• No results found

mond van kinders en suigelinge Ckom]" (Die 1933 A.V vertaal berei en

ENKELE WOORDE WAT KLAARBLYKLIK MET MISSIONERE AKTIWITEIT TE DOEN HET

2. uapTUpeu EN 8TAMVERWANTE WOORDE IN DIE NUWE TE8TAMENT

2.3. KONBEPSUELE BETEKENI8 VAN napTUpew EN 8TAMVERWANTE WOORDE

Dit le buite die grense van die veld van hierdie studie om die resultaat van 'n volledige eksegetiese ondersoek na die konsepsuele betekenis van die woord napTupew en stamverwante woorde weer te gee. Slegs die aspekte wat ter sake is om lig te werp op die sentrale vraagstuk van hierdie studie, word uitgelig.

Die woord napfupeoo is in klassieke Brieks 'n woord uit die juridiese sfeer - soos by Homeros, Aristofanus, Demostenes, Isokrates, Aristoteles en andere (Trites, 1977:4-15; Strathmann, 1967:476). Wanneer die woord nie in

'n juridiese konteks gebruik word nie, het dit veral in die historiografie gefunksioneer om die korrekte feitelikheid van gebeure te beskryf - soos by Herodotos. Verder is die woord en stamverwante woorde ook in klassieke Grieks gebruik om idees of opinies of standpunte te beskryf, soos by Plato in sy "Gorgias" en Epiktetus in sy "Diskoerse" (Trites, 1977:4-15; Strathmann, 1967:477). Strathmann (1967:475) meen hierby dat napTug iemand was wat anthau en daarom vir ander die feite agterna korrek kon weergee.

Die Septuaginta gebruik napTupeoo en stamverwante woorde ook met sterk juridiese konnotasies, maar ook met die betekenis om die feitelikheid van gebeurtenisse korrek weer te gee. Daarby kom egter die betekenis dat HapTUpiou kan verwys na die openbaring van God, veral in die uitdrukkings GKr\vr\ T O U napTupiod (in IVLmn 1:50,53; 10:11; 2 Kron 24:6) en KU6<OT6<3 T O U

Hap-rupiou (in Eks 26:33,34; 40:21; Lev 16:2; Num 7:89 - Trites, 1977:4-16-18; Strathmann, 1967:486).

Vir die verstaan van die gebruik en betekenis van napTupeoo en stamverwante woorde in die Nuwe Testament is dit belangrik om die juridiese karakter van

Jesaja 40-55 raak te sien. Trites (1977:35-47; vgl. ook Dietrich, 1958:457) het met deeglike motivering aangetoon hoe daar in hierdie uitsprake 'n hofsaak geteken word tussen Jahweh die God van Israel aan die een kant en die a-Fgode wat deur die nasies aanbid word, aan die ander kant.

Israel is God se getuies en die heidennasies is die getuies van die a-Fgode. Die getuies moes die -Feite ten gunste van hulle God voorsien en ook die ander party oortuig van die waarheid wat hulle verkondig. In hierdie hofsaak word die eyw ei^i -formule ten minste 16 keer met betrekking tot Jahweh gebruik om Horn te verklaar as Verlosser en Saligmaker en as Here van die geskiedenis teenoor die ongeloof van die heidene en die niksbeduidendheid van hulle a-Fgode. Dietrich (1957:457) vat aldus saam: "The people o-F God are the witnesses to God among the heathen; they proclaim and con-Fess the living and true God (Isa. 43:10-12)".

Die Nuwe Testament gebruik (JiapTupeco volgens Wigram en Winter (1972:471) 79 keer, maar volgens Moulton (1974:616) slegs 76 keer. Die stamverwante woord (jiapTupia kom volgens Wigram en Winter (1972:472) sowel as Moulton (1974:617) 37 keer voor (vgl. ook Trites, 1977:67). Die stamverwante woord (jiapTupioy kom volgens Wigram en Winter (1972:472) sowel as Moulton

(1974:617) en Trites (1977:68) 20 keer voor. Verder kom napxuponai volgens Wigram en Winter (1972:472) 3 keer voor maar volgens Moulton (1974:618) 5 keer. En p.apTug kom 35 keer voor (Wigram en Winter, 1972:472; Moulton, 1974:617).

Coetzee (s.j.:7) verklaar by wyse van samevatting oor napruew en stamverwante woorde: "0ns het hier 'n begripsgroep uit die regterlike

lewens-Feer, wat streng gebonde aan die histories-sigbare en histories-hoorbare is. Marturein is om te getuig voor die Goddelike en/of wereldlike regbank, voor vriend en vyand, as 'n oog-en oorgetuie van die

o p e n b a r i n g v a n God i n C h r i s t u s " . D i e g e t u i e s was i n d i e e e r s t e p l e k d i e g e n e w a t d i e h i s t o r i e s e J e s u s g e k e n h e t e n o o g g e t u i e s v a n s y k r u i s i g i n g e n o p s t a n d i n g w a s . H u l l e g e t u i e n i s h e t d a a r o m t e d o e n g e h a d m e t -feits. Aan d i e a n d e r k a n t k o n o o k d i e g e n e g e t u i e wees w a t g e l o w i g a a n v a a r h e t d a t J e s u s d i e M e s s i a s i s w a t d e u r God g e s t u u r i s - s o o s w a t d e u r d i e S k r i - F t e v o o r u i t v e r m e l d i s - e n w a t Horn a s H e r e e n S a l i g m a k e r b e l y (Lk 2 4 : 4 8 ; Hd 1 : 8 , 2 1 - 2 2 ; 3 : 1 5 ; 5 : 3 2 ; 1 0 : 3 7 - 4 3 ; 1 3 : 3 0 - 3 1 ; 2 6 : 1 6 ) .

So i s d i e b e t e k e n i s v a n getuig, getuisnis e n gBtuie v e r r u i m om o o k h u l l e i n t e s l u i t w a t n i e w e r k l i k o o g g e t u i e s v a n J e s u s s e koms, l y d i n g , s t e r w e e n o p s t a n d i n g was n i e . So e e n was P a u l u s (Hd 2 2 : 1 5 ; 2 6 : 1 6 ; 1 K o r 1 5 : 1 - 1 1 ) e n v e r d e r a l m a l d a a r n a w a t o p e n l i k h u l l e g e l o o f i n J e s u s C h r i s t u s a s H e r e e n S a l i g m a k e r b e l y h e t , w a a r o n d e r Ste-Fanus (Hd 2 2 : 2 0 ) , d i e w o l k v a n g e t u i e s (Heb 1 2 : 1 ) , A n t i p a s (Op 2 : 1 3 ) e n d i e k e r k (Op 6 : 1 1 ; 1 1 : 3 ; v g l . o o k C o e t z e e s . j . : 8 ) .

Daar word sons nogal beweer dat Jesus slegs die apostels werklik as sy getuies aangewys het, ■et die iaplikasie dat diegene wat nie apostels is nie, nie werklik getuies kan wees nie. Michael Green (1970:72) beweer byvodbeeld dat Lukas " . . . has a strong tendency to restrict the word 'witnesses' to those who had known the incarnate Jesus. This is true of a l l the references apart froa the last three in Acts".

Lees 'n sens egter Lk 24:4B (uuet? uaptupe? TOUTOV) in die l i g van die konteks, dan is dit duidelik dat by daardie geleentheid nie net die elf apostels teenwoordig was nie, aaar ook andere. Die woorde is inners uitgespreek tydens die samekois van die dissipels in Jerusalea op die aand van die opstandingsdag (vgl. Lk 24:13, 29, 33, 36, 47-49.). Volgens vers 29, (en Jh 20:24 wat veraeld dat Toaas nie teenwoordig was nie ) was daar tien van die apostels en die uat

saaa set hulle byaeltaar Has, en ook Kleopas en die ander Eaaaiisganger en waarskynlik ook van

die vrouens (Lk 24:10) teenwoordig. Vir hierdie hele groep - nie net die tien apostels nie - word gese: "uueig uaptupe? XOUTUV." Verder word hulle aangese oa in Jerusalea te bly totdat hulle toegerus is aet krag u i t die hoogte. Manneer hierdie laaste bevel volgens Hd 1:B net voor Jesus se heaelvaart herhaal word en ten nouste verbind word aan die toerusting wat die Heilige Gees gee oa getuies te kan wees, dan is dit weer eens (volgens tit 28:7 en Hd 1:14,15) nie net die apostels wat teenwoordig is nie, aaar ook andere.

Die f e i t dat daar in Lk 24:46-49 en Hd 1:8 iets van 'n eggo gehoor word van die boodskap van Jesaja aan die hele volk in Jes 43 en 44 - soos wat dit saaatrek in die uitspraak: " . . . j u l l e is ay getuies (verantwoordelikheid), spreek die Here, en Ek is God" (gesag) (Jes 43:12) - bekleatoon ook dat nie slegs aapsdraers of voorgangers nie, aaar ook die hele kerk as nuwe volk

van God die nandaat het oa getuies te wees.

S6 moet Jh 4:39 verstaan word, as daar verneld word dat baie sense in Jesus begin glo het op grond van dit Hat die Samaritaanse vrou getuig het (8ia TOW Xoyof TT|g Yu v a i K^ uopTupousi|;).

So ook as daar in Jh 12:17 staan dat die skare getuig het van Lasarus se opwekking uit die dood, en in 1 Jh 5:10 dat el keen nat in die Seun glo, die getuienis in hoaself het (t\t\. ti)V uaptupiav iv auto; 1983 fl.V. " . . . in sy hart").

Om t e k a n g e t u i g m o e t g e l o w i g e s m e t d i e H e i l i g e Gees v e r v u l w e e s . D i t i s i m m e r s t e n d i e p s t e d i e H e i l i g e Gees w a t v a n C h r i s t u s g e t u i g ( J h 1 4 : 1 7 , 2 7 ; 1 5 : 2 6 , 2 7 ; v g l . o o k d i e " . . . K C U T O Tcyeuna e a x i u T O ^ a p T U p o w v a n 1 J h 5 : 6 ) . Daarom k a n g e l o w i g e s a l l e e n w a n n e e r h u l l e m e t d i e k r a g v a n d i e H e i l i g e Gees t o e g e r u s i s , w a a r l i k g e t u i e s wees (Lk 2 4 : 4 9 ; Hd 1 : 8 ) . H i e r d i e v e r v u l l i n g m e t d i e H e i l i g e G e e s , w a t l e i t o t d i e v r y m o e d i g h e i d om k r a g t i g t e g e t u i g , w o r d a s g e n a d e g a w e i n a n t w o o r d o p v o l h a r d e n d e g e b e d o n t v a n g (Hd 1 : 1 4 ; 4 : 2 4 , 3 1 , 3 3 ) . V e r d e r w o r d p e r t i n e n t v e r m e l d d a t d i e g e l o w i g e s e e n d r a g t i g saam w a s , t o e h u l l e m e t d i e Gees v e r v u l i s (Hd 2 : 1 , 4 : 4 : 2 4 , 3 1 ) . D a a r u i t k a n a - F g e l e i w o r d d a t d i e o n d e r l i n g e gemeenskap ( K O i u w u i a ) e n d i e o n t v a n g s v a n d i e Woord m i d d e l e i s w a a r v a n d i e H e i l i g e Gees H o m s e l f b e d i e n om g e l o w i g e s t o e t e r u s v i r h u l l e t a a k a s g e t u i e s i n d i e w e r e l d .

Daar word weliswaar in Ef 5:IB 'n ander woord (fXi|poo) gebruik wanneer daar sprake is van vervulling deur die Heilige 6ees, saar saaklik is dit ook duidelik dat hierdie vervulling net die Heilige Gees plaasvind in die konteks van Koivttiua tydens sanekoaste van die geseente. In Kol 3:16 is net soos in Ef 5:18-19 ook sprake van hoe die gelowiges in die konteks van onderlinge geaeenskap nekaar moet aoet vertaan net psalas en lofsange en geestelike liedere, saar dan word die fXi|pous6e tv nveuuati vervang net o Xdyo? toO Xpictov evoueuB iv tiuTv uXououx;. Dit bevestig die f e i t dat die ontvangs van die Woord 'n uiters belangrike niddel is waarvan die Heilige Gees Homself bedien on gelowiges te vervul en hulle sodoende vir hulle taak as getuies in die wereld toe te rus.

G e t u i e n i s h e t ' n u n i v e r s e l e s k o p u s g e h a d . D i e k e r k m o e t n a a m l i k g e t u i e s v a n J e s u s C h r i s t u s wees i n J e r u s a l e m , J u d e a , S a m a r i a e n t o t b y d i e u i t e r s t e v a n d i e a a r d e (Hd 1 : 8 ) . H i e r d i e u n i v e r s e l e s k o p u s w o r d w e e r i n Hd 2 : 9 - 1 1 o n d e r s t r e e p a s d a a r v e r m e l d w o r d d a t d a a r m e t d i e u i t s t o r t i n g v a n d i e H e i l i g e Gees mense v a n u i t d i e h e l e d e s t y d s e w e r e l d t e e n w o o r d i g w a s .

Blaauw (1962:B3-B7) het reeds in 1962 aangetoon dat die kerk van Christus in die Nuwe Testaaent in teenstelling set die volk Israel in die Ou Testaaent se sentripetale sendingroeping nou 'n sentrifugale sendingroeping het.

Getui&nis hou verder verband met evangelieverkondiging, omdat die kern van die gefcuig-aksie bestaan in mondelinge belydenis e n verkondiging van die evangelie soos wat dit in die Skri-f gegee is. Daarom word die aanwysing van die gelowiges a s getuies volgens Lk 24:48 (U|iei<5 (idprupeq xouxov) juis voora-fgegaan deur die inhoud van die getuienis: Christus het gely e n op

die derde dag uit die dood opgestaan, en bekering en vergewing van sondes in sy Naam moet verkondig word aan al die nasies, v a n Jerusalem a-f en verder. E n dit word alles gekwali-fiseer deur: ouxwq YeYPaTlTC(l■ Getuienis

is dus niks anders nie as die verkondiging van die kernelemente van die evangelie wat in die Skri-f gegee is (Lk 24:46,47).

Om egter as getuie outentiek te kan wees, word van die getuie sel-f 'n totale oorgawe aan Jesus Christus vereis, sodat die persoon se hele lewe en totale lewenswandel 'n getuienis van God se reddende genade in Jesus Christus kan wees. Daarom kon dit later gebeur dat 'n gelowige wat sy getuienis met die prysgawe van sy lewe in martelaarskap verseel het, ook Hapruq genoem word (Op 2:13;6:9; 17:6; vgl. ook Trites, 1977:154-174).

Dit is saaklik duidelik dat die gemeente as geheel deur sy lee-fwyse en onderlinge lie-fde geroep is om 'n getuienis van Jesus Christus in die wereld te gee. Juis deur mekaar lie-f te he, sal die wereld weet dat hulle dissipels van Jesus is (Jh 13:34,35); en deur werklike eenheid uit te lee-f, sal hulle getuienis gee dat Jesus deur die vader in die wereld gestuur is

(Jh 17:20-23). Hierdie kollektiewe getuienis van die gemeente word dan ook 'n werklikheid in die eerste gemeente. Daar word pertinent in Hd 2:47 van hulle gese: "... Kai exovxeq XaPl v rcpoq oX.ov xov X.aov". Noordegraa-f

(1983:47) se t e r e g h i e r v a n : " N i e t a l l e e n h e t l o - F l i e d wekt de w e l w i l l e n d e houding o p , h e t i s z o a l s h e t verband l a a t z i e n , h e t geheel van h e t l e v e n van de gemeente, z o a l s d a t i n de v s s 42-47 beschreven w o r d t , waardoor de gemeente a a n t r e k k i n g s k r a c h t op haar omgeving u i t o e - f e n t en b i j h e t v o l k van Jeruzalern i n g u n s t en a a n z i e n s t a a t " ( v g l . v e r d e r ook Hd 5 : 1 3 ) .

P. Lippert (1968) het in sy Leben als leugnis; Die uerbende Kraft christlicher Lebensfiihrung

nach den Kirchenverstandnis neutestaaentlicher Briefe hierdie hele saak van die geaeente se

kollektiewe getuienis breedvoerig uitgewerk. Hy beklentoon die f e i t dat die kerk nie net iondelings moet verkondig nie, »aar ook solidir en dienend in die Nereid aanwesig noet Nees os ook so sense vir die koninkryk te wen. (Vgl. verder ook Conbrinck, 1974:276,9.)

I n O p e n b a r i n g w o r d d i t d u i d e l i k d a t J o h a n n e s i n s y p a s t o r a l e a a n p a k j u i s d i e d o e l h e t om d i e g e l o w i g e s t e v e r t r o o s om s o h u l l e bekwaam t e maak om

getroue getuies t e kan wees.

Vanuit die Sitz in Leben word hierdie doel in Johannes se pastorale benadering in Openbaring duidelik. Christene staar die Nerklikheid van lyding en vervolging ter Mille van hulle getuienis aangaande Jesus Christus in die oog en Johannes Nil hulle daarin herderlik begelei. Daaroi roep hy die geaeentes enersyds op tot bekering (2:5, 16, 21, 22; 3: 3, 19). Andersyds verseker hy hulle opnuut van God se sorg in die allerioeilikste onstandighede (2:10). Hulle noet daaraan herinner word dat Christus steeds op die troon is en Hy is nie net iff^upo; nie (18:6), saar ook lavxoKpdxup (Nat een van Johannes se geliefde uitdrukkings is Naarmee hy Christus se almag en alonvattende heerskappy uitdruk). Die denoniese nagte sal teen die Lara oorlog naak, naar Hy sal oorwin ondat sy trionf as Here van die here en Koning van die konings vasstaan en die kerk Nat in die nouste verbintenis set hos leef, sal saan trionfeer (17:14).

Om g e t r o u e g e t u i e t e k a n wees m o e t d i e g e l o w i g e s j u i s v a s h o u a a n d i e g e t u i e n i s v a n J e s u s ( w a t m e t g o e i e g r o n d e v o l g e n s T r i t e s , 1 9 7 7 : 1 5 6 , 7 , a s g e n . s u b j . o p g e v a t m o e t w o r d ) . J e s u s was v e r a l i n s y d o o d d i e g e t r o u e g e t u i e e n i s d a a r o m d i e b r o n e n i n h o u d v a n a l l e g e t u i e n i s w a t g e l o w i g e s g e e (Op 1 : 5 ; 3 : 1 4 ) . J u i s d a a r o m i s e l k e e n w a t i n Horn g l o , g e r o e p e om s y g e t u i e n i s v o o r t t e s i t (Op 2 : 1 3 ; 6 : 9 ; 1 1 : 7 ; 1 2 : 1 1 , 1 7 ; 1 7 : 6 ; 2 0 : 4 ) . D i t " e x p l a i n s w h y i t ( g e t u i e n i s b e g r i p p e , P . J . B . ) o c c u p i e s s u c h a p r o m i n e n t p l a c e , a l l i e d a s i t i s t o t h e p e r s o n o f J e s u s o n t h e o n e h a n d a n d t h e - F a i t h o-f t h e h e a r e r o n t h e o t h e r . I t i s t h e

most profound understanding of the place of testimony in faith to be found anywhere in the New Testament; it answers the questions of those who were not there, 'How can I be sure?'" (Green, 1970:76).

"In fact, 'the true one' serves as a model witness, leaving his disciples an example that they should follow (1:5; 3:7,14; cf Jn 18:20,37; 1 Pt 2:21)" - <Trites 1977:159).

Die gelowiges as getuies is oak auv8o\j\oi en het veral die taak om Christus te verkondig <0p 6:11; 19:10; 22:9). Dit is ook 'n taak wat aan die ixpofj^xai eie is <0p 10:7; 11:10,18; 16:6; 18:20, 24; 22:6,9). Hierdie upo(J>f|Tai saam met die 80OX01 <7:3; 10:7; 11:18; 19:2,5; 22:6) is saaklik dieselfde as (sinoniern vir) die getroue getuies wat gewillig is om alles prys te gee, selfs hulle lewens, ter wille van hulle getuienis: "Looking to Jesus, who witnessed a good confession before Pontius Pilate, they are motivated to a fearless proclamation of the gospel <11:3; cf Heb 12:1; 1 Tm 6:13; Acts 1:8)" - Trites 1977:167).

GEVOLGTREKKINGS

2.3.1. Elke gelowige staan onder die mandaat om met woorde en dade en totale lewenswyse getuie van Christus te wees

2.3.2. Die Heilige Sees rus gelowiges, in antwoord op gebed, deur middel van gemeenskap met medegelowiges en deur die bediening van die Woord, toe met krag, sodat hulle vrymoedige getuies van die evangelie kan wees.

2.3.3. Ten einde outentieke getuies van Christus te kan wees, moet gelowiges in 'n deurleefde persoonlike liefdesverhouding met die Here leef. 2.3.4. Die gemeente as geheel moet met sy onderlinge liefdeseenheid 'n

2.3.5. Pastorale versorging van gelowiges moet die doelwit he om hulle toe te rus om te midde van alle omstandighede (selfs lyding en vervolging) getroue getuies te kan wees van die versoenende lyding en sterwe van Christus.

2.3.6. Om te midde van lyding en vervolging met hulle getuienis te kan volhard, moet gelowiges lee-f met die verwagting van Christus se -finale triom-f oor Satan en die magte van die Bose.