• No results found

2.4 Skriftuurlike besinning

2.5.15 Getuig – μαρτυρέω, μαρτυρία

A n n μαρτυρέω nóú w n n μαθητεύω, ’n w u μαρτυρέω n n n b n n m , m n n n u ʼn missio Dei- . U n m μαρτυρέω G instrument. Die gevolg is dat gelowiges met hulle hart, mond en hande van die ewige lewe in God aan hulle medemens u m m m n n u w n w w b . V ’n n ’n mm n n ie begrip.

Definisie: Μαρτυρέω u n ub m n u , n n m n ,

op kommunikasie (Louw & Nida, 388, 418). In die mees letterlike betekenis beteken dit om n u un ’n n . By u n u n n ’n n u n ’n ubj . G ubj én n u , m Hy b u kerk as instrument om hierdie getuienis uit te dra (Matt. 28:18-20; H n . 1:8). H w μαρτυρέω veral gebruik word om die inhoud van die evangelieboodskap oor te dra, is dit in die konteks steeds duidelik dat die mondelinge getuienis sigbaar uitwerk op die hart en dade van die n n . b μαρτυρέω n μαρτυρία “ n n ... n x n of the divine c mmun n n n ” (C n n & Trites, 1978:1044). Op dié m n y μαρτυρέω u n ’n n .

Μαρτυρέω b n b . u n w n b u . C z (s.j.:7) μαρτυρέω n m w n w “ n b n n histories-sigbare en histories-hoorbare is. Marturein is om te getuig voor die Goddelike en/of wêreldlike regbank, voor vriend en vyand, as ’n -en oorgetuie van die openbaring van God in Christu ” ( Buy , 1989:183-184; Pop, 1984:244-245). H by : “W n b w n umm n n n ” (S m nn, 1968:476). Μαρτυρέω m m n n n m n J u C u laat leef n (J . 20:31). b “w n n. G u n n z n n m. H bevat meer dan de waarheid aangaande Jezus meedelen, omdat het er op gericht is, mens te b w n ” ( , 1984:245). H , m n n n n μαρτυρέω . Getuienis oor persoonlike ervarings binne regsverband in buite-Byb G n ’n u verband tussen Woord en daad aan: die praktiese optrede bevestig die inhoud waaroor dit n, m n ’n n uk van die ander word. In hierdie verband wys S m nn (1968:476) : “I n n w n n m n x n b u n n w n w n m.” optrede bevestig die inhoud, sodat die een nie sonder die ander waarde het nie. Strathmann (1968:502) b m n μαρτυρέω n n u m n , m ’n w , u n u b . Jakobus daag gelowiges uit om hulle geloof deur hulle dade te bewys, want deur uiterlike dade word die innerlike oortuiging sigbaar (Jak. 2:18). Die kerk se taak is om met woorde én dade hulle geloof in God te bevestig en om mense so te begelei dat hulle bewus toegerus en voorberei is om met hulle lewe hulle geloof as getuienis oor die lewende God te bewys (2 Tim. 3:16-17; 1 Pet. 3:15). Getuienis is veranker in God wat oor Homself getuig en mense oor Hom laat getuig.

God: Getuienis word oor God se woorde en dade gelewer, omdat Hy die Subjek en die

handel n E n n μαρτυρέω : “Y w H m ubj μαρτυρεῖν n n n μαρτύριον. Bu μαρτυρεῖν w u n n m M . T mm n m n n n ” (S m nn, 1968:485). W u , w n n m n God met woorde en dade getuienis oor God se woorde en dade binne die menslike geskiedenis. Getuienis fokus op dié manier veral op die uitwerking van God se heerlikheid en kragtige dade u , n B b S u (2006): “T N א (nora'), when used of God in the psalms, focuses on the effect that his royal splendour and powerful deeds have on those witnessing his acts (Ps. 66:3, 5; 68:35; 76:7, 12; 89:7; 96:4; 99:3; 111:9).”

T wy μαρτυρέω u u w n n G se woorde en optrede op die mense se lewe, werk dit in die mens se hart, mond en hande deur. Die gevolg is dat getuigende gelowiges soos E w n B z (1988:892) : “H n w n n , n n

Lord (60:6, cf. vv 4, 9, 16)". b n “G n m y m n n u n w , bu m n m n” (C n n & T , 1978:1046). μαρτυρέω u God wat Hom geïntegreerd aan die mens openbaar. Die gevolg is dat die gelowiges met hart, mond en dade oor God getuig, sodat mense God kan verheerlik. Die vraag is hoe hierdie getuienis in die mens se lewe uitwerk.

Skepping: u m w w n u w n ’n b wy n

God se genade en mag. Die daad bevestig die Woord en werk dit uit, omdat dit die egtheid van n G b wy . T m b ʼn b wy , m n S m nn (1968:485), m u n ’n n n b n m W m. S n praktiese getuienis het die Woord nie krag nie. Die gelowige is verantwoordelik om só met God u n n G Subj ’ w u H m m n m m n u n n n n n w n G . S n “ w around t n ” (S m n, 1968:485).

Getuienis moet mense met woorde en dade daartoe lei om die Verlosser in hulle lewe te ontvang deurdat hulle die almag en heerlikheid van die Here verkondig. Keil en Delitzsch (1996) beskryf die omvang en reikwydte hiervan:

But fully to prepare, by the exile, the people of Israel as well as the heathen world for the appearance of the Saviour of all nations and for the reception of the gospel, the Lord raised up prophets, who not only preached His law and His justice among the covenant people scattered among the heathen, and made more widely known the counsel of His grace, but also bore witness by word and deed, in the presence of the heathen rulers of the world, of the omnipotence and glory of God, the Lord of heaven and earth.

Μαρτυρέω w m n b m u V n m . H b n en ontmoeting geskied holisties – met hart, mond en hande.

Jesus Christus: Jesus is die geloofwaardige Getuie, die Eerste wat uit die dood opgestaan het

(Op. 1:5). Hy het gekom om van die waarheid te getuig (Joh. 18:37). Hy was self ook die betroubare Getuie (Op. 1:5). Johannes 5:36-40 laat sien dat Jesus Christus se eie bediening integraal is wanneer Hy bevestig dat die werke (lees: hande) wat Hy verrig, oor Homself en oor die Vader getuig (Joh. 5:36). Hy verbind ook die Vader se stem (lees: mond) aan getuienis (Joh. 5:37) oor God. Volgens Johannes 6:38-39 verbind Jesus die aspekte van glo en dink (lees: hart) aan getuienis lewer oor God.

Die apostels het getuig oor wat hulle van Jesus gesien en gehoor het (Hand. 22:15). Jesus se dade en sy woorde het die inhoud, grond, motief en maatstaf van die getuienis oor Hom en die

Vader gevorm. Pop bevestig dat Jesus die voorbeeld, grond, maatstaf, inhoud en motief vir die gelowige se taak is om getuie te wees (1984:244). Hieroor wys Buys (1989:185) daarop: “Om u u n n w , w n u ’n w n Jesus Christus vereis, sodat die persoon se hele lewe en totale lewenswande ’n u n n G n n n J u C u n w .” G u n m m n w n m hart en die dade ooreenstem nie, getuig nie van oorgawe aan Jesus Christus nie. Hierdie drie aspekte moet op een lyn lê.

Om met woorde en dade te getuig was inherent deel van Jesus se bediening en sy taak om dissipels vir hulle taak voor te berei. In hierdie verband wys Achtemeier et al. (1985) op die lewe en onderwys in die eerste fase van Jesus se evangeliebediening. Dit was die fase waartydens Hy sy dissipels geroep en hulle sy onderwys gehoor het. Só het hulle getuies van sy dade geword.

Jesus bring die verkondiging as getuienis oor Homself (Joh. 18:37) en die Vader regstreeks en integraal in verband met sy dade. Hy is die verpersoonliking en voorbeeld van integrale b n n m , m n n n . Sy m n m u “ w w V My m n w m E n u ju b ” (J . 5:36) “ w E n N m n my V n, b wy w E ” (J . 10:25). Coenen en Trites, 1978:1045 u : “ ... u w w F u H m ”.

Egte getuienis vra oorgawe in hart, mond en hande, waar die gelowige die getuigende werk van die Heilige Gees nodig het.

Heilige Gees: Die Heilige Gees werk die getuienis in en deur die woorde en dade van die

apostels en die Christene uit – en deur die vrug van die Gees (Gal. 5:22-23). 1 Johannes 4:14 b : “En n n n u n V S un R n w gestuu .” u n b . G w u . Hy u w n S un. 1 J nn 5:6 b : “ G u n, n G w .” n b ’n u n w n n ebalanseerd is. In Efesiërs 5:18-19 b n u u u n (πληρόω) m H G n n van die onderlinge leefgemeenskap waar die gemeente met psalms, lofsange en lofgesange sing. In dieselfde sin verbind hy dit ook met drank en losbandigheid en voorts binne die breër konteks van Efesiërs 5 met die praktiese lewe as mense dié van mense van die lig. Hiermee word duidelik dat die lewe deur die Gees die gelowige se bestaan integraal raak as lewe van mense van die lig (Ef. 5:8) wat die getuienistaak van die Christen insluit. Hieroor kom Buys tot m: “ b n n n W ’n u b n m

waarvan die Heilige Gees Homself bedien om gelowiges te vervul en hulle sodoende vir hulle taak as getuies in die w u ” (Buy , 1989:185).

Eensydige toerusting uit die Woord sou met verwysing na byvoorbeeld Efesiërs 5:18-19 beteken dat mense gewys word op die vergewing van hulle sondes deur Christus en vervulling deur die Heilige Gees, maar nie dat dit gevolge het vir iets soos drankgebruik en sedelike optrede nie. Die Heilige Gees is die Subjek van hierdie getuienisse in woorde en dade.

Buy (1989:185) b n n n μαρτυρέω m κοινωνία ( m n ) b n , w n u Handelinge 2:42-47 blyk dat die gemeenskap in Woord en daad geïntegreer word deur die krag van die Heilige Gees. Hierdie holistiese leefgemeenskap as volgelinge van C u ’n u n n u , nw ë : “ w u n ” (Hand. 2:47). Gemeenskap en getuienis is onlosmaaklik verbind aan die Heilige Gees se werk in die manier van saamleef waarin gebed, Woord, lewensmiddele, eiendomme en geld met mekaar gedeel is. Die onderlinge gemeenskap en die ontvangs van die Woord is middele waarvan die Heilige Gees Hom bedien om gelowiges toe te rus vir hulle taak as getuies in die wêreld (Buys, 1989:185).

Die vraag is: Wat behels hierdie taak van die kerk om te getuig?

Kerk: Getuienis in Woord en daad lei dikwels, reeds sedert die eerste gemeente in Handelinge,

n n m w ’n w - en daadvorm behels van getuienis gee. Hieruit kan afgelei word dat die sturende n u μαρτυρέω-taak bereid moet wees om te ly en martelaarskap te verduur wanneer hulle in moeilike of noodsituasies missionêre werk verrig. Die sturende n ’n y n n un m n u m , m n en hande wanneer hierdie kerk volhou om ondanks byvoorbeeld ontkerkliking steeds getuienis w . M u n ’n W m w n m n n n ë offers kon dui in plaas van liggaamlike lyding in lande waar Christene vervolg word. Wanneer die kerk ondanks finansiële nood of middele, of dalk groot lidmaatgetalle met Woord en daad van God getuig, verheerlik die lidmate God in die lig van die missio Dei.

Wanneer Paulus Timoteus (1 Tim. 6) oor die gevaar van geldgierigheid aanspreek, bevestig hy dat hy deur die gejag na geld op te offer tevrede is. Hy wys daarop dat hy sy kragte inspan om die ewige lewe te behaal en sodoende te kan getuig van die goeie belydenis. Hierdie getuienis is nie beperk tot mondelinge oordrag nie, maar strek tot in Paulus se hele praktiese lewe waar y wy ’n u n n w w . In n m sturende kerke ook waak teen geldgierigheid en deur hulle missionêre voorbeeld met woorde en dade te getuig van die ewige lewe voor hulle.

Sendelinge verkondig die inhoud van die evangelie deur dit toe te pas binne die omstandighede waarin mense hulle bevind. Sodoende ontwikkel die kenmerkende en eiesoortige Christelike b u n μαρτυρέω (S m nn, 1968:489).

Die missio Dei se doel is om die getuienis oor God aan mense en die daaropvolgende geslagte u . G u n ’n n n n ʼn w w m n , u b n . Die kerk moet deurgaans besef dat dit wesenlik deel van die missio Dei-taak is. Daarsonder sou ʼn m n n b n . H m S m nn (1968:501) m n y μαρτυρία- n u : “T μαρτυρία Ἰησοῦ w n w y have, not as Christians, but as Christian prophets. They have it, not as a secure possession, but , . ., n y m y n.”

In Johannes 13:34-35 maak Jesus hierdie punt duidelik deur daarop te wys dat wanneer sy mense mekaar lief het, die sondige wêreld wat sonder God leef sal weet dat hulle volgelinge (dissipels) van Jesus is. Deur die eenheid wat Christene in Christus het, uit te leef in hart, mond en hande sal dit vir almal duidelik word dat Jesus deur die Vader na die wêreld gestuur is. Só sal elke knie buig en erken dat Jesus Here is, om God die Vader te eer (Fil. 2:10-11). n Lu 10:27 u n J u u m ’n n . Die kerk se naleef van die liefdesgebod is om oor God te getuig. Die liefdesgebod is die opdrag om dissipels te maak én om te getuig. Dit is elke gelowige en dus die kerk se taak. Daarom is dit, om by Buys aan te sluit, saaklik duidelik dat die gemeente in geheel deur die lidmate se wy n n n m ’n getuienis van Jesus Christus in die wêreld te gee (1989:186).

Getuies moet nie net aan die blote feite oor Christus getrou wees of bloot die feite getuig nie, maar ook aan die betekenis daarvan. Dit behels om die betekenis van Christus en sy boodskap te verteenwoordig (Coenes & Trites, 1978:1050). Dit doen die getuigende persoon deur die ware betekenis van Christus in volle omvang binne elke aspek van die lewe uit te leef en uit te beeld, sodat Christus as die Here en Verlosser van die nuwe lewe geken en gevolg word. Dit ’n ë m n e Christelike getuies om in hulle woorde en dade, hoorbaar en sigbaar aan Christus betekenis te gee in die menslike lewe wat deur Homself geskape is.

Oor die kerk se getuienistaak wat hoorbaar, sigbaar en voelbaar moet wees, stel Martin (1995:137) dit dat die kerk in Tessalonisense nie so stil moet leef nie “ un n w n C b n w n ”. H u n m n , soos Augsburger et al., (1990:115) dit so treffend stel:

We cannot serve people without becoming concerned with all of their needs, both spiritual and physical. How do we carry the love of Christ into our neighborhood? We've discovered we have to do it with words of witness and deeds of compassion. That is the model Jesus gives us. And it is a necessary model if our evangelistic words are to appear sincere. I don't believe in the old social gospel that reduced the Christian faith to good works. But I do believe in the gospel that meets people's everyday as well as eternal needs.

Woorde van getuienis en dade van medelye vorm saam die getuienistaak van die kerk, terwyl die kerklede daarteen moet waak om hulle geloof tot bloot goeie dade te versmal. Andersyds geld wat tans veral onder Westerse Reformatoriese Kerke plaasvind, dat die getuienis tot woorde (verbale verkondiging) versmal word.

Die kerk moet solidêr in die wêreld aktief aanwesig wees, dien en getuig van God se nuwe wêreld soos Christus mens was om medelye met die menslike swakhede te hê (Heb. 4:15). Lippert (1968:178) beklemtoon hierdie feit, dat die kerk nie net mondeling moet verkondig nie, maar ook solidêr en dienend in die wêreld aanwesig moet wees, om ook só mense vir die koninkryk te wen. Noordergraaf beskryf hierdie aantrekkingskrag van die gemeente wat getuig:

Niet alleen het loflied wekt de welwillende houding op, het is zoals het verband laat zien, het geheel van het leven van de gemeente, zoals dat in de vss 42-47 beschreven wordt, waardoor de gemeente aantrekkingskracht op haar omgeving uitoefent en bij het volk van Jeruzalem in gunst en aanzien staat (Noordergraaf, 1983:47).

Met verwysing na die liefde en welwillendheid moet kennis geneem word van die vereiste om getuie te wees. Dit behels dat die persoon die feitlike gebeure betroubaar moet kan bevestig en dit moet g u , S m nn : “ w qu b w n b u y m u n ” (1968:492). b n n w Woord bevestig word hier beklemtoon.

u u b n μαρτυρέω m n die lewe: gebed, insig en ywer (Rom. 10:2); ook verdrukking, blydskap en vrygewigheid (2 Kor. 8:). Dit hou ook verband met die manier w m n b n w . S μαρτυρέω m n : b y (G . 4:15); gebed, volwassenheid en praktiese gehoorsaamheid (Kol. 4:13). Vanuit die missio Dei- μαρτυρέω G n um n m m n ’n n m n n w lewe te oortuig.

Eskatologie: Om in swaarkry, lyding en vervolging met hulle getuienis te kan volhard moet

magte van die Bose voor hulle, aldus Buys (1989:189). Hierby moet gevoeg word dat dit ook die gelowige se taak is om hierdie verwagting deur getuienis aan ander mense te leer.

Deur die Woord van God te verkondig, met Christus se hart lief te hê en met dade te dien, getuig gelowiges teenoor die noodlydende medemens oor die lewende verwagting waaruit elke mens mag leef, ondanks daardie persoon se omstandighede. Waar Christene vervolg is en getuienis van hulle geloof moes aflê, is hulle sterk deur die boek Openbaring geïnspireer. Christus het swaarkry, lyding, vervolging en die dood oorwin en daarom sal hulle ook oorwin en in sy oorwinning oor die mag van die Bose deel (Coenen & Trites, 1978:1049). Sodoende kan w n ’n ïn u n n w .

Die naleef van God se gebooie en getuienis oor die lewende verwagting in Jesus Christus word in Openbaring 12:17 op een lyn geplaas. Naleef van God se gebooie is hier, in ooreenstemming met Matteus 22:37-40, integraal verweef met Christus se triomf oor Satan. Die gevolge hiervan m n n n n H b ’n w n n oorwinning in Christus. Prakties beteken dit dat die Woord mondelings verkondig en mense opgeroep en begelei word om dit te glo. Daarby word mense ook prakties begelei, gehelp en onderrig om hierdie boodskap integraal getuigend uit te leef om self ook, uit liefde vir die naaste, dissipelmakers vir die ewige lewe kan wees.

Die kerk moet die getuienis oor Christus in hulle volledige bediening sodanig integreer dat dit n u ’n w n n n m n . Buy wy n b n (1989:189) “ n n gelowiges moet die doelwit hê om hulle toe te rus om te midde van alle omstandighede (selfs lyding en vervolging) getroue getuies te kan w n n n y n n w n C u ”. n m op die wederkoms asook die w w n w n by w ’n b n en integrale beeldvorming en perspektief op hierdie saak (1 Pet. 1:7-9; Op. 21:1-5). Sodoende is pastorale versorging ook integrale bediening in missio Dei- perspektief.

W nn m n u ’n missio Dei-perspektief integraal toegerus word om in die onderskeie w n m n ó u w , y u w ’n n um n , n n n toekomsgerigte fokus deurdat dit van die lewende God getuig en met hart mond en hande dissipels maak. Lydende en sterwende gelowiges word hier bemoedig en aangemoedig deur die erfenis wat vir hulle in die hemel in bewaring gehou word (1 Pet. 1:4) en deurdat hierdie erfenis lof, heerlikheid en eer waardig mag wees by die wederkoms van Jesus Christus (1 Pet. 1:7-9).

Samevattend kan gestel word dat elke gelowige onder die mandaat staan om met woorde en dade en sy of haar volledige lewenswyse (Buys, 1989:188) getuie te wees van die lewende God se werk in Jesus Christus deur die krag van die Heilige Gees. Vanuit die missio Dei-perspektief μαρτυρέω G n um n w m u , m n n n n u medemense kan getuig van die ewige lewe in God wat nou reeds aan hierdie medemense lewende hoop op die ewige lewe bied.