• No results found

As algehele slotsom kan gestel word dat die Bybel Woord en daad geheel en al integreer. God is besig om ter wille van sy eer:

 op grond van Jesus Christus se lyding, sterwe en opstanding;  deur die Heilige Gees wat die kerk toerus as sy instrumente;

 mense uit elke volk en taal en nasie bymekaar te maak en te verenig;  om HOM vir ewig in ’n nuwe skepping te dien en aanbid.

God is in alle gevalle die Vertrekpunt, omdat Hy self doen wat Hy is en sê. Anders gestel, staan hart, mond en hande op God se pad met die mens steeds integraal sentraal. Die begrippe wat in hierdie h u n , b n ’n n n n W n n , m is ook met mekaar verweef. Net soos wanneer die hele spinne b w w nn ʼn m n slegs aan een draadjie raak, kom die hele Bybel, dus al die bestudeerde begrippe, integraal en holisties in beweging wanneer een woord aktueel word. Die vraag is of en in watter mate die n n w n CGKN nu ʼn missio Dei-perspektief wel geïntegreer is? Hierdie vraag word in die volgende hoofstuk (Hoofstuk 3) bespreek.

Hoofstuk 3

DIE SENDINGPARADIGMA VIR DIE CGKN SE SENDINGBELEID IN

KWANDEBELE BEOORDEEL IN DIE LIG VAN DIE MISSIO DEI

3.1 Inleiding

In hierdie hoofstuk word die sendingteoretiese besinning en teologiese grondslag vir die sendingwerk van die CGKN in KwaNdebele, Suid-Afrika, ondersoek en beoordeel in die lig van die missio Dei. Die fokus is op die Woord en daad asook die ontwikkelingsgeskiedenis in hierdie gebied. ’n m n u n u n u n nadink (Keller, 2011:129). n u m ’n b y n CGKN sendingparadigma en grondliggende teologie vir die sendingwerk in hierdie gebied. Uit hierdie n w n n u . H mm n n H u 4 by ’n n m n ’n w b m n n n m ’n holistiese fokus: hart, mond en hande.

Hierdie hoofstuk ondersoek, orden, ontleed, interpreteer en weeg die CGKN se sinodeverslae en -besluite, beleidstukke en die kerkorde in die lig van die missio Dei-perspektief op holistiese sending soos hier bo aangedui. Sodoende word konklusies getrek oor die CGKN se integrale missionêre beleid oor KwaNdebele. Die inligting wat ingespan is, kan in vier hoofgroepe verdeel word:

 die sinodebesluite van die CGKN;

 die sendingargief van die CGKN se Deputaten Buitenlandse Zending (DBZ);

onderhoude en

publikasies oor die tema.

Uit die sendingargief van die CGKN is gebruik gemaak van die volledige aanwesige notules (uitgesonderd 1987 – 1990) en verslae van die volgende instansies: DBZ,7

die moderamen van die DBZ en die subkommissie belas met KwaNdebele aangeleenthede. Hierdie kommissie was met verloop van tyd onder verskillende name bekend. Gevolglik kan die studie nie hier slegs een naam as verwysing gebruik nie. Die argief is nie volledig nie en gedeeltelik georden,

7

met die gevolg dat bylaes, rapporte of verslae waarna die notules verwys, nie deurentyd b b w m ’n n y n CGKN n n n n . ’n M n n w n u n n n b u m m b u n die CGKN verwoord. Hier m w ’n n m n m w . n u vanaf ongeveer 2000 elektronies saamgestel en gevolglik beperkter wat inhoud betref. In teenstelling tot die digitale notules was die ouer notules inhoudelik omvangryker. Die ouer notules is ook volgens onderwerp ingedeel en deurgegee, met die gevolg dat dit goeie insig bied op die fundamentele lyn wat die CGKN gevolg het. Die bronverwysings na die argiefstukke w n n m “CGKN- ” u u . ’n In n m8

is in die bibliografie as byvoegsel opgeneem om die verwysings makliker in die argiefstukke te kan vind en daarheen terug te wys.

’n O m n m m w n n w n b w oor die volgende instansies: die Bybelskool, die Gereformeerde Kerk KwaNdebele (GKK), Muhhanyo Bible School (MBS) en die Mukhanyo Theological College (MTC). Dit is uiteraard nie die bedoeling van die studie om die een instansie ten koste van die ander uit te sonder nie. Tog was daar in die CGKN se besluite en argief meer inligting oor die Bybelskool en MTC beskikbaar as oor die GKK en MBS én feite wat tegelyk ook vir die ondersoeksvraag relevant is. S n n n ’n m u b b n n n n n instansie. Dit is nie die doel van hierdie studie om die ontstaansgeskiedenis en ontwikkeling van b MBS n MTC b y n . w u n n w ’n integrale missio Dei-bediening van toepassing is.

Om ’n n b n eerde beeld te kry, het die navorser ook mondelinge onderhoude met vier oud sendelinge van die CGKN in KwaNdebele gevoer. Hierdie ondersoekmetode staan bekend as kwalitatiewe navorsing om diepgaande inligting, menings, opinies en ervarings van die respondente te bekom (Vyhmeister, 2009:3318). Die reaksies van die respondente weerspieël hulle menings en eerstehandse ervarings in KwaNdebele. Die doel is dat hierdie response as aanvullende inligting dien op die beskikbare formele verslae, besluite en beleidstukke van die CGKN én van die DBZ. Hierdie onderhoude is in harde kopie in die navorser b b . n n “R n n A, B, C n ” genoem word om objektiewe beeldvorming in die hand te werk. Die respondente se gegewens is by die

8

navorser beskikbaar asook die geskrewe goedkeuring wat hulle verleen het om die inligting in hierdie studie te mag gebruik.

Om die ondersoeksvraag uit te lig, fokus hierdie hoofstuk op twee bronne:  die amptelike en formele besluite van die CGKN;

 onderhoude met sendelinge oor hoe hulle die grondslag, visie en beleid van die CGKN se sendingdeputate oor die integrasie van Woord en daad verstaan en toegepas het. Eers word die situasie en die probleme in die KwaNdebele- b b y m ’n b eld te vorm van die faktore wat sendelinge daartoe lei om sendingwerk in hierdie gebied te doen. Dan word die CGKN se visie en beleid oor die integrasie van Woord en daad (getuienis en handeling) ontleed. Daarna ondersoek die studie hoe die voorafgaande toegepas kan word op toerusting en op die kerk, kerkstigting asook gemeentebou in die GKK. Beide onderwerpe lei noodwendig die bespreking in oor kontekstualisering en gelykwaardigheid in die CGKN se benadering. Hierdie bespreking help lig werp op die beantwoording van die ondersoeksvraag. Laastens word bepaalde slotsomme gemaak.