• No results found

Liewe lidmaat

Dit is van tyd tot tyd goed om oor sekere sake en menings in „n Gemeente duidelikheid te kry. As deel van my Meestersgraad oor Murray Gemeente kan ons die navorsing doen met die hulp van die Fakulteit Teologie en die Sentrum vir Statistiek op Stellenbosch. Dis „n goeie geleentheid!

Sake wat baie bespreek word in die Gemeente is, soos u uit die vrae kan aflei, die

onderwerp van die vraelys. Die Kerkraad sal die verwerkte data gebruik vir beplanning en die Gemeente inlig oor die uitslag van hierdie opname. Elke lidmaat bo die ouderdom van 14 jaar gaan kans kry om ‟n vraelys in te vul. Dis belangrik dat elke lidmaat deelneem aan die navorsing. Wees verseker dat die vraelyste 100% anoniem is. Antwoord so feitelik as moontlik – met ander woorde, gee u eerlike mening van sake soos u dit sien en soos dit is. Dis „n kort vraelys en u behoort dit gou te kan invul. Die wyksouderling sal dit weer by jou kom kry of plaas dit asb enige Sondag in die kollektebordjie.

Baie dankie vir u samewerking. Vraelys vir M.Th. 2010

Dankie dat u aan die opname deelneem U antwoord bly heeltemal anoniem

Vul een sirkel per vraag in, tensy anders versoek Kleur die sirkels so in en nie so nie

1.Hoe gereeld woon u die eredienste in hierdie gemeente by? (Merk net een)

1 Omtrent nooit of slegs by spesiale geleenthede

2 Minder as een keer per maand

187

2. In watter mate neem u deel aan gemeente aktiwiteite of is u betrokke by iets soos byvoorbeeld:

Kategese/Sondagskool/Kinderkrans, ‟n Kleingroep, Bedieningsgroep soos Uitreik, Jeug, Vrouediens, ens., sing in die Koor of deel van Sangbegeleiding, dien as Diaken/Wyksouderling/Kerkraadouderling?

1 Omtrent nooit of slegs by spesiale geleenthede

2 Minder as een keer per maand

3 Een keer per maand

4 Twee of drie keer per maand

5 Gewoonlik elke week

3.In watter mate neem u deel aan aktiwiteite van die gemeente waar die gemeente uitreik na die wyer gemeenskap, soos byvoorbeeld uitreikaksies in gemeenskap, dienswerk in gemeenskap soos sopkombuis, klerebank ens. Of betrokke in tye van nood in die breë gemeenskap of iets bygedra om nood te help verlig?

1 Ek het nog nooit aan so iets deelgeneem nie en is glad nie positief oor so iets nie

2 Ek neem nie deel nie, maar is nie negatief daaroor nie

3 Ek het al by uitsondering deelgeneem

4 Ek het al ‟n paar keer deel geneem

5 Ek probeer gereeld moontlik deelneem en beskou dit as belangrik om deel te

neem.

4.Hoeveel dra u finansieel by tot dié gemeente

1 Ek gee 10% of meer van my netto inkomste gereeld

2 Ek gee ongeveer 6% tot 9% van my netto inkomste gereeld

3 Ek gee minder as 5% van my netto inkomste gereeld

188

5.Het u die afgelope 12 maande ‟n verskil in iemand se lewe gemaak deur een van die volgende te doen wat niks met die gemeente te doen gehad het nie? Geld aan iemand buite my familie geleen. Vir iemand, buite my familie, gehelp wat baie siek was. Kos geskenk of voorberei vir iemand buite my familie. Geld vir ʼn liefdadigheidsorganisasie (buite die gemeente) geskenk. Met mense saam gewerk om ʼn probleem in die gemeenskap op te los.

1 Glad nie

2 Met die hoogste uitsondering

3 Van tyd tot tyd wel

4 Heelwat kere

5 Op ‟n deurlopende basis (Dis deel van my alledaagse lewe)

6.In vergelyking met 2 jaar gelede: Hoe lyk u deelname aan gemeentelike aktiwiteite?

1 Neem meer deel

2 Omtrent dieselfde

3 Neem minder deel

4 Neem glad nie meer deel nie

5 Nie van toepassing nie (minder as 2 jaar hier)

7.Die meeste mense het ‟n behoefte aan geloofsgroei. Het jy die afgelope jaar in jou geloof gegroei? Merk een.

1 Geen groei

2 Min groei

189

1. Eredienste en prediking A

2. Besoek van dominee aan huis/stoor B

3. Kleingroep byeenkomste C

4. Eie stiltetyd D

5. Kursus of seminaar E

6. Omgee van mede gelowige F

7. Om iets aktief in gemeente te doen G

8. Tydens ‟n uitreik of situasie buite jou gemaksone H

9. Tydens ‟n interkerklike byeenkoms I

9.Hoe gereeld hou u persoonlike stiltetyd (bv. gebed, nadenke, Bybel lees)?

1 Gewoonlik elke dag

2 Paar keer per week

3 So nou en dan wanneer ek tyd kry

4 Amper nooit

5 Nooit

Die volgende stellings word gemaak. Omkring die nommer in watter mate jy met die stelling saamstem of nie. Dit gaan nie oor jou belewenis van die gemeente tans nie, maar hoe jy dink ‟n gemeente moet wees.

10. Die gemeente bestaan hoofsaaklik ter wille van sy lidmate se versorging

1 Stem volkome saam

2 Stem in ‟n mate saam

3 Is onseker of ek saamstem

190

11. Die gemeente bestaan hoofsaaklik as ‟n ruimte waar die Woord van God suiwer bedien word sodat lidmate reg kan glo

1 Stem volkome saam

2 Stem in ‟n mate saam

3 Is onseker of ek saamstem

4 Stem nie regtig saam nie

5 Stem glad nie saam nie

12. Die gemeente bestaan hoofsaaklik as die Liggaam van Christus waar elke lid ‟‟n

bydrae het om te maak, sodat die kerk sout en lig vir die wêreld kan wees(Van die wêreld ‟n beter plek kan maak vir almal).

1 Stem volkome saam

2 Stem in ‟n mate saam

3 Is onseker of ek saamstem

4 Stem nie regtig saam nie

5 Stem glad nie saam nie

13. Die gemeente bestaan hoofsaak sodat daar van alle terreine van die

samelewing ‟n beter plek gemaak kan word, sodat iets van God se koninkryk in die gemeenskap sigbaar kan word.

1 Stem volkome saam

2 Stem in ‟n mate saam

3 Is onseker of ek saamstem

191

14. In die toekoms behoort die gemeente terug te beweeg na hoe ons dinge in die verlede gedoen het.

1 Stem volkome saam

2 Stem in ‟n mate saam

3 Is onseker of ek saamstem

4 Stem nie regtig saam nie

5 Stem glad nie saam nie

15. In die toekoms moet die gemeente gelowig hou by die huidige rigting.

1 Stem volkome saam

2 Stem in ‟n mate saam

3 Is onseker of ek saamstem

4 Stem nie regtig saam nie

5 Stem glad nie saam nie

16. In die toekoms moet die gemeente by God hoor wat Hy van ons vra en dit dan gehoorsaam doen.

1 Stem volkome saam

2 Stem in ‟n mate saam

3 Is onseker of ek saamstem

4 Stem nie regtig saam nie

5 Stem glad nie saam nie

192

2. Opleidings geleenthede en kampe B

3. Aanbidding tydens eredienste en aanbiddings geleenthede C

4. Prediking D

5. Kleingroepe en omgeegroepe E

6. Gebedsbediening F

7. Praktiese omgee vir mekaar in tye van nood G

8. Geleenthede saam met ander gemeentes te aanbid H

9. Pastoraat in krisistye deur dominee I

18.In die afgelope twee jaar, was daar enige konflik in dié gemeente? (Merk net 1 moontlikheid)

1 Geen konflik waarvan ek bewus is nie

2 Minder ernstige konflik

3 Ernstige konflik

4 Ernstige konflik, sodat van die leiers of lidmate

die gemeente verlaat het

5 Ek weet nie

19.Het die gemeente ʼn duidelike visie?

1 Ek is nie bewus van die visie nie

2 Daar is sekere idees, maar nie ʼn duidelike visie nie

3 Ja, en ek is sterk verbind daaraan

4 Ja , en ek is deels verbind daaraan

193

21.Hoe lank woon u al in die gemeente?

1 Minder as ʼn jaar 4 6 – 10 jaar

2 1 – 2 jaar 5 11 – 20 jaar

3 3 – 5 jaar 6 21 - 30jaar

7 30jaar of meer

22.Is u: 1 vroulik 2 manlik

23.Wat is u beroepstatus? Merk een.

1 Werk voltyds, deeltyds of self in diens

2 Werkloos

3 Voltydse tuisteskepper

4 Afgetree

5 Student

6 Ander

24.Wat is u huwelikstatus. Merk een.

1 Nooit getroud

2 Eerste huwelik

3 Geskei

4 Weduwee, wewenaar

5 Weer getroud na dood van eggenoot

6 Weer getroud na egskeiding

194

1 Geen formele opleiding

2 Gedeeltelike skool opleiding

3 Hoërskool voltooi

4 Naskoolse kwalifikasie 3 jaar of minder voltooi

5 Naskoolse kwalifikasie meer as 3 jaar voltooi

26.Vul ʼn gesinslid van u ook die vraelys in?

1 Ja 2 Nee

27.Stem u saam of nie: “Ek voel opgewonde oor dié gemeente se toekoms.”?

1 Stem beslis saam

2 Stem saam

3 Neutraal of onseker

4 Stem nie saam nie

5 Stem beslis nie saam nie

28.Stem u saam of nie: Die gemeente is altyd gereed om iets nuuts te probeer?

1 Stem beslis saam

2 Stem saam

3 Neutraal of onseker

4 Stem nie saam nie

5 Stem beslis nie saam nie

195

1 2 3 4 5

Daar moet „n meer formele verhouding tussen dominee en lidmate in ons gemeente wees.

Daar moet „n meer oop verhouding tussen dominee en lidmate in ons gemeente wees.

A

Ons gemeente se dominee moet meer ingestel wees op die behoud van die gemeente se tradisie.

Ons gemeente se dominee moet meer ingestel wees op „n visie vir die gemeente se toekoms.

B

Ons gemeente se dominee moet meer konsentreer op die ordelike verloop van die gemeente se bediening.

Ons gemeente se dominee moet meer vaardig wees met die ontwikkeling van die gemeente se bediening.

C

Die bedieningstake in ons gemeente moet hoofsaaklik deur die dominee

onderneem word.

Lidmate moet hoofsaaklik

verantwoordelikheid neem vir bedieningstake in die gemeente.

D

30. Ek verkies om in 'n gemeente te wees waarin die dominee...

(Merk in volgorde van voorkeur 1 tot 4, waar 1 meeste en 4 minste belangrik)

„n FAMILIEVRIEND is wat die gemeente liefhet, wat elke gemeentelid persoonlik ken en oral gemaklik met

almal kan omgaan. A

‟n PASTOR is wat gelowiges help om die Bybel te verstaan, hulle effektief in hulle persoonlike

omstandighede kan bystaan en vir hulle in gebed intree. B

‟n TOERUSTER is wat kundig is met die ontwikkeling van die gemeente se bedieninge en die toerusting

van die gemeente se lidmate. C

„n LEIER is wat die vaandel dra van die gemeente se ideale en almal inspireer om dit entoesiasties uit te

196

Administrasie (bv. beplanning, kerkraads- en kommissievergaderings) A

Berading (bv. persoonlike gesprekke met lidmate wat vrae en

probleme het, en met voornemende huwelikspare) B

Huisbesoek C

Organisering van aksies, projekte en funksies i.v.m. die jeug, sending,

ens. D

Prediking (voorbereiding en lewering) E

Toerusting en opleiding van bv. kategete, kerkraadslede en

kleingroepleiers F

Voorbidding G

Opsioneel:

A:

Enige kommentaar van u kant oor u rolverwagting van die gemeente se

dominee?_________________________________________________________ __________________________________________________________________ __________________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________

B:

Wat dink jy is God se doel vir ons gemeente hier en nou?

__________________________________________________________________ ____________________________________________________________

____________________________________________________________ ____________________________________________________________

197