• No results found

2.6 Voorbeelde vir toepassing

2.6.2 Lausanne-verklaring

V ’n n ë , n u n n w - en daadsending is dit nodig om kennis te neem van die Lausanne-beweging wat vir die eerste keer in 1974 en daarna in 2010 ’n nu b n n n n . M n n w Lausanne se uiteensetting van integrale sending gefokus.

Die doel van die Lausanne-b w n w u : “ b n n the global Church to bear witness to Jesus Christ and all his teaching – in every nation, in every y, n n m ” (B dsall & Brown, 2010:3). Die verklaring bestaan uit twee dele waar Deel I die Bybelse uitgangspunte beskryf en Deel II oproep tot Bybels- gefundeerde aksie. Die Lausanne-verklaring w ’n n b ’n - belydenis. Hulle wil geloof aan die praktyk verbind, met Paulus se teologiese onderwys en praktiese toepassings as voorbeeld (Birdsall & Brown, 2010:3).

Die Lausanne- n n 1974 b n ’n wesenlike onderdeel van die missionêre verstaan van die evangelieboodskap moet wees. Daar m n “ m n u ” . H n w n n , n n b n m . Hu u ó u : “W m b

evangelism and socio-political invo m n b u C n u y” (B , 1974). Volgens Padilla (1985:29) het sosiale betrokkenheid danksy hierdie Lausanne-verklaring integraal deel van die sendingbenadering geword.

Die Lausanne Verklaring van 2010 beklemtoon dat die evangelie nie beperk is tot die verlossing van sonde nie, maar verder strek, omdat die kern van God se plan is dat alles onder Christus as Hoof onderwerp word (Ef. 1:22; sien ook Medema, 2011:35). Kerke mag nie net die vergewing van sondes preek nie, maar moet ook wys op die gevolge hiervan vir die lewe in geheel van die versoende mens met Christus. Die doel is dat hulle lewe, nou en in ewigheid, Christus as Hoof . C u m u w n n n u u : “W n w in unity and work in partnership we demonstrate the supernatural, counter-cultural power of the ” (Birdsall & Brown, 2010:44; Medema, 2010:189).

Die probleem is egter dat sturende kerke té dikwels op so ’n manier sendingwerk doen dat hulle hul eie identiteit (etnies, denominasioneel, teologies) wil bewaar en gevolglik nie daarin slaag om hulle passie en voorkeure aan die Here te onderwerp nie (Medema, 2010:45). Christus se y w n n n n n m m b ’n b y n behels. Dit moet ook deel uitmaak van die missionêre strategie, praktyk en eenheid. Hierdie strategie sluit ook interafhanklikheid in, ondanks rykdom of armoede en of dit Eerste of Derde wêreld behels (Birdsall & Brown, 2010:45; Medema, 2010:190-191). Die navorsingsvraag van hierdie studie oor integrale sending se doelwit is ook om na te gaan hoe hierdie interafhanklikheid en onderwerping aan Christus se heerskappy in die krag van die kruis, binne die praktyk van die CGKN se sending in KwaNdebele plaasgevind het.

Bybelse sending vereis dat diegene wat hulle op Christus beroep, aan Hom gelykvormig word deur sy kruis op te neem, hulleself te verloën en Hom na te volg in nederigheid, liefde, integriteit, vrygewigheid en diensbaarheid (Birdsall & Brown, 2010:48). Die Lausanne-verklaring b n u m n . J u n w ’n n w , m n n n m ; n w én n ʼn n van hulle missionêre taak geword.

Volgens Medema (2011:21) beklemtoon Lausanne dat geen aspek van die menslike wese losstaan van die evangelie se aanspraak nie. Gevolglik is hierdie aanspraak nie tot die siel van die mens beperk nie. Dit is omdat die evangelie op die mens in sy geheel – die totale mens – . In w ’n b n n n m, m n allerlei teenstellings moet padgee: spanning tussen hemel en aarde, natuur en genade, geloof en werke, bo en onder, evangelie en ontwikkelingshulp, hart en hande, die ewige verlorenheid en die hel waarin vele mense op aarde leef. Hoewel hierdie visie van Lausanne 1974 op allerlei

m n w n u , u ’n wy n w wy w basis vir talle kerke en sendingsorganisasies se missionêre betrokkenheid dien.

Integrale sending is in bogenoemde opsig die proklamasie en toonbeeld of demonstrasie van die ware evangelie. Evangelisasie en sosiale betrokkenheid loop nie parallel nie, maar is verweef. Die verkondiging het sosiale gevolge en sosiale betrokkenheid het evangeliese u m w nn ʼn m n n C u n n n (B & B wn, 2010:21). Die een dimensie kan nie sonder die ander een bestaan nie, omdat óf God verraai word óf die wêreld niks gebied word nie.

Integrasie van God se sending in die lewe behels die volgende: onderskeiding, verkondiging en naleef van die Bybelse waarheid dat die evangelie God se goeie nuus is. Dit bring die kruis en opstanding van die Here Jesus vir mense persoonlik, vir die hele samelewing en vir die hele skepping. Die indiwidu, samelewing en skepping is gebroke en ly al drie onder die sonde. u “ ” n G n n . Só m u deel uit van God se allesomvattende sending, die missio Dei: “I J u L , w nn u n C m w w n n ” (Birdsall & B wn, 2010:14,15). u u n un ’n Byb w n. G glik is dit belangrik dat die navorsingsvraag van die huidige studie vasstel in watter mate die CGKN se sendingwerk in KwaNdebele op hierdie drie groepe gerig is en watter uitwerking die integrale prediking van die evangelie het om die lewens van hierdie inwoners te verbeter.

Die kerk moet bely dat gelowiges geneig is om die Bybel lief te hê, sonder om die lewe wat die Bybel leer, ’n m n w C u w . In n b y n b ’n Byb w n w ’n nm rk van die gelowige en die gemeenskap te wees. H n n ’n n Byb y n w n w n : “justice, compassion, humility, integrity, truthfulness, sexual chastity, generosity, kindness, selfdenial, hospitality, peacemaking, non-retaliation, doing good, forgiveness, joy, contentment and love -all combined in lives of worship, praise and faithfulness to God” (Birdsall & Brown, 2010:13). Dit is in ooreenstemming met die Bybelse onderrig dat mense nie slegs hoorders nie, maar ook daders van die Woord moet wees (Deut. 30:14; Matt. 7:21-27; Luk. 6:46; Jak. 1:22-24). Byb n n n ’n Byb y u nm n . W C u N m n , behoort die nuwe mensheid aan te trek, wat juis herskep is om soos God in ware geregtigheid

en heiligheid te wees en te leef (Birdsall & Brown, 2010:41; Medema, 2010:182).

’n V n n leefstyl ’n nm n n n n , m J u n m n se sondes aan die kruis gedra het om hulle met God te versoen nie. Christus het ook die

vyandskap vernietig sodat die mens hulle met hulle medemens kan versoen. Die praktiese toepassing van versoening vind in die volgende omstandighede plaas: wanneer vervolgers vergewe word, hulp en gasvryheid aan vriend en vyand getoon word, deurlopende getuienis in gewelddadige omstandighede gelewer word en die kerk as veilige hawe by genesingsprosesse by konfliksituasies dien (Birdsall & Brown, 2010:28). Die vraag is of, en indien wel, hoe die CGKN n Kw N b ’n versoenende leefstyl verkondig en voorgeleef het wat op herstel van die indiwidu en die gemeenskap gerig was.

Die Bybel verkondig dat God graag die volgende wil sien: sistematiese ekonomiese geregtigheid, persoonlike deernis, respek en vrygewigheid teenoor armes en behoeftiges (Hand. 4:32-37; Gal. 2:9-10; Rom. 15:23-29; 2 Kor. 8-9). Hierdie uitgebreide Bybelse onderwys word steeds meer in die sendingstrategie en -praktyk geïntegreer, soos dit in die vroeë kerk en deur Paulus toegepas is (Birdsall & Brown, 2010:29). Die huidige benarde sosio-ekonomiese situasie van KwaNdebele met byvoorbeeld die hoë werkloosheidsyfer asook buitensporige MIV/V , ʼn n CGKN n m n b .

N ’n n n n n lgens die Lausanne-verklaring is die verantwoordelikheid wat gelowiges as beeld van God het om vir God se skepping te sorg, omdat dit uit hulle liefde vir God spruit (Ps. 24:1; Deut. 10:14; sien ook Birdsall & Brown, 2010:14). Uit geloof en liefde vir die Here wat die aarde geskep het, sorg die mens integraal vir die skepping (Kol. 1:15-20; Heb. 1:2-3). Hiervolgens kan gelowiges se persoonlike en gemeenskaplike verhouding met Christus nie los gesien word van die manier waarop hulle die skepping hanteer nie. Integrale sending is om hierdie fundamentele waarheid uit liefde vir Christus te onderskei, te verkondig en na te leef (Birdsall & Brown, 2010:14).

b n m b n ’n n y n u n w n n m m n fokus. Die probleem is dat hierdie inwoners in hulle stryd om te oorleef die natuurlike hulpbronne in die regstreekse omgewing nie bewaar nie, maar gebruik om in hulle eerste en basiese lewensbehoeftes te voorsien. Hier kan byvoorbeeld gedink word aan die stelselmatige uitroeiing van plantegroei en bome vir voedsel en vir vuurmaakdoeleindes, maar ook aan n ën w n n n n w n n . In ’n n m G w n m n ’n n b n wat gebruik moet word en iets wat hulle gevolglik moeilik kan liefhê en koester. Die vraag is ook hier óf, en indien wel hoe, sturende , CGKN, w n u ’n n perspektief in KwaNdebele benader en bedien.

Wanneer hierdie aspekte van integrale sending oorweeg word, is die neiging groot dat kerke slegs op die sosiale nood van die inwoners fokus. In hierdie opsig is Platt se waarskuwing

hoogs relevant: om in die tydelike fisiese behoeftes van mense te voorsien sonder om in hulle geestelike nood vir die ewige lewe te voorsien is om die kern van Bybels holistiese sending mis te kyk, naamlik Byb y w ” (Platt, 2010:195).

Missionêre bediening veronderstel Christelike sosiale verantwoordelikheid, maar is ook uit die aard van die evangelie gerig op die ewige bestemming van die mens – die nuwe hemel en die nuwe aarde. Jesus se bediening waarin hierdie twee aspekte integraal verweef was, tipeer ook die kerk se missionêre model. Hulle moet van mekaar onderskei, maar nie van mekaar losgemaak word nie (Anon 3, 1982:24-25; Chester, 2010:2; Hillion, 2012:4-5). Die kerk het dus ’n u -uitdaging om mense in die bediening van die versoening verder te laat kyk as slegs die voorhande materiële nood en ellende. Hierin het die kerk groot omsigtigheid, gevoelligheid en geduld nodig, sonder om die ewige lewe met God ten koste van die regstreekse lewensbehoeftes te onderspeel.

Hoewel Hillion met bogenoemde benadering saamstem waarsku hy tereg teen die verleiding m n ’n holistiese benadering skerp onderskeidings te vermy, soos in die Lausanne- verklaring. As voorbeeld noem Hillion (2012:4-5) die feit dat versoening met die medemens nog nie n n m G n n . n ’n b n n dit geneig is om bepaalde Godgegewe en noodsaaklike hiërargieë, prioriteite of ordes te vermy. Hierdie w w nn ʼn m n u n u n n n n n sosiale betrokkenheid nadink en veral wanneer steeds meer gedagtes en idees met die konsep integrale sending verbind word. Integrasie stel glad nie sake gelyk nie en wil ook nie dieselfde waarde aan alles toeken nie, ook nie wanneer noodsaaklike onderskeidings gemaak en prioriteite gestel word nie. Dit is vir die navorsingsvraag belangrik hoe die CGKN hierdie onderskeidings, indien daar wel was, gehanteer het.

’n G b n n m n m n u n ’n b n n betekenis en dimensie aan die een kant en die politieke, ekonomiese en sosiale dimensies aan die ander kant. Die een dimensie vul die ander aan en gee inhoud en betekenis aan die ander (Wright, 2011:376). Hoewel hierdie balans noodsaaklik is, moet dit nie die bogenoemde skerp onderskeidings uitsluit nie. Sodanige balans en onderskeidings is moontlik omdat God, in die woorde van Wright (2011:376), met passie begaan is oor sosiale probleme. Dit sluit die volgende in: politieke arrogansie en misbruik, ekonomiese uitbuiting, geregtelike korrupsie, die lyding van die armes en verdruktes asook die boosheid van brutaliteit en bloedvergieting. God is so begaan hieroor dat die wette wat Hy voorsien en die profete wat Hy gestuur het meer aandag aan hierdie onderwerpe gee as aan enige ander onderwerp, behalwe afgodery.

Samevattend toon Lausanne aan dat duidelike Bybels-gefundeerde, praktiese en aktuele modelle vir integrale sending nodig is. Globalisering, toenemende multikulturaliteit en groeiende armoede verg ook nuwe modelle van holistiese sending waar die gemeente as liggaam van Christus na die wêreld uitreik (Buys, 2012a; Escobar, 2003:68). In hierdie soektog en proses lewer die Lausanne-verklaring ’n w nlike en vrugbare bydrae tot die verstaan en invul van die CGKN se sendingbenadering in missio Dei-perspektief: met hart, mond en hande.