• No results found

mond van kinders en suigelinge Ckom]" (Die 1933 A.V vertaal berei en

ENKELE WOORDE WAT KLAARBLYKLIK MET MISSIONERE AKTIWITEIT TE DOEN HET

1. DIE GEBRUIK VAN KepScuvu EN STAMVERWANTE WOORDE IN DIE NUWE TESTAMENT

1.1. MOTIVERING VIR DIE BESTUDERING VAN Kep6aiVU

Verskeie navorsers (Van Swigchem, 1955:123; Schlier, 1968:673; Kritzinger, 1974:286; Arndt en Gingrich 1974:430) is van mening dat die woord KepScuvo) die sendingwoord by uitstek in die Nuwe Testament is. Die woord kom egter in die Nuwe Testament ook in kontekste voor wat (saaklik) oak handel oor die innerlike o-f kwalitatiewe opbou van die gelowiges (bv. 1 Pt 3:1 en fit 18:15). In die lig hiervan kan 'n eksegetiese ondersoek na die betekenis van KepSaivo) moontlik belangrike lig op die sentrale vraag van hierdie studie werp.

1.2. SEMANTIESE VELDE VAN KepScuvu

Louw en Nida (1988 (2): 141; 1988 (1): 164, 579) se KepSctivo) kom in twee semantiese velde voor:

(1) 0m te wees, te ward, te bestaan of te gebeur. In die subveld gebeur,

het KepSctivo) die betekenis van om te veroorsaak dat 'n verlies nie plaasvind nie soos in Hd 27:21 "... dan sou hierdie ramp en skade vermy kon gewees het". (Die 1933 A.V. vertaal bespaar het en die 1983 A.V. vertaal met vrygespring het).

(2) 0m te besit oor te dra (Engels: transfer) o-f te rail. In die subveld om te verdien o-F te wen o-F handel te drywe het KepSctlVG) die betekenis van te wen of "wins te maak (bv. Jk 4:13, waar melding gemaak word van mense wat vir 'n jaar in hierdie o-f daardie stad wil gaan woon om wins te maak; Mt 25:16 waar van die man met die vy-f talente gese word dat hy daarmee gaan werk het en vy-f ander gewen het o-f wins gemaak het; vgl. ook Lk 9:25 ... as wins te verkry en Lk 19:18 verdien

of opgelewer wat ook met wins opgelewer vertaal sou kon word.

Louw en Nida wys slegs op hierdie betekenis van materiele wins wat in die woord KepSaivw opgesluit le. Die betekenis van ffense wat as wins vir die koninkryk van God verkry is, le egter ook in hierdie subsemantiese veld opgesluit (Schlier, 1968:673; Arndt en Gingrich, 1974:430).

1.3. K0NSEP8UELE BETEKENI8 VAN Kepecuvu

Dit le buite die grense van die veld van hierdie studie om die resultaat van 'n volledige eksegetiese ondersoek na die konsepsuele betekenis van die woord Kep8aiva) weer te gee. Slegs die aspekte wat ter sake is om lig te werp op die sentrale vraagstuk van hierdie studie, sal uitgelig word.

Die woord KepSaivw het in klassieke Grieks die betekenis van wins maak of om (voardeel) te wen (Schlier, 1968:672; Arndt en Gingrich, 1974:430).

In die Nuwe Testament kom KepSaivw sestien keer en die stamverwante woord Kep8og slegs drie keer voor (Moulton, 1974:545; Arndt en Gingrich, 1974:430; Wigram en Winter, 1972:421).

Kom die woord voor in die tweede semantiese veld wat Louw en Nida onderskei het (vgl. (2) hierbo) - in 'n konteks wat saaklik oor gemeenteopbou handel - beteken KepScuvoo meestal om ongelowiges (veral buitestaanders) te wen (of terug te wen).

Daar is reeds beredeneer dat Kep8aiVG) in 1 Kor 9:19 e.v. die betekenis het van mense vir die koninkryk te wen deur die sendingwerk van die kerk (vgl. hfst. 3:5.4.). Paulus se doel met die verdediging van sy ampsgesag in die konsoliderende opbou van die gemeente te Korinte was juis om mense vir die koninkryk van God te kan wen. Die stimulering van missionere visie en betrokkenheid van die kant van die gemeente was juis deel van Paulus se

k o n s o l i d e r e n d e o p b o u v a n d i e g e m e e n t e . I n d i e p r o s e s was h y b e r e i d om g r o o t o - f - f e r s t e b r i n g , m e t d i e e e n g r o o t d o e l v o o r o e om mense t e wen e n t e r e d . H i e r u i t k a n a - f g e l e i w o r d d a t opbou d i e g e m e e n t e s e bekwaammaking om i n g e s k a k e l t e k a n wees by d i e g r o o t m i s s i o n e r e h e i l s p l a n w a t God i n d i e w e r e l d h e t , i n s l u i t . D i e i m p l i k a s i e h i e r v a n i s d a t d i e k o n s o l i d e r e n d e o p b o u v a n d i e g e m e e n t e d i e m i s s i o n e r e b l i k p u n t n o o i t u i t d i e o o g mag v e r l o o r n i e . S e l - f s i n s y p a s t o r a l e a d v i e s a a n g e l o w i g e v r o u e , w a t m e t h u w e l i k s p r o b l e m e w o r s t e l o m d a t h u l l e o n g e l o w i g e mans h e t w a t a a n d i e Woord o n g e h o o r s a a m i s , i s P e t r u s s e m i s s i o n e r e b l i k p u n t i n 1 P t 3 : 1 i n h e r e n t d e e l v a n d i e a d v i e s . Sy m i s i o n e r e g e r i g t h e i d b e p a a l s y p a s t o r a l e m e t o d i e k .

Hierdie vers vora deel van 'n groter onderdeel van die brief (1 Pt 2:11-3:22). Greijdanus (1972:53) neen dat 3:12 aansluit by 2:11,12 en 3:13 dan net 'n nuwe gedagtegang begin. Petrus beklentoon in hierdie hele gedeelte op verskillende aaniere dat die gelotnges net hulle heilige leNenswandel - self5 te nidde van lyding - steeds 'n missionere raatief meet behou (Van Swigchem, 1955:86). Teen hierdie agtergrond (vgl. die OJIOIU? waarnee die perikoop begin) noet sy pastorale advies aan vrouens on net hulle onderdanige lewenswandel (UKOCTacao'|iei'<U... ai»aOTpo$ij?) hulle nans vir Christus te wen, verstaan word (Kep8i)6i)aoi'TaL is ind. fut. pas. en druk die besliste verwagting van hulle bekering tot Christus u i t . )

D i e g e b r u i k v a n K e p 8 a i v o ) i n M t 1 8 : 1 5 maak d i t d u i d e l i k d a t e g t e l i e - f d e e n b e w o e n h e i d d i e m o t i e - F m o e t wees w a t g r o n d l i g g e n d i s a a n d i e y w e r om i e m a n d v i r C h r i s t u s t e w e n . " E i n e a c h t e a u f d e n a n d e r n in Liebe"', " d i e s e A b s i c h t d e s Z u r e c h t h e l - f e n s i n L i e b e i s t d e r E i n z i g e G r u n d zum g e w i n n e n d e s B r u d e r s ( R i e n e c k e r , 1 9 7 5 : 2 5 5 ) . •> • D i t g a a n w e l i n Mt 1 8 : 1 5 om ' n m e d e g e l o w i g e (aoeXdpog a o u ) w a t s o n d i g , maar i n b e g i n s e l i s h y r e e d s b e s i g i s om v a n God t e v e r v r e e m " . . . S i i n d e i s t immer V e r l u s t , i s t T r e n n u n g v o n G o t t ; . . . " . ( R i e n e c k e r , 1 9 7 5 : 2 5 5 ) . Daarom m o e t d i e d w a l e n d e e n a - f g e d w a a l d e b r o e d e r m e t d i e s e l - F d e l i e f d e e n t a k t a s i e m a n d w a t r e e d s ' n b u i t e s t a a n d e r g e w o r d h e t , b e s t r a - F w o r d (.eXey^ov) m e t d i e d o e l om horn t e r u g t e w e n .

Versteeg 11975:29) het in 'n ander verband met goeie gronde geredeneer dat Nare naasteliefde een van die vernaaaste uotieNe vir die geneente se sendingywer i s : "Het gebod, dat He de naaste zullen liefhebben als onszelf, geldt ook net betrekking tot de aissionaire taak van de geseente".

Die f e i t dat Hatteus hier Kepfid'lVB gebruik on die doel van die bestraffing van 'n dwalende broeder aan te dui, bring na vore dat en die arbeid Nat gerig is op die Hen van heidene £n die arbeid Hat gerig is op die terugHen van dwalende broeders, nie prinsipieel verskil nie, aaar ten diepste dieselfde i s .

Die f e i t dat sense juis gewen Hord (nepoaiva) deur bestraffing (eXeyxu), versterk hierdie argument. Die Hoord eXeyx** Nord sons gebruik on die bestraffing van die sonde van afgedHaalde geieentelede te beskryf (bv. Nt 18:15; 1 Ta 5:20); ander kere word dieselfde noord gebruik vir bestraffing van die sonde van ongeloHiges (buitestaanders) set Nie die geaeente in kontak koa

Ibv. 1 Kor 14:24).

Die prinsipiele verskil Hat Gereforseerdes tradisioneel tussen evangelieverkondiging aan heidene en evangelieverkondiging aan afgedHaalde gelowiges naak, aoet nie te ver deurgetrek Hord nie. In die Nuwe Testaaent is dit ten diepste dieselfde saak. Daar kan hoogstens sprake wees van aksentverskille in die toepassing van die evangelie (1 Kor 9:20). AfgedHaalde broeders word wel (op grond van die sanksies van die verbond) act groter klen en krag bestraf as ongeloNiges Hat nog nooit deel van die kring van gelowiges gevorn het nie. Hierdie hele aangeleentheid is reeds elders (Buys 1984:107-1 IB) histories en eksegeties ondersoek en verantwoord.

GEVOLGTREKKINGS

1 . 3 . 1 . D i e woord KepSaivw b e t e k e n i n d i e v e r b a n d van gemeenteopbou am

mense vir die koninkryk te mien. D i t kan o n g e l o w i g e s o f a f d w a l e n d e

wankelende g e l o w i g e s wees wat gewen w o r d . Daarom -fokus d i e woord wel op d i e vemeerderingsaspek van gemeenteopbou, maar d i e bewaringsaspek van gemeenteopbou kan n i e u i t d i e oog v e r l o o r word n i e .

1 . 3 . 2 . Een van d i e d o e l w i t t e van d i e k o n s o l i d e r e n d e opbou van d i e gemeente i s om d i e g e l o w i g e s t e a k t i v e e r om h u l l e b e t r o k k e n h e i d by d i e m i s s i o n e r e opbou van d i e k e r k en d i e u i t b r e i d i n i g van C h r i s t u s se k o n i n g s h e e r s k a p p y t e v e r d i e p .

1 . 3 . 3 . D i e k o n s o l i d e r e n d e opbou van d i e gemeente mag d i e m i s s i o n e r e b l i k p u n t n o o i t u i t d i e oog v e r l o o r n i e .

metodiek bepaal.

1.3.5. Egte lie-fde en bewoenheid moet die motief wees wat grondliggend is aan die ywer om iemand vir Christus te wen.

1.3.6. Dm ongelowiges wat nog nooit aan die gemeenskap van die gelowiges deel gehad het nie, vir Christus te wen, is ten diepste diesel-Fde saak as om diegene wat wel deel gehad het aan die gemeenskap van die gelowiges, maar afgedwaal het, vir Christus (terug) te wen.