• No results found

j5 FOJJUSEUNT 7> / !++++++++++++ I WKWioomk ■** +4+++++++++++++++++++++++++++++++++++++++

P

^ 0 *** M cr 0 o g- oc " S i **< «-o ro%

1 * *

f «• *

>• 6» o-

ill

8 - '

Iff

•n a § * £ ft •€> o «—•

1

I?

2 to H rt % O" «-*» 2 * ^

! s $

•A * * ? •o 1 8. * 8.

?

o (VERDERF 0 0 0 0 0 0 0 0 WOOOOOCM o m j> a m i> h * h * h * n cr iF o. n cr >* to *- <z> O <- fl> ft* £T5 e 3 g to*

If

<5. 3 3 ? *

£ & 1

<n .3«

-I

' in 4-

Aarde, 1983:27 en Van Bruggen, 1984:55) en ook namens almal wat na horn diesel-Fde geloof in Jesus as die Christus sal bely. Verskeie verklaarders

(Ridderbos, 1970:10; Calvyn, 1971:6; Tasker, 1969:158; maar ietwat anders Trilling, 1964:160 wat tog aan die persoon van Petrus 'n sekere voorrang wil verleen) wys daarop dat Petrus hierdie aanwysing as die rots waarop die gemeente gebou gaan word nie kragtens sy karaktereienskappe ontvang nie. Van Bruggen (1984:56) het aangetoon dat die naam Ilexpoq eers na die opstanding van Jesus die algemene noemnaam van Simon geword het. Die aanwysing: ou ei riexpoq is 'n eggo op Simon se woorde Z\j e i o Xpioxbq (vgl. ook Van Aarde, 1983:28). "Zoals het in Simons belijdenis ging om een kwaliteit van Jesus, zo gaat het ook in de reactie daarop om een kwaliteit van Simon" (Van Bruggen, 1984:55). So het Jesus hier 'n bepaalde kwali-Fikasie aan die belydende Simon gegee wat ook uitgebrei kan word tot die medebelyers van daardie oomblik. "Rotsstenen zijn al de discipelen die met Simon Barjona belijden" (Van Bruggen, 1984:56).

Dit beteken dat Jesus hier reeds die bymekaarmaak van die gelowiges van die toekoms in die gedagte roep wanneer Hy se dat Hy sy gemeente sal bou. "Au-F den Felsen der missionierende Gemeinde wird der Herr Christus seine Gemeinde bauen..." (Biede^ 19657:29).

b. Uit 'n sintaktiese ontleding is dit duidelik dat eKKXr|Oia die behandelde van OIKOOO^T|0U is. Kragtens hierdie sintagmatiese verbintenis het eKKXr|0ia semanties bepalende invloed op die betekenisnuanse van oiKoSo^eo in hierdie vers. Die £KKXr|Oia as versameling van gelowiges moet byeengebring word. Michel (1967:139) toon oortuigend aan dat oiKoSo^eo die beloftes van Amos 9:11 en Jeremia 12:15 in die gedagtes na vore roep en daarom dui op God se eskatologiese heropbou van sy ware Godsvolk. "The to-

tality grows and is built up with a spiritual and eschatological reference" (Michel, 1967:139).

So gesien het oiKo6ovieco hier enersyds die betekenis van nuwe gelowiges toevoeg tot die €KK\r|cna (d.w.s. vermeerdering). Andersyds is die gevolg van oiKo8oview (die K C U van Ken TOJXCU is hier 'n neweskikkende konkluderende voegwoord, Van Rensburg 1984:8), dat die €KK\r|aia nie deur die magte van die doderyk oorweldig sal word nie. Dit impliseer dat oiKo8o(i€W hier tog ook die betekenisnuanse inhou van "beveilig" o-F "bekwaam maak", "instandhou" of "bewaar".

GEVOLGTREKKINGS

2.5.3.1. Dit is uit eksegetiese oorwegings duidelik dat oiKOoO(i€W in Matteus 16:18 sowel die betekenisnuanses van vermeerdering as bewaring inhou. Eers wanneer die gemeente intern sowel as ekstern groei, sal die poorte van die hel dit nie oorweldig nie en die groot doel van Christus se koms na hierdie wereld ten voile verwesenlik word.

2.5.4. HANDELINGE 9:31

Handelinge 9:31 is 'n groter gedagte-eenheid binne die perikoop 9:26-31. Dit is 'n oorgangsvers in Lukas se vertelling van die verhaal van die groei van die kerk. Dit vorm die slot van die gedeelte wat met 6:1 begin het, wat tot dusver gehandel het oor die groei van die kerk onder die Jode en lei die volgende periode in wat die begin van die sending onder die heidene beskryf (Marshall, 1980:52 en 176; Bruce, 1970:208; Noordegraaf, 1983:78; Anders as ander kommentare beskou Grosheide,1962:151 en De Boor, 1970:188 vs. 31 as die begin van die volgende perikoop).

Die manier waarop die betekenis van oiKoSo^ieco in hierdie vers verstaan word, hang af van die manier waarop die sintaktiese struktuur daarvan opgevat word:

Noordegraaf (1983:78) lees die teks sintakties so dat albei die participia oiKo6o^o\J^evr| Kai -rcopeuo^evri bepalings is by eixev. Venter (1986:10) maak vanuit hierdie sintaktiese ontleding van Noordegraaf (1983:78) die gevolg trek king dat oiKoSo^iew in Hd 9:31 slegs "handel oor die versorging van die mense wat reeds aan die kerk behoort, en is dus intern op die lewe van die gemeentes gerig." Dit val egter te betwy-Fel of daar reeds so vroeg so 'n afgebakende tegniese betekenis aan oiKoSo^iew geheg is.

> > > '

Die sintagmatiese verbinding tussen eixXr|6uw€T0 en oIKO8O^O\J^€VT| kan egter ook so gelees word dat dit inhou dat eixXr|6uw€To semanties bepalend is vir die betekenis van oiKoSo^ieco in hierdie teks. Dan is die implikasie dat die gemeente juis vermeerder word terwyl dit opgebou word.)

Alhoewel dit stilisties nie goeie Grieks sou wees nie, sou die sintaktiese struktuur van die teks ook so voorgestel kon word (blaai asb. na uitvoubladsy: 36)

So gelees kan die Kai van K O I -rcopeuo^evri as 'n epeksegetiese voegwoord opgeneem word. Dit impliseer dat die vrede wat die gemeente ervaar terwyl dit opgebou is (oiKo8o^ou^evr| is as praes. partc. 'n bepaling by eiXH^) juis daarin sigbaar geword het dat dit vermeerder het terwyl dit gewandel het in die vrees van die Here en die vertroosting van die Heilige Gees. So gelees het (eix\T|6uveTO semantiese invloed op die betekenis van oiKoSo^ou^evri en het O I K O S O ^ C W dus ook hier die dinamiese betekenis van bewaring sowel as vermeerdering.

te kies. Die skrywer kon moontlik homself doelbewus ietwat dubbelsinnig uitgedruk het. (Alhoewel Calvyn} 1970:358 volgens sy vertaling die sin

sintakties anders lees, kom hy op 'n opvallende manier ook tot die konklusie dat otKoSo^iew hier beteken dat die wat vroeer ver was hulle nou ook by die kerk gevoeg het en ook dat die lidmate van die kerk self, toegeneem het in godsaligheid en ander deugde; vgl. ook Van Swigchem, 1955:108)

Dit is opvallend hoe prominent die wandel in die vrees van die Here en in die vertroosting van die Heilige Gees hier vermeld word. Dit impliseer dat 'n wandel (Kat Ttopeuonevri) in die vrees van die Here en in die vertroosting van die Heilige Gees saaklik 'n voorwaarde is vir sowel die ervaar van Goddelike vrede (etXT|V etpr|vr|V) en opbou as vir die vermeerdering in getalle (Schmitz^1967:795). Clemens (vgl. 1 Clem 2:2-8; 3:4; 15:1; 19:1; 22:1-5) se skildering van die vredestoestand in die gemeente wat juis gepaard gaan met 'n wandel in die vrees van die Here, het waarskynlik sterk by Lukas se gebruik hiervan in Handelinge aangesluit (vgl. ook Noordegraa-F 1983:87). Verder word juis die gemeente se vermeerdering in getalle en sy missionere ywer, soos hier in Handel inge 9:31 ook meermale in die Nuwe Testament in verband gebring met die vrees van die Here (vgl. Hd 2:43-47; Hd 5:5, 11 en 14; 19:17; 2 Kor 5:11, 14 en 20). Daaruit kan afgelei word dat die missionere krag van die gemeente 'n vrug is van sy wandel in die vrees van die Here. Andersom is die implikasie dat 'n gemeente sonder missionere krag waarskynlik ook nie andersins wandel in die vrees van die Here nie.

Omdat vrede hier beteken dat daar in die gemeente eendrag en harmonie, in teenstelling tot twis en rebel lie was, word saaklik gei'mpliseer dat eenheid en eendrag in die gemeente 'n vrug is van 'n wandel in die vrees van die

Here en die vertroosting van die Heilige Gees en 'n voorwaarde vir geta11evermeerder i ng.

GEVQLGTREKKINB8

2.5.4.1. In Handelinge 9:31 omvat oiKoSonew die betekenisnuanses van sowel die bewaring as die vermeerdering van die kerk.

2.5.4.2. Voorwaarde vir die gemeente se innerlike geestelike sowel as getallegroei, is die handhawing van vrede in die sin van eenheid en eendrag in die gemeente.

2.5.4.3. Sowel die innerlike geestelike as getalle-opbou van die gemeente gaan gepaard met 'n wandel in die vrees van die Here en die vertroosting van die Heilige Gees.

2.5.4.4. Die missionere krag van die gemeente is *n uiting van sy wandel in die vrees van die Here.

2.5.5. HANDELINGE 15«16

Die verband waarin hierdie vers voorkom, handel oor die bewaring van die kerk teen die moontlikhBid van verskeurdheid. Daar net naamlik in die gemeente in Antiogie geskilpunte ontstaan oor die noodsaaklikheid van besnydenis vir Christene uit 'n nie-Joodse agtergrond (vgl. 15:1,2). Om hierdie geskilpunte uit die weg te ruim, net Paulus en Barnabas met *n hele afvaardiging na Jerusalem gereis om daar die saak met die apostels en ouderlinge te bespreek <vgl. 15:3-12).

Jakobus herinner dan die vergadering aan die groot sendingbeloftes van Amos 9:11-12. Daarby gebruik hy die woord auoiKofioneo) ter aanduiding van die eskatologiese heropbou van die volk van God. Dit moes daartoe lei <vgl. die

(TWEEDE MOONTLIKE) SINTAKTIESE STRUKTUURANALISE VAN HANDELINGE 9 : 3 1