• No results found

3.2 Die situasie in KwaNdebele en faktore wat tot sendingwerk lei

3.2.3 Tweeledige taak

Die CGKN het besluit om sendingwerk in KwaNdebele te doen vanweë die toenemende ontwikkeling binne hierdie gebied. Maar hulle gee geen grondslag, visie, beleid en strategie vir woord- en daadsending in hierdie gebied nie. Die sendingstaak word tweeledig beskryf as evangelieverkondiging en gemeentestigting, met deel daarvan steun aan en toerusting van jong kerke (CGKN- , VII , 1988:72). n ó u u w : “H z jn w

b n un n n één ” (CGKN-argief, VIIc, 1988:72). Later word dit beskryf as gemeentestigting en gemeentebou n y n n y ’n Byb m Byb nn van die veldwerkers te bevorder (CGKN-argief, Xb, 1992:1-2). Volgens Respondent A is die CGKN se visie gevorm deur verslae van die sendelinge. Daar word wel finansiële ondersteuning en bystand aan personeel van die Bybelskool oorweeg. Die verslae stel dit ook dat die regte werkwyse met verteenwoordigers van KwaNdebele afgespreek sou word (CGKN, 1980:294, 302).

Die sinode het die gelykwaardigheid van die kerke in Nederland met dié in KwaNdebele benadruk. Gevolglik is oorleg as eerste noodsaaklike stap vir integrale sending beskou. Dit is vir n n n m m nw n n ’n b w u n n teiken. Sodoende kan hulle die spesifieke nood en behoeftes binne Bybelse perspektief vasstel. Integrale bediening fokus op die doel en uitwerking van die verkondiging in spesifieke situasies – die hermeneutiek van integrale sending volgens die missio Dei-pe . S ’n b n n en oorleg dui op erkenning en maak die deure vir samewerking oop, sodat die missionêre werk u n n b n n w . O ʼn u Bybelsbegronde visie op integrale sending waarvolgens die beleid en aanpak vir daardie spesifieke gebied vasgestel kan word.

In 1988 CGKN b “z n n m n b uw n z n n w ” (CGKN, 1988:166) in die lig van kerkstigting en gemeentebou. Gemeentebou en sendingwerk is as onafskeidbaar beklemtoon (CGKN-argief, XIV, 1992:15). As die twee vernaamste doelstellings geld gemeentebou en veldwerk om kerkleiers te leer Bybel lees. Hierdie proses moes daartoe lei dat sendingstrukture uiteindelik in kerklike strukture oorgaan (CGKN-argief, 1992:14,15). Nêrens in die verslae word spesifiek gemeld wat die CGKN eintlik daarmee bedoel om Onafhanklike Kerkleiers te leer Bybel lees nie. Die CGKN rig hulle op gemeentebou om die kerklike lewe in die Gereformeerde Kerk KwaNdebele te ontwikkel, met die doel om die kerke selfstandig te help maak (CGKN-argief, Xc, 1993:2; Xd1993190; CGKN-argief, XVIa, 1992:2). H w n n ë n ’n n n , m ’n m n n n u m “ n zw ( althans) een arme kerk zal zijn n b j n”, wy n ’n b m n w behoort te doen (CGKN-argief, 1992:17). Vir die fokus op integrale sending is dit belangrik om antwoorde op hierdie vrae te kry.

Die CGKN sou ook fokus op die geweldige suigkrag wat die Zionist Christian Churches of Christ u n w “ n m w m n n n n m n n m” n w en waarvoor toerusting van die ampsdraers nodig is (CGKN-argief, Xc, 1993:2; Xe, 1993:190; Xd-praatpapier:1-2; XIIg, 1996:2) en om maniere te soek waarop gemeentelede hulle

verantwoordelikheid in die kerk van Jesus Christus kan nakom (CGKN-argief, XVIa, 1993:2). ’n An b m n w n y n huisbesoek aandag gegee word. Dit is die jongmense wat ná belydenisaflegging uit die kerk padgee (CGKN-argief, XIIg, 1993:1). G n m u m n m n w : “w m n n unn n u n, .q. n z b n n” (CGKN-argief, XXIX, s.a.:2). Dit hou, volgens die CGKN (CGKN-argief, XXIX, s.a.) in dat die verkondiging van die Woord wel gemeenskapsvorming moet stimuleer, omdat die geloof andersins egoïsme en indiwidualisme bevorder. Die DBZ verwoord hierdie verantwoordelikheid soos volg:

Vanuit het hart moet het geloof juist handen en voeten krijgen om in de gemeenschap te leven. Bekering betekent dus ook veel meer dan je afkeren van etc. Het betekent vooral ook je op laten nemen in de andere gemeenschap en daar je plaats in vinden en ontvangen. m n b n n w n n bu n “ w n n” worden maar kan het alleen plaatsvinden door het evangelie en van binnenuit (CGKN- argief, XXIX, s.a:2-3).

n GKK w b uu n (“ m n ”) ontvang (CGKN-argief, XXXV, 2004:4). Ook in die Mukhanyo-rapport (CGKN-argief, 1990), wat ondersoek instel na die werking en doeltreffendheid van die Mukhanyo Bybelskool, word randkerklikheid van die Gereformeerde Kerk KwaNdebele as groot probleem beskryf. Dit onderstreep hoe noodsaaklik opleiding en toerusting van kerkleiers is, sodat diplomas selfs as bykomende voordeel wyer erkenning kan geniet. Die studente en kerkraadslede het egter behoefte aan meer konkrete lesings wat op hulle lewensproblematiek toegespits is en waar van hart tot hart gekommunikeer word (CGKN-argief, XIVc:bijlage 3 bij 90/163:3).

Deur die visie as kerkstigting en gemeentebou te stel, bly die fokus wel op die kerk gerig. Tog word hierdie fokus nie duidelik uitgespel nie. Dit word slegs implisiet integraal in die lig van die

missio Dei-motief uitgewerk. Dus is dit nie eksplisiet daarop gerig om ook die samelewing te

bereik en op te bou nie. Terwyl die fokus van die GCKN op die gemeente belangrik is, is dit eensydig. Dit is slegs gerig op een deel van die geheel, aangesien die kerk, uit missio Dei- perspektief gesien, God se instrument asook lig en sout vir die wêreld is. Gevolglik wil dit m n ’n n w n , un n , n m n ekklesiologie ten grondslag van die sending gelê het nie. Dit behels dat kerke as vrug van die sending tot stand moet kom wat werklik deel van God se strome van lewende water kan word om God se transformerende genade in gemeenskappe gestalte te laat kry. Die studente se b n n n n wy ’n w n b n n W - en daadbediening binne hierdie gebied. Opleiding en toerusting wat nie konkreet en toepasbaar is nie, loop die doel van integrale verkondiging mis, soos in Hoofstuk 2 aangetoon is.

V n CGKN m n n w w “ m n én b wá n n ” (CGKN, 1995:386). n : “N n m n n -gekerstende volkeren bij het evangelie worden betrokken, ook de ontkerstende volkeren moeten (opnieuw) met de b n n n n n w n b ” (CGKN, 1995:387). In die lig van integrale Woord- en daadbediening uit die perspektief van missio Dei lyk hierdie visie en doelstelling onvoldoende en ondoeltreffend. Die CGKN verduidelik nie wat hulle onder bewaar en vermeerder van die kerk bedoel binne die konteks van KwaNdebele nie. Voorts dui die wy n n “ n n n ” ’n nn m , m b n Kw N b - konteks gemotiveer en verduidelik is nie.

Die sterk gerigtheid op die stigting en uitbreiding van kerke wek die indruk dat die kerk self die doel van sending uitmaak. In hierdie sin word getallegroei as die maatstaf gesien vir Skrifgetroue sending, in plaas daarvan dat die u ’n missio Dei-perspektief as God se n um n ’n n n m y m n b u n C u . R n n B n n n Kw N b u by n: “ Evangelie van Jezus Christus de nood van de mensen te zien en samen met de plaatselijke mensen iets op te zetten om uit de spiraal van armoede en ondervoeding te komen gericht op c mmun y m n .” n n m W m woorde en dad n n (’n w n m b n b n sal word). Die CGKN (1996:399) het vyf basiese sendingtake in KwaNdebele uitgewys:

 uitbreiding van die evangelie;

 toerusting van kerklede en kerkleiers;  begeleiding van gemeentekommissies;  beroeping van ’n eie predikant;

 toerusting van plaaslike kerke.

Ju n n n m b m n Kw N b CGKN n ’n integrale doelstelling uit die missio Dei-perspektief en kontekstualisering in hulle verslag w n u w n . S n n n ’n m w u b n n n n n ʼn m n missio Dei-doelstelling en duidelike paradigma vir die CGKN se sendingwerk binne de konteks van KwaNdebele bestaan.

Volgens Respondent C w ’n b n ’n “ ”, m n n n BZ ’n nuw b w w L u nn 2010 by u b n . V ë is oor holistiese sending gepraat, maar hierdie term het nie aanklank in Nederland gevind nie. Dit is jammer dat die CGKN skynbaar eers sedert 2010 kennis neem van Lausanne 2010 en nie reeds in 1973 die Lausanne Covenant bestudeer en as leidraad gebruik het nie, omdat daar toe

u u : “T u ngelism include obedience to Christ, n n n C u n n b n w .” m w ó u u : “W n C y b n n n n m n mu n only to exhibit but also to spread its righteousness in the midst of an unrighteous world. The salvation we claim should be transforming us in the totality of our personal and social n b . F w u w ” (B , 1974:2).

’n On w u n n ngstrukture en kerklike strukture getref (CGKN, 1992:157). Dit is nie duidelik wat die sinode met hierdie onderskeid bedoel nie. Hulle gee heelwat aandag n u u n n n , wy m n b n n n ʼn en doelstellings onduidelik is. Sodanige visie en doelstellings word aan die deputate en die sendelinge oorgelaat – wat tot onderlinge meningsverskille lei: kerkstigting of gemeentebou? (CGKN, 1992:157). n n w ’n n n n m andag vir geloofsgroei en toerusting van lidmate tot diensbetoon (CGKN, 1992:158). Tog spel hulle nie verder uit wat die doel, plek, taak en uitwerking van hierdie kerke in die vinnig groeiende gemeenskap sou moes of kon wees nie.