• No results found

SINTAKIE8E 8TRUKTUURANALI8E VAN ROfEINE 15:20 OUTCOQ 6e

GEV0LGTREKKIN

5.2.1. In Markus 4:11 het 0 1 e£« die betekenis van die ongelowiges wat buite die heil in Christus staan en nie deel aan die koninkryk van God nie het nie.

5.3. 1 K0RINT18RS 5:12 en 13

Die verband van hierdie teksgedeelte (1 Kor 5:9-13) is die oproep aan die gemeente om tug toe te pas deur die verbreking van gemeenskap met gemeentelede wat hulle soos ongelowiges en goddelose mense gedra (vgl. die \xr\ owcn;qj.LYiAja6c<i eav x\.q a8e\q>6q ovofj.a40fj.evog in vs 11.). Diegene wat nie tot die gemeente behoort nie, waaroor Paulus geen oordeel kan uitspreek nie maar aan God oorlaat, word dan in vers 12 en 13 T0U£ e£« genoem; hulle staan juis teenoor xou? eoto (die wat tot die sigbare gemeente behoort) wat deur die gemeente beoordeel moet word, sodat die skyngelowiges uit die

gemeenskap v a n d i e g e m e e n t e v e r w y d e r (egctpcrre e£ XJUQV) k a n w o r d . D i e s t e r k v e r m a n i n g t o t h e i l i g m a k i n g e n d i e m o r e l e s u i w e r i n g i n l e w e n s w a n d e l w a a r t o e d i e g e m e e n t e gemaan w o r d , maak d i t d u i d e l i k d a t d a a r - w a t h e i l i g e l e w e n s w a n d e l b e t r e f - ' n d u i d e l i k e s k e i d i n g e n o n d e r s k e i d t u s s e n d i e g e m e e n t e e n d i e b u i t e s t a a n d e r s b e h o o r t t e w e e s . D i e s k y n g e l o w i g e s w a t h u l l e s e l f b r o e r s noem, maar d i t n i e m e t ' n r e i n l e w e n s w a n d e l b e v e s t i g n i e , m o e t j u i s d e u r d i e t o e p a s s i n g v a n d i e t u g o o k b e s k o u w o r d a s b e h o r e n d e t o t d i e s e l f d e k a t e g o r i e v a n o n g e l o w i g e s b u i t e d i e g e m e e n t e . S k y n g e l o w i g e s w a t t o t d i e k r i n g v a n 6 1 ecco b e h o o r t , m o e t d e u r d i e t u g t o e p a s s i n g d a a r t o e kom om t o t ot. e£co t e b e h o o r t . Wanneer P a u l u s u i t d r u k l i k b e v e e l d a t t a - F e l g e m e e n s k a p m e t h u l l e v e r b r e e k m o e t w o r d (xc3 T O I O U T W (jLT|8e o u v e a Q i e iv), s l u i t d i t d i e v i e r i n g v a n d i e n a g m a a l i n , w a t i n d i e v r o e e k e r k by u i t n e m e n d h e i d d i e t e k e n v a n e e n h e i d was ( B r u c e , 1 9 7 1 : 5 8 ) .

Jager (1974:119) seen dat die nagsaal nie hierby ingereken word nie, raaar gee geen bewysvoering vir sy standpunt nie. In die lig van die sterk uitspraak aan die slot van vers 13 (dat die slegte mens verwyder noet word) is dit voor-die-hand liggend dat die nagmaal wel ingesluit moet word.

Die standpunt van Van Swigchem (1955:85) - dat die gelowiges nie verbied word out net die buitestaanders kontak te naak of on saan net hulle te eet nie, en dat |ii)Se ffweffBieiv op 'n intensiewer vorn van geneenskap as 'n gewone saaneet dui - naak logies sin in die lig daarvan dat Paulus pertinent in vers 10 verduidelik dat dit onnoontlik is on alle kontak net die ongelowige Hfireld te verbreek. Die woorde |li) nwwwivwtoi sien op intiene vertoulike omgang (Jager, 1974:116). Slegs sodanige koinonia word verbied Hat die gelowiges dwing on hulle leHensheiliging te versaak (vgl. ook 2 Kor 6:14 e.v.; en 2 Ts 3:14).

D i e g e n e w i e s e gemeenskap m e t d i e g e m e e n t e d e u r e e n o f a n d e r a a n s t o a t l i k e o p t r e d e v e r b r e e k i s , i s n o u i n d i e s e l - f d e k a t e g o r i e a s d i e o n g e l o w i g e h e i d e n e : b u i t e d i e g e m e e n t e . D i e b e v e l am d i e s l e g t e mens u i t h u l l e m i d d e t e v e r w y d e r (e^apcnre x o v Ttovrpov e£ \)[£^ C I U T W ) i s ' n d i r e k t e a a n h a l i n g v a n D e u t 1 7 : 7 ; 1 9 : 1 9 e n 2 2 : 2 1 , 2 4 u i t d i e S e p t u a g i n t a b e h a l w e d a t l a a s g e n o e m d e

> /

onsedelikheid op die mees drastiese manier uit die gemeenskap van die Here se volk te weer.

Dit is ook belangrik om in gedagte te hou dat Paulus so bedag was op die morale suiwerheid onder die gelowiges omdat hulle andersins 'n blaam op die evangelie en die kerk en ten diepste op die Here sel-f kon bring (vgl. ook 1 Kor 10:32,33; 1 Ts 4:12; E-F 5:11; Kol 4:5; Tit 3:8; vgl. Jager, 1974:121 en ook Van Swigchem, 1955:59, 84, 86, waar sy konklusie is: "De gemeente moet zich bij al haar doen en laten ervan bewust zijn dat de buitenwereld op haar let"). Dit le ook hier op die agtergrond wanneer Paulus in vers 1 die gemeente met die heidene vergelyk (Bruce, 1971:54) en ook pertinent daarop wys dat die buitestaanders nie veroordeel mag word nie (xi yep M^t xouq e£« Kpiveiv; beteken nie maar net dat die buitestaanders nie voorwerp van kerklike tug kan wees nie, maar ook dat die gelowiges nie die reg het om hoogmoedige oordele te vel nie en steeds ootmoedig moet bly in die lig daarvan dat alles wat hulle het, in elk geval genade is; vgl. 1 Kor 4:5 en 7).

Die grondliggend missionere motie-f in hierdie perikoop maak dit duidelik dat die lie-fdevolle dog nougesette handhawing van die kerklike tug die gemeente in sy missionere wer-fkrag versterk. (Vir 'n parallel kan gelet word op Hd 5:1-14, waar die ingrypende tug van God sel-f - deur die skokkende dood van Ananias en Sa-f-fira - tog juis daarop uitloop dat "baie mense wat in die Here geglo het, mans sowel as vroue, algaande by hulle getal gevoeg" is.)

GEvO-GTREKKINGS

5.3.1. Die gemeente word sterk vermaan om, wat heilige lewenswandel betre-f, 'n duidelike skeiding en onderskeid tussen hullesel-f en die buite-

staanders sigbaar te laat word.

5.3.2. Daarom is nougesette toepassing van die kerklike tug in die gemeente belis noodsaaklik, want dit openbaar nie net die andersheid tussen die gemeente en die buitestaanders duidelik nie, maar versterk ook die gemeente se missionere krag.

5.3.3. Diegene wie se gemeenskap met die gemeente deur een o-F ander aanstootlike optrede verbreek is, is nou in diesel-Fde kategorie as die ongelowige heidene en daarom voorwerpe vir sending.

5.4. K0L0SSEN8E 4:2-6

Hierdie teksgedeelte vorm die slot van die huistafels, waar Paulus besig is am sy brief met algemene vermaninge af te sluit (Carson, 1968:95; Hendriksen, 1974:1878; De Boor, 1969:275; Ridderbos, 1960:233). Dit is merkwaardig hoe die bewaring en die vermeerdering van die kerk in hierdie vermaninge 'n onskeibare eenheid vorm.

Aan die een kant skemer die grondliggende missionere motief telkens deur. Dit le alreeds daarin dat Paulus voorbidding vra dat God vir horn 'n deur vir die Woord sal oopmaak om die geheimenis aangaande Christus te kan verkondig. Die genitief 9\jpav ToO Xoyou moet as 'n aanduiding van die doel van die deur verstaan word, omdat Paulus meermale hierdie uitdrukking

gebruik om van g&lBenthede vir Bvangelieverkondiging in sendingsituasies gewag te maak (vgl. 1 Kor 16:9; 2 Kor 2:12; vgl. ook Hd 14:27 en Op 3:8). Daar is ook aanduidings dat hy meermale juis in gevangenskappe (6i o KCU SeSepiai) besondere oop deure vir die verkondiging van die geheimenis van Christus ontvang het (vgl. Hd 16:24-31; 28:30, 31). Ook die uitdrukking XaXrioai T O IJCUGTTP \.ov T O U XpiCTOu het 'n sterk missionere ondertoon, soos

wat Van Swigchem (1955:206) met ' n veelheid van argumente aantoon.

Die missionere v i s i e i n hierdie gedeelte staan veral sterk voorop wanneer Paulus verder die gelowiges vermaan om met wysheid op t e tree teenoor die o i e£« - wat hier duidelik dui op diegene wat nie t o t die kring van die gemeente behoort nie (Hendriksen, 1974:182; Van Swigchem, 1955:59; De Boor,

1969:278 en Ridderbos, 1960:235, wat xouq e£« tipeer as "degenen die nog voor Christus gewonnen moeten worden"). Daar moet naamlik met wysheid teenoor h u l l e opgetree word, (TtepiTtaxe ixe het die strekking van algemene gedrag en optrede) en die beste gebruik gemaak word van elke geleentheid om h u l l e t e wen. Die missionere gerigtheid op die buitestaanders kom ook aan die l i g i n die gebruik van die woord KCdpoq wat ' n eskatologiese geladenheid dra - "nog bestaat de gelegenheid, de aards l e v e n s t i j d , w i j weten n i e t hoe lang nog, v g l . Rom. 13:11; 1 Kor. 7:29; Gal. 6:10; Eph. 5:16. Deze gelegenheid zal nu moeten worden ' t e baat genomen'..."

(Ridderbos, 1960:235).

Jesus het i n sy uitsendingsrede sy dissipels vermaan om t a k t v o l en diplomaties t e wees (Mt 10:16, 17); d i t doen Paulus eweneens h i e r . Die regte woord moet op die regte tyd gespreek word. So loop die gedagtegang spontaan u i t op die gelowiges se manier van praat. Hulle woorde moet van vriendelikheid (ei^ xaPL T l ) e n g o e i e smaak ( a X m i TpTUne^OQ) g e t u i g , s o d a t

h u l l e k a n w e e t h o e h u l l e e l k e e n m o e t a n t w o o r d .

Ervare sendelinge, evangelisasiewerkers en sendingwetenskaplikes onderstreep vanuit hulle eie ervaring die groot belang daarvan on nie net liefdelose, onbedagte woordkeuse en op ongelee tye, nense eerder 'n renons in die evangelie te gee as on hulle v i r Christus te wen nie. Guder

(1985:157) praat tereg van " . . . earning the right to be heard... " en 16 klen op die f e i t dat die gelowiges in hulle optrede 'n voortgesette inkarnasie van Christus noet wees. Miller (1980:79) wys daarop dat gelowiges noet bid vir die vernoe "to present the gospel with hunble gracious authority of an anbassador of Christ". (Vgl. ook Aldrich, 1981:18 e.v. en HcPhee,

u i t s p e l v a n h o e ' n t o t a l e l e w e t o t e e r v a n God m o e t l y k 3 : 1 7 ) . D i e p r i m e r e m o t i e - F i s n i e d i e m i s s i o n e r e motie-F n i e , maar d i e e e r v a n God i n J e s u s C h r i s t u s . Daarom k a n d i e s e l - F d e v e r m a n i n g e i n ' n meer a l g e m e e n p a r a n e t i e s e r a a m w e r k i n E - F e s i e r s 4 : 1 7 - 5 : 2 1 u i t g e s p e l w o r d .

Van Unnik, (1964:228) meen - welbewus anders as verskeie kommentare - dat Kol 4:5 nie 'n missionere motief nie, maar 'n algemeen Christelik etiese lettenskode ten grondslag het. Hy grond sy interpretasie op 'n onbewese uitgangspunt dat die brief aan die Efesiers die eerste konimentaar op Kolossense Has en dat Efesiers die missionere motief Neggelaat het. Hierdie argument dat Efesiers 'n kommentaar op Kolossense sou wees, kan egter nie opgaan nie, omdat geen bewyse daarvoor bestaan nie. Vleugels en Coetzee (1988:42 e.v.) het aangetoon dat die sinoptiese verhouding tussen Efesiers en Kolossense veel ingewikkelder is. Verder is dit selfs ook moontlik om 'n dieperliggende missionere motief in Ef 4:17-5:21 aan te toon (vgl. hiervoor Ef. 4:17 Nat die paranetiese gedeelte in Efesiers inlui en juis dadelik vermaan oi nie langer te nepinateiv xaBug u\ VS. e8vi) nepmoTel nie. Dit is duidelik dat die apostel baie bewus was van die oordeel van diegene Hat buite die kring van die gemeente staan en telkens die gelowiges vermaan om met hulle goeie werke hulle naaste vir Christus te wen. (Vgl. ook die proefskrif van Roels, 1962, veral. p. 228-295.) I n d i e l i g d a a r v a n d a t d i e v e r m a n i n g e i n K o l 2 : 2 - 6 s o " n d u i d e l i k e m i s s i o n e r e m o t i e - F a s o n d e r t o o n h e t , w o r d d i e h e l e p a r a n e s e i n d i e k o n t e k s v a n d i e koms v a n d i e k o n i n k r y k g e p l a a s . D i t v e r o o r s a a k d a t d a a r d i e d u i d e l i k e i m p l i k a s i e i s d a t ' n k e r k w a t h i e r d i e m i s s i o n e r e v i s i e m i s , j u i s o o k i n s y w a a r d i g e l e w e n s w a n d e l ' n h e l e s t u k m o t i v e r i n g m i s . ' n K e r k w a t d i e m i s s i o n e r e g e r i g t h e i d o p d i e w e r e l d m i s , s a l o o k s k a d e l e i a a n i n n e r l i k e g r o e i e n o p b o u e n d i e n o d i g e m o t i v e r i n g om w e r k l i k a a n God t o e g e w y t e l e w e . GEVULGTREKKINGS

5 . 4 . 1 . Kolossense 4 : 2 - 5 b e v a t ' n g r o n d l i g g e n d m i s s i o n e r e motie-F wat d i e h e l e paranese i n d i e k o n t e k s van d i e koms van d i e k o n i n k r y k p l a a s .

5 . 4 . 2 . Deur d i e aandag t e v r a v i r Ol e£(0 en t e beveel d a t met d i e oog op h u l l e i n w y s h e i d o p g e t r e e moet w o r d , word d i e m i s s i o n e r e r o e p i n g van d i e kerk o n d e r s t r e e p , maar j u i s ook d i e vermaning t o t ' n algemene lewenswandel t o t eer van God v e r s k e r p .

5 . 4 . 3 . K e r k e w a t ' n m i s s i o n e ' r e v i s i e e n d r y f k r a g m i s , l e i g r o o t s k a d e a a n m o t i v e r i n g t o t ' n h e i l i g e l e w e n s w a n d e l v o o r G o d .

5 . 5 . 1 TESSALONISENBE 4 : 1 2

P a u l u s i s i n 1 T e s s a l o n i s e n s e 4 : 1 - 1 2 b e s i g om d i e T e s s a l o n i s e n s e t e h e r i n n e r d a a r a a n om v o l k o m e a a n God t o e g e w y t e l e w e . Kyk maar na d i e u e p i u c a e i V K C U d p e O K e i v 0ew ( v s . 1 ) ; d i e TOOTO y a p e c m v 6 e \ r p a TOXJ 0 e o { j , o a y i a o v o c ; uncoil <vs 3 ) ; d i e v\ie i g 0 e o 8 i 6 a K T O i e a x e elq T O cryaixav' aXX^Xovq

( v s . 9 ) ; e n d i e v e r m a n i n g om r u s t i g t e l e w e , h u l l e m e t h u l l e e i e s a k e b e s i g t e h o u e n i n h u l l e e i e l e w e n s o n d e r h o u d t e v o o r s i e n ( v s . 1 1 ) . L e t o o k o p H e n d r i k s e n ( 1 9 5 5 : 1 0 6 ) , w a t h i e r d i e p e r i k o o p a l d u s opsorn: " E x h o r t a t i o n . P a u l w r i t e s t o t h e T h e s s a l o n i a n s e x h o r t i n g t h e m how t h e y s h o u l d c o n d u c t t h e m s e l v e s " . D i e s a m e v a t t i n g e n d o e l v a n d i e v e r m a n i n g e s t a a n i n v e r s 1 2 . ( D i e v e r m a n i n g l o o p v e r a l v a n v s . 9 a f , maar d i t i s s a a k l i k ook m o o n t l i k om d i e i v a i n v s . 12 s e l f s t e l a a t t e r u g s l a a n o p d i e h e l e h o o f s t u k v a n v s . 1 a f ; v g l . o o k H e n d r i k s e n , 1 9 5 5 : 1 0 7 ; H i e b e r t , 1 9 7 1 : 1 8 4 , meen d a t i v a s l e g s na KCtl

epyal,eoQai t e r u g v e r w y s ) . H u l l e m o e t n a a m l i k ixepnxaxriTe e u a x T p o v o q ixpog

x o u g e£co.

Die Km |ii]Sevo<; xpeiav e](l]Te kan granniaties epsksegeties verstaan word en dan die betekenis he van: "deur van nienand afhanklik te wees nie". Maar dan word die Helvoeglike lewenswandel vereng tot harde werk net die oog op materieie onafhanklikheid. In die lig daarvan dat verse 10-12 een deurlopende sin is, is dit neer aanvaarbaar on die Kdi as neweskikkend op te neen. Dan word 'n gevolg aangedui: " . . . en j u l l e sal van nienand afhanklik wees nie". Harde werk met die oog op materiele onafhanklikheid is dan wel een aspek van die eerbare leefwyse, naar ook die broederliefde waarin hulle volgens vers 9 en 10 nog neer oorvloedig moet word. Voorts is dit ook belangrik on in gedagte te hou dat Paulus elders aan nepinaTT|Te euC)(i)|iovo<; 'n ruiner en »eer algemene betekenis gee, bv. in Rn 13:13 waar dit teenoor 'n lewe van drinkery, uitspattigheid, ontug, onsedelikheid, rusie en jaloesie gestel word en in 1 Kor 14:40 waar dit saam net Kara x&iv gebruik word.

D i e o i e£co i s h i e r o o k d u i d e l i k d i e g e n e w a t n i e d e e l v a n d i e k r i n g v a n d i e g e m e e n t e v o r m n i e . D i e g e l o w i g e s m o e t s o l e w e d a t h u l l e n i e m e t h u l l e l e w e

(veral hulle beroepslewe en materiele ona-Fhanklikheid) die buitestaanders aanstoot gee en op die manier 'n vlek bring op die Here wat hulle aanbid en vir wie hulle die buitestaanders wil wen nie. Van Unnik, (1964:228) vat die betekenis van hierdie vers korrek saam wanneer hy in verband daarmee skryf: "Die Mitglieder der Gemeinde sollen in ihrem Verhaltnis zu drauszen, mit Rucksicht auf die Ausenstehenden, die Nicht-Christen, ein Leben in guter Ordnung fiihren". Terwyl welvoeglikheid saam met orde (Ta^i?) in 1 Korintiers 14:40 gebruik word, is die motivering van 1 Kor 14:33 ook hier

:> f

van toepassing: "God is tog nie 'n God van wanorde (aKaoxaoiaQ) nie maar van vrede!" Die gemeente moet dus met hulle lewe TipoQ TOUQ e£u) die karakter van die lewende God wat hulle aanbid, verkondig. Hiebert

(1971:184) stel dit so: "Believers can never be indifferent to the impact produced by their example. For them to spend their time in idleness would bring discredit upon the cause of their Lord". Die missionere motief kom sodoende weer by om besondere krag aan die vermaning tot 'n heilige lewenswandel te verleen. Aan die ander kant is dit ook duidelik dat die oorheersend teosentriese gerigtheid die hegte eenheid tussen die kerk se gerigtheid na binne en na buite waarborg.

Die missionere ondertoon, wat in alle optrede en in alle situasies in ag geneem moet word, kom ook na vore in die volgende perikoop, waar die apostel pastorale troos in situasies van rousmart bied. Weliswaar word 01 e£u) met oi XOITKH vervang, maar saaklik beteken dit dieselfde. Wanneer Paulus die Tessa1onisense maan om in omstandighede van rousmart nie te treur soos oi Xomoi oi |ir| exovxeq eXniSa nie, is die implikasie baie duidelik: "Onthou, in alle omstandighede, te midde van alle situasies is die oe van die ongelowiges op julle gerig en moet julle steeds missionere kerk wees, wat die lig en hoop en troos van die evangelie met optrede, woorde en dade moet verkondig". Daarom het Van Swigchem (1955:59) goeie

grand am so samevattend daarop te wys dat die buitestaanders die gemeente voortdurend omring en die gelowiges se gedrag beoordeel, en dat die gemeente dus te alle tye met hulle rekening moet hou: "Men kan, in aansluiting aan de locale betekenis (bv. in oi e£co TOixoi) denken aan het beeld van een huis: Die buiten zijn, kunnen door de vensters hen, die binnen zijn, gadeslaan, en doen dit ook telkens onwillekeurig".

GEVOLGTREKKINGS

5.5.1. 1 Tessa1onisense 4:1-12 bevat, met verwysing na upog TOUQ e£o>, die missione~re motie-f om die erns van die vermaning tot 'n heilige lewenswandel te onderstreep.

5.5.2. Gelowiges moet in hulle hele optrede, in alle situaies, gedurigdeur met die oordeel van die ongelowiges oor hulle gedrag rekening hou, en die

lig en hoop en troos van die evangelie met hulle optrede, woorde en dade verkondig.

5.5.3. Die invoer van die missionere motie-f in die paranese versterk die teosentriese gerigtheid van die ywer vir 'n heilige lewenswandel.

5.5.4. Juis die teosentriese gerigtheid van die kerk bind die bewaring en die vermeerdering van die kerk - wat deur middel van die gelowiges se

lewenswandel moet plaasvind - in 'n hegte eenheid saam.

5.6. 1 TIMOTEUS 3:7

Die wisselvorm van oi e£to, naamlik oi e£(O0ev (vgl. bo pt. 2.) word hier gebruik. 1 Timoteus 3:1-7 vorm 'n onderdeel van die hoofdeel van die brief

(2:1-3:16) wat handel oor wat in 3:15 beskry-F word as "hoe iemand horn moet gedra in die huisgesin van God". Dit handel oor die ouderlinge of opsieners, meer bepaald oor die kwalifikasies waaraan hulle moet voldoen

( v g l . d i e e i T I C ; emOKcmqc; opeyeTCH en d i e o e i ouv wat d i e r e s van d i e g e d e e l t e t o t aan d i e e i n d e van v s . 6 omvat en dan weer v o o r t g e s i t word met del i n v s . 7 ; v g l . ook R i d d e r b o s , 1967:86; Groenewald, 1977:40; en K e l l y , 1 9 6 3 : 1 2 2 ) .

D i t i s o p v a l l e n d d a t d i e aangeduide k w a l i f i k a s i e s t a a m l i k algemeen van a a r d i s . Behalwe d i e bekwaamheid om t e o n d e r r i g (SiSaKTiKOV), i n s t a a t wees om e i e h u i s goed t e regeer ( v s . 4 en 5 ) , en n i e ' n pasbekeerde n i e (veotyvxov),

i s a l d i e ander v e r a l s e d e l i k e k w a l i f i k a s i e s , waaraan e l k e g e l o w i g e b e h o o r t t e v o l d o e n . D i e e i s i s e g t e r d a t diegene wat l e i d i n g i n d i e gemeente gee, v o o r b e e l d e van godsvrug en ' n h e i l i g e lewenswandel v i r d i e g e l o w i g e s en d i e b u i t e s t a a n d e r s moet wees ( d i e ixpo'iox6\xevov i n v s s . 4 en 5 i s w a a r s k y n l i k d i e s e l f d e as d i e voorganger itpoioxa|ievo<; i n Rm 1 2 : 8 ; v g l . ook 1 Tm 5 : 1 7 ; 1 Ts 5 : 1 2 ; 1 P t 5 : 3 en R i d d e r b o s , 1 9 6 7 : 8 7 ) . D i e v o o r g a n g e r s i n d i e gemeente i s v e r t e e n w o o r d i g e r s van d i e gemeente en moet daarom v e r a l i n d i e o n g e l o w i g e w e r e l d t e midde van d i e b u i t e s t a a n d e r s ' n v o o r b e e l d van d i e g e l o o - f w a a r d i g h e i d van d i e evangel i e wees.

Vir die aard van hierdie studie is dit nie wenslik DID toe te tree tot die debat oor die afkoms, presiese aard en betekenis van eniORonfi, enfoKonoq en die verhouding van eniORonoq tot npE0f!i)Tepo$ nie. Ek aanvaar dat dat dit nel 'n asp in die kerk geword het en dat eniOKOnot; en Apeoputepoi; albei op die amp van ouderling dui. Ridderbos (1967:66) Groenewald (1977:40) en Kelly (1963:71) gee saam 'n baie volledige oorsig van die diskussie Dor hierdie aangeleenthede.

D i e r e p r e s e n t a t i e w e k a r a k t e r van d i e voorgangers se p o s i s i e hou i n d a t Paulus met r e g oor d i e v o o r g a n g e r s se d a t h u l l e ' n g o e i e g e t u i e n i s x w e£G)6ev moet h e . D i e rede daarvoor ( iva) i s ook b e l a n g r i k : H u l l e gedrag (voor h u l l e t o t g e l o o f gekom h e t o f daarna) moet v i r d i e b u i t e s t a a n d e r s geen rede wees om h u l l e t e smaad o-f t e v e r a g (ove i8iO|iO<;) en h u l l e so i n ' n s t r i k van d i e d u i w e l l a a t v a l n i e . D i e u i t d r u k k i n g "om i n ' n s t r i k van d i e d u i w e l t e v a l " kan so opgeneem w o r d : o-F d i e voorganger sel-f i n een o f ander sonde g e v a l h e t , o f d a t hy i n d i e s t r i k b e l a n d h e t d e u r d a t sy g o e i e naam i n

gedrang gekom het. Hierdie vers benadruk veral die reputasie van die ouderling in die oe van die buitestaanders. Daarom kies ek saam met Ridderbos (1967:96) en Groenewald (1977:45) vir die verklaring wat TOT/lSa

T O U SICIBOAOU sien as 'n strik wat die duiwel vir die ouderling (en ook vir die gemeente) span deur die ouderling se goeie naam in oneer te bring. Dus: om nie aan die duiwel geleentheid te gee vir sy bose strikke nie, moet iemand met 'n slegte reputasie nie as ouderling oorweeg word nie. Die duiwel weet immers dat die wereld die kerk oordeel aan sy voorgangers.

Die missionere visie spreek hier mee in hierdie sin: onwaardige voorgangers met 'n slegte reputasie sal nie die buitestaanders aanmoedig om hulle aan die Here oor te gee en lede van sy gemeente te word nie, maar sal hulle eerder wegdry-F (vgl. 1 Kor 10:32, 33; Flp 2:15; 1 Tm 6:1; Tit 2:5; vgl. ook Groenewald, 1977:45). Op hierdie manier sal die ryk van die Satan bevorder word. Van Swigchem (1955:90) het dus goeie grond om ten opsigte van 1 Tm 3: 7 te konkludeer: "Deze laatste plaats laat zien, hoe sterk in al deze uitdrukkingen het missionaire meespreekt: Het gaat om de kijk, die de buitenstaanden hebben op hen, die als exponent van de gemeente optreden". Dit is dus ook waar dat die die missionere visie 'n sterk woord meegespreek het by die oorweging van die geskiktheid van manne om as ouderlinge in die gemeente te kan optree. Daarom is dit ondenkbaar dat Paulus sou toelaat dat iemand as ouderling gekies kan word wat koud staan teenoor die missionere roeping van die kerk.

GEvDLETREKKINGS

5.6.1. Die missionere visie behoort in die gemeente ook 'n oorweging te wees wanneer ouderlinge gekies word.

5 . 6 . 2 . O u d e r l i n g e wat met ' n s l e g t e r e p u t a s i e by b u i t e s t a a n d e r s d i e m i s s i o n e r e wer-Fkrag van d i e k e r k skade aandoen, gee aan d i e d u i w e l g e l e e n t h e i d om d i e u i t b r e i d i n g van d i e k o n i n k r y k van God t e e n t e s t a a n en sy e i e r y k t e b e v o r d e r .

5 . 6 . 3 . D i t i s ondenkbaar d a t daar i n d i e k e r k van C h r i s t u s v o o r g a n g e r s mag wees wat geen ywer v i r d i e m i s s i o n e r e r o e p i n g v a n d i e k e r k openbaar n i e , en nog meer ondenkbaar d a t daar v a n h u l l e sou wees wat d i t t e e n s t a a n .

6 . SAreVATTENDE GEVOLGTREKKINGS

D i e l i g wat bostaande e k s e g e t i e s e ondersoek na d i e b e t e k e n i s en v o o r t v l o e i e n d e i m p l i k a s i e s v a n p r i m e r t e r s a a k l i k e woorde met b e t r e k k i n g t o t die verhcxjding tussen gemeenteoptxxj en evangel isering en die verhcxjding

tussen die bewaring en die vermeerdering van die kerk b i e d , l e i nou t o t d i e

v o l g e n d e s a m e v a t t e n d e g e v o l g t r e k k i n g s . D i t w o r d g e d o e n b y w y s e v a n s t e l l i n g s w a a r b y t e l k e n s t e r s a a k l i k e v e r w y s i n g s n a voora-Fgaande p u n t e v a n b e s p r e k i n g a a n g e d u i s a l w o r d :

Dm ruisite te bespaar, sal die ter saaklike verwysings SODS volg gedoen word: Die eerste syfer dui die hoofstuk aan, waarna 'n dubbelpunt volg. Die volgende syfer sal die betrokke onderafdeling in die betrokke hoofstuk aandui; daarna volg 'n punt. Die syfers wat na elke punt volg, dui verdere subafdelings van die betrokke onderafdeling aan. Byvoorbeeld: Hoofstuk 2, punt 3 word aangedui met 2:3. Hoofstuk 2, punt 3, punt 3, punt 1, word aangedui net 2:3.3.1.

6 . 1 . D i e w o o r d " o p b o u " ( O I K O 8 O ^ € Q ) o m v a t i n d i e Nuwe T e s t a m e n t d i e b e t e k e n i s n u a n s e s v a n s o w e l " b e w a r i n g " a s " v e r m e e r d e r i n g " v a n d i e k e r k ( v g l . 2 : 2 ; 2 : 3 ; 2 : 4 . 1 ; 2 : 2 . 5 . 3 . 1 ; 2 : 2 . 5 . 4 . 1 . ; 2 : 2 . 5 . 5 . 1 ; 2 : 2 . 5 . 8 . 2 . ; 2 : 2 . 5 . 9 . 2 . ; 2 : 2 . 5 . 1 0 . 1 . ; 2 : 2 . 5 . 1 1 . 1 . ; 2 : 2 . 5 . 1 2 . 1 . ; 2 : 2 . 5 . 1 3 . 1 . ; 2 : 2 . 5 . 1 4 . 1 . ) .

6.2. Gemeenteopbou het 'n teosentriese oorsprong en gerigtheid (vgl. 2:2.5.5.3.; 2:2.5.7.3.; 4:5.6.2.; 4:5.8.3.; 4:5.11.1; 5:5.5.3.).

6.3. Die vernaamste middel waarmee God sy gemeente apbou is die verkondiging van die evangelie (vgl 2:2.5.6.1; 2:2.5.12.1.; 2:2.5.8.1.; 4:5.3.4.; 4:5.4.1.; 4:5.5.4.; 4:5.12.1.).

6.4. Saam met die verkondiging van die evangelie is volhardende gebed vir die opbou en groei van die gemeente onmisbaar (vgl. 4:5.3.2.; 4:5.3.6.; 4:5.4.3.).

6.5. In die verkiesing van die voorgangers van die gemeente en hulle funksionering in die gemeente moet sowel die intensiewe as die ekstensiewe opbou en groei van die gemeente ernstige oorweging geniet (vgl. 4:5.3.4; 5:5.6.1.).

6.6. Die gemeente is verantwoordelik om met dienswerk, volgens indiwiduele gawes, onder leiding en met toerusting van die voorgangers, instrument te wees van sy eie opbou en groei (vgl. 2:2.5.13.3.; 2:2.5.14.2.; 4:5.3.1.

4:5.9.3.).

6.7. Die intensiewe opbou van die gemeente het 'n missionere doelwit as een van die onmisbare doelwitte wat moet meewerk aan die bereiking van die oorhoofse teosentriese doel van alle opbou en groei in die kerk (vgl. 2:2.5.7.1.; 2:2.5.10.2.; 2:2.5.11.2.; 2:2.5.14.3.; 2:2.5.14.4.; 3:5.5.4.; 4:5.7.2; 5:5.5.2.).

6.8. Samekomste van die gemeente - ook die aanbidding in die erediens - moet intensiewe sowel as ekstensiewe opbou, kwalitatiewe sowel as

6.9. Intensiewe sowel as ekstensiewe opbou verg van die gelowiges sel-Fverloende lie-Fde teenoor mekaar sowel as teenoor diegene wat nog buitestaanders is (vgl. 2:2.5.7.2.; 2:2.5.11.2.; 4:5.2.1.; 4:5.3.3.;

^ ■ • * J « O B /B« H " a O « / a O a a T " « J « 7 « ^ £ # y H,« J B V » T " » ^ «

6.10. Intensiewe sowel as ekstensiewe opbou en groei van die genneente gaan nie gepaard met voortdurende triom-Fe nie, maar dikwels oak met lyding en vervalging en lankmoedige volharding ten spyte van teenstand (vgl. 4:5.4.2.; 4:5.4.4.; 4:5.10.5.).

6.11. In die intensiewe sowel as die ekstensiewe groei en opbou van die gemeente beklee die kerklike tug, en sel-Fs die openbaring van die oordeel van God, in die geskiedenis 'n belangrike plek (vgl. 4:5.4.5.; 5:5.3.2.). 6.12. Intensiewe sowel as ekstensiewe opbou en groei van die gemeente verg

lewensheiliging wat skuldbelydenis en berou insluit (vgl. 4:5.5.3.; 4:5.12.2.; 5:5.3.1; 5:5.4.2.; 5:5.5.1.; 5:5.6.2.).

6.13. Kerke wat nie 'n missionere ywer en gerigtheid het nie, mis 'n belangrike stuk motivering vir 'n lewe van heiligmaking (vgl. 5:5.4.2; 5:5.5.3.)

6.14. Dwaalleer het 'n stremmende uitwerking op sowel die ekstensiewe as die intensiewe groei van die kerk (vgl. 4:5.11.4.).

6.15. Insig in God se missionere doelwit met sy kerk het 'n samebindinde en konsoliderende uitwerking op die gemeente (vgl. 2:2.5.9.3.; 3:5.5.2.; 3:5.5.3.; 4:5.6.5.; 4:5.7.2. ).

6.16. Die werkwoord "om te evangeliseer" (evayyeXi^o^ai) beteken in die Nuwe Testament "om *n goeie boodskap te bring", ongeag aan wie en waar en deur wie dit gebring word (vgl. 3:2.; 3:3.; 3:5.9.1.)

Dit is wel so dat die werkwoord "om te evangeliseer" en "evangelisasie" in Afrikaans en ander tale ook ander betekenisnuanses gekry het. Die probleem van groot spraakverwarring wat as gevolg van senantiese veranderinge ontstaan het, sal in die laaste hoofstuk van hierdie studie behandel word by wyse van 'n kort ekskurs.

6 . 1 7 . E v a n g e l i s e r i n g , soos wat d i e woord i n d i e Nuwe t e s t a m e n t g e b r u i k w o r d , i s ' n aspek van opbou ( v g l . 2 : 2 . 5 . 1 1 . 4 . ; 3 : 5 . 2 . 1 . ; 3 : 5 . 3 . 1 ; 3 : 5 . 5 . 1 . ; 3 : 5 . 7 . 1 . ) .

6 . 1 8 . E v a n g e l i s e r i n g , soos wat d i e werkwoord i n d i e Nuwe Testament g e b r u i k w o r d , word n i e n e t t e e n o o r b u i t e k e r k l i k e s gedoen n i e , maar ook b i n n e i n d i e gemeente as middel om t e d i e n t o t d i e i n t e n s i e w e sowel as d i e e k s t e n s i e w e g r o e i en opbou van d i e gemeente ( v g l . 3 : 5 . 2 . 2 . ; 3 : 5 . 3 . 1 . ; 3 : 5 . 7 . 1 . 3 : 5 . 8 . 1 . ; 3 : 5 . 8 . 2 . ) .

6 . 1 9 . D i e woord " g r o e i " (CCUCCOAO) h e t i n d i e Nuwe Testament d i e betekenisnuanses van sowel k w a n t i t a t i e w e as k w a l i t a t i e w e g r o e i ( v g l . 4 : 2 . ; 4 : 3 . ; 4 : 4 . 1 . ; 4 : 5 . 5 . 1 . ; 4 : 5 . 6 . 1 ; 4 : 5 . 7 . 1 . ; 4 : 5 . 8 . 1 . ; 4 : 5 . 9 . 1 . ; 4 : 5 . 1 0 . 1 . ) .

6 . 2 0 . I n t e n s i e w e o f k w a l i t a t i e w e g r o e i bestaan t e n d i e p s t e i n g r o e i i n d i e v r e e s van d i e Here wat t o t g e v o l g h e t om s t e e d s meer en meer