• No results found

2.4 Skriftuurlike besinning

2.5.13 Beeld van God – , εἰκών, imago Dei

Om integrale sending met hart, mond en hande in missio Dei-perspektief deegliker te verstaan, m ʼn b n b n w w : W w u n m n b van God hiero ? m n u ’n b n n G m . w n u en watter perspektiewe dit open?

Die uitgangspunt is dat die mens beeld van God, die imago Dei, met sy hart, mond en hande is. God is die Alpha en die Omega, terwyl die mense die ontvangers is, die skepsels wat hulle hele bestaan, wese en identiteit aan God ontleen (Birdsall & Brown, 2010; Medema, 2011:87). K m “ w b ” (2011:133) n Nuw A n V n (G n. 1:26) b u “ nw ”. Volgens Johnson (2003) wys hierdie begrip op die unieke natuur, status en waarde van alle mense wanneer hulle God liefhet en sy ware aard weerspieël (Birdsall & Brown, 2010). Die vraag kan wel gestel word of die mens slegs God se beeld wys wanneer hulle God liefhet en sy aard weerspieël? Dit is duidelik dat Woord en daad in bogenoemde definisie ten volle geïntegreer is en wesenlik is vir die verstaan van die begrippe: ewebeeld of verteenwoordiger.

Eksegete is nie eensgesind oor die betekenisaksente van die mens as beeld van God nie. Die Bybel verduidelik hierdie begrip nie self nie, aldus Wright (2011:421). Stendebach verklaar die mens as beeld van God deur twee modelle (2003:392). Volgens die eerste model is die mens God se verteenwoordiger op aarde met as opdrag om oor die nie-menslike deel van die n . w m m n G w b ’n u n u n G n m n m n w . (2010:65) n ’n

w n , m m ’n ander aksent: eerstens om God se genade te geniet as sy beeld en tweedens om God se beeld op aarde uit te brei. Anders gestel is die mens geskep m G n n ’n u n m u S n , m m G oor die hele aarde uit te brei (Platt, 2010:65).

H m n ’n n G n u u u ’n unieke kennis God het wat die basis vorm vir hulle rentmeesterskap. Hier leer mense om die naam, heerlikheid, verlossing en magtige dade van God te ken (Wright, 2011:65, 91, 92). Wright laat egter na om by te voeg dat kennis van God nie die enigste doel is nie. Die imago

Dei se taak is om God met hart, mond en hande te dien en aan ander bekend te maak.

Só vervul mense hierdie rol. Psalm 8:7 maak dit duidelik deur daarop te wys dat die mens as b n G “ w n U n , U n m n w ”.

Stendebach (2003:394, 395) n ’n b n u n G n 1:26 n 28 w n mens as beeld van God (Gen. 1:26) na u w n G n 1:28 n w “G u ën n u ...” V S n b n n m n w n n un n G “ n n u ”. H n m n w n lewensdoel en nie hulle eiendom nie (Wright, 2011:422). Die feit dat God die mens so aanspreek toon aan dat mense as God se ewebeeld geskep is. Calvyn verduidelik dat die u u n “ m n y n n G ”, u n n b n G bygevoeg is (Calvyn & Simpson, 1991:290-291). Hierdie interpretasie is eweredig aan Genesis 5:3 waar Adam se seun as sy beeld aangedui word. Die verhouding tussen God en die mens word voortgesit in die verhouding tussen vader en seun (Johnson, 2003; Stendebach, 2003:395). Genesis 9:6 voer in die verlengde van hierdie argument aan dat die lewe van die m n b m m w , m m n n G b : “Hum n b n G ' u n u n y u b n n G ” (Stendebach, 2003:395). Sodoende word die verband met Woord en daad verduidelik. Dit is soos Johnson (2003) dit duidelik verwoord:

... the biblical picture of imago Dei means that all human beings, not just kings, possess special royal status as God's appointed stewards over the earth. By virtue of mankind's ruling over the rest of God's creatures and earth, every member of the human race somehow represents and reflects the sovereign Lord of creation.

Hierdie verteenwoordiging en besinning gebeur deur woorde en dade.

Die beeld van God hou rentmeesterskap en kindskap in. Só juig Psalm 8 dat God die mens ʼn b j m n ’n m w m n m m n n n n (Ps. 8:6). Keller (2011:105) noem in hierdie verband die vennootskap tussen God en die mense

wat aan hulle hul waarde gee, terwyl Kleinknecht (1964-) hierdie potensiaal met “ nw ” . H u m n n w , u ekonomiese aktiwiteit insluitend hulle arbeid, produktiwiteit, handeldryf en die kultuurmandaat in geheel (Wright, 2011:65).

Paulus wys daarop dat die sondeval die beeld van God nie opgehef het nie. Dus moet mense u n “b n n G ” (1 K . 11:7). J n n b u : “In , -fall human life is still sacred precisely because of the imago Dei, so sacred that it should not be taken (Gen. 9:6-7) u (J m 3:9)” (J n n, 2003). Volgens Calvyn kan die mens as beeld van God slegs in en deur Christus verstaan word, omdat Hy daardie status herstel het (Kol. 3:10; Ef. 4:24). Gevolglik hou dit die vervolmaking in van die volledige menslike natuur wat eens deur die sondeval beskadig is (Calvin, 1948; Wright, 2011:424). Hierdie vervolmaking betrek die verstand, kennis, geregtigheid, begeertes en heiligheid, maar sluit ook die liggaam in, omdat die liggaam ook beeld van God is (1 Kor. 6:15, 19-20; sien ook Calvyn & Simpson, 1991:291-292). In die missionêre arbeid mag daar, met ander woorde, geen dualisme tussen natuur en genade wees nie. Daar moet juis integrasie wees van liggaam en gees; woorde en dade; hart, mond en hande.

Die eenheid tussen Woord en daad blyk uit die gevolge vir die mens as God se beeld. Mense is weens hierdie innerlike potensiaal in staat tot etiese denke, om oordele te vorm en keuses te maak. Stendebach (2003:396; sien ook Wright, 2011:425) betoog dat die gevolg hiervan is dat God die beheersing en bewaking van die aarde aan die mens toevertrou het en hierdie opdrag deurgegee is van Adam (die eerste mens) af aan die geslagte wat gevolg het. Die mens se taak is om die skepping in ere te hou (Keller, 2011:103). Dit sluit in ekologiese betrokkenheid en die sorg vir die hele skepping as onmisbare deel van die missionêre arbeid (Wright, 2011:425). Kittel (1964) verbind ekologiese betrokkenheid aan rentmeesterskap. Myers (1987) sien hierin die heiligheid en waardigheid van die mens wat voor God staan. Genesis 1:26 kwalifiseer “b n G ” m “ nw ” n m n My (1987) n b n nie ligtelik opgevat word nie. Die ewebeeld van God hou die reg in om nie mishandel of gekwets te word nie. Daarom het alle mense hierdie reg en waarde (Keller, 2011:101). Dit beteken dat mense burgerregte het (Keller, 2011:103 ev.). Vanuit missio Dei-perspektief is die eenheid van Woord en daad nie slegs in beginsel onontbeerlik nie. Dit is ook aktueel vir die missionêre arbeid en uitwerking daarvan in die lewe van diegene wat bedien word.

Harris et al. (1999) b ’n b n n , m G b n n m n liggaam nie, maar in sy intellek, moraal en gees uitwerking vind. Myers (1987) stem nie saam m ’n n n b n , m m n n m ’n m w n ’n b n n m n w m n u . O J n n

(2003) ’n m ’n b n m, m m n n b w w w u gesuggereer word. M wy n n K B , n My (1987) n m n b n G ’n korporatiewe dimensie, omdat beide man en vrou na God se beeld geskep is. Gevolglik toon u ’n u n n n n n w u u m b n G . V n n Brink en Van der Kooi (2012:243-245) kies ook vir die relasionele benadering, sodat mense in ’n u ng met God, hulle medemense en die diereryk leef. Die gedagte is dat God alles m n u n m m n; n nm u ’n verhoudingsbreuk tussen hierdie drie verhoudings; en dat Christus hierdie verhoudings herstel het as die volmaakte imago Dei.

W nn ʼn m n ó b u, m n ’n b n n n imago Dei gepleit word. Die rede is dat hierdie werklikheid gevolge inhou vir elke onderdeel van lewe van die mens en omdat God Here oor alles en almal is (Ps. 24:1).

Die Meeste teoloë is dit eens dat die beeld van God nie deur die sondeval vernietig is nie. Dit is wel ernstig versteur en sigbaar in sy beperkte vermoëns, verbroke verhoudinge en oorheersing wat tirannie word. (Benner & Hill, 1999:610; Berkhof, 1973:73, 188, 196, 200-201; Calvyn, 1984:292; Durand, 1982:160-161; Heyns, 1978:127; Johnson, 2003:806; Lever, 1956:246; Myers, 1987; Tensen, 2007:180-181; Van den Brink & van der Kooi, 2012:243-245; Venema, 1985:62). In negatiewe sin het die sonde woorde en dade van die mens holisties vernietigend beïnvloed: dus destruktiewe holisme.

In die Nuwe Testament word die beeld van God egter herstel en herdefinieer deur Jesus Christus wat die beeld van die onsigbare God is (2 Kor. 4:4; Kol 1:15; Heb. 1:3; sien ook Johnson, 2003). Hier toon Jesus as die beeld van God sy Godheid aan, want in Hom is die volheid van God (Kol. 1:19; 2:9) en Hy is aan God gelyk (Fil. 2:6). Hierdie is die uitgangspunt van Woord en daad. Missionêre bediening wat Woord en daad integreer, hou rekening met die steeds, reeds en die nog-nie van die sonde en die verlossing.

Die nuwe mensdom is uit Christus gebore (Joh. 1:12-13), met die gevolg dat die gelowiges na die beeld van Christus herskep word. Hierdie geloofwaarheid word treffend saamgevat: “Some theologians infer from such considerations that the incarnate Word was in fact the prototype of all humanity” (My , 1987). “T n n S n u z n m n w w n u y ” (Hu , 1989:13). Selfs die kerk as liggaam van Christus maak deel van die beeld van God uit. God gebruik hierin die kerk, as sy hande en voete, om sy boodskap van die eskatologiese restourasie van die beeld van God te verkondig, te weerspieël en voor te leef (Fil. 3:21). Die vervlegting van Woord en daad blyk hieruit, omdat die mens in

geheel en nie net die menslike gees herskep word nie. Die gevolg hiervan is dat mense verander word om aan die beeld van Christus gelyk te word en só die heerlikheid van die Here te weerspieël (Rom. 12:1, 2; 2 Kor. 3:18).

H m m ’n nuw m n w nuw m n (1 K . 5:17). Hu n n b n C u (R m. 8:29) m “ um n y w m n” m (Wright, 2011:65). Terwyl mense na die beeld van God herskep word, hou dit wel deelname van hulle kant af in (2 Pet. 1:4; sien ook Keller, 2011:105). Die veronderstel ook dat hulle moet leef as mense wat na die beeld van God geskep is (Ef. 4:22-24; Kol. 3:9-11; sien ook Wright, 2011:190). Die implikasie is dat die vernuwe mense onderskeidend, heilig, eties korrek voor God en in teenwoordigheid van die hele wêreld leef (Wright, 2011:190). Wanneer Jesus die kerk opdrag gee om dissipels van alle volke te maak en hulle te leer om die dinge te onderhou wat Hy beveel het (Matt. 28:18-20), is dit duidelik dat die gelowiges herskep is om self heilig en regverdig te leef, voor te leef, maar hulle ook toe te wy om hulle naaste so te leer leef. Volgens Keller (2011:105) is die ewebeeld van God die eerste belangrikste motief vir mense om in hulle lewe ruimhartig geregtigheid toe te pas, om hulle medemense te dien en vir die swakkeres se regte op te kom. Bowendien maak dit die toepassers nederig, omdat God hulle lief het. Hieruit word nie slegs duidelik dat die eenheid van Woord en daad onderstreep word nie. Dit bevestig ook die aard van die integrale missionêre taak van die kerk.

Rentmeesterskap is regstreeks verbonde aan die imago Dei en neem versoening en solidariteit na die volgende vlak. Volgens Tizon beëindig laasgenoemde geweld, terwyl rentmeesterskap tot pro-aktiewe verantwoordelikheid lei waardeur mense vir mekaar begin sorg as persone wat n G b : “R n n/ y n nu n n ; stewardship proact y w u ” (T z n, 2008:130). n n n n n Christus lei tot die noodwendige verbinding tussen sorg vir die skepping en sorg vir mense deur die mens self wat as beeld van God optree.

Die imago Dei is geestelik én prakties, dit gaan oor leer en lewe en integreer geloof in die praktiese, alledaagse lewe as onlosmaaklike eenheid. Prakties sluit dit onder meer die volgende n: n , w , m n b , n ’n b n n vermoë tot liefde binne verhoudings (Keller, 2011:102). Myers (1987) verwys hier na die korporatiewe dimensie van die kerk as die liggaam van Christus. Hierdie dimensie open talle nuwe perspektiewe vir die kerk soos later aangetoon sal word. Die gelowiges leef hier en nou n ’n n y nn n w n u y u n u b óó C u en die nuwe beeld in Christus ervaar met die gevolge wat dit inhou. Maar die mens leef tegelyk met die hoopgewende belofte van die wederopstanding van die liggaam wat verseker dat die liggaam ook sal deel in die hernude beeld van God (1 Kor. 15:49; Fil. 3:21; 1 Joh. 3:2).

Die eskatologiese perspektief verbind etiese aktiwiteite en doelwitte aan hierdie lewe wat beteken dat dit nou reeds aanwesig is en ook in die toekoms daar sal wees. Terwyl hierdie aktiwiteite en doelwitte nou reeds vreugde gee, bied dit nog nie volle vreugde nie. Die eskatologiese perspektief van die beeld van God is nou reeds aktief, met die gevolg dat nw ’n e basis het, en heenwys na die ewige toekoms wat reeds begin het (Kittel,1964). Die missionêre woord- en daadbediening, in die lig van die imago Dei geskied volgens missio Dei perspektief met die oog op die ewige lewe plaasvind. Wanneer dit gebeur, kry die lewe van mense in hierdie bestaan sin en betekenis en bied dit vreugde. Die integrasie van Woord en daad vir die imago Dei is vir die missionêre konteks onmisbaar. Slotsom: Christus as die Beeld van die onsigbare God herstel sy liggaam na sy beeld. Hy beloof . b ’n n , n n . H taak is om mense na Christus te lei om integraal as beeld van God herstel te word en in alle opsigte van hulle lewe nou reeds te leef soos God hulle as sy beeld en verteenwoordigers bedoel het. Met Woord en daad word mense aangemoedig en gehelp word om nou reeds as beeld van God te leef om ewige vrede begin ervaar.

Samuel (1989:73), aangehaal deur Sugden (1997:353) vat die integrale betekenis van die beeld van God netjies saam:

The image of God in humanity, has spiritual, (to represent God as steward), intellectual, ( G ’ m n n mmun w m), , ( m n n G ’ n u u um n y n G ’ n), and physical dimensions (relations b w n m n n w m n). Hum n u u n n um n y’ n u m n G ’ m .