• No results found

in die Nuwe Testament

2. TER 8AAKLIKE WOORDE

2.2.3. KONSEPSUELE BETEKENIS VAN 8i8aOKto

Dit le buite die grense van die veld van hierdie studie om die resultaat van 'n volledige ondersoek na die konsepsuele betekenis van die woord SiSctOKto weer te gee. Slegs daardie aspekte wat ter sake is om lig te werp op die sentrale vraagstuk van hierdie studie, sal uitgelig word.

Die woord SiSctOKto het in klassieke Grieks reeds by Homeros voorgekom met die betekenis van "leer" in die wydste sin van die woord (Arndt en Gingrich, 1974:191; Rengstor-F, 1964:135). Die doel van die onderrig wat met SiSctOKto aangedui word, is - in klassieke Grieks sowel as in die Septuaginta (as vertaling van die Hebreeuse "lmd"), by die Rabbyne (ook "lmd">, en by Josefus - om die leerling se talente met teoretiese onderrig en praktiese demonstrasie te ontwikkel. Sodoende moet hy tot sel-Fverwesenliking kom, soos om iemand te onderrig in die kuns om wapens te hanteer (LXX 2 Bao 22:35;), 'n ambag aan te leer of 'n lied in te oe-Fen (Rengstor-F, 1964:137). Die vernaamste leerinhoud met die gebruik van SiSctOKto in die Septuaginta is egter om die geopenbaarde wil van God te ken en dit prakties te kan toepas

Die woord 6iS&0K(o kom 97 maal in die Nuwe Testament voor (Moulton, 1974:211; Arndt en Gingrich, 1974:191; Wigram & Winter, 1972:150); daarvan word ongeveer twee derdes in die Evangelies en Handelinge gevind.

Vir die veld van ondersoek van hierdie studie is dit veral belangrik om te let op die betekenis en gebruik van hierdie woord wanneer die dissipels of die kerk die subjek daarvan is.

Die onderrig van die vroee kerk het aan die een kant uitgeloop op die oproep tot berou en bekering en het dus deel uitgemaak van missionere arbeid. So word 8i8aaKW in Hd 5:28 in die mond van die hoo-Fpriester gebruik as aanduiding van die dissipels se missionere arbeid. Daarom loop dit spontaan uit op die verkondiging van Jesus se opstanding en die verkondiging van ^exco'Oiaw en c«J>eail> en volgens Hd 20:20,21 het Paulus se SiSctOKGO saam met CO'CtYYetXai deel uitgemaak van die kragtige oproep CSiayiapTUfpyievoQl tot VAexauoiav K C U luaxw ei<3 xov vaSpiov ITIOOUV. Van Swigchem (1955:156) vat hierdie betekenisnuanse en dosl van SiSaCKto (myns

insiens tereg) saam deur te beweer: "Dit (SiSctCKtt) kan ook een soort missionaire arbeid omvatten, het onderrichten van belangstellenden o-F aanvankljik gewonnen heidenen..."

Aan die ander kant het SiSaOKW (veral as navolging van uiterlike vorm van die Joodse onderrig - vgl. Rengstor-F, 1964:145) ingehou en om mense te onderrig om in God te begin glo nie, en dat mense wat Horn reeds ken, verder

in die wet en die wee van die Here onderrig word (Rm 2:21; Hd 15:1; Heb 5:12).

Die woord SiSciOKW kon beteken het om mense uepi TO<5 Kupioxi lr\aov XpiaxoO te leer en daarmee inhou om mense, wat geen o-F weinig kennis van die evangelie van Christus gehad het, te onderrig met die oog op bekering. Maar dit kon

ook beteken om gelowiges te bring tot verdieping in hulle kennis van die Seun van God en die implikasies van die evangelie (Hd 18:25; 28:31). By Paulus kon dit ook dui of op aanvanklike onderrig met die oog op bekering 6-f om gelowiges tot geloofsverdieping te lei. Coetzee (s.j.:9) is dus reg om te waarsku dat SlSaOKQ nie uitsluitlik beskou moet word as sou dit chronologies op die aanvangskerugma volg nie. Daar kan met reg gese word dat 8i8aoKW inhou om totale en omvattende onderrig te gee met die doel om die mens in sy geheel in ooreenstemming met God se doel vir die mens in die skepping te bring. Daarom kan Paulus vir Timoteus in 2 Tm 3:17 daaraan herinner dat die doel van die SlSaoxaXia, wat deur die Skrif kom, is om

(wa) die mens van God volkome toe te rus (upog nctf epyof OYaSov). De Ridder (1971:194) vat dit so saam: "The total dominion over the whole of creation must come to expression in a total dedication and submission to what Jesus commanded... it refers to the total scope of one's obedience and commitment to the Lord of the covenant".

Die ondersoek van dia betekenisnuanses van SlSctOKW binne die geheel van die gedagtestruktuurontleding van Mt 28:16-20 (vgl. uitvoubl. 159) toon duidelik aan dat daarmee omvattende onderrig bedoel word. Die viermaal herhaalde wisselvorme van uctuxa laat klem val op die omvattendheid (Coetzee

1985) van die onderrig.

Verder blyk dit uit die eksegese van Mt 28:16-20 duidelik dat 8I8CIOKO> inhou om gelowiges te leer om gehoorsaam te wees aan die opdrag om dissipels te maak. So sluit SlSaOKW dan juis ook onderrig (teorie en praktyk) oor die maak van dissipels in. De Ridder (1971:193) stel dit treffend: "In being obedient to what He has commanded them, they become the agents to pass on that will and commandment to still others."

volgens die Nuwe Testanent gekarakteriseer word deur sy »ission§re instelling: "... een geseente die gered was on te redden, 01 het te zeggen set woorden die gangbaar zijn in de kringen van het Leger des Heils". Verder illustreer hy hierdie punt deur te wys op die gebruik ttat in bepaalde kerke in die sendingveld in Indie ontstaan het dat ieiand, wanneer hy belydenis van geloof af16, sy regterhand op sy voorhoof sit en voor die hele geieente uitroep: "Wee sy, indien ek nie die evangelie verkondig nie". In 'n baie onlangse publikasie in 'n huldigingsbundel wat opgedra is aan prof dr L. Floor verklaar Du Toit (1988:224) dat dit inherent deel van dissipelskap is os te deel in Jesus se sending. Dissipels word deur onderrig juis toegerus on aan hierdie wesentlike aspek van dissipelskap te voldoen.

O n d e r r i g i n d i e k e r k van C h r i s t u s i s dus ' n k e r n e l e m e n t van sowel d i e k w a n t i t a t i e w e as k w a l i t a t i e w e opbou van d i e gemeente. Nou moet o n d e r r i g j u i s ook i n h o u d i e nakoming van d i e opgestane Here se b e v e l om d i s s i p e l s t e maak; daarom b e h o o r t a l l e o n d e r r i g i n d i e kerk ook ' n m i s s i o n e r e d i m e n s i e en g e r i g t h e i d t e h e .

Die o m v a t t e n d h e i d van h i e r d i e o n d e r r i g en d i e e s k a t o l o g i e s e s p i t s van uaaag Tag rpepac; ecog vr\q auvxeXelag TOU a i w o q beteken b e s l i s dus ook d a t d i e o n d e r r i g i n d i e kerk van C h r i s t u s a l t y d v o o r t g a a n d e (ook volwassB) o n d e r r i g moet wees (Du T o i t , 1988:222, 3 ) . Daar kan n o o i t ' n s t a d i u m i n d i e lewe van ' n g e l o w i g e op aarde kom d a t hy n i e meer SifiaOKO) n o d i g h e t n i e !

GEVOLGTREKKINGS

2 . 2 . 3 . 1 . D i e woord SiSaOKO hou i n om t o t a l e en omvattende o n d e r r i g t e gee, met d i e doel om d i e mens i n s y geheel i n ooreenstemming met God se doel v i r

d i e mens i n d i e s k e p p i n g t e b r i n g .

2 . 2 . 3 . 2 . D i e o n d e r r i g van d i e wroes kerk h e t aan d i e een k a n t t o t sy hoogtepunt gekom i n d i e oproep t o t b e r o u en b e k e r i n g , en h e t dus deel van m i s s i o n e r e a r b e i d u i t g e m a a k .

2 . 2 . 3 . 3 . Aan d i e ander k a n t moet o n d e r r i g d a a r t o e d i e n om g e l o w i g e s v e r d e r i n d i e wet en d i e wee van d i e Here t e o n d e r r i g .

onderrig in die kerk van Christus. Daarom is dit *n middel waardeur sowel die kwantitatiewe as kwalitatiewe opbou van die gemeente geskied.

2.2.3.5. Onderrig in die kerk van Christus moet ook inhou om gelowiges te leer om gehoorsaam te wees aan die opdrag om dissipels te maak. Daarom moet alle onderrig in die kerk van die Here ook 'n missionere dimensie en gerigtheid he.

2.2.3.6. Onderrig in die kerk van Christus moet altyd ook voortgaande (volwasse) onderrig wees. Daar kan nooit 'n stadium in die lewe van 'n gelowige op aarde kom dat hy nie meer 6i6aOKW nodig het nie.

2.3. Karaxeo) IN DIE NUWE TESTAMENT

2.3.1. MOTIVERING VIR DIE BESTUDERING VAN Kcaaxea

Die woord KCtTCtxew kom in dieselfde semantiese veld as SiSaoKW voor (Louw en Nida, 1988 (2):139 en 1988 <1): 410 en 414), is baie nou verwant aan SiSaoKW, maar bring tog ander nuanses van gemeenteopbou na vore. Daarom kan 'n eksegetiese ondersoek na die betskenis van Kaxaxew moontlik verdere lig werp op die sentrale vraag van hierdie studie.

Die feit dat kategetiese arbeid in die kerk taamlik algemeen gesien word as 'n kardinale aspek van bewaring en kwalitatiewe opbou en verskeie outeurs die wese van die kerk se kategetiese arbeid fundeer op die betekenis (en vermeende betekenis; vgl. Van Rooy 1986:205) van Kcrraxew (Jooste 1965:20;

De Villiers 1957:20 ev.), is dit ook van belang om te kyk of 'n eksegetiese ondersoek na die betekenis van Kaxaxew moontlik verdere lig werp op die sentrale vraag van hierdie studie.

8INWTIE8E STRUKTUURONTLEDING VAN WTTEU8 28s 16-20 lot Se —►SySeKa

*~»ei9 xfry raX(\qic(u

-+e\q TO OOPS

►ou

^TagaTO >KCU -►tSpVxeg '—►adxols -<6 'ITIOOUS -♦criJToy TCpooeKwr^aca/ -»ol S£ £8 (oxaoay -+KCU -MtpooeXQ&t/ -<6 'ITJOOOQ IXdXriOev adTofg 'E66« | i O l

taoa

lgoug(a

I

»otjy ncteryrexjoaTe £y odpca'O —►uopeu©&vxes p -►•nayxa xa leyT), —»gaTCT(4oyTe<5 L-HOIJTO^S -♦els xb bVoua ^

JT

-+TOQ Tcctxp6g

-+Ka\ TOO moO

►KCU TOXJ ►ayioxj

' — > K X O T O ^ J Q

l8ov

tripe IV -*>■—►mavTa

aa

e^eTeiX^twjy — I ' M ^ T V eyw

el\x\

utaaag

Tag fli^pag

■+ ewg TflQ auvreXe tag

VISUELE VQ0R8TELLING VftN DIE GEDAGTECFBOU

V16a: Geografiese verskyning van die dissipels Die elf gaan na Galilea na die berg

V16b: Die berg nader gekwalifiseer *■ Waar Jesus hulle bestel het

V17: Daaropvolgende handelinge van die dissipels V17b-c: Hulle reaksies Sommige se reaksie Hulle aanbid Ander se reaksie Hulle twyfel Agtergrondomstandi ghede - > [ T o e hulle Horn sien

W18-20; Jesus se gevolglike optrede VI8a: Jesus praat met hulle

Nadat Jesus nader gegaan het, se Jesus die volgende vir hulle

VI8b: Die eerste saak wat Jesus stel »] Aan liy is alle mag gegee

W19-20a: Jesus se gevolglike opdrag aan hulle Maak al die nasies dissipels

Die eerste aspek van die opdrag

Deur te gaan

Die tweede aspek van die opdrag

Deur te doop

Die derde aspek van die opdrag

Deur hulle te leer om al my bevele te gehoorsaam vs20b: Die Tweede saak wat Jesus stel -»1 Ek is altyd by julle

6EDA6TE8TRUKTUUR0NTLEDIN6 VAN HftTTEUB 28:16-20

i ) Die situasie 16. ol 6e hhn pa6i)xal e«opeu8i)oav e l ; xf|i> TahXalav e l ; TO oto$

en plek ou £T4(<ITO auxots 6 'iiiooO?

i i ) Die handeling 17. + Kal UoVtes auxov van die

dissipels ipO0eKUV1)0(H>

ol 8e efiloxaoav

i i i ) Die handeling 18. ► Kai upoeeX&ov van Jesus

—o 'Iiiooii? eXaXT|Oev ixol? \iyw

■t g ixol? \iyw

iv) Die inhoud

[

1 'EBoei) |ioi uiloa e£oue(a £i> oupavu Kal e t l xijs yfy) van die boodskap van Jesus ********************************************************* ' lOptUDtVTt? DVl

<—-||ia6iyteiieaxe| |tavxa xa e8i>i),

+ f)aim{oi>xes auxous ei$ TO ovo|ia xoO taxpog Kal xoO ufoO Kal xou ayiou tveupaxos,

► SiSaOKOVTe; auxous xi)peiv |*dwTaJ ► SiSaOKOVTe; auxous xi)peiv |*dwTaJ

oca eveTeUaui)i> *********************************************************

Kal ifiou

eyo ue6' u|iov eljii tdoas tag ripe'pa; e»$ tfj? euvxeXelas xou alSvog.

(A) Indikatief: i.b.t. die gesag van die Dpgestane Here

****************** Iiperatief i.b.t. die sending van die dissipels (die kerk) (B) ****************** (ft*) Verbondsbelofte deur die Opgestane Here