• No results found

SINTAKIE8E 8TRUKTUURANALI8E VAN ROfEINE 15:20 OUTCOQ 6e

2.5.13. EFE8ISR8 4:11-

Hierdie verse is 'n kleiner gedagte-eenheid binne die perikoop 4:1-16, wat handel oor die kerk se roeping tot uitlewing van die eenheid (Coetzee, 1980:83). Efesiers 4:11-16 handel in besonder oor hoe die kerk as liggaam van Christus homself opbou (vgl. OIKO8O^T|V ectUTOU in 4:16) - volgens die gawes van die Heilige Gees wat God aan elke gelowige gegee het (vgl. 4:7,8) - en die besondere gawes van "ampsdraers" wat die gelowiges vir hulle dienswerk toerus, sodat die eenheid in waarheid en li&Fde uitgelee-f kan word (vgl. aXr|8e'U0i/'Tec; 8e ev cryanri in vs. 15 en ei? OIKO8O^T|V eaurau ev cryarcn in vs. 16).

Die gemeente is sowel subjek as objek van die opbou (Roberts, 1963:162; Versteeg, 1985:27; Grosheide, 1960:69). Die doel van die opbouwerk is dat die gemeente al meer sal groei na Christus toe - al meer sal word wat dit veronderstel is om te wees: naamlik volwasse liggaam van Christus. Die inhoud van die opbouwerk volgens hierdie perikoop kan slegs goed verstaan

word as die sintaktiese struktuur van verse 13-15 (wat die opbou van die liggaam kwali-Fiseer - Roberts, 1983:119) goed raakgesien word (vgl. asb. uitvoubladsy 59)

Al drie eL?-sinne is afhanklik van die (aor. konj.) werkwoord KaTCtwraw. Die [JiexpL saam met die (aor. konj.) KaTOUT^Oto^ev dui op die eskatologiese einddoel wat nog nie bereik is nie en dus blywende doel van gemeenteopbou moet wees. (Roberts, 1963:170 vertaal met "aankom by", terwyl die 1983 A.V. m.i. beter vertaal met "uiteindelik kom tot" - om die eskatologiese bepaaldheid van die opbou in die vertaling te re-Flekteer.)

Die eerste doel (vgl. e iq TT\v evoxryra ...) van die opbou is die geloo-fseenheid van die nuwe volk van God - 'n eenheid wat daarin bestaan (KCU TT\q eix\.yv<jX5e(dq word as 'n nadere verklaring Cepeksegetiese voegwoord] opgeneem) dat die voile getal (01 irauxeQ) van die uitverkorenes (rpeiQ; so

reeds in 1:4 gebruik) daartoe gekom het om in geloofsgemeenskap met die Seun van God te lee-F. Die opbou moet dus voortgaan totdat al die lede van

die liggaam wat God voor die grondlegging van die wereld reeds uitverkies het, die heilsboodskap aanvaar en ook in werklikheid deel van die eiendomsvolk van God word.

Hierdie interpretasie word versterk as daarop gelet word dat etQ ctuSpa Te\eiov, as die tweede doel, die eerste insluit en nader verklaar. Dit is 'n kwalitatiewe uitdrukking wat soos eva Kawov auSpouov in 2:15 dui op die geinkorporeerde liggaam wat as eenheid bestaan op grond van die representatiewe sterwe en opstanding van Christus (Roberts, 1963:175).

Die derde doel, wat die vorige twee insluit en verklaar, dui op die diens van die gemeente wat gerig is op die universele gestalte van die gemeente. Wanneer al die uitverkorenes as vrug van die gemeente se missionere arbeid

t o t geloo-f i n C h r i s t u s gekom h e t , i s a l d i e l e d e van d i e liggaam toegevoeg en word aangekom by d i e ixXripwpa van d i e liggaam van C h r i s t u s . Die

k o n k l u s i e w a a r t o e Roberts (1963:177) kom, i s op g r o n d van h i e r d i e i n t e r p e r t a s i e s i n v o l : " D i t i s v e r d e r k l a a r b l y k l i k d a t h i e r d i e m i s s i o n e r e d i e n s v a n d i e t o t a l e gemeente p a r t en deel u i t m a a k van haar b e s t a a n i n d i e e s k a t o l o g i e s e i n t e r i m w a a r i n sy i n s t r u m e n t i s v a n God s e l - f wat sy v o l k bou, wat ook d i e heidene i n b o u i n sy v o l k " .

H i e r v o l g e n s h e t d i e opbou dus d i e v o o r t g a a n d e s e n d i n g a k t i w i t e i t ( v e r m e e r d e r i n g ) as i n h o u d .

Roels (1962:249) e.v het ook die tissionere doelMit van geieenteopbou vanuit 'n ander hoek volgens Ef 4:13 oortuigend aangetoon. Ridderbos (1971:486); Veleia (1966:39); Heystek (1907:179 e.v.) het die lissionere diiensie in hierdie vers nie verreken nie, en het slegs 'n oog vir die pastorale. Ridderbos veral oidat die subjek van xaTavTijfftt|iev volgens hoi in vs 13 en van 3|iev in vs 14 dan van betekenis ioet verwissel. Sy beswaar gaan egter nie op nie, want dit is juis die nuwe gelowiges wat deur die lissionere arbeid deel gekry het aan die liggaai van Christus wat saai let die al die geloHiges ioet groei tot groter geloofsvolHassenheid (Roberts, 1993:122).

Neem ons e g t e r v e r s 14 onder d i e l o e p , dan word d i t d u i d e l i k d a t Paulus - soos d i k w e l s e l d e r s gebeur wanneer hy op een aspek van gemeenteopbou ingaan - meteen o o r s t a p na d i e ander aspek van gemeenteopbou ( v g l . Rm 15:20 C p t 2 . 5 . 8 . 3 ; 1 Kor 3 : 1 - 2 3 C p t 2 . 5 . 9 . 1 ) . H i e r s t a p hy v a n d i e vermeerderende

( m i s s i o n e r e ) aspek van gemeenteopbou o o r na d i e bewarende ( k o n s o l i d e r i n g ) van d i e gemeente. H i e r v o l g e n s i s d i e doel van gemeenteopbou ook om d i e g e l o w i g e s t e l a a t g r o e i vana-f d i e k i n d e r s t a d i u m ( v g l . vfyrcioi) - waar h u l l e m a k l i k rondgeskommel word met l e e r s t e l l i n g s wat u i t d i e d o b b e l s p e l (KU$eia) van d i e mense v o o r t k o m , (naamlik h u l l e boosheid waarmee g e l o w i g e s op ' n sluwe manier v e r l e i word om v a n d i e w a a r h e i d a-f t e wyk) - t o t s t a n d v a s t i g e handhawing van d i e w a a r h e i d . Opbou i m p l i s e e r dus h i e r om ook d i e gemeente s t e e d s h e g t e r aan d i e w a a r h e i d t e b i n d .

lie-fde geskied. Kenmerk van geloofsvolwassenheid, wat die vrug van gemeenteopbou is, is groei in lie-fde <vgl. ook die e 19 oiKOoopriv eauxou ev &yarcr|). Egte Bybelse opbou maak nie van die gemeente lie-Fdelose ketterjagters wat met die "waarheid" die gemeente verskeur nie. Inteendeel, dit vorm mense wat met die waarheid op *n bewoe, lie-fdevolle manier dwalendes reghelp <vgl. 2 Tm 2:24,25).

GEVOLGTREKKINBB

2.5.13.1. In E-fesiers 4:11-16 beteken gemeenteopbou sowel die bewaring as die vermeerdering van die kerk.

2.5.13.2. Daar is so 'n noue verband tussen die kwantitatiewe en kwalitatiewe groei van die gemeente, dat Paulus spanningloos van die een aspek kan na die ander oorstap.

2.5.13.3. Die gemeente is verantwoordelik om deur eie dienswerk, volgens individuele gawes, onder leiding en met toerusting van die ampte, instrument van sy eie opbou te wees.

2.5.14. 1 PETRUS 2:4-10

Hierdie verse is 'n groter gedagte-eenheid binne die perikoop 2:1-10 (vgl. die ouv in 2:1 wat duidelik 'n nuwe perikoop inlui; Holmer & De Boor, 1978:1-10; Adams, 1979:55; Greydanus, 1972:38). Dit is duidelik dat met itpog ov upoaepxoneyoi in 2:4-8 'n bepaalde gedagte-eenheid begin, waar die boubeeld breedvoerig toegepas word om die wese van kerkwees te verduidelik. Die -fokus van hierdie gedagte-eenheid is dat Jesus Christus die hoeksteen van die geestelike huis (OIKO? ■nueunaTtKOi?) van God is, waarvan die gelowiges die lewende stene (\i8oi 4WTeg) is. Vir die bepaling van die betekenisinhoud van die opbouaktiwiteit is dit belangrik om die kultuur-

SINTOCTIESE 8TRUKTUUR0NTLEDING W*l EFESISR8 4:13-15 -<oi Tigyxeq »elg TJ}V eyoTTirg ►TT|<5 TiiaTewg -»Kg\ xf\g kn tyyctioecjQ -+TO0 u i o u

-»eig ciySpg xeXeioy,

1—MTOU 0eour

-»eig laexpoy f)XiKigg

->xo0 uXrip(4JiaT0Q

-»xo0 XpiaxoO, •iyg |ir|Kexi w\xev

-»yr|TCioi ►KXu6cjyi0^eyoi ►Kg 1 -nepi<{)ep6tJ.eyoi \ 3 / ■ntayxi gyep.co >xr\g SiSaangXiaQ

-»|y xfi Kuge ig

-xwu ayepwmwy -»ey ngyqupyig

-»TCp6g xfiy p,e6o6e (gy

■+THQ nXgyris,

»au^ino(4xey

►gXriQexioyxeq 6e

►£y oryan^i

►els cnjTov -»xa i\.6wa,

-*og e o x i v

-»f| KeflaAri

historiese agtergrond van die beeld wat hier gebruik word, goed te verstaan. Die verwysing na \i6ov aKpoywiaiov in die aanhaling uit Jes 28:16 in 2:6 en Ke<|>aX.iV ywiaq uit die aanhaling van Ps 118:22 in 2:7 maak dit duidelik dat Petrus vir Jesus vergelyk met die uitgesoekte klip wat uit soliede rots gekap moes word, sodat dit presies haaks was om tegelyk as fondamentsteen en maatstaf te kon dien vir die hele res van die gebou. Die hele gebou se gewig het op so 'n "hoekklip" <vgl. 1983. A.V.) gerus en hierdie "hoekklip" het ook gedien as vertrekpunt en maatstaf wat die doeltreffende vorm en plasing van al die ander stene in die oprys van die mure bepaal het <vgl. Stigers, 1977:979; Mc Kelvey, 1969:1-11).

Die feit dat ixpooepxo^evoi 'n praesens participium is, ondergeskik aan die hoofwerkwoord oiKo6o(ieTo6e, hou in dat die manier waarop die gelowiges opgebou word, juis daarin bestaan om na Christus toe te kom <Holmer & De Boor, 1978:75). Dit beteken: om enersyds gelowiges te word en andersyds deur in die geloofsgemeenskap met Horn te verdiep <Adams, 1979:61 verklaar: "This coming is the coming of faith in response to the invitation taste and see..., and subsequent comings in faith to praise and thank Him for His salvation and the many benefits that it includes".) So gesien het oiKoSo^eco hier beide die betekenisnuanses van uitbreiding en konsolidering.

Hierdie konklusie word versterk wanneer die resultaat en doel van die opbou in hierdie konteks bekyk word. Die onmiddellike resultaat is dat die gemeente 'n "geestelike huis", 'n "heilige priesterdom" <vgl. 2:5 en 2:9), en eiendomsvolk van God is <vgl. 2:9). Die doel is dat hulle "geestelike offers" moet bring <2:5) en die "verlossingsdade verkondig" van Horn wat hulle uit die duisternis na sy wonderbare lig geroep het.

Deur die gebruik van duo; word die vryioedige verkondiging tog aeer pertinent as die geestelike offergawes, as doel van die opbou, aangedui. Aan die ander kant loet ^ayye'Ueiv nie opgevat word as uitsluitend ■issionere verkondiging nie. Die geneente "verkondig" God se groot en

aagtige heilsdade iuers ook deur sy aanbidding, lofsegginge en onderlinge lief de (vgl. 4:10 en 11). Dit is egter voor die hand liggend dat die aissionfire verkondiging ook hierby ingesluit is, veral as daarop gelet word dat Petrus nie 6ii)ye/io6ai gebruik soos Mat daar in Jes 43:21

staan nie, inaar e^ayYeUeiv Hat beteken os "wyd en syd na buite bekend te naak", vgl. ook Van SHigchen, 1955:106).

Dm "geestelike offers te bring" beteken 'n lewe van totale prysgawe of oorgawe aan God (vgl. 0u0iag wat ook met "slagoffer" vertaal sou kon word; Holmer & De Boor, 1978:79; en wat juis die positiewe teenpool is van die kwaad wat in 2:1 opgenoem is). Qm God se verlossingsdade te verkondig (apexag e^cfyye iXtyte) beteken om sy magtige heilsdade ver en wyd met vrymoedigheid, deur woorde en dade met die wyse van lewe en praat (Greijdanus, 1972:44; Holmer & De Boor, 197B:84; Van Swigchem, 1955:106; Stibbs, 1968:104 vertaal "shew fourth") bekend te maak. Die inhoud van die verkondiging (God se ontferming wat uit die duisternis roep; dit is: die evangelie van sy genade vir verlore sondaars) en die vermelding dat hulle toegetree het tot die 0ctU|iaOT6v ctUTOtJ <p(oq wat kragtens sy wese 'n lig is wat na buite skyn (vgl. Mt 5:16), dui sterk op die missionere gerigtheid van die opbou. Die doel van gemeenteopbou is dus om gelowiges te bring tot

'n lewe van totale oorgawe aan God en - daaruit voortvloeiende - tot vrymoedige proklamasie van die hei lsevangel ie.

BEVOLGTREKKINGS

2.5.14.1. Gemeenteopbou in 1 Petrus 2:5 het beide die betekenisnuanses van vermeerdering en konsolidering.

2.5.14.2. Diegene wat deur God se opbouwerk as lewende stene ingebou is, word as vrug van die voortgaande opbouwerk as sy medewerkers ingeskakel - om met hulle vrymoedige getuienis van sy reddende genade, verder aan die omvattende (kwalitatiewe en kwantitatiewe) opbou van sy uitverkore volk te arbei.

2.5.14.3. 'n Kerk wat nie besig is met ywerige, vrymoedige uitdra van die heilsevangelie nie, mis - Bybels gesproke - sy Godgestelde doel.

2.5.14.4. Gemeenteopbou wat nie 'n missionere gerigtheid het nie, is - Bybels gesproke - onvolledig en mis ook sy doel.

H00F8TUK 3

EK8EGETIESE 0NDER80EK NA DIE VERHOUDING TUSSEN GEMEENTEOPBOU EN EVANGELISERING SOOS WAT DIT BLYK UIT DIE BETEKENI8 VAN euaYYeXlCO^ai EN STAMVERWANTE WOORDE IN DIE NUWE TESTAMENT

3 /

1. Motivering vir die keuse van eucryYeXi^onai. 65

2. Semantiese velde van eucryYeXi^o^cu in die 65 Nuwe Testament.

3. Kontrastering met semanties verwante woorde in die 65 Nuwe Testament.

4. Implikasies vir die betekenis van van eucryYeXiCopm 67 vanuit 'n diakroniese studie van die woord.

5. Die gebruik van eucryYeXiCopm en stamverwante woorde in enkele

sleutelgedeeltes van die Nuwe Testament. 69 5.1. Motivering vir keuse van sleutelgedeeltes, 69

5.2. Romeine 1:11-15. 70 5.3. Romeine 15:20. 71 5.4. 1 Korintiers 9:16-18. 72 5.5. 2 Korintiers 10:16. 74 5.6. 2 Korintiers 11:7. 76 5.7. Galasiers 1 en 2. 78

5.8. Efesiers 2:17-22. 80 5.9. 1 Tessa1onisense 3:6. 82

1. MDTIVERING VIR DIE KEUBE VAN exjayyeX \.^o\ia i

Hierdie studie hou horn besig met die verhouding tussen evangelisering en gemeenteopbou in die lig van die betakenis van enkele tersaaklike woorde in die Nuwe Testament. Daarom spreek dit vanself dat een van die primere woorde wat bestudeer sal word, euavveX i^o^ai sal wees.

Dit gebeur taamlik algemeen dat die aard en omvang van die kerk se misionere roeping prinsipieel op grond van die vermeende betekenis van ev<jyye\'\.Z,o\xa\. verantwoord word (vgl. bv. Kruger 1985:31 e.v.; Bosch,

1979:21; Van der Walt, 1985:6 e.v.) Die aard van hierdie studie maak dit dus baie belangrik om 'n studie van die betekenis van die woord te maak. 2. 8EWWTIE8E VELDE VAN erjayyeX i(0|iaI IN DIE NUWE TESTWENT

Die nuwe woordeboek van Louw en Nida (1988 (1):388-412) word ook hoofsaaklik gevolg vir die semantiese velde van eucrYYe^l4optai in die Nuwe

Testament.

Hiervolgens word eucryYeXi^o^ai en (nog 489 ander) semanties verwante woorde slegs in een semantiese veld gebruik om allerlei vorme van

kommunikasie aan te dui. Binne hierdie groot semantiese veld kom eucrYYe^l4optai voor in die subsemantiese veld saam met woorde wat "inlig" of

"aankondig" aandui.

Vine (1940:168) is van mening dat dit in alle gevalle waar eucryYeX^o^ai gebruik word, gaan om goeie nuus of 'n blye boodskap wat aangekondig word.

3. K0NTRABTERIN6 l"ET SEMANTIEB VERWANTE WOORDE IN DIE NUWE TESTAT'ENT

Kontrastering van exJCTYY^Ai^opiai met semanties verwante woorde in dieselfde semantiese veld maak dit duidelik dat eucrYY*i4o^ai dui op goeie nuus of 'n

blye baadskap Mat aangkondig word ( V i n e , 1940:168; F r i e d r i c h , 1 9 6 4 : 7 1 8 - 7 2 1 ) ; Kruger, 1985:30; Louw en N i d a , 198B ( 2 ) : 2 1 5 ) .

' n U i t e r s b e l a n g r i k e a - f l e i d i n g v i r d i e aard van d i e tema van h i e r d i e s t u d i e i s dat d i t i n d i e Nuwe Testament by d i e gebruik van euctYYe^iCo^ai n i e gaan om d i e vraag aan wie d i e e v a n g e l i e verkondig word n i e . D i e s e l f d e werkwoord word immers gebruik om aan ' n b a i e groot verskeidenheid en k a t e g o r i e e van mense d i e e v a n g e l i e t e b r i n g .

Kruger (1985:31) oorlaai die seiantiese veld (vgl. Botha, 19B7:111) van euayye)U(ouai wanneer hy stel dat dit uit die Hoordbetekenis afgelei kan word dat euoyyeh'(ouoi hoofsaaklik gebruik ttord oi aan te dui dat die evangel ie van Christus gebring word aan tense uat nie in Hoa glo nie. So 'n konklusie is eienaardig, oidat Kruger op die vorige bladsy self stel dat die woord ook sois gebruik ttord oa tense itat reeds in Jesus glo verier op te bou in die geloof. Die seiantiese veld bevestig nie die standpunt dat dit by euayyeh'(opoi oi evangelieverkondiging slegs aan angeloitiges gaan nie.

In sy proefskrif (Kruger, 1983:57) stel hy dit ml versigtiger, aaar gee steeds geen begronde aotivering vir sy standpunte nie. Byna apodikties betieer hy: "In die NT beteken die mrkmord euayyeh'{effSsi of die selfstandige naaamord eiayyeiiov saaa aet die mrkmorde uat dit tot voormrp het, ten eerste OK aan tense Jesus Christus te verkondig aet die doel dat hulle uat Hoa nog nie aangeneea het as hulle Here nie, dit sal doen. Verder beteken dit in 'n ainderheid gevalle ook oa aense uat reeds geloiiig is, verder in hulle geloof te bou ..." Ook Bosch

(1979:21) se standpunt (op nie Kruger 1985:31, hoa beroep) dat evangelisasie in die Bybel altyd heel spesifiek beteken die oorgaan van ongeloof na geloof, oorlaai die seaantiese veld van efayyelifo/Hit. Hierteenoor het Stott (1981:54) gelyk mnneer hy aeen dat ebayyelifo/iat nie vanuit die resultate verstaan aoet mrd nie: "Evangeliseren zoals dat in de Bijbel voorkoat betekent niet bekeerlingen Hinnen (uat itij aeestal ml aet dat mord bedoelen) aaar gemon het bekendaaken van goede nieum, ongeacht de resultaten". Vanuit die spesifieke seaantiese veld van die mord kan bygevoeg mrd dat die mord ook nie vanuit die ontvangers daarvan sy "algeaene" betekenisbepaling kan ontvang nie, oadat die ontvangers nie deurgaans een bepaalde kategorie van aense is nie, soos uat verder l e t ekesegese aangetoon sal word (vgl. pt. 5.1-5.9.).

Die standpunte uat euayyeh(ouai se betekenis eensydig verstaan as die "wen van bekeerlinge" het ook tttee verdere probleie: (1) Dat die iiplikasies van 'n diakroniese studie van die ttoord, i e t naie die invloed van die Hebreeuse Du Testaient op die betekenis van evoyyelU^ouoi, word nie verreken nie (vgl. pt. 3. uat net hierna volg). (2) Dit word nie genoeg in ag geneei dat Hoorde in verskillende tale lekaar nie op seiantiese veld volkoie dek nie (Botha, 19B7:121).

Die verielde standpunte (bv. Kruger en Bosch) hou nie voldoende rekening i e t sowel die sinkroniese as die diakroniese iiplikasies vir die betekenis van euayye)U(ouai nie. Daaroi rus dit nie op wetenskaplike begronding nie, en is heelNat van die teologiese konstruksies uat verder u i t hierdie oppervlakkige lanier van betekenisbepaling van evayyeH'touai. afgelei word

(soos bv. oi selfs die veld van teologiese vakdissiplines hierdeur te laat bepaal - Kruger 19B5), nie l e g i t i e i nie.

4. IMPLIKASIES VIR DIE BETEKENIS VAM e^OYYeX 140^l VAMUIT 'n DIAKRONIESE