• No results found

N n n n w u ná b n n w ’n m n . w mm ʼn m n u n ïn gereformeerde sendingwerk wat op die navorsingsvraag betrekking het? Die gevolgtrekkings hier onder bied prinsipiële riglyne vir die verdere bespreking van en navorsing oor die navorsingsvraag. Dit ondersoek ook oorwegings vir kerke, sendingsorganisasies en sendelinge. Hier word volstaan by kort en relevante gevolgtrekkings oor die kernbegrippe wat bestudeer is.

God se sending

Die motief van missio Dei is nie slegs medebepalend vir die manier waarop die kerk Woord en daad in die missionêre bediening integreer nie. Missio Dei dra ook by tot die kerk se identiteit, fokus en taak, sowel plaaslik as in afstandbediening. Daarom pleit die motief van die missio Dei ’n un , n n n n n n n n n y n G m , m n n n . b n ’n n n u n , n dus ’n n u , n n n . missio Dei hou in dat bekering, kerkgroei, die koninkryk van God, die ekonomie, die maatskappy en die politiek wel deel van die kerk se saak is en word. Die onderwerpe w ’n m n b dit mense by die kruis bring w , n , n nuw b n n w u ’n nuw w met God groei.

Westerse reformatoriese kerke moet besef: Prediking oor persoonlike verlossing wat nie daartoe lei dat die hoorders die verskriklike ongeregtighede van die samelewing bevraagteken en uitdaag nie, is geen Christus-gesentreerde sending nie. Die Bybelse en teologiese fundering van die missio Dei lê op een lyn met die implikasies daarvan vir die strukture, leierskap asook die opleiding van kerkleiers. Daarby vra dit ook na die kontekstuele toepassing van sendingwerk binne verskillende kontekste. Dit moet daartoe lei dat die sendelinge toegerus is om die kultuur te interpreteer en korrek te benader, en die evangelie in Woord en daad in hulle eie konteks en werkplek te kan uitleef.

Woord

Woordverkondiging sluit inhoud én praktyk in en behoort aktuele en toepassende openbaring van die Drie-enige God te wees. Sodanige verkondiging is daarop gerig om die hart, mond en hande van mense se lewe in die geheel verander deur geloof te bewerk en hulle toe te rus dat hulle volgens God se gebooie kan leef. Die kerk bring die Woord van God hoorbaar in woorde, en sigbaar in dade na alle volke toe, omdat God self die Woord is en die Woord alles tot stand bring. Só bring die Woord lewende hoop op die ewige lewe.

Seën

God wil die mense seën deur genadig en versorgend kragtig aanwesig te wees, in te gryp en hulle te beskerm. Jesus Christus is die middelpunt van hierdie proses. Christus is die inkarnasie van God se seën wat Hy oor die mens uitstort met die oog op die nuwe hemel en die nuwe . G ën ’n w b n m n m w m n n beweging bring om integraal vir ander tot seën te wees. God seën die men u n u ’n oorvloedige, effektiewe en doeltreffende lewe te skenk, maar om ook dankbaarheid en erkenning aan God te toon. Geestelik en prakties hou dit onder meer die volgende aspekte in: vergewing, versoening, lewenskrag, gesondheid, langlewend , u b n ’n y nageslag. Die bedoeling is dat die kerk ontvanger van hierdie seën is, maar ook, deur vir ander tot seën te wees kan groei, bloei en só voortgang, nakomelingskap, vitaliteit en krag oplewer. Missionêre bediening is daarop gerig om hierdie kwaliteite met hart, mond en hande deur te gee.

Godsvrug

God is die Bron van godsvrug – ook met toewyding vertaal (1 Tim. 2:2). Hy wil mense deur Christus red. Gelowiges hou Christus voor oë hou as Bron en Voorbeeld van godsvrug (Heb. 12:2). Die gelowiges wy hulle met hart, mond en hande aan Hom toe. Deur die kragtige leiding van die Heilige Gees toon die geseënde ontvangers van die Woord in die onderskeie fasette van hulle lewe hoop op die ewige godsvrug, naamlik die nuwe aarde en nuwe hemel. Vanuit hulle skeppingsopdrag as beeld van God en deur uit genade te leef toon die mense Godgerigte toewyding. Vanuit die missio Dei-perspektief is die kerk God se instrument om met Geesvervulde vurige liefde en ontsag vir God hierdie toewyding met hart, mond en hande te n nu ’n n n , n en oorgawe aan God self. Die kerk bevoordeel menselewens, sodat hulle godsvrug in hierdie lewe en in die komende lewe oplewer tot eer van God. Missionêre bediening leer, lei en voed gelowiges ’n w u . b ’n

opregte toewyding aan God wat verhoudings en gedrag in alle opsigte verander en dit transformeer.

Medewerker

Die gelowige, die kerk, is God se uitverkore en begenadigde instrumentele medewerker om sy evangelie te verkondig en dit met dade te bevestig. As medewerker is die kerk as God se rentmeester die instrumentele orgaan of kanaal waardeur God sy evangelie deur bedienaars deurgee. As geroepe en begenadigde instellings vorm die kerke se bestaan en die samelewing w n u u b n , ’n n n m n ing van die koninkryk van die m . ʼn K ʼn n n én w b . Hierdeur gee die gelowiges hulle oor aan die Heilige Gees en vertrou op God om harmonieus deur die kerk in daardie samelewing te werk. S n ’n m n m w n n plaas van onderlinge wedywering, met die gevolg dat kerklede geïnspireer word tot diensbare leierskap wat bo hulle gebruiklike rolle uitstyg. Onder leiding van die Gees dien die kerk, gelowiges en veral ook sendelinge, mekaar met hulle gawes deur Woord én daad as God se medewerkers. In hierdie sin het die sendelinge en/of die sturende kerk nie die gebruiklike mag en seggenskap oor die sendinggemeente net omdat eersgenoemde die geld het nie. Beide instellings is helpers van God en saam bedienaars van Goddelike verlossing, vreugde en hoop. In elke sendingsituasie is die kerk bewus van hierdie rol as medewerker en dat die kerk nie sinergisties gelykwaardig aan God is nie. Prakties kan die rol as medewerker inhou dat sturende kerke saamwerk met en inskakel by plaaslike kerke wat die leiding neem.

Vrees vir die Here

H ʼn n u n , n n n sendelinge en sturende kerke. Dit geskied vanuit die besef dat die Heilige Gees deur die vryheid in Christus eerbiedige ontsag, respek en verwondering vir God Drie-Enig in die gelowige werk. Hierdie vrees sluit die vryheid in dat gelowiges God vrymoedig met woorde en dade integraal in hulle hele lewe dien en volg, en is dus in mense se geestelike en gewone praktiese lewe geïntegreer. Die kerk as God se n um n m “ H ” verbaal verkondig, prakties bedien en aan die gemeenskap voorleef. Hierdie gerigtheid op God bied ryk eskatologiese perspektiewe en gevolglik n . H u w n ʼn n w y , ’n ën n u w b . w n w n b G B n en Beskermer van die lewe is, en help gelowiges om aan die strikke van die dood te ontkom. Daarom bevorder dit lewe, veiligheid en vertroue.

Vrede

Mense ervaar vrede wanneer hulle God se Woord met vrug in die krag van die Heilige Gees m n n n n n n C u n b m . ’n versterkte ban n m G n m m n n ’n y , u n n n , geregtigheid, politieke en morele opregtheid waarin mense integraal tot bloei kom. Missionêre bediening van Bybelse vrede beteken dat mense nie soseer nou reeds welsyn, voorspoed, rus, sekuriteit en veiligheid sal ervaar nie, maar bowenal hemelse volheid en rykdom in die lig van die ewige vrede. Integrale missio Dei-b n n b n ’n m n m n n sy lewens verbande, soos ekonomie, politiek, gesondheid, natuur en tegniek die vrede van God in Christus kan ervaar en tot volle bloei kan kom.

Regverdigheid

Regverdigheid begin in God se identiteit en aard as vertrekpunt en motief vir sy regverdige dade. Sodoende verkondig missionêre bediening regverdigheid nie as aktivisme nie, maar as God se doel. Dit behels versoening met Hom, sodat die gelowiges in die regte verhouding met God, hulle medemens en die res van die skepping kom, volgens die skeppingsbedoeling. God n n n m n ’n nuw hart en nuwe gees. Dit is gelowiges se dryfveer m u n b n . H n ’n m n w uit Christus se genade die medemens met Woord en daad dien om in die regte verhouding met God en hulle medemens te kom. Daarom is missionêre bediening geestelike én praktiese , m u u n n ’n nuw n .

Geregtigheid

Wanneer die kerk in aksie kom om daardie dinge te herstel wat nie in ooreenstemming is met God se regverdige aard en optrede nie,– geestelik, sosiaal, maatskaplik, tegnologies en ekonomies – b ’n n n n b m n m G n m u m m n b . b m n w n ’n m omgewin ’n n n :

 Dien self as genesende gemeenskap.

 Vorm organisasies om die gemeenskap te herstel en genees.  Organiseer regverdige gemeenskappe.

Geregtigheid is om hierdie kwessies te hanteer deur Godgefundeerde antwoorde op die wesenlik integrale nood te bied wat onder meer die volgende aspekte raak: grond om op te w n, ’n m n m n m n n n , n n n w , ,

kleding, veiligheid en skoon, lopende water. Geregtigheid wil mense versterk, u ’n doeltreffende lede van die gemeenskap kan wees en voluit in gemeenskapsaktiwiteite kan n m nu ’n u n m G n m m n n omgewing.

Gemeenskap

H G w n ’n ike geloofsgemeenskap met God, en sodoende ook m u m m n , ʼn m n w w n m u : , m n n n . Gelowiges bedien mekaar geestelik, maar staan mekaar ook met raad en daad by, byvoorbeeld ekonomies. Gereformeerde missionêre bediening waak daarteen om die wesenskrag van “ m n ” ’n m ju n u w -liefde gemotiveer wat nie in konkrete dade sigbaar word nie. Hierdie geloofseenheid waak ook teen die Westerse invloed van eensydige indiwidualistiese geloofsbelewing ten koste van die gemeenskap met medegelowiges. Dit volg eerder die Nuwe-Testamentiese voorbeeld waar innige gemeenskap met God in Christus, geïnspireer deur die Heilige Gees, praktiese gevolge kry. Hierdie gevolge behels onder meer om arm mense te klee, siekes te besoek, toe te sien dat siekes versorg word en gevangenes getroos en bemoedig word.

Bediening

Integrale missionêre bediening binne missio Dei-perspektief vervleg die verkondiging en die praktiese lewe sodanig dat die Gees dit as missionêre getuienis gebruik en die kerk kwalitatief n w n . Διακονία n um n n n m n deur diensbare verkondiging en praktiese dade hoorbaar en sigbaar te versprei tot opbou van die gemeente van Christus. Só leer die mens God se dienende aard ken en vertrou. Missio Dei- b n n m C n n b wu y y διακονία . Wie die gawe van bediening van die Heilige Gees ontvang het moet dit ten volle gebruik om aan ander goed te doen. Prakties kan dit byvoorbeeld die inhou dat gelowiges hulle huise en beursies vir mekaar oopmaak, armes en vreemdes huisvesting bied of dit help vind. Dit sluit ook in finansiële hulp en mediese versorging, voorspraak, aktiewe liefde, steun en vriendskap. Die praktiese lys bied tallose moontlikhede. Reformatoriese missio Dei-bediening is nie slegs formeel beperk tot die amp van diaken nie.

Liefde

Die gesindheid van liefde kwalifiseer die lewe van hierdie dienende gemeenskap. Dit toon goeie dade en nederigheid, want dit aanvaar verantwoordelikheid om na mekaar om te sien. Hierdie basiese gesindheid geld as onvervreembare norm vir alle sosiale optrede. Die liefdevolle en

diensbare ingesteldheid van de sendeling, kerk en gelowige is hierin bepalend. In Christus integreer liefde met hart, mond en hande sodanig dat dit mense nie slegs vry maak en hulle lewe geheel en al vernuwe nie. Dit maak die ontvangers ook binne missio Dei- ʼn navolger van Christus deurdat hulle self as imago Dei n κοινωνία n διακονία u . Hieruit volg dat die vrug van die Heilige Gees liefde insluit wat gelowiges voor die oë van die wêreld kenmerk.

U ʼn missio Dei-perspektief beskou, is die kerk God se instrument om hierdie liefde aan die sondige en gebroke wêreld hoorbaar en sigbaar te verkondig. Die sturende kerk vra steeds of hulle deur hierdie liefde gemotiveer en gestuur word en of dit die missionêre woorde in dade bevestig (Op. 2:4-5). Wie deur God se liefde in Christus geraak en vervul is, het hulle medemens lief. Dit word uitgedruk deur dade van barmhartigheid. Só word die missionêre werfkrag van God se liefde binne missio Dei-perspektief sigbaar. Deur konkrete dade van liefdesdiens is die gelowiges besig met daadverkondiging van die evangelie wat deur die Woordverkondiging verduidelik word om die ontvangers met God te versoen.

Armoede

’n n m n ( n n n ) begryp die uitgebreide betekenis van armoede, wat inhou dat die kerk ook hulle eie armoede as relasionele bankrotskap voor God en die m m n n n. ’n b n w n n w gedoen kan word. Die Westerse kerke sal integraal oor armoede moet begin gedink om werklik die diepte daarvan te deurgrond en om dit doeltreffend binne die missionêre bediening te hanteer. Hiersonder is suiwer integrale sending onmoontlik. Dit is nodig dat sendelinge bewus is van en die verskillende moontlike oorsake en definisies van armoede begryp. Dit is faktore soos onreg en onderdrukking, rampe en sonde of persoonlike mislukking of onvermoë. Hierdie b wu yn b ’n b n n n u n m n bediening. Die begrippe wat vroeër bespreek is, soos liefde en diensbaarheid, staan in , w b n m ʼn b n m n m m n verstaan.

Verkondiging oor armoede sluit in dat die Seun van God Hom in die menslike armoede ïn n m ’n te lewe in integrale rykdom as herstelde verhouding met God en die medemens tot in ewigheid te bring. Christus se armoede op aarde maak duidelik dat n n ’n n n w n . W n m n C u m ’n nb ekbare eenheid en bring versoening en hoop. Hierdeur lei die Heilige Gees die gelowiges om die armes eers self as arm voor God, maar ook in hulle waardigheid as mens voor God te ontmoet en te erken. Sodoende word die armes gehelp, gestimuleer en gelei om

ook aan hulle eie toekoms te werk. Hierin is die kerk God se instrument om bewoënheid vir die armes en noodlydendes te toon en só bakens en tekens vir die koninkryk van God op te rig. Die kerk wys die persoon op die herstel van sy haar lewe in Christus en gee so hoop, liefde en b n ’n b n y m m G . Só kan hierdie persone nou reeds leef volgens die b n n G n n y . B nn ʼn missio Dei-perspektief bied integrale verkondiging aan armes die volgende voordele:

 verligting van geestelike, fisiese, sosiale, relasionele, psigiese, of materiële nood;  ontwikkeling om selfversorgend te wees;

 hervorming van sosiale omstandighede en strukture.

Beeld van God

Die bewussyn van imago Dei (die mense as God se beeld) noodsaak missionêre werk om integraal te fokus op die gelowiges se wyer verhouding en verantwoordelikheid. Hier geld sake soos ekologie, menseregte, emosionele eiewaarde, persoonlike selfbeeld asook die beeld van die medemens. Dit dra ook die fokus op selfwerksaamheid, asook ekonomiese beleid en groei. y w n n m ʼn m n b imago Dei integraal en holisties verstaan en b nn ’n missio Dei-perspektief toepas.

Om te illustreer: Integrale bediening aan die noodlydendes fokus nie slegs op die probleem van byvoorbeeld armoede of MIV/Vigs nie, maar op die hele persoon. Die persoon se siekte of armoede maak deel uit van die groter geheel. H n ʼn w n w gestalte toon. Wanneer dié benadering ook aandag toon vir daardie aspekte, wat Van Hoorn (2007:11,12) n m, “epifaniese kwaliteite” n ’n n, y ʼn m n u y w ʼn un m w . H epifaniese kwaliteite, w “ nb n ” b n, is ’n houding waarin verwondering vir God se weg van genade met die n y n ʼn b m n y bj w , n , rasionele en geklassifiseerde werklikheid. Vir ’n n y n n n “ m n intuities die aangesproken worden, andere werkelijkheden die door het leven heen schemeren n n n n w n” (V n H n, 2007:11).

Deur hierdie gerigtheid word die persoon se probleem in die lig van ’n groter geheel verstaan en aangepak. Die bedienaar sien dan meer as bloot ’n noodlydende persoon. Daardeur word ook ander aspekte, positief en negatief, van die persoon ontdek, ontwikkel en benut. Volgens Van H n (2007:11) y ʼn m n ’n ander perspektief op die werklikheid wat mense saambind en in verhouding met mekaar laat staan. Sodoende kan die sterker aspekte juis die swakkeres versterk of relativeer. Integrale bediening kyk dus verder as die probleem. Aandag word gevra

vir die mense en hulle worsteling, verlange, begeertes, drome en kwaliteite. Só benader sendelinge hierdie mense vanuit die feit dat hulle beeld van God is. Sodoende ontwikkel die mens ʼn oog en hart om elkeen se beeldwees van God binne sy of haar situasie te ontvou.

Dissipels maak

Die maak van dissipels vereis die volgende insette:

 kwalitatiewe en kwantitatiewe opbou van die gemeente;  ’n w n , n u n m C u ;

 voortdurende groei in verstaan en gehoorsaamheid aan Hom;  deurlopende bereidheid om persoonlike offers te bring;

 hulp onder gelowiges onderling wat mekaar met hulle gawes dien om geestelik te groei. Dit hou ook geestelike lering en onderwys in en die besef dat kruis dra en die belofte van die w n n ʼn w s. Dissipels maak is versigtig om korttermyn missionêre projekte in kwesbare gebiede en onder kwesbare mense van stapel te stuur, omdat ’n n myn . m n b m n w n n n groeiende gehoorsaamheid aan God.

Getuig

ʼn n J u u m W n n w n w God se heerlikheid. Die getuienis van God se Woord en dade in gelowiges se persoonlike verhouding met Christus kom in hulle eie lewe integraal aan die lig. Gelowiges word vir hulle getuienistaak só onderrig dat hulle in staat en bekwaam is om met hart, mond en hande van die nuwe lewe in Christus in die verskillende aspekte van hulle lewe te getuig. Gemeenskap en getuienis is onlosmaaklik verbind. Dit behels dat gelowiges biddend uit die Woord saamleef en hoe hierdie κοινωνία uitwerk deurdat hulle lewensmiddele, eiendomme en geld met mekaar deel. Die manier waarop hulle dit doen is ’n getuienis met hart, mond en hande. Goeie dade sonder mondelinge getuienis van die Woord help nie om mense met God te versoen en te laat leef nie. Die gelowiges leer dat lyding deel van hulle getuienistaak kan wees. Pastorale versorging is getuienis met woorde en dade. Ook die sendingkerk getuig as hulle die voortsetting van sendingwerk nie suiwer op finansies baseer nie, nie geldgierig is of geld as magsmiddel gebruik nie. Westerse sendingkerke besef dat hulle deur Christene uit ander wêrelddele hiervoor gekritiseer word. Die kerk ondersoek hoe hulle getuigend in die samelewing aanwesig kan wees en met hart, mond en hande van God se groot dade kan getuig.

Hart mond en hande – Miga-verklaring

Wat sending met hart, mond en hande betref, moet reformatoriese Christene in antwoord op die Miga- n n b n n n m n n ’n n n n die missionêre bediening maak. Westerse reformatoriese kerke moet standpunt inneem jeens die huidige ekumeniese verklarings soos die Miga-verklaring en dit gebruik om hulle missionêre beleid te help vasstel. Uit die Miga-verklaring word geleer dat kerke wat hulp verleen (bv. die CGKN) hulle moet afvra of en indien hoe hulle ook van hulle kant af die kerk wat gehelp word nodig het. Hulle behoort ook steeds die vraag na wederkerigheid te stel, aangesien al die begrippe wat bestudeer is oor verhoudings gaan: met God en die medemens asook die omgewing. Missionêre bediening help mense en kerke om selfversorgend en selfwerksaam te wees, netwerke van solidariteit te skep en te soek om met belange-organisasies, regerings, nieregeringsorganisasies en die privaatsektor saam te werk. Só moet die kerk nuwe maniere ondersoek om opnuut kerk te wees binne die konteks van die plaaslike kultuur. In die sturende kerk (bv. die CGKN) behoort die teologie met die praktyk geïntegreer te wees en dit ook te stuur.

Integrale sending – Lausanne Verklaring

Die Lausanne-verklaring fokus op aspekte soos globalisering, toenemende multikulturaliteit en groeiende armoede. Hierdie Verklaring roep na nuwe maniere van integrale sending waar die gemeente as liggaam van Christus na die wêreld uitreik. Missionêre bediening het die volgende fokuspunte:

 Bring interafhanklikheid en onderwerping aan Christus se heerskappy in die krag van die kruis in praktyk.

 Soek na maniere waarvolgens die uitwerking van die integrale prediking van die evangelie mense se lewe verbeter: vir hulle persoonlik, maar ook die samelewing en die skepping in die geheel.

 V ’n n n y w u n n w u n m n , asook dat sendelinge die voorbeeld in hulle leefwyse stel – ook in onderlinge verhoudings met die sendingkerke.

 Streef na integrale missionêre beleid vir sake soos die hoë werkloosheidsyfer en ontstellende MIV/Vigs-statistieke in KwaNdebele.

 Bedien die Woord van God integraal met betrekking tot gebruik, misbruik en uitputting of beskerming van die ekologie en natuur in Bybelse perspektief.