• No results found

Die missio Dei-perspektief oorkoepel integrale sending met hart, mond en hande. Anders gestel bied dit 'n stewige fundering om holistiese sending so te verstaan. Dit help dat sen n n n ’n metodistiese, tyd- of modegebonde formalisme verval of aan Westerse of Derdewêreld kultuurvorms gebind is nie. Die vraag na sending se eie aard raak ook die vraag na die grens waar sending in hulpvoorsiening oorgaan, aldus de Jong (1996). Daarom is dit noodsaaklik om die missio Dei te verstaan met die oog op integrale sending, omdat hierdie siening ook praktiese perspektiewe op missionêre werk oopmaak.

Integrale sending vanuit die missio Dei beskou, begin in die verstaan dat God die wêreld in sy m n n m n n n ’n nuw m n nuw . G b u die kerk as sy instrument binne sy groter plan (missie). Daarom moet dit duidelik wees dat God n ’n m n taak y n , m ’n kerk vir sy missionêre taak. Sending is nie vir die kerk gemaak nie, maar die kerk is vir God se sending gemaak (Kirk, 1999:23-37; Wright, 2011:62). A m n m n n n w n m n, n u ’n n u n God se sendingwerk waarin Hy Hom volledig, verbondsmatig en ewig aan die missie verbind om alle volke deur die nageslag van Abraham te seën (Gen. 12:3; Matt. 28:19; Hand. 1:8; sien ook Wright, 2011:63). Alle sendingwerk begin en eindig by God en is daarom teosentries en Trinitaries bepaal (Bosch, 1991:10; Wright, 2011:65). God is die eintlike Sendeling (De Jong, 1996). Die kerk is God se instrument om mense en volke te seën (Wright, 2011:253). Die kerk

doen nie sending nie, maar deel in God se sending (De Jong, 1996). Ferdinando (2008) gebruik

in hi b n m “m w ” m wy n n 1 T n n 3:2: “On Timoteus, ons broer en medewerker in diens van God, wat saam met ons die evangelie van Christus verkondig, na julle toe gestuur om julle in julle geloof te versterk en m n .” In n n n ’n , w n m n m m n n materiële nood te help nie. Dit gaan oor God wat die Subjek en Inisieerder is wat sy kinders aan Hom verbind het (Gen. 12:3) nog voordat die wêreld geskep is (Ef. 1:4) en hulle op hierdie m n ’n nuw m n nuw n (O . 21:1).

Integrale sending uit die missio Dei- ’n n n n m n w G y n m ’n m n n wêreld stuur. Dit is om aan alle mense goed te doen tot eer en verheerliking van die Here. Volgens Stetzer (2011) vereis so ’n Byb - b wy n n n ’n w mw w n verhaal van die Bybel wat die aspekte skepping, koninkryk, verlossing, herskepping met mekaar b n m n ’n m m an alle mense dissipels te maak. Integrale sending is geïnisieer deur God, aangestuur deur Jesus Christus, die Seun van God, bekragtig deur die Heilige Gees en uitgevoer deur die kerk, God se instrument (Kelly, L. 2012). Voeg hieraan toe: met die oog op die nuwe hemel en die nuwe aarde.

Goheen bepleit (2000:162-163) , n N wb n, ’n n b n Trinitariese uitwerking van die missio Dei, sodat die skeppings- en voorsieningswerk van die Vader en die getuigende taak van die Heilige Gees in die wêreld en in die kerk nie die C u nb n . H u n w ’n én b n Trinitariese uitwerking van die missio Dei, die volgende insluit: die skeppende en voorsieningswerk van die Vader, die getuigende werk van die Heilige Gees saam met die getuienis van Jesus oor die koninkryk in lewe, Woord en daad. Alvarez lê dieselfde Trinitariese

ak n , m yn u . 'n G b n u T n ’n n nuw w (2013:249). b n n n n n n ’n w n n “ n n b u m m n n mm ” (2013:250). Gelowiges moet besef dat die plan vir die nuwe lewe reeds in God self bestaan en dat Christus die kern daarvan is. Hierdie aspekte kry ’n n n m n , n m n in die woorde en dade van getuigende gelowiges.

G O w y n n uu “ n implications for church life, including its worship. Moreover, they speak of the church as a missional church, i.e. a community of God's people that defines itself, and organizes its life un u b n n n G ' m n w ” ( n nb , 2012:2). Wanneer kerke hierdie wesenlike aspek besef, sal dit revitaliserend en reformerend op alle kerke inwerk, of hulle sendend is of sending ontvang. In hierdie verband is dit sinvol om na G. Voetius te verwys wat na bewering die eerste is wat oor missio Dei gespreek het. Sy sendingsbegrip was breed en was op binneland en buiteland gerig. Volgens Wierda (2001:7) behels sending vir Voetius (1910) die volgende:

A w m “z n n” m n . M w b n n bevestiging en voortplanting der Reformatie; gelijk ook de uitzending naar Indië en andere Oosterse landen, tot opbouw der reeds gevestigde kerken en planting van n uw n’. V u mu n z n n : b n n n - christenen en het planten van kerken, tot eer en verheerlijking van God en zijn genade. H n V u z ’n b n n tussen het tot bekering brengen en het planten van kerken. De kerk was voor hem de enige die de opdracht van zending had. Gevolg van dit denken was ook dat een nieuw gestichte kerk op voet van gelijkheid stond met de kerk van waaruit die kerk was gesticht. Zending was voor Voetius primair theologisch gefundeerd: het vloeide voort uit het hart van God. Voetius n z w n z n n x n n n w w nw ‘m ’ noemen.

Voetius het ook mediese dienste gesien as deel van die missio Dei. As Voetius vandag in Afrika geleef het sou hy heel moontlik Woord en daad geïntegreer het in byvoorbeeld hulp aan armes en bystand aan MIV/Vigspasiënte. Uit Hoofstuk 3 al blyk dat die Deputaten Buitenlandse Zending (DBZ) van die CGKN nie kennis gedra het van Voetius se sendingteologie nie.

God se missie behels die verlossing van die volke en herstel van die skepping (Wright, 2011:382). Vermeulen se siening is dat God die mens (indiwidueel, en gemeenskaplik) geskep het om vry te wees, om te lewe en te glo (Vermeulen, 2002:1). Tog moet hierteenoor gestel w ’n n n w n G m n n

het om sy beeld te wees, Hom in die skepping te verteenwoordig en sodoende te eer. Hierdie

missio Dei-doel moet ten grondslag van en ook die fokus van integrale sending wees. Die mens

y , n w n ’n n , m u w n n ë . H n ’n ebalanseerde en juiste verstaan van missionêre bediening met hart, mond en hande.

In hierdie verband wys Ferdinando (2008) daarop dat die gevolge van die missio Dei nie gesien moet word as “ m y n u n um n w n y”. God gryp w n n m n , n n n ’n nuwe gemeenskap te skep: “I b G b n n , n y, n w n . We may seek it, pray for it, preach it, enter it, but m n n ” (F n , 1984:32, 41). Die teenwoordigheid van God se heerskappy word bevestig deur kragtige dade en woorde wat dit interpreteer en duidelik maak (Bosch 1991:418; Goheen, 2000:282; Newbigin, 1983:6). Hieruit blyk die belang n ’n n n n y b n n m , mond en hande. In hierdie bediening is die koms van die koninkryk in Christus sentraal en sal ook slegs kom wanneer Christus as Koning erken word.

Vanuit die missio Dei-perspektief is integrale sending se taak veral geestelik en ewig gefokus en is die einddoel daarvan nie aards en tydelik nie. Tog word hierdie hele lewe voor God geleef en is God ewe soewerein en integraal by politiek as emosies betrokke, omdat die aarde en alles wat daar woon aan die He b ( . 24:1). C n n n ’n uum n . Daarom: uit die ewige perspektief moet sending wel op die aardse aspekte van die menslike lewe gerig wees (Wright, 2011:306-307). Op hierdie manier word die aardse lewe voluit in gelowige gehoorsaamheid tot eer van God geleef en tegelyk met die hoop op die nuwe hemel en die nuwe aarde. Integrale missio Dei b nn ʼn n n n w m “n u”, “n u ” n “n n ”.

G w n n n m n u w b n n u y n ’n nuwe verhouding met die lewende God bring (Wright, 2011:271). Integrale missio Dei as sending toon dieselfde volkome betrokkenheid by en sorg vir menslike nood as wat God in die geskiedenis getoon het en vereis gevolglik integrale bediening met hart, mond en hande.

Volgens die skeppingsopdrag is dit die mens se taak om die aarde te vul, te onderwerp en (G n. 1:28; . 8:7). Om m n w , m ’n n G skepping te vervul (Wright, 2011:65). Hieruit vloei onder meer die volgende menslike opdragdimensies: ekologiese verantwoordelikheid; ekonomiese aktiwiteit van werk, produktiwiteit en handel; politieke betrokkenheid; tegnologiese aktiwiteit asook die kulturele mandaat. Volgens Ferdinando (2008) hou dit belangrike gevolge in vir die missiologie as

teologiese dissipline wat die Christelike lewe in volle omvang omvat en bedien soos gelowiges hierdie bestaan uitleef in w w G m . w ’n w m G n ʼn mens se hele lewe met hart, mond en hande te dien. Tog bevat hierdie siening volgens F n n ʼn w : n n n w u é b n . gevolg m n uu n m b . A n n n n ’n é b ë b n w m n n n wy n . n w ’n w b n n n n n . W ’n u b se uitleg n b ë b u I wy m ’n w w m volke te seën en die skepping te herstel (Wright, 2011:31, 251). Dit beteken ten diepste dat God se kinders voor die volke God se plan uitleef (Wright, 2011:470), met die gevolg dat Israel se w ’n n u n n w n -enige God wat as Skepper van hemel en aarde betrokke en besig is.

G m m w Hy u , n n H m b n n ’n verbondsverhouding deur sy kinders te seën. Sy kinders moet hierop reageer, omdat God die drie pilare van hulle geloof en identiteit – roeping, verlossing en verbond – aan sy missie verbind. Die etiese uitdaging vir God se kinders is om te erken dat God se missie die hartklop vir hulle bestaan vorm en om gepas te reageer sodat hulle hierdie missie tot uitdrukking bring en fasiliteer (Wright, 2011:357). In hulle manier van leef en voortleef weerspieël God se kinders sy eie aard (Wright, 2011:368). Hier moet gedink word aan die verbondsluiting waar God beloof m ’n G n V w n u y n w (G n. 12:2; G n. 17:4-8). In Lukas 11:3-4, 11-14 y J u ’n w n n m n y kinders met God die Vader se sorg vir sy kinders. Jesus doen dit deur daaglikse brood, n w n , n ’n m n m n wy V n m , m , b n y n w . H u n ʼn m n m aflei dat die verbondsverhouding die mens se lewe integraal met hart, mond en hande insluit en nie slegs tot die geestelike of prakties-sosiale dimensie beperk is nie.

Sending is dus G m n m b m n ’n b m n geestelik en prakties te hanteer (Wright, 2011:328). Sending as onvermydbare imperatief is gefundeer in die verbondsmatige heerskappy van Jesus Christus as Koning. Christus se taak is om gemeenskappe van verbondsgehoorsaamheid aan die Here tussen die volke daar te stel – gemeenskappe wat hulleself in ander kontekste herhaal (Wright, 2011:355). Volgens Goheen (2000:283) het Woord en daad in die sendingtradisies van die Westerse kerk geskei geraak en is die oplossing hiervoor dat hierdie kerke terugkeer na die kern in Jesus se prediking: die goeie nuus van die koninkryk van God. Ook Tizon beklemtoon die noodsaak dat Westerse kerke n m n u ’n “ y w n ” (2008:154) n

n n n m w b u n u n u “w n s that z G , um n y, u m n, n w ” (T z n, 2008:153). H herontdekking lei daartoe dat twee derdes van die wêreld se kerke hulle eie kulture teologies herwaardeer. Dit is God se missie met die ontstaan van verskillende kulture.

Goheen se stelling is kern tot die verstaan van integrale woord- en daadbediening in missio Dei- perspektief wanneer hy bevestig dat Christus se dood en opstanding die kern van die verlossende geskiedenis vorm:

On the one hand, the death and resurrection of Jesus are the culmination of Jesus' kingdom mission. On the other hand, the kingdom mission of the church cannot begin until Jesus has defeated the powers that oppose the reign of God. Together, the death and resurrection of Jesus stand at the centre of redemptive history (Goheen, 2000:146).

Wanneer hierdie kardinale fokus in die missionêre werk uit die oog verloor word, verval die krag en uitwerking van die missio Dei. In hierdie fokus moet woord- en daadbediening geheel en al in die Drie-Eenheid gefundeer wees.

u n C u “w un b G ' m n” (W , 2011:312, 314) om mensdom integraal in hulle volledige bestaan te verlos. Die volgende onderwerpe dui hierdie integrale doel van die missio Dei aan:

 om die skuld van menslike sonde te vernietig deur vergewing en regverdiging aan skuldige sondaars te skenk;

 om die mag van bose kragte en magte te oorwin;  om die dood te vernietig;

 om vyandskap en vervreemding tussen Jood en heiden te vernietig deur een mensheid wat deur vrede aan mekaar verbind is te skep;

 om die hele skepping te genees en te versoen (Wright, 2011:312-314).

God wil sodoende gemeenskappe daarstel wat deur sy eie aard eties gevorm word, waar veral aandag is vir geregtigheid en regverdigheid n ’n w n u n n n . S sulke nuwe gemeenskappe kan tot seën vir die volke wees, aldus Wright (2011:369).

Integrale missio Dei se woord- en daadbediening vra waar elke menselewe in God se sending n . S n n ’n yl wat in God se groot missie inpas tot voordeel van die hele skepping. Hierdie integrale bediening wil die lewe van die mens aanpas by die Bybelse boodskap as die egte werklikheid, want dit aanvaar dat God die wêreld verander om die vorm van die evangelie aan te neem. Mense word uitgedaag om hulle af te vra of hulle lewe op aarde

voor God in ooreenstemming is met God se sending wat van skepping tot kosmiese n m n u m n ’n nuw m n ’n nuw (W , 2011:533, 544). Vir hierdie doel is die kerk God se instrument en dus nie in die eerste plek kerk vir die wêreld nie, maar kerk vir die Here in die wêreld! Daarom is missio Dei God se sending w u J u m Hy (πᾶσα ἐξουσία) n ang het (Buys, 2013:5). Die kerk is die verkose liggaam om hierdie evangelie bekend te maak (Vermeulen, 2002:3).

Die sending van die kerk geskied strenggesproke om die Woord te verkondig en in breër opsig is Christene se taak om in die wêreld met woorde en dade te dien en om saam geregtigheid toe te pas (Keller, 2011:216-218). Volgens Stetzer (2011) lei Woordverkondiging noodgedwonge tot navolging van Christus op die onderskeie terreine van die lewe. Vir De Jong (1996) hou dit in dat die kerk aansluit by die lyding in die wêreld en in mense se swaarkry moet deel. Op dié manier word die kerk saam met hierdie mense deelgenote van God se lyding in die wêreld. Die belangrikste saak is egter dat die kerk as instrument in die missio Dei die lewe van, met, in en deur God beliggaam as getuienis wat holisties geskied uit hart, mond en deur dade (Hand. 1:8). Vir de Jong (1996) behels sending nie soseer missio Dei nie, maar missio Christi met verwysing na Johannes 20:21 waar Christus die apostels gestuur het om kerke te plant (Hand. 13:1-2). De Jong verwys voorts na Matteus 28:18-19 en Johannes 17:22 en lei af dat dit die eerste en hooftaak van die sending is om kerke deur Woordverkondiging te plant en ordelik in te rig. Dit is die missio Christi w ’n w iologiese fundering voorafgaan. Nadat die kerke formeel gestig en georden is, kan ander vorms van hulpverlening en steun verleen word. Hierdie b n n n m n n n , m ’n m n -sending. Hoewel steun en versorging nie onbelangrik is nie, behels dit nie sending nie en moet dus geïnstitusionaliseer word ter wille van verantwoordelikheid en rekenskap.

De Jong hou hier egter nie rekening met die eenheidsverband tussen die skeppingsopdrag, die

imago Dei, die kerk as missio ecclessia en die sending nie soos dit in die Drie-Eenheid

gefundeer is. Daardeur verskraal hy Christus se taak en rol, hoewel hy juis tereg die voorrang en hoër waarde van Christus probeer beklemtoon. Verder hou hy in sy geïnstitusionaliseerde siening van die kerk en sending nie rekening met kontekstualisering en verskillende kulture w n n n ’n nb n n n w yn n – juis omdat die medemenslikheid, byvoorbeeld die Ubuntu-gedagte, die instellings voorafgaan. Westerse Reformatoriese kerke worstel daarteenoor juis met die neiging om die kerk te institusionaliseer.

Missio Christi is onlosmaaklik verbind aan en maak onderdeel uit van die missio Dei; ook

verhelder dit die plek en taak van die kerk daarin. Gevolglik kan dit ook so gestel word dat die

’n b nn missio Dei het. Dit blyk uit Efesiërs 1:22 waarvolgens God as Subjek alles aan Christus onderwerp as Hoof van die kerk. Die volgorde God, Christus, kerk is hier belangrik.

Die fokus is dus op die tweevoudige verhouding van die kerk van God in Christus én die plek wat dit inneem by barmhartigheid en geregtigheid waar die kerk geroep is. Hierdie fokus vra aandag vir die eenheidsverhouding tussen Woord en daad. Mense moet bekwaam wees om te n m m ’n C m n w b n u n u n m n in dieselfde sin wat hulle tydens die eredienste in aanbidding en bediening van die Woord en sakramente deelneem. Die Woord en sakramente word, volgens Newbigin (1994:36), n u w n n ’n n n m -gemeente is nie. Ma (2011:259) trek die integrale missionêre taak selfs verder deur wanneer hy wys op die n “ n rate concern for the environment into holistic biblical thinking, and to x n ‘w , , n n’ ‘w , , n, n w ’, n w , ‘w , w , w n , n w ’.” Dit gaan egter oor die feit dat, soos Newbigin dit stel, beide woord en daad dieselfde werklikheid aantoon: die aanwesigheid van die koninkryk van God (1982:146). Johannes die Doper se oproep tot bekering en die eis om vrugte as bewys daarvan te dra, is juis gerig op hierdie werklikheid van die koms van die koninkryk in Jesus (Matt. 3:2, 8). Newbigin wy : “T n y w G n n m y n n w n . N n b ub n n n ” (1982:146).

Dit is wesenlik aan die kerk se aard om die wêreld met die goeie nuus oor Jesus Christus te dien deur dade van goeie werke, verkondiging en deur te getuig. Die prediking van die koms van die koninkryk verduidelik die dade van die kerk, soos genesing, uitdryf van bose geeste, voedselverskaffing en opstanding uit die dood (Goheen, 2000:282). Vanuit die missio Dei- perspektief is dit egter meer korrek om te sê dat die prediking van die koms van die koninkryk die volgende doen: Die kerk verduidelik God se dade deur genesings, uitdrywing, opstanding uit die dood en voedsel te verskaf. Die dade wys daarop dat iets gebeur het wat verduideliking en verkondiging van die kerk vra. Hierdie reaksie kan volgens die onderskeie kontekste verskil, afhangende van God se bedoeling op daardie bepaalde tyd en plek (Vermeulen, 2002:1). By mmun n W n n n n u ʼn missio Dei-perspektief hoort woorde en dade gevolglik bymekaar. Die woord is noodsaaklik, omdat die naam van Jesus nie deur enigiets anders vervang kan word nie (Rom. 10:14). Newbigin meen gevolglik tereg, die w “ qu y n b u n w n reign of God, and because this presence is to be made manifest in a world that has fallen under the usurped dominion of the evil on ” (Newbigin, 1982:148). Jakobus 1:19-27 en 2:14-26 bevestig hierdie wesenlike noodsaak. ’n K w n n w , m n n

n m u n n n n n u b ’n y w m Woord ooreenstem. Daarby moet die kerk ook dade uitvoer wat die verkondiging bevestig. Stetzer toon aan dat integrale sending beteken om aansluiting te vind by mense se bestaande n , u m : “T w w y u w un qu m n , relating to the various needs and corruptions in the world around us. And such work is not only u , bu , u m n , m n ” (Stetzer, 2011). Hiervolgens kan gestel word dat integrale missio Dei-bediening werk op maat is, waar die onveranderde Woord aansluit by die nood en behoeftes van die ontvangers daarvan.

H m n m n u ’n b n b n n w geestelike, politieke, ekonomiese en sosiale dimensies in gedagte hou waarin mense hulle bevind in ooreenstemming met die kultuurmandaat (Gen. 1:28; sien ook Wright, 2011:275-276). Die materiële situasie val ten volle onder God se missie, eweveel as mense se geestelike situasie (Wright, 2011:286). Die mensdom se grootste nood is dat hulle sondes vergewe word en dat hulle leer om integraal in die regte verhouding met God in Christus deur die krag van die H G , n ó n ’n m m G n m . u n mense moreel uitgedaag word om met integriteit in die sosiale, ekonomiese, en politieke wêreld om hulle te leef. Daarby word mense missionêr uitgedaag om aktief besorg te wees oor sosiale geregtigheid en medelye vir ander te toon (Wright, 2011:287,288). So ’n b n die doel van integrale missio Dei-bediening, sodat die mens in diens van God kan staan – volkome voorberei en toegerus vir elke goeie werk (2 Tim 3:17).

Woord en daad is volgens die missio Dei onlosmaaklik verbind in die kerk se s n n : “T w n , n n n n n n b u ” (N wb n, 1989:137 gesiteer deur Goheen, 2000:282). Die eskatologiese idee van verlossing omvat die matriks van die geestelike en materiële lewe en is daarom holisties en omvattend (De Jong, 1996). Teenoor hierdie omvattendheid en verweefdheid van Woord en daad, stel De Jong (1996) dat hierdie twee aksies bymekaar hoort. Dit moet soveel moontlik in harmonie saamwerk wanneer sendelinge die woord verkondig en die diakens die praktiese dade verrig. In hierdie dualistiese benadering van de Jong (1996) is Woord en daad egter nie verweef en integraal nie, maar twee losstaande aktiwiteite. Hoewel hy dit inhoudelik verbind, dink hy dit eers los van mekaar. Hierdie benadering stem nie ooreen met 2 Timoteus 3:16-17 nie, waar Paulus onderrig, lewenswyse, diens en goeie werk saam noem by die doel van die Bybel. Ook in Johannes 12:37-50 is dit duidelik as Jesus die aanvaarding van sy woorde verbind aan die voetwassing van die dissipels met praktiese diensbaarheid as logiese eenheid en gevolg van hierdie handeling. Jesus se

onderrig is hier integraal: die integrasie van woorde en dade dien as onderrig om dit ook aan