• No results found

SINTAKIE8E 8TRUKTUURANALI8E VAN ROfEINE 15:20 OUTCOQ 6e

MJWE TESTAMENT

5.1. MOTIVERING VIR KEUSE VAN SLEUTELGEDEELTES

Die werkwoord euayYeXi^opiai kom 55 keer in die Nuwe Testament voor <Wigram en Winter, 1972:320; Arndt en Gingrich, 1974:317; Moulton, 1974:396). Hierdie gedeelte van die studie wil op die sentrale tema van die hele studie toespits. Daarom is dit noodsaaklik om 'n keuse te maak van gedeeltes wat ondersoek sal word. Hierdie keuse berus op die volgende oorwegings:

a. Gedeeltes waar euotYYeXiCo^ai, en stamverwante woorde voorkom in 'n verband waar oiKoSopiea) eksplisiet ook in voorkom;

verband waar omoSo^ew i m p l i s i e t ook i n voorkom, omdat a s p e k t e van gemeenteopbou u i t d i e t e k s v e r b a n d na v o r e kom.

5 . 2 . ROMEINE l i 1 1 - 1 3

H i e r d i e g e d e e l t e bevat wel n i e d i e woord oiKoSo^ew n i e , nnaar e u a Y Ye*l4 ° Ha i

kom i n v e r s 15 voor i n ' n verband met crapi^G) i n v e r s 1 1 . Volgens Louw en Nida (1988 ( 1 ) : 6 7 7 ) kom oiKoSo^ew en 0TT|pi4G) i n diesel-Fde semantiese v e l d voor n a a m l i k : " A b l e , C a p a b l e " . D i t gee genoeg m o t i v e r i n g om d i e b e t e k e n i s van euayy^'-COMm i n h i e r d i e p e r i k o o p nader t e ondersoek en t e kyk w a t t e r l i g v a l v a n u i t h i e r d i e g e d e e l t e op d i e s e n t r a l e v r a a g s t e l l i n g van h i e r d i e s t u d i e .

H i e r d i e v e r s ( 1 : 1 5 ) vorm d e e l van Romeine 1 : 8 - 1 5 . Die p e r i k o o p se k e r n i n h o u d i s Paulus se b e t u i g i n g van sy p e r s o o n l i k e b e l a n g s t e l l i n g en w a a r d e r i n g v i r d i e gemeente en sy m o t i v e r i n g waarom hy h u l l e w i l kom besoek

( v g l . Coetzee, 1980:67; R i d d e r b o s , 1959:28; B r u c e , 1966:75; K r u g e r , 1983:68 e . v . ; J a g e r , s . j . : 1 0 ) .

Paulus se a l i n v e r s 11 d a t sy doel i s om h u l l e t e v e r s t e r k ( v g l . \.va x i p.exa8o), wat nader v e r k l a a r word deur e i ? TO c r a p i x ^ ^ a i ) . v e r d e r v a t hy sy h e l e d o e l weer saam i n v e r s 15 ( v g l . OUTGO? TO KOT e\xe upo9up.ov, wat m . i . n i e n e t op v e r s 14 t e r u g s l a a n n i e , maar op d i e h e l e p e r i k o o p ) en se" d a t d i t d a a r i n b e s t a a n d a t hy aan h u l l e d i e e v a n g e l i e bekend w i l maak. D i e v e r s t e r k i n g wat hy aan h u l l e wou meedeel, i s d a t hy h u l l e w i l euoYYeX io"aa6a i .

Volgens die kolonindeling en sintaktiese ontleding van Kruger I19B3:45-47 en 52) word die verband tussen kola 5 en 9 nie baie duidelik nie. Tog is hy ook van lening dat evoyyeXiOooBoi hier beteken: oi let die evangelie op te bou (Kruger 19B3:76).

Ridderbos (1959:33) het gelyk dat die tekskritiese getuienis vir die neglating van tot; ev P»|ij| baie swak is. Daaroi ioet dit so verstaan word dat Paulus s6: "So dus, Hat iy betref, is ek bereid oi ook aan julle Hat in Roie is, die Evangelie te verkondig".

Nygren (1952:63) wys daarop dat Paulus, met hierdie motivering vir sy voorgenome besoek aan die Romeine, afwyk van sy hele bedieningspatroon. Hy het horn tot dusver daarop toegespits am nie in gemeentes te gaan werk wat deur die sendingwerk van iemand anders tot stand gekom het nie, omdat hy dit nie as sy arbeidsveld en opdrag beskou het nie (vgl ook bo h-Fst. 2:2.5.7 en 2:2.5.8.). Nou vermeld hy egter uitdruklik dat hy die gemeente

in Rome wil gaan versterk deur ook daar die evangelie te verkondig.

GEVOLGTREKKINGS

5.2.1. Opbou en evangelisering staan nie vir Paulus teenoor mekaar nie, maar dit is wesentlik deel van geloo-fsversterking (geloo-Fsopbou) am die evangelie aan 'n gevestigde gemeente te verkondig.

5.2.2. Paulus het &jccYYe\i4o^ai nie gesien as iets wat slegs gedoen word by ongelowiges wat nog nie Christene is, nie.

5.3. ROMEINE 15:20

Hierdie gedeelte is reeds in diepte bekyk. Dit het geblyk dat Paulus ook in hierdie vers euccyYeXi^o^cu sien as 'n aspek van oiKoSo^eco (vgl. bo h-fst. 2:2.5.8.).

Hier kan slegs, in die lig van die bestudering van Romeine 1:8-15 en die gevolgtrekking wat so pas gemaak is (vgl. bo pt. 5.2.), nog iets bygevoeg word. Dit is dat die konklusie dat Paulus nie in Romeine 15:20 euccYYeXi^o^ai ®n oiKoSo^ew teenoor mekaar gestel het nie, versterk word

deur die -Feit dat Paulus in 1:15 duidelik gestel het dat hy C n gevestigde gemeente) versterk deur (hulle) te evayyek\.Z,eo6a\. nie.

GEvtJLGTREKKING

5.3.1. Paulus sien euayyeXl^onai as 'n onderdeel van geloofsopbou en -versterk i ng.

5.4. 1 KORINTIeRS 9:16 en 18

Die agtergrond van die toestand van die gemeente in Korinte in 1 Korintiers 9 is belangrik om te verstaan. Paulus verneem dat daar groepvorming en twis en verwarring oor allerhande vrae aan die orde van die dag is (vgl. 1 Kor 1:10-16, asook Coetzee,1980:46; Bruce, 1971;1-27; Jager, 1974:6-9; Wolff, 1982:18). Paulus wou graag hierdie gemeente konsolideer deur antwoorde op hulle vrae te voorsien.

Hy verdedig in hoofstuk 9 sy apostoliese gesag. (Daarom begin hy reeds in vs 2 om die bestaan van die gemeente as 'n bevestiging van sy apostoliese gesag aan hulle voor te hou; vgl. ook Wol-Ff,1982:19.) Die feit dat Paulus nie in Korinte deur die gelowiges materieel onderhou is nie en daarom tente gemaak het om sy daaglikse brood te verkry (Hd 18:3 e.v.), was vir sommige Korintiers 'n rede om Paulus se gesag as apostel in twyfel te trek. Daarom staan daar in vers 2: "ei aXXoi? OUK ei\x\ <5tn6<Tro\oc;". Wolff (1982:19) stel dit anomwonde: "Man wird dies als Argument benutzt haben, urn den Apostolat des Paulus in Frage zu stellen (vgl. auch 15,1-11)".

Paulus motiveer in 9:4-14 die bevoegdheid wat elke evangelieverkondiger het om deur die gemeente versorg te word baie sterk met argumente uit die Ou Testament en uit die daaglikse lewe. Hy het egter nie van hierdie reg gebruik gemaak nie, om nie 'n hindernis vir die evangelie te wees nie.

Dan s t e l hy d u i d e l i k i n v e r s 16 en 17 d a t hy n i e u i t e i e keuse d i e e v a n g e l i e v e r k o n d i g om daarvoor b e t a l i n g t e o n t v a n g n i e . God h e t ' n l a s op hom g e l e om d i e e v a n g e l i e t e v e r k o n d i g . Sy l o o n o-F e e r l e j u i s d a a r i n d a t hy d i e e v a n g e l i e g r a t i s b r i n g .

Wat v i r d i e v r a a g s t u k van h i e r d i e s t u d i e b e l a n g r i k i s , i s hoe hy d i e werkwoord evcxyyekL^o^aL h i e r g e b r u i k . Hy doen d i t om e n e r s y d s s y werksaamheid by d i e g e v e s t i g d e gemeente i n K o r i n t e t e beskry-F, en om andersyds t o g b a i e s t e r k sy m i s s i o n e r e d o e l met sy h e l e o p t r e d e u i t t e s p e l . Laasgenoemde doen hy v e r a l i n d i e s l o t v a n d i e h o o f s t u k waar hy van v e r s 19 a-f v e r d u i d e l i k d a t sy h e l e o p t r e d e g e m o t i v e e r word deur d i e een g r o o t oorheersende d o e l om mense v i r C h r i s t u s t e wen. Die woord (KepSa'uA*)) word d i e s l e u t e l w o o r d wat v a n v e r s 19 a-F vy-F keer voorkom en dan, wanneer hy d i e samevattende s l o t d o e l van sy o p t r e d e v o o r h o u , v e r v a n g hy d i t met ooxxo ( k o n j . a o r . van 0 0 4 0 ) . D i e werkwoord KepScuva) word as d i e sendingwoord by u i t s t e k i n d i e Nuwe Testament beskou. S c h l i e r (1968:673) s t e l d i t s t e r k : " I n t h e m a i n , however, KepSawe w> i s a m i s s i o n a r y t e r m . Thus i n 1 C 9 : 1 9 -Ff. i t means ' t o make a C h r i s t i a n , ' and i s i n t e r c h a n g e a b l e w i t h o o £ e u ' . . . " ( V g l . 00k Van Swigchem 1955:123.)

I n 1 Kor 9 kan Paulus dus met eucryveAiConai bedoel d a t hy d i e evangel i e v e r k o n d i g , enersyds om * n g e v e s t i g d e gemeente op t e bou en andersyds 00k om o n g e l o w i g e mense t e r e d .

Kruger (1983:76) is dus verkeerd oi (kategories) te beNeer dat euayye)Ui;o|iai in 1 Kor 9:16 uitsluitlik na die geloofsopbou van die geteente verwys en nie inhou o« tot geloof te bring nie. Hy hou duidelik nie rekening let die setantiese invloed Hat die groter verband hier op die gebruik van die woord uitoefen nie.

GEVOLGTREKKING

*n gevestigde gemeente in hulle geloo-f versterk sal word sowel as om ongelowiges buite die gemeente tot bekering te bring.

5.5. 2 K0RINTiaR8 10:16

Die verhouding tusse euoYYeAi^o^ai en oiKoSonew in 2 Korintiers 10 is reeds breedvoerig bespreek (vgl. bo hfst. 2:2.5.11.) Daar is aangetoon dat Paulus in hierdie gedeelte duidelik stel dat sy e£ouaia om die gemeente op te bou (OiKoSopriv) beteken dat hy nie net hulle geloo-f wil opbou nie maar onder hulle met evangelieverkondiging besig was. Die doel van sy opbouwerk was om die stryd en verwarring binne die gemeente van Korinte geheers het uit

die weg te ruim, sodat hy met hulle hulp juis die evangelie verder kon gaan verkondig op plekke waar mense Jesus Christus nog nie ken nie.

Dit is duidelik dat Paulus se doel met euoYYeXiaac6ai (aor. inf.) is dat hy die blye boodskap aangaande Jesus Christus aan ongelowiges wil gaan verkondig waar daar nog nie gemeentes bestaan nie. (Bruce, 1971:233 meen - met 'n beroep op Rm 15:19, 24 en 28 - dat Paulus waarskynlik die gebiede anderkant Agaje in gedagte gehad het. Dit is dan ander dele van die Balkan skiereiland bv. Illirikum en sel-fs die Westelik Mediterreense gebied, in besonder Spanje... "Gentile territories thus far unevangelized". Hughes, 1962:370, vestig die aandag op 'n aanhaling van Klemens wat teen die einde van die eerste eeu geskry-f is - dat Paulus tot by die verste grense van die Weste gereis het om die evangelie te verkondig.)

Daarom kan hy so sterk beklemtoon dat hy nie vir homsel-f roem wil inoes oor die werk wat ander reeds gedoen het nie (ev a\\OTpi<o KOVOVI e IQ Ta eroi^a het die betekenis van "dit wat reeds in die werkkring van 'n ander tot stand gekom het"; vgl. ook Hughes, 1962:369).

sien dat Paulus die gemeente tot aanvaarding van sy apostoliese gesag wil konsolideer - deur hulle juis by sy missionere visie in te trek. Hy bou hulle dus nou verder op deur die missionere roeping van die kerk te beklemtoon. Hughes (id.) se dit duidelik: "Their need was to capture his vision and to see that they too, though, it was true, a geographically localized community, were integrally bound up with the realization of that dynamic vision". Tegelykertyd word dit duidelik dat 'n gemeente wat langs die weg van opbou gekonsolideer word, juis tot 'n groter mate missioner gerig raak. Dit is asof Paulus, met die inbring van die missionere motief in die hele argumentasie oor die stryd en verwarring en betwyfeling van sy apostoliese gesag in 2 Korintiers 10, by die Korintiers wil tuisbring: "0ns verantwoordelikheid om die sendingopdrag uit te voer, is nog so groot dat ons nie nou tyd met twis en verdeeldheid moet verkwis nie".

Dit is belangrik om ook die plek en betekenis van verse 17 en IB in hierdie gedagtegang te begryp. Dit kon so gelyk het aso-f Paulus homself op die voorgrond wil stel deur so sterk sy apostoliese gesag te verdedig. Juis

daarom vestig hy die aandag op God self. Dit is per slot van rekening nie hy wat die gemeente tot stand gebring het nie. God self het Paulus se evangeliBverkondiging gebruik en Hy het Paulus se Goddelike opdrag om die gemeente te bou, bevestig deur die geloof in hulle harte te laat ontwaak. Hughes (1962:371) meen dit is die grondtoon in Paulus se hele apostolaat wat hier weer benadruk word naamlik: "not I, but Christ"; en dit behoort ook die basiese gesindheid van elke ware Christen se lewe te wees.

Paulus trek die gedagtegang na hierdie punt toe - dirBk nadat hy die missionere opdrag van die kerk as middel en doelwit van die opbou beklemtoon het - en bring so die teosentriese gerigtheid van alle gemeenteopbou en missionere visie duidelik na vore. Deel van die probleem,

van groepvorming en gevolglike verwarring in Korinte, was juis die aanhang van bepaalde persoonlikhede (vgl. 1 Kor 1:10-16), terwyl die lewende Here en sy wil vir sy kerk sel-F die oorheersende plek in elke gelowige se lewe moes beklee het. Sou die gemeente meer Godgerig raak en minder mensgerig wees, dan sal daar die regte waardering vir die amp van die apostel bestaan, en sal daar juis ook *n brandende missioneVe ywer voorkom en sal opbou in die voile sin van die woord plaasvind.

GEvOLGTREKKINGS

i t > /

5.5.1. Die euc<YYe\i4op.ai is in 2 Kor 10:16 *n aspek van oiKo8op.ew.

5.5.2. Die verkryging van mission^re visie, en die gevolglike missionere betrokkenheid van die gemeente word in 2 Kor 10:16 beklemtoon as manier om die gemeente op te bou.

5.5.3. Teosentriese gerigtheid in gemeenteopbou lei tot die regte waardering van die amp en tot meer missionere ywer.

5.5.4. *n Gemeente wat langs die weg van opbou gekonsolideer raak en daarby twis en groepvorming uitskakel, sal tot 'n groter mate by die uitdra van die evangelie betrokke raak.

5.6. 2 K0RIlsrTieR8 11:7

Waar Paulus in 2 Korintiers 10 sy apostoliese gesag verdedig het, gaan hy in hoofstuk 11 verder om sy gesag teenoor die van die valse apostels te stel. Kyk maar na sy byna sarkastiese verwysing na xmepXiau arcocJToXwu' (vs. 5 ) ; sy verwysing na oi yap T O I O O T O I q$eu8cm6oToXo I, epyaTai 80X101 (vs. 13) en sy vergelyking tussen hulle en die Satan wat homsel-F verander in 'n engel van die lig (vss. 14 en 15).

Nou kom die -feit dat hy in Korinte gewerk het sonder om van die Korintiers enige vergoeding te ontvang, weer 'n keer ter sprake. Maar dit word hier veel sterker as in hoo-Fstuk 10 spesi-Fiek vergelyk. Maar die kontras daarvan teenoor en afwysing van die valse apostels word hier sterker gestel as in hoofstuk 10.

Die argument van die valse apostels was dat Paulus minderwaardig was, en daarom nie gewaag het om van die Korintiers versorging te ontvang nie. Dit was immers gebruiklik dat 'n geakkrediteerde retorikus of filosoof, as "professionele" persoon, se waarde erken word deur die grootte van sy versorging wat hy ontvang. (Die iSuoTrys T£> \6Y<J> het die strekking van "'n amateurspreker" of 'n "kwasie-, nie professionele leraar". Bruce, 1971:237 vertaal met "unskilled in speaking" ; Hughes, 1962:383 gee 'n hele aantal parallelle uit die Griekse wereld van destyds om hierdie punt te staaf. Vgl. ook Jager, s<j;:205)

Daarom vra Paulus in vers 7 of dit dan 'n sonde was (die argument van die valse apostels) dat hy vergoeding geweier het. Hy stel dit ook duidelik dat hy homself verneder het -(met 'n optrede asof hy slegs die status van 'n amateurprediker het) deur nie van die Korintiers versorging te ontvang nie. Hy wys dan daarop dat hy hulls verhoog het deur homself te verneder toe hy die evangelie van God kosteloos aan hulle gebring het.

Wat vir die aard van hierdie studie belangrik is, is dat Paulus binne hierdie hele gedagtegang verklaar dat hy die gemeente verhoog het deur hulle te e\rr\yye\ \.aa\XT\v (aoristus). Daarmee verwys Paulus na die aanvanklike vestiging en ontstaan van die gemeente sowel as die periode van 18 maande wat hy daar gewerk het. Dit is belangrik am daarop te let dat UipcoOryre bepalende invloed op die betekenisimplikasie van €\xt)yye\ioa\xr)V het - uqxoOrjxe gebeur deur eur|YY^'C|J.riv. (Schlatter, 1969:643 stel dit so:

"Das Ufw8r)i/cc<. der Gemeinde geschieht dadurch, das er ihr die heilsame Botschaft Gottes verkundigt".) Die opboubegrip word hier met u*|3to0ryre by implikasie ingevoer en daarmee verwys Paulus na hulle aanvanklike bekering (Jager, 197:205 se "trekken uit de duisternis tot de licht van Gods genade".) sowel as hulle verdere verdieping in Christus. Daaruit kan dus afgelei word dat euayyeXlConcu volgens Paulus nie net gedoen is teenoor ongelowiges nie, maar dit was die middel waarmee 'n gemeente gevestig en

(kwantitatief sowel as kwalitatief) opgebou word.

GEVOLGTREKKING

5.6.1. 'n Gemeente word volgens 2 Korintiers 11:7 kwantitatief sowel as kwalitatief opgebou deur die evangelie te verkondig.

5.7. GPLASIeRS 1 en 2

Die woord oiKOSo^iew handel in Galasiers 2:18 blykens die hele verband nie eksplisiet oor gemeenteopbou nie, en daarom is dit nie in hoofstuk twee behandel nie. Waar hierdie onderafdeling nou handel oor die verhouding tussen gemeenteopbou en evangelisering - besien vanuit die gebruik van die woord eucryyeX I.40HCU - word dit vanuit die gedagtegang van die hele konteks

in Galasiers 1 en 2 tog nou relevant.

Paulus het in Gl 1:1-2:11 sterk beklemtoon dat die evangelie wat hy verkondig die enigste ware evangelie is (De Klerk, 1983:21-72; Ridderbos, 1953:46 ev. ; Bruce, 1982:135-137). Die waarheid van die evangelie is egter aangetas deur Judaistiese elemente en Petrus se terugkrabbel ter wille van aansien by die Jode (De Klerk, 1983:69-72). Daarom gee Paulus in 2:15-21 'n opsomming van sy evangelie wat in die res van die brief verder ontvou word.

Die kern van hierdie evangelie is dat ons nie deur die werke van die wet nie, maar alleen deur die geloo-f in die volkome en voldoende soeno-f-fer van Jesus Christus, voor God regverdig, en sy kinders, is (Bruce, 1982:135). Dit is vir die sentrale vraag van hierdie studie belangrik, om raak te sien dat Paulus in hierdie verband in 2:18 so sterk beklemtoon dat daar volledige konti'nuiteit moet wees tussen die aanvanklike mvangelie - wat die gemeentB gehaor het waardeur hulle tot gelocrF gekom het - en die verdare

opbouwerk. In hierdie verband word die opboumotie-f (weliswaar as

negatiewe, verkeerde opbou) ingevoer. Op 'n taktvolle manier praat Paulus van die dwaalleraars deur na homsel-F te verwys met ... KcnreXuact xccuxa ua\iv oiKo8o|ico. (Ridderbos, 1953:102 is van mening dat Paulus in die "supra-individual" eerste persoon praat omdat hy die saak, en nie die persoon nie, aan die orde wil stel.) Die dwaalleraars het juis hierin gesondig. Hulle wou die wetsgeregtigheid wat Paulus in sy prediking van die begin a-F a-Fgebreek het, tans weer op 'n subtiele manier invoer onder die voorwendsel dat hulle nou iets wil aanbied wat as verdere voltooiing van die gemeente se geloo-Fsgroei noodsaaklik is. Dit mag egter nie gebeur nie. Voortgesette opbouwerk wat in stryd is met die oorspronk1ike evangelieboodskap waardeur iemand tot bekering kom, is sonde (vgl. die napa&cnmy l|iccuxbv o w IOXOVW) .

Dit is vir die sentrale vraag van hierdie studie van kardinale belang dat hieruit a-Fgelei kan word: voortgesette opbouwerk mag nooit iets radikaal anders wees as aanvanklike €UcryY€Xi40|iai nie; dit moet slegs 'n verdieping in en verdere toepassing van diesel-Fde basiese evangelie wees. In die opbouwerk van 'n gevestigde gemeente mag die kernmomente van die evangelie nie versmoor word nie, maar dit moet in alle opbouwerk steeds helder deurklink. In hierdie opsig moet elke gevestigde kerk in die voile sin van

d i e woord evangeliese kerk wees. D i t b e v e s t i g v a n u i t ' n ander hoek d i e ■Feit (wat oak reeds i n v o r i g e g e v o l g t r e k k i n g s na v o r e gekom h e t ) : d a t opbou en evangel i s e r i n g t e n d i e p s t e d i e s e l - f d e saak i s .

GEvtDLGTREKKINGS

5 . 7 . 1 . Voortgaande opbouwerk i s n i e i e t s anders as exjcryveXi^o^ai n i e , maar d i t i s s l e g s ' n v e r d i e p i n g i n en v e r d e r e t o e p a s s i n g van d i e s e l - f d e kernwaarhede van d i e e v a n g e l i e .

5 . 7 . 2 . V o o r t g e s e t t e opbouwerk wat i e t s anders i s as d i e o o r s p r o n k l i k e evangelieboodskap waardeur iemand t o t b e k e r i n g kom, i s sonde.

lets wat ook vanuit hierdie gevolgtrekking voortvloei, is dat Paulus in sy betoog in hierdie brief in feite besig is oi afdwalende en afgedwaalde gelowiges terug te roep na die regte weg deur hulle weer te herinner aan die basiese kernaspekte van die evangelie wat hulle aanvanklik ontvang het. (Vgl. ook die gebruik van efitiyyeXidanev U|i?v TO uporepov in 4:13.). Hy is besig on hierdie afdwalende en afgedwaalde gelowiges te (her)evangeliseer (Eereforneerdes sou se hy, doen evangelisasie). Let ook op die sterk taal in 4:19: teRVia |lou ou? idJuv UlCva ue'xpi? ou |iopftt8]j XpiOto? ev uuiv [iy bekleitoning, P.J.B.I Hat daarop dui dat Paulus iets van 'n radikale bekering van hulle vernag. "He hopes with all the ardor of his soul that, for the sake of their own salvation, the Galatians Hill renew their forier attachnent to hia"

(Hendriksen, 1969:175). Dit iipliseer dus dat die terugwen van afgednaalde en afdwalende verbondskinders ten diepste op dieselfde lanier gedoen loet word as wat hulle die eerste keer gewen is: hulle loet die kern van die evangelie van genade alleen, deur die geloof in Christus, hoor!

5 . 8 . EFE8IER8 2 i 1 7 - 2 2

D i e o n m i d d e l l i k e k o n t e k s van h i e r d i e v e r s e i s (soos reeds beredeneer by h-fst. 2 : 2 . 5 . 1 2 . ) E-f 2 : 1 4 - 2 2 wat handel o o r d i e k e r k u i t a l d i e n a s i e s as BBD getiau in Christus. V e r s 17 vorm ' n komponent b i n n e d i e k l e i n e r g e d a g t e - e e n h e i d wat van v e r s 14-18 s t r e k . Vers 14 maak ' n s t e l l i n g wat deur d r i e KCU s i n n e v e r d e r g e m o t i v e e r w o r d . C h r i s t u s i s ons v r e d e d e u r d a t hy a l b e i groepe een gemaak h e t . D i t h e t Hy gedoen deur ( i ) d i e middelmuur van s k e i d i n g a-f t e break i n d i e ophe-f-fing van d i e wet van Moses met sy gebooie en b e p a l i n g s ( v s s . 14b en 1 5 ) ; en deur ( i i ) d i e twee groepe wat i n

vyandskap geleef het, tot een liggaam te versoen deur sy sterwe aan die kruis (vs.15); en deur (iii) te kom en die evangelie van vrede aan te kondig vir die wat ver en die wat naby is (vs. 17). vers 18 gee dan die konklusie waarop dit uitgeloop het: ons het nou almal saam deur Christus, deur sy Gees, toegang tot die vader. Verse 19-22 is dan samevatting van die hele gedagtegang waarmee Paulus in terme van die boubeeld (vgl. £uoLKo8o|ir|9eyTec; in 2:20; oiKoSo|ir| in 2:21; auyoiKo8o|ieTa9e in 2:22) 'n afronding (vgl. apa o w wat dui op 'n bepaalde konklusie; Grosheide,

1960:47) gee van sy sentrale, ekklesiologiese gedagtegang, wat in hierdie perikoop na vore gekom het.

Dit is vir die sentrale vraag van hierdie studie belangrik om raak te sien dat die opbou van die gemeente gebeur deur die drie dinge wat volgens die drie Kdi sinne plaasvind. Die opbou vind dus (onder andere) plaas deur die verkondiging (eur|YY^LCfC(T0) v a n (die evangelie van) vrede. Paulus dui wel

hier Christus sel-F as die outeur van die verkondiging aan, maar hy maak dit later duidelik dat die gelowiges kragtens hulle gawes dit sel-F doen (vgl. 4:7-16). In die lig daarvan dat die hele perikoop handel oor die hegte eenheid wat die opbouwerk tot stand bring, is dit duidelik dat die evangelieverkondiging tot vrede en eenheid tussen uiteenlopende groepe binne die kerk lei..

GEvULGTREKKINGS

5.8.1. Opbou vind plaas deur die verkondiging van die evangelie.