemeente as toonbeeld van gelyk- waardigheid en wederkerigheid. Hiervolgens steun die “m ”- n “ ” m m die sendingsopdrag te kan vervul (CGKN-argief, XIVa,1992:9-10). Die konkrete sendingsdoelwitte moet vir albei vennote duidelik wees oor die volgende sake: gemeentebou, toerusting, opleiding asook die vorming van lidmate, predikante en ampsdraers (CGKN-argief, XIV ,1992:10). u b n m ’n n n n w m n , uu n u n ’n m n n n j w y se verwagtings. Hieruit spruit evaluering van die sendingsdoelwitte wat vir die onderskeie projekte gestel is (CGKN-argief, XIVa,1992:10).

Tog is hiervoor nie spesifieke maatstawwe gestel nie, wat die gevaar van subjektivering kan inhou. Sodanige maatstawwe is van groot belang om die visie op integrale sending uit te voer. E n m nn ’n m n b m n m m n oplewer, maar dat gelykwaardigheid na jare wel tot stand kan kom. Gevolglik vra dit baie energie en tyd van alle betrokkenes (CGKN-argief, XXVI, 2005:2). Ook hier geld die beginsel van prestasie deur relasie.

Uit die sending b ’n n n b n ’n nn (CGKN-argief, “ n ”) wy n n n n BZ m ’n “ -in-de-w ” n w n n (CGKN-argief, XIVb, 1985:10). Die DBZ stel dit byvoorbeeld dat die MTC die vennootskapsgedagte breedvoerig uitgebou het. Die gevolg is dat dit wel gelei het tot groter betrokkenheid van kerke en organisasies in die bestuur van MTC, maar dit het nie groter finansiële verantwoordelikheid meegebring nie (CGKN-argief, XXXIV, 2005:1).

Sendelinge kom tot die slotsom dat wederkerigheid meer aandag moet ontvang (CGKN-argief, XXVI:2). Volgens dieselfde evaluering pleit die sendelinge nie net vir byskoling van sendelinge n , m n u w b b n “z n n n n j ” (CGKN-

argief, XXVI, 2005:2). Hierdie verklaring staan nie los van die feit nie dat sendelinge soms die leiding en aanstuur van die deputate mis, terwyl hulle die werkbesoeke van deputate nie deurentyd as nuttig en behulpsaam ervaar nie (CGKN-argief, XXVI, 2005:2). Om hierdie probleem te bowe te kom moet die visie op die sendingswerk in die beleidsdokumente en jaarplanne as riglyn vir die werkbesoekers dien om hulle taak te verrig. Sodoende kan die deputate die sendelinge meer doeltreffend aanstuur en begelei (CGKN-argief, XXVI, 2005:2). Wederkerigheid is van kardinale belang vir integrale sending en vra doelbewuste aandag en aanstuur van sendelinge volgens prinsipiële, beleidsmatige, strategiese en kontekstuele beginsels.

3.2.9 Beleid en strategieë

S wy , b n m ’n un b n wat nodig is en waar die missio Dei-m n n u . H b ’n n n n n n n ’n b . w m w n n verskil van mening bestaan oor wat onder beleid verstaan word. In hierdie verband verwoord Van Dale (Geerts & Heestermans, 1992:1:307) beleid as die bestuur wat spruit uit die gevolgde b n , ’n m b uu n (O n & G uw , 2010:79). Visie, analise n b m ’n n n w n n n n r werkbaar is nie. Pietersma en Van den Berg (2005:14-23) n w ’n -analise van hierdie w n u n u u wy n ’n n n b w n m ë . by “b j ie afbakening van het speelveld is het z n n z n”, n u u u m w n . H laaste opmerking bied ruimte vir die heersende gedagte dat sendingwerk in KwaNdebele volgens spesifieke behoeftes ingeklee word.

In n b n u ’n w wy b u n ’n n b n : ’n S ’n n myn n b n un n n n m w n , waarin die organisasie aandui watter doelstelling hulle wil navolg én met watter middels en op watter maniere hulle dit wil bereik (Douma, 2007:15). Die voordeel hiervan is dat die organisasie m ’n n n n w un n u n m w n w u n gevolglik hulle aktiwiteite op die omgewing afstem (Douma, 2007:17).

H w n u n m n u n n n ’n - en beleidsplan te ondersoek nie, wil dit wel die noodsaak en die voordele daarvan beklemtoon. In die aangehaalde studies word hierdie prosesse uitgebreid verduidelik en kan die lyne daaruit maklik n u w n ’n w n n w n w . K nn

n ’n n n nm b n n b n u volgende aspekte: formulering van doelstellings, omgewingsanalise, analise van sterk- en swakpunte (interne analise), formulering van die strategie en implementering (Douma, 2007:23- 24; Pietersma & Van den Berg, 2005:14-23; Ten Bos, 2001:10-12). Hierdie prosesse staan b n nm ë. ’n n m n w m n n CGKN w ’n .

Die indruk bestaan immers dat die CGKN die sendingwerk in KwaNdebele nie strategies of planmatig benader het ni . T n ’n m n by n u w H. M n zb n m “ n n ën” ( um , 2007:125, 268). H w n b wu nn m nie, maar namate die omstandighede opduik, word besluite geneem en planne gemaak. W nn ’n n n ʼn u n n b u n, n ’n m n w n ’n n n . W nn n n n w b n n n daar, volgens Douma (2007:268-269) w u m w . n ó ’n u n magstry w n n ó ’n m m n n n. n u b n CGKN hulle, in die woorde van Douma (2007:269), aangepas het by toevallige moontlikhede en beperkings by situasies in KwaNdebele. Tog meen Douma dat dit heeltemal aanvaarbaar is dat ’n n n , m n b n n n u n b u w n n y n m . Hy w u n m “ n dat er overduidelijk géén ontwerp is, toch van strate n” (Douma, 2007:269).

3.2.10 Samevattend

Indien die bogenoemde gedagtes oorweeg word in die lig van die beskikbare inligting oor die CGKN n b n n w n Kw N b , y ’n m n n u n n ’n kan word nie – hetsy beplan of onbeplan. So kan die voorkoms van meningsverskille en konflikte verklaar word. Dit kan van onskatbare waarde wees om hierdie oorwegings ter harte te neem en by die hulpwetenskappe te leer oor hoe om die integrasie van Woord en daad in die sending volgens die missio Dei-perspektief te weeg te bring.

In n W n n n w n nuw n ʼn n - saaklike balans waarin die Woordverkondiging sentraal staan en deurwerk na die praktyk van m n w n ’n b w w n u u n m u . nie slegs vrae oor die CGKN se visie en beleidvorming nie, maar ook oor die integrasie van Woord en daad in hierdie kerkverband se sendingparadigma.

3.3 Woord en daad

Daar het ’n ontwikkeling in die denke van die CGKN plaasgevind oor die verhouding tussen Woord en daad. Hoewel hierdie kerkverband tydens die beginjare van die sendingwerk in KwaNdebele bevestig het dat woord- en daadverkondiging onmisbaar verenig is, het ’n verdiepende denke en grondslag van woord- en daadverkondiging mettertyd merkbaar geword. Hierdeur ontstaan duideliker fokus in die sendingwerk binne KwaNdebele in Suid-Afrika. ’n Oorsig oor hierdie ontwikkeling volg hierna.

3.3.1 Wesenlik een

Die CGKN het d b n b “w n n n n n w z n j b j n n” (CGKN, 1977:192; CGKN; 1980:300). n n n gelykwaardigheid met die kerk in KwaNdebele (CGKN, 1983:144). Die selfstandigheid en gelykwaardigheid blyk onder meer uit die feit dat die CGKN aandring op hersiening van die Akte van Ooreenkoms wat met die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika oor die sending in KwaNdebele gesluit is, omdat die gemeente van KwaNdebele (Allemansdrift) nie in die totstandkoming van die Akte n n (CGKN, 1986:118). S n n n n ’n n kerke in Nederland nie, maar ook van die kerke in KwaNdebele (CGKN, 1986:119). Tog het die n w m ’n m n n w u u n y w heid hande en n . n m n é b n m n n m “ nn m n n n . u n unn n un z m w j ” (CGKN, 1980:302).

Respondent B bestempel dit as ’n vloek dat soveel geld vanuit Nederland na KwaNdebele gestroom het. Die CGKN moes die gemeentes eerder gestimuleer het om selfstandig op te tree deur byvoorbeeld standaardnorme te stel: dat hulle self bakstene vervaardig vir kerkbou en eie groentetuine aanlê as basis vir diakonale hulp. Hierdie respondent sê dat hy in sy denke gevorm is deur die praktyk en die gedagtes van Roland Allen. Respondent B verduidelik dat hy n m “ ” b : “ w m ike geldstroom vanuit Nederland het die eie initiatiewe en groei na n n n Kw N b m”.

R n n J u n un u wy : “T u m n m and handed out money. They made us dependent on them and not self-reliant ... it must be n n y.” H opmerking moet ter harte geneem word, terwyl die moontlikheid ook w m w ’n u m n n w m n w n m (Hierdie saak sal Hoofstuk 4 dieper ondersoek).

Die CGKN beklemtoon tereg dat finansiële steun aan sendingsgebiede nog nie Woord- en daadsending veronderstel nie, maar noem daarby dat die een die ander ook nie noodwendig uitsluit nie. Soos ook uit Hoofstuk 4 sal blyk, het die CGKN die kerke in KwaNdebele nie integraal begelei en toegerus oor die Bybelse beginsels van finansiële steunverlening en n n n . H u b y ’n u w n n b n n n n b . w , ’n b w n n n n , m n kerke finansieel selfversorgend behoort te kan optree nadat die sendelinge hulle onttrek het. Die begrippe Woord- n b n n ’n wy n . T CGKN n n n n m “ m n w ” u n n n u u n bied om kerkleiers toe te rus dat hulle geestelike en praktiese leiding kan gee en die verantwoordelikheid vir gemeentebou kan dra. Hierby moet die Woord van God sentraal in die lewe van hierdie mense staan (CGKN, 1983:145).

Praktiese projekte is omarm, soos die uitdeel van voedsel, maar dit moes nie losstaan van die Evangelieverhale nie (Respondent C). Dit hou, volgens Respondent B, ook in dat vanuit die skepping gepreek moes word. God het saaddraende bome gegee, sodat die mens die grondgebied wat hy volgens God se beskikking ontvang het moet bewerk en dan saai om homself te onderhou. Hierdie taak kan mense uitvoer deur groentetuine aan te lê of te doen wat in die omstandighede van die destydse tuislandgebied moontlik was. Uit hierdie voorbeeld blyk die onlosmaaklike verband tussen Woord en daad en die feit dat daad dui op toerusting, onderwys en begeleiding in die praktyk wat uit die Woord van God gerig word.

3.3.2 ’n Werkbare kombinasie

CGKN w n ʼn w b mb n u n W n , b y u n j : “ uw nw ”, uu n n , m n , n n um , kerk-erfprojekte en Christelike onderwys. Hierdie projekte bied nuwe perspektiewe aan die m n b n n n n b n n m w n “w b j u b n w onderscheiden zijn zonder gescheiden te worden in de zeker niet probleemloze eenheid van woorddienst en daaddienst en alle betrokkenen te leven uit en n n n é W ” (CGKN, 1983:145, 147).

Met hulle toespitsing op dabar het die DBZ besin oor die verhouding tussen Woord- en daadverkondiging in die sending (CGKN-argief, IB, 1981:598). Aangesien hierdie vraag reeds herhaaldelik aan die orde was, is die leidende vraag of dabar beide Woord én daad beteken en as eenheid gesien moet word. Uit die eksegetiese besinning blyk dit wel dat W n ’n onafskeibare eenheid vorm, waarby die Woord as evangelie in die daad oorheers (CGKN-

argief, IB, 1981:602-603). Hiermee geld die kerk se opdrag om die Koninkryk met die Woord te verkondig en met die daad daaraan gestalte te gee, hoewel hierdie taak nie slegs tot die kerk beperk is nie (CGKN-argief, IB, 1981:602). Maatskaplike werk word as onlosmaaklike deel van n n n Kw N b b u. H n ’n m n n n w b u w m allerarmste gemeentelede van voedsel te voorsien, groentetuine wat by kerke aangelê word asook die oprig van kleuterskole en fasiliteite vir gestremde kinders (CGKN-argief, XIIG, 1996:2).

V n m yw n n CGKN m n b w u n ’n w - en daadbediening wat mense wil vorm en toerus om uit en volgens die Woord van God te leef. Die vraag is hoe dit gestalte moet kry, omdat gesoek moet word na die regte balans tussen “ n , m n ” (CGKN, 1983:145). CGKN ïn u ’n n n prof. dr B.J. Oosterhoff oor die eenheidsverhouding tussen Woord en daad in die Hebreeuse woord dabar (CGKN-argief, Ib, 1981:598-603; Respondent A) asook die Siloam- n m V n . G ’n u n n n ’n C u m n n n n ’n m n n mens (Respondent A). Tog is di n ’n u n n , n Respondent A, u u n CGKN m w b : n ’n n n ë un , m Kw N b ’n b ; w n n n om die Woord, die ev n , b n n “n n . n n n n” (R n n A). In u n un u ’n m n n un n n n

missio Dei-b n n n n n n u ’n m n w ’n

m n b m y. ’n V w m b n w n verkondiging slegs aan hospitale gedink word en nie breër nie?

Na aanleiding van J.J. Kritzinger se boek Die onvoltooide sendingstaak in Noord- en Oos-

Transvaal, besp BZ u n u n “ u m ”, “ n n ” n “ n ” n

n n . um n w u m “ n z n n ” (CGKN-argief, Ie, 1986:814) ontstaan koinonia, of gemeenskap van die heiliges met mekaar, maar ook met die wêreld, wat nie sonder diakonia kan geskied nie. Hoewel die sinode die integrale afhanklikheid van hierdie drie kernaspekte uitwys, werk hulle dit nie verder uit en bring dit in verband met die visie en beleid vir die sending in KwaNdebele nie. In dieselfde asem wys die sinode die nood binne die Afrika Onafhanklike Kerke uit wat betref die Sionistekerke en die Pinksterkerke, as heidendom vermeng met christendom en oppervlakkige bekering, waar leierskap die grootste probleem uitmaak (CGKN-argief, Ie, 1986:814). M u n ’n n en beleid voort nie.

In n b n b m CGKN ’n mm geplaas in hulle keuse vir samewerking: met die blanke sinode van die GKSA, met die swart sinode van die GKSA, of albei en berekening van die gevolge. So toon die DBZ onbegrip vir die Gereformeerde Kerk Groblersdal wat apartheid ondersteun, maar toegeeflik reageer op en begrip toon vir die besnydenisskool se bedrywighede in KwaNdebele (CGKN-argief, VIg, 1985:54). En y wy u CGKN w ’n n maatskaplike nood van die inwoners van KwaNdebele gehad het. Andersyds het die vorige b n n ’n u n n “ u m ”, “ n n ” n “ n ” bemoeilik (CGKN-argief, Ie, 1986:814-815). Weens die druk van apartheid is die eenheid wat b y “w n n n m z ” (CGKN-argief, XIVb, 1985:8). Dit is duidelik dat die DBZ gesoek het na die beste manier om met die evangelie integraal tot seën van KwaNdebele te dien, sonder om die apartheidbeleid teen te staan en daardeur die risiko te loop dat die sendingwerk in KwaN b n n n ’n n b n .

Integrale sending kom soms voor moeilike dilemmas te staan. Terwyl die prinsipiële Bybelse yn u , n ’n bu n sturende kerk uiters verwikkelde omstandighede behels. Die rede is dat hulle die konteks waarbinne hulle sending doen meer objektief as die plaaslike inwoners beskou – in hierdie geval die blankes en die swartes tydens apartheid. G n ’n n n nb én m , m n n nm n n vore bring. Terwyl die sendelinge simpatie by die plaaslike KwaNdebeles oproep met hulle apolitiese ingesteldheid, is hulle wel afhanklik van die geldige regeringsbeleid wat sendelinge onder druk kan plaas en selfs met uitsetting kan bedreig.