• No results found

mond van kinders en suigelinge Ckom]" (Die 1933 A.V vertaal berei en

2.4.3. KONSEPSUELE BETEKENIS VAN KaTapTi4<o

Dit le buite die grense van die veld van hierdie studie om die resultaat van 'n volledige eksegetiese ondersoek na die konsepsuele betekenis van die woord KaxapTi4to hier weer te gee. Slegs daardie aspekte wat ter sake is om lig te werp op die sentrale vraagstuk van hierdie studie, sal uitgelig word.

Die woord Kaxapxi£(0 het in klaBBisks GriskB eers heel laat en ook heel selde voorgekom. In die sin van toerus, toerusting het die stamverwante woorde Kaxapx(a\xoq en Kaxapxiaiq egter saam met rauSeia wel voorgekom (Delling, 1964:476; Arndt en Gingrich 1974:418). Die implikasie is dat toerusting 'n bepaalde gerigte soort opleiding is.

In die Nuwe Testament kom Kaxapx i£oo dertien keer voor en die stamverwante woorde KaxapTLO|j.oq en Kaxapxiaiq elk slegs een keer (Moulton 1974:536; Arndt en Gingrich, 1974:418,19; Wigram en Winter, 1972:415).

Kom d i e w o o r d i n d i e d e r d e s e m a n t i e s e v e l d ( w a t Louw e n N i d a o n d e r s k e i h e t - ( v g l . ( 3 ) h i e r b o ) v o o r , i n ' n k o n t e k s w a t o o r g e m e e n t e o p b o u h a n d e l , d a n b e t e k e n KcnrapxiCto m e e s t a l : om g e l o w i g e s bekwaam t e maak om h u l l e e i e - F u n k s i e t e v e r v u l i n d i e o p b o u v a n d i e g e m e e n t e .

Daar »oet dus goed onderskei word tussen toerusting en geaeenteopbou. Dit is nie presies dieselfde saak nie. Oaaroi is Nel (1987:50) te ongenuanseerd Nanneer hy verklaar: "Die opbou van die geieente bestaan dan ook priser daarin dat die gelowiges (net hulle gawes Mat hulle ontvang het) toegerus word vir hulle diensNerk" (kursivering deur Nel, P.J.8.). Hierdie verklaring iipliseer dat KdTdpTKu en ouoSoueu sinoniese is. Opbou is egter teer as

toerusting. Dit s l u i t Nel toerusting in, aaar hou verder in geloofsverdieping asook

betrokkenheid by onderlinge diens aan tekaar en tissionere arbeid en gerigtheid van die kerk op die Nat nog buite is.

G o e i e l i g k a n v a n u i t E-F 4 : 1 2 , b i n n e d i e k o n t e k s v a n E-F 4 : 7 - 1 6 , g e w e r p w o r d o p b e p a a l d e b e t e k e n i s k o m p o n e n t e v a n K a x a p T i ^ w e n v e r a l o p d i e i m p l i k a s i e s d a a r v a n v i r d i e s e n t r a l e v r a a g v a n h i e r d i e s t u d i e . D i e g e d a g t e g a n g i n b r e e t r e k k e , i s d a t e l k e g e l o w i g e gawes v a n d i e H e i l i g e Gees o n t v a n g ( v s . 7 ) . B e h a l w e d i e gawes w a t e l k e g e l o w i g e k r y , o n t v a n g d i e g e m e e n t e o o k n o g d i e b e s o n d e r e gawes v a n d i e " a m p s d r a e r s " o-F " v o o r g a n g e r s "

( v g l . die xovq \ikv aixocnroXouq, xovq Se upoqjryraq, xoOq Se evayye'kiaTaq, xovq

Se u o i | i e v a q K C U SiSaaKaXouq - w a t j u i s i n v s 16 a<J>r|q genoem w o r d ; k y k o o k d i e u i t l e g h i e r o o r w a t r e e d s i n h-Fst. 2 : 2 . 5 . 1 3 e n h-Fst. 4 : 5 . 9 . g e g e e i s ) . God s e d o e l m e t d i e v o o r g a n g e r s i n d i e g e m e e n t e i s d a t g e l o w i g e s t o e g e r u s w o r d ( i t p o q T O V KcnrapTiqjuDV) om b e t r o k k e t e wees by d i e o p b o u ( e i q oiKoSoiJi'nv T O O <3(4iaToq) v a n d i e g e m e e n t e .

Oor die sintaktiese verbinding tussen die tpo? TOV en die twee eig sinsnedes is daar nogal verskil van opvatting by verskillende eksegete, soos Nat ook u i t verskillende vertalings blyk. Die interpretasie van Foulkes (1968:120) taak die teeste sin: "NEB is probably correct in Baking the second depend closely on the f i r s t , and the third on the two that precede: 'to equip God's people for work in his service, to the building up of the body of C h r i s t " . (Vgl. ook Roberts, 1983:116; Hendriksen, 1967:198; Rienecker, 1971:148; Stott, 1979:168,9; Versteeg, 1985:24-27.)

bestaan daarin dat die gelowiges enersyds in hulle dienswerk gekoordineer word en andersyds gevoed word om dienswerk tot opbou van die liggaam te kan doen. Die daarstelling van sinvolle gemeentelike strukture, waarbinne die gelowiges se gawes en dienswerk kan funksioneer, is wesentlik ook deel van die inhoud van die toerustende arbeid wat gedoen word. Die beeld van die gelowiges as individuele lede van die liggaam wat deur die voorgangers ondersteun en saamgebind word vir die liggaam se eie opbou in die liefde (vgl. bo h-fst. 2:2.5.13. en 4:5.9. en nogmaals Versteeg, 1985:24 ev.) bepaal die hele verband van hierdie teksgedeelte. Binne hierdie verband is "n paslike betekenisnuanse van KcnrapTi^Q: die spa Ik van 'n ledemaat wat uit lid geraak net, sodat dit weer reg kan -funksioneer, (Venter 1986:8). Die voorgangers se toerustingstaak bestaan in vaeding sowel as sinvolle koordinering van al die gelowiges wat volgens hulle individuele gawes werksaam is, sodat die liggaam homsel-f kan opbou tot 'n liefdevolle eenheid

in Christus.

Daar is reeds aangetoon dat opbou hier sowel die bewaring as die vermeerdering van die gemeente omvat (vgl. h-fst. 2:2.5.13) Die implikasie daarvan is dat toerusting 'n tweerlei oogmerk het. Dit is: om die gelowiges bekwaam te maak (o-f op te lei, Roberts, 1983:116) en te koordineer (in te skakel) om volgens hulle gawes by die missionere opbou van die liggaam betrokke te wees (Ef 4:13) asook om na mekaar om te sien

(Ef 4:14,15), met as -finale doel om waarlik die liggaam van Christus daar te stel. Daarom groei die gemeente kwantitatief en kwalitatief uit Horn en tot Horn.

Dit is "n -feit dat die woord KcnrapTi^Q gebruik word am die herstel van nette te beskry-f (fit 4:21; Mk 1:19). Die missionere roeping van die kerk kom in diesel-fde konteks in die visier kom wanneer Jesus aan sy eerste

dissipels se dat Hy hulle vissers van mense sal maak (Mt 4:19; Mk 1:17). Dit hou in dat die woord Kaxapxi4<o heel van pas is om ook die toerusting

(.apleiding vir en inskakeling by ) missionere arbeid van Jesus se dissipels daarmee te beskry-f. Soos wat die nette heelgemaak (Kaxapxi4<o) is om visse te kan vergader, so moet dissipels ook "heelgemaak" word om mense vir die

koninkryk te kan vergader.

Pas nou hierdie betekenisnuanse van heelmaak of herstel op die toerusting van gelowiges toe, dan het dit die implikasie dat toerusting nie net die verkryging van rasionele kennis impliseer nie, maar saaklik ook totale

lewensvernuwing inhou. Verder: om by missionere opbou betrokke te kan wees, moet gelowiges sel-f eers die vernuwende werking van Christus ervaar het en steeds bly ervaar. Iemand kan alleen 'n visser van mense wees as hy sel-f eers 'n nuwB skepsel word (2 Kor 5:17) en steeds meer en meer na die beeld van Christus vernuwe word (2 Kor 3:18). Op hierdie manier kan iets van die betekenisnuanse van om te skep ook meespreek in die toerusting van gelowiges vir hulle dienswerk. Hulle word in die proses van toerusting herskep om bekwaam te kan wees, om ook betrokke te kan wees in die missionere opbou sowel as in die kwalitatiewe opbou van die gemeente.

s

In Gl 6:1 het Kaxapxi4<o juis die betekenisnuanse van: iemand wat deur een o-f ander sonde oorval is, moet reggehelp o-f herstel o-f herskep word. In Heb 13:21 blyk die wye skopus van Kaxapxi4(0 as daar vermeld word dat die gemeente toegerus moet word om God se wil te doen. Daaruit kan a-fgelei word dat die wye verskeidenheid van opdragte en verantwoordelikhede wat gelowiges het, baie nou aan mekaar verbonde is. Dit word onder die een noemer, om die Mil van God te doen, saamgevat; en in die praktyk van verskillende gestaltes van gemeentetoerusting moet hierdie een oorkoepelende doel steeds in gedagte gehou word. Hierdie een oorkoepelende

d o e l s a l i n h o u d a t s p e s i f i e k g e r i g t e t o e r u s t i n g o p n e w e d o e l w i t t e ( b v . t o e r u s t i n g v i r m i s s i o n e r e a r b e i d ) j u i s n i e t o t s y r e g kom a s d i t n i e o o k d i e o o r k o e p e l e n d e d o e l v o o r o e h o u e n d a a r o m j u i s d i e r a a k p u n t e m e t a n d e r g e s t a l t e s v a n g e m e e n t e t o e r u s t i n g e n k e r k w e e s v e r r e k e n n i e .

Konkreet uitgespel: 'n Georganiseerde toerustingsprograa oa geloMiges spesifiek vir sissionere arbeid bekwaan te naak, sal nisluk as dieselfde gelowiges nie terselfdertyd toegerus word oa ook in ander aspekte van hulle geloofslewe te groei nie. Oornatige spesialisering in geaeentetoerlisting kan die gevaar inhou dat newedoelwitte die oorkoepelende doelwit: oa die nil

van God te doen verdring. Hierdie gevare kan slegs versy word as die teosentriese,

doksologiese notief in geaeentetoerusting die fokuspunt bly.

E f f e k t i e w e m i s s i o n e r e a r b e i d k a n n e t g e d o e n w o r d a s g e m e e n t e d e u r d i e

t o e r u s t e n d e werksaamheid ook t o t groter belewing van hulle eenheid in Christus kom. D i t word d u i d e l i k u i t E f 4 : 1 2 - 1 6 , waar d i e t o e r u s t i n g van d i e g e l o w i g e s b e s l i s ook bestaan i n d i e k o t i r d i n e r e n d e f u n k s i e van d i e v o o r g a n g e r s soos h i e r b o beredeneer i s . D i e liggaam moet naamlik saamgevoeg (ouvap^oXoYOU^evov) en saamverbind (C5U^L0i0a^o^evov) wees om opgebou t e kan word ( e i q O I K O S O ^ V ectuxou). D i e gedagte d a t t o e r u s t i n g t o t grater

eenheidsbelewing moet l e i word v e r s t e r k as i n ag geneem word d a t h i e r d i e h o o f s t u k afgeskop h e t met die opdrag om die eenheid te bewaar (Ef 4 : 3 ) . D e l l i n g (1964:476) h e t dus g o e i e g r o n d om t e v e r k l a a r : "The establishment o-F the community i n work f o r t h e kingdom o f God i n t h e w i d e s t sense t h u s c o n s t i t u t e s f o r Paul a m a t e r i a l p r e c o n d i t i o n o f t h e u p b u i l d i n g and c o n s e q u e n t l y t h e actualisation o-f the community" (my k u r s i v e r i n g , P . J . B . ) .

Dat KcnrapTi^O) ook d i e betekenisnuanse i n h o u van saamsnoer tot 'n eenheid, word ook b e v e s t i g deur d i e g e b r u i k van d i e woord i n d i e k o n t e k s van 1 Kor

1:10: d i e gemeente word vermaan om a l m a l eenstemmig t e wees (ctuxo XeyTyre ncnyxeq), om sonder s k e u r i n g e t e wees ([ir\ f\ ev u ^ i v cxicJ^axa), maar ( v g l . d i e oe) tot eenheid toegerus ( K c m p T i o ^ e v o i ev xo> ctuxw v o i ) . Daar i s reeds aangetoon d a t Paulus se doel met d i e K o r i n t i e r s h u l l e m i s s i o n e r e sowel as

konsoliderende opbou was (vgl. veral p. 47-50; vgl. ook hoe nou KC(TapTl4G) juis ook in 2 Kor 13:9-11 met olKoSop-ea) in verband gebring word). Daarvoor moet hulle tot 'n hegte eenheid toegerus word.

So gesien kan dan afgelei word dat die woord KaTapTi^o juis die baie hegte eenheid tussen die bewarende (konsoliderende) en vermeerderende

(missionere) werksaamheid van die gemeente onderstreep: dit is werklik soos die twee kante van dieselfde muntstuk. Die een aspek kan nie, sonder om ook skade aan die ander te berokken, genegeer word nie. Toerusting het juis albei ten doel.

In 2 Kor 13:9, 11, 1 Pt 5:10 en 1 Ts 3:10 het Kcn;apTi£G> die betekenisnuanse van valtaai wat nog ontbreek. Die konteks van 1 Ts 3:10 is kortliks dat Paulus baie gou nadat hy die gemeente in Tessalonika gestig het, uit die stad moes vlug (Hd 17:1-10; Coetzee 1980a:31). Hy het gevoel dat sy werk nie afgehandel is nie en dat daar nog essensiele aspekte aan daardie gelowiges se toerusting ontbreek. Daarom het hy volgens 1 Ts 3:10 'n baie ernstige begeerte om aan ts vul (KcnrapTiaai) wat nog aan hulle geloof ontbreek. Sy doel is (vgl. 1 Ts 3:12-13) dat hulle liefde vir mekaar, maar ook vir alle mense sal groei, dat hulle innerlik sterk gemaak sal word en uiteindelik dat hulle onberispelik en heilig voor God sal staan met die dag van sy wederkoms.

Dit is duidelik dat hy hulle verder bekwaam wil maak om as gemeente sowel innerlik te verdiep en ook toe te neem in missionere werfkrag. Laasgenoemde kom weliswaar slegs implisiet aan die orde, in die verwysing na hulle groei in liefde eiq uauTaq. Neem ons egter die missionere ondertoon wat so sterk in die volgende hoofstuk deurskemer (vgl. hfst. 5:5.5) in ag, dan is dit tog legitiem om hieruit af te lei dat die oogmerk van KcnrapTi^G) ook is om die gelowiges bekwaam te maak om mederwerkers te

kan wees in sowel die kwantitatiewe as die kwalitatiewe opbou van die gemeente.

Die -Finale doel van die toerustende werk in die gemeente word so beskry-F: dat die gelowiges met die wederkoms van Christus saam met al sy heilige engele onberispelik voor God sal staan. Daarmee word die teosentriese, doksologiese motie-F van die gemeente se toerusting in die sentrum geplaas. Die toerusting van gelowiges om betrokke te kan wees in die kwalitatiewe en kwantitatiewe opbou van die gemeente is nie maar 'n bysaak nie Dit is nie maar 'n nuwe modegiBr wat deur "Amerikaanse pragmatisme" aan die orde gestel is nie (Spoelstra 1988:1) Dit is beslis kardinaal om die gemeente op sy teosentriese einddoel te rig.

Diesel-Fde a-Fleidings kan vanuit die gebruik van Kaxapxi4w in 1 Pt 5:10 gemaak word. Die gelowiges se toerusting loop uit op hulle bestendigheid en verdieping en lei uiteindelik tot 'n doksologie oor God se krag (vgl. die OUTC3 T O Kpaxog eig xoug aiwuag cpnv. ).

GBADLGTREKKINGS

2.4.3.1. Die betekenis van die woord Kaxapn4w in die Nuwe Testament omvat die totale toerusting van gelowiges om hulle bekwaam te maak om in hierdie bedeling die wil van God te kan doen en om uiteindelik met die dag van die wederkoms van Christus onbesrispelik voor God te kan staan.

2.4.3.2. Die toerusting maak gelowiges bekwaam om sel-F mee te werk aan die kwalitatiewe sowel as die kwantitatiewe opbou van die gemeente.

2.4.3.3. Toerusting van gelowiges behels meer as blote verryking van hulle rasionele kennis van die evangelie. Dit behels om hulle op 'n pad van voortdurende lewensvernuwing en geestelike verdieping te begelei.

2.4.3.4. Toerusting van gelowiges hou ook in die daarstel van sinvolle strukture waarbinne gelowiges se wye verskeidenheid van gawes gekoordineer word om in 'n hegte eenheid te kan -funksioneer.

2.4.3.5. Gemeentetoerusting en gemeenteopbou is nie sinonieme nie. Daar is wel oorvleueling in hierdie sin dat gelowiges wel kwalitatie-F in hulle eie geloo-Fslewe opgebou word wanneer hulle toegerus word. Maar opbou omvat veel meer as hierdie toerusting, omdat dit die totale bewaring sowel as vermeerdering van die kerk omvat.

2.4.3.6. Die een oorkoepelende doel by die toerusting van gelowiges is: om hulle bekwaam te maak om die wil van God te doen. Word hierdie doel steeds

in gedagte gehou, sal daar 'n baie noue verbintenis tussen die bewaring en die vermeerdering van die kerk in alle toerusting in ag geneem word.

HOOFSTUK 7

EKSEGETIESE ONDERSOEK NA DIE BETEKENIS VAN SEKONDER TER SAAKLIKE WOORDE