• No results found

3.2 Die situasie in KwaNdebele en faktore wat tot sendingwerk lei

3.2.4 Visie op integrale sending

n ’n n n n n sturende kerke onmisbaar is en n n ’n n n w . T m n n u w m n n n b m n “b j ” w (CGKN-argief, IVc, 1988:189). ’n S n n n n n , wy w u m b n n n . H by ’n n u persoonlike toepassing van die sentrale vi n n u , n n ’n teenoorgestelde visie is. Sulke botsende visies kan veroorsaak dat die ontwikkeling van die sendingsgebied kan stagneer (CGKN-argief, IVc, 1988:190). n ’n op integrale sendingsw n n n n “ m ” (CGKN, 1988:185).

BZ n . n n n m b “u n” n , omdat dit onderlinge spanning veroorsaak en beleid in elk geval deur die DBZ in Nederland vasgestel moet word in oorleg met die kerk in die sendinggebied (CGKN-argief, XIVb, 1985:11). Die DBZ omskryf die sendeling se take as drieledig: verkondiging van die evangelie in KwaNdebele, begeleiding van evangeliste en toerusting van die gemeente in hulle missionêre roeping (CGKN-argief, IX, 1993:1). In die omskrywing en die oproep vir belangstellende sendelinge word egter geen visie vir integrale sending genoem in die uitvoering van bogenoemde drie take nie. Dit is vreemd en teenstrydig dat die sinode ruimte vir die vorming

n , wy b n ë m w . n mm ’n verlengstuk van die ander.

M n n u n n n mu n n ’n , n m sendingwerk in KwaNdebele kerkstigting én gemeentebou behels (CGKN, 1988:166). Dit is m , m w ’n n m n n n n w n die lig van die missio Dei- . J u mm ’n m n , wyl sendelinge wat gemeen het dat Woordverkondiging ook in dade omgesit moet word, juis hieroor met die DBZ verskil het (Respondent A). Van die ses beginsel-elemente wat integrale sending begrond (sien Hoofstuk 2: God, skepping, Christus, die Heilige Gees, kerk en eskatologie) noem die CGKN slegs die kerk. Dit skep die indruk dat sendingwerk op die kerk as einddoel gerig is. Integrale sending uit die missio Dei-perspektief bring die insig dat sodanige gerigtheid op kerkstigting en gemeentebou die reikwydte versmal en dinamiese krag verswak van die Bybelse boodskap aan alle volke, nasies en tale. Die gevolg is dat die kerk nie kan opereer as God se instrument om God se W m “ , m n n n ” u n .

In 1993 het die CGKN se DBZ oor die bestaande sendingstrukture besin, en gevra of dit beter sou wees om hulle op sendingprojekte in plaas van sendingterreine toe te spits. Hierop het die n u n n ’n n w n , m n word (CGKN-argief, XIXa, 1993:5). Die sinode het hiervolgens steeds meer gefokus op projekte m ’n b uu n CGKN w u u u n Kw N b n m n w . N n n n ’n Byb n n W n (CGKN, 2001:467) ten grondslag lê aan die sinode se oorweging om hierdie praktiese projekte te steun. Daarmee geld ook die vraag oor wat die langtermyndoelstelling van sodanige toegesegde steun behels.

ʼn V w m CGKN ná ’n m n e tydperk hulle missionêre werk in KwaNdebele wou beëindig en in watter mate die GKK hiervan deel gemaak is. Integrale n n n ’n w b b ju ’n n myn n n mynb n w veel verder strek as finansiële steun en advi . ’n V w u u t, is in watter mate die CGKN in projekgerigte sending op die kort termyn wel rekening hou met plaaslike kulturele gebruike asook die lewens- en wêreldbeskouing. Binne hierdie raamwerk leef die mense nie projekgerig nie, maar mensgerig – die motief van Ubuntu (Corbett & Fikkert, 2009:78-79, 83). Die uitgangspunt is dus: prestatie deur relasie. In 2009 het die DBZ wel j w u CGKN un “z n n ” m w . H het hulle wy : “T n n n ‘m n n n ’, ‘ n n ’, ‘ u ’ . . z un n n b j n un : ‘On w j ’” (CGKN-argief, XLIV, 2009:3-4).

j m n n n n n w ’n w rde produk wees n . n n m j n “ n n n n m n n n z n j b n w ” (CGKN-argief, XIIIc, 2000:103). Die rede hiervoor is dat predikante van KwaNdebele hulle steeds in sommige gevalle as afhanklik opstel en die sendelinge die initiatief laat neem (CGKN-argief, XLIX, 2010:3).

Hierdie uiteensetting beantwoord nog nie die bogenoemde vraag w m CGKN ná ’n kort missionêre tydperk hulle werk in KwaNdebele wou beëindig en in watter mate die GKK hiervan deel gemaak is nie. Nogtans maak dit wel duidelik dat die CGKN hulle steeds meer u n wy ’n m n j n n . Volgens Respondent A ken sendingwerk geen projekmatigheid nie, omdat dit nie met die kultuur integreer nie en omdat sending die m n n n C u b n . ’n m n n n j n n w w ’n n n ë . b u n w : n n n sendingwerk bring dikwels probleme mee, omdat dit ook beteken die finansies word onttrek. H w : “W , m ” (R n n A). By n n n w n n n m m n , wy ’n j , w m m n w , taakgerig en nie mensgerig is nie en gevolglik die integrale doel van missio Dei mis.

Die vraag gaan nie slegs oor wat verkondiging is en hoeveel geld of tyd bestee is of wat gedoen word nie. Uiteindelik is die vraag: Op watter manier is en word die gemeenskap hierdeur bevoordeel? Ook: In watter mate is die inheemse Christene se lewe nuut gemaak om God in hulle totale lewe te verheerlik en self in die nuwe hoop in Christus te leef? Hier geld die verhouding tussen die verkondiging en die uitwerking daarvan in die praktyk. Daarom is dit u b n n n w , n ’n , by b b bly. Sodoende beklemtoon hulle dat die inheemse Christene ook geroep is om deel te neem aan die verspreiding van die evangelie, aldus Rabali (1989:56-57, 60). Hiermee kan die huidige studie ook akkoord gaan. Paulus het immers dieselfde pad gevolg met die gemeentes wat hy gestig het. Hoe meer sturende kerke, teruggekeerde sendelinge en huidige sendelinge die sendingwerk bly ondersteun en begelei, hoe beter. Die vraag is net: In watter mate het die huidige projekmatige sendingwerk van die CGKN rekening gehou met hierdie oproep van R b n u ? ’n Mens kan ongelukkig nie in die CGKN se formele besluite enige verantwoording hieroor opspoor nie.

Die doel, opset en funksionering van die Mukhanyo Bybelskool is daarop gemik om die leiers van die Onafhanklike Kerke te leer om die Bybel te lees (CGKN, 1986:119). Hierdie sendingaksie getuig van missionêre bereidheid, integrasie en krag. Die omstandighede is dat die m nw n n Kw N b u “C n ” n m, m “ n bu n n ”. H n b u n n u m “ z m n n u j

maken wat het ware geloof inhoudt en wat dit betekent in het leven van elke dag. Dat betekent dan in de eerste plaats om goed bijbels onderwijs te geven en om samen door te denken en in u n w n j n b n ” (Jonkman, 1988:62). Tog bespreek die CGKN n n Mu ny n ’n n missiologiese fundering in die lig van die missio Dei n . O w nn n 1992 nn n m w ’n A n n aanvaar is (CGKN, 1992:158), brei die sinode nie uit wat die inhoud, doelstelling, beleid en strategie in die lig van missio Dei of integrale bediening is of moet wees nie. Al wat hulle doen is om dit oorsigtelik te stel en die doelgroepe (aangewese groeplede vir die onderrig) aan te toon (L , 1995:2). u w n 1991 b u ’n nuw m Mu ny ’n sentrale kursus, waarna MTC self, met goedkeuring van deputate, ’n n , m n b u w . CGKN ’n u integrale sending het wat uit die missio Dei voortvloei.

Die CGKN spreek hu w u n n n w m “ m m n ” gerig is (CGKN-argief, VIj, 1986:10). V b m n u “B n m n ” dink en sodoende sterker ooreenkomste toon met die leefwêreld van die Ou Testament; dus nie analities dink nie, soos die Westerlinge waaronder die CGKN val. Hierdie aspekte moet in die lesmateriaal na vore kom en daarom is die inbring van die gereformeerde belydenis noodsaaklik (CGKN-argief, VIj, 1986:10). w m m “ m n ” ’n u n n u n “ m n ” b . Die eintlike vraag is wat die sinode met “comprehensive” bedoel het? Waarskynlik dat die KwaNdebele-inwoners omvattend, uitgebreid en integraal dink. Hierdie slotsom stem ooreen met die ervaring van die navorser wat etlike jare in albei lande gewoon en opgemerk het dat die blanke Afrikaner én swart Afrikaner holisties dink en sterker op gevoel ingestel is, terwyl die Europeër gesegmenteerd en produktief rasioneel ingestel is en in strukture dink.

Die plaaslike leiers binne hierdie gebied het mettertyd toenemend aspekte van die bedieningswerk oorgeneem (CGKN, 2001:445). Die vraag is waarom die CGKN hulle nie uitgespreek het oor die spesifieke doel en uitwerking om hierdie leiers te leer Bybel lees is nie? Volgens Respondent C was die doel om kerkleiers en gemeentelede in die Bybel te skool, omdat hulle meer vir die gemeenskap kon beteken indien hulle die Bybel kon lees en verstaan. Die indruk word gewek dat die CGKN wel hulle sendingsopdrag wou nakom en KwaNdebele as geleentheid gesien het om hieraan gehoor te gee. Maar terselfdertyd het hulle nie vaste besluite geneem oor die teologiese grondslag, doel en visie daarvan nie n n ’n n w integrale sending opgestel nie. Dit is belangrik dat die leiers van die Onafhanklike Kerke geleer word om die Bybel volgens die missio Dei-perspektief integraal te lees en te leef. Op dié manier w n u én m n ’n b u n . w m

as verloste beelddraers van God te leef in die soort samelewing wat met die tuislandbeleid te kampe gehad het (In Hoofstuk 4 sal dieper hierop ingegaan word.)

Die Gereformeerde Kerk in KwaNdebele het intussen sodanig ontwikkel en gegroei dat drie swart predikante beroep is (CGKN, 2010:482-483). Hierdie vordering het gelei tot selfstandigheid, ook in denke en besluitvorming. Uit die CGKN-geledere word steeds advies en finansiële steun gegee. Integrale sending is gerig op volledig volwassenheid, dat die “ n n ” m ndig as verloste beelddraers van Christus kerk kan wees en in hulle m w n . ’n An n n n n b m m Woord en daad adviseer en bystaan in die groei na volwassewording. Die vraag is uiteraard of die CGKN hierdie gemeentes wel geleer en gelei het om ook finansieel selfversorgend te wees in plaas n m n CGKN n w . H m “N ” n w w ( n H u 4 sal dit verdere aandag kry). Die vermoë om finansieel selfversorgend te wees, m ’n wesenlike onderdeel uit van integrale Woord- en daadbediening.

Die CGKN het wel kennis n m n n “ n n n n n Kw N b ”, u G m K Kw N b , n n “Mu ny Community Develo m n C n (MC C)” w u n n Mu ny Theological College gegroei het om praktiese nood te hanteer (CGKN, 2004:638, 642). Nogtans CGKN n ’n Byb n b n n mu n , b w m te oorweeg of steun by Deputate Hulpverlening tuishoort. Hieruit ontstaan die vraag: Leef daar n ʼn u n n ’n n uu / n -teologie by die Deputate nie – wat lei tot die gedagte dat die kerksending hulle nie moet bemoei met die skreiende armoede en nood n ʼn n n w eskinders in KwaNdebele nie?