• No results found

is, is is is

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "is, is is is"

Copied!
11
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Skoonheiu van die natuur is nie 'n eienskap V[ll dinge nie, want skoon­

heid vereis 'n verhouding van dinge tot die menslike gees. Dit word bepaal in terme van 'n aktiwiteit van die gees van die mens of, anders gestel, van 'n rigtingbepaalde menslike funksie.Met estetiese skoonheid word die ryk van lewende vorme betree en nie van lowende dinge nio; die estetiese ervaring is 'n deurlewing van die dinamiese aspek van vorme.

Kuns is die openbaring van die innerlike lewe van die mens wanrin daar harmonic gebring word tusson die mens en sy w~reld. Verbonde aan die sinnelike, verhef die mens hom daarbo on bevry homsolf van sy sinnelike gebondenheid deur die funksionele simboolskepping van suiwere vormo. Nie alleen word hy bevry van sy sinnelike ervaring nie, maar ook van die las van sy emosies. "But art turns all those pains and outrages, these cruel­ ties and atrocities, into a means of selfliberation, thus giving us an inner fre-edom which crumot be attained in any other way. ,,1

HOOFSTUK 8 GESKIEDENIS

~ Inleiding.Vir Cassirer is daar twee universele beginsels wat ons in al die vorme vru~ die menslike ervaring vind en dus ook in die w~reld van geskiedenis.Hierdie twee kategoriee van substansie en verandering, van syn en wording is voorwaardes en voorveronderstellings van ons empi­ riese kennis. Selfs die w~reld van geskiedenis kan nie enl<el in terme van verandering verstaa,n word nie. Sonder hierdie element kan daar nie van gewkiedenis gepraat word as 'n sisteem nie. Geskiedenis as sisteem het ook deel aan 'n identiese struktuur, soos deur elke sisteem veronderstel. Hierdie strukturele identiteit bestaan nie uit 'n identiteit van materie nie maar van vorm.

Die historiese insig is 'n baie laat produk van die menslike kultuur. Voor die groot Griekse historici was die mens tevrede met 'n mitiese ver­ klaring van die oorsprong van dinge. Toe die mens bevlUs word van die pro­ bleem van tyd en hy begin navraag doen na die oorsprong van dinge, vind hy 'n antwoord in die mite, waar 'n poging aangewend word om 'nl:ronolo­ giose volgorde van dinge en gebeure te bapaal. Hierdie verklaring is nie histories in die W2.re sin van die 1'l00rd nie, want in die mite is verlodo, hode en toekoms saamgebonde. Mitiose tyd het geon bepaalde struktuur nie en van mitiese oogpunt het die vorledo nie verbygegaan nie - dit is nog altyd hier. Too die mens eeter diekomplekse srunestelling van die mitieso verbeelding begin ontrafcl, word hy oorgeplaas na 'n nuwe wareld, 'n wareld van feite en vorm hy 'n totaal ander begrip van die werklikheid; hy begin

onderskoi tussen historiese en mitiese danke, tussen lagende en waarhoid. ~ Die inter~rotasio_~~is~orieso feite.

a. HistoriesG feite: Dit is onbetwisbaar dat geskiodenis van feite afhanklik is, maar om historicse waarheid te omskrywe as in ooreenstemming met feite is foutiof. Foite is goon geskiedenis nie, maar is slegs die matoriaal wat gebruik word om geskiedenis to vorm (fvnksioneel, simbolios, vormend, skeppond en intorpreterend). Net soos die klanke by die taal en die sinneliko materiaal by kuns, moet die feito van die geskiedenis tot

57./ simboolvorme omskop ••••• 1. E.o.N., 1490

(2)

57

simboolvorme omskep word (nfrom inside to outsidG").

nan

Gers ka.:n ons van geskiedenis praat.

In sy ontleding van historiese foite kom Cassiror tot diG volgGnde govolgtrekking: Allo feitoliko waarheid voronderstel teoretioso waarheid en wanneor ons van feito praat verwys ons nio net na ~ns sintuiglike data nie maar ons dink ook aan empi{ioso, dit wil s~ objoktiewo foite. Hiordie objektiwitoit is nie maar not gogee nie. Dns vorm foito deur ons oordele en om te weet wat feite is, moet ons objoktiverende (foitovormGndG) oordele ondersoek. Diesolfde geld vir historiese feite. Geskiodenis is dan vir Cassirer dit wat die mons met sy funksionole simboolvorming vanuit die menslike gobouro saamstel.

Beide fisiese en historiese feite is deel van die empiriese werklik­ heid en beide besit objektiewe waarheid maar in In andorsoortige sin. Fisiese feito word dour waarneming en eksporiment bepaal, is onderhewig aan meting en toetsing en ken in matomatiese taal beskryf word. In Feno­ menon wat nie sodanig beskryf ken wor(~ me en nie aan y,leting en toetsing

onderhewig kan wees nie, is nie deel van die fisiese w~reld nio. In Histo­ riese feit behoor egter tot die vGrlede en om dit te kan ontleed en te betrek in In historiese sistocm moet In nuwe idiele bestaan daaraan gegee word. "Ideal reconstruction, not empirical observation, is the first stop in historical knowledge. ,,1 vlaar diE:' fisiose of >vetenskaplike feite altyd aan toetsing ondorhewig is en die wetenskaplike In direkte toogang tot sy stof het, het die historikus maar slegs In indirekte benadering tot die matGriaal waa~0 hy moot werk. Sy vrae moet aan die dokumento en mo­ numente van die verlede gerig word - hulle is simbole wat geleos en vertolk moet \vord. Alleen deur middel van hierdie simboliesc: data kan die geskie­

denis verstaan word. Die papirusrol, In fisiose objek in sig aellve, het goon historioso betekonis voordat dit nio gelees en vorstaan 1-:an word nie;

of anders ge::>tel - dit het geen waarde tensy dit met betekenis bolaai word me (simbolies-funksioneel). Slegs deur hierdie simboliese handeling kan In insig in In vorigo kultuur vorkry word.

Omdat geskiedonis objekto dan andorsoortig is as die wat die woten­ skap ondersoek, wil dit nag glad nio s~ dat dit nie ondorworpe is aan die gewone logieso eise nie, In sy soeke na die waarheid is die historikus aan dioselfde formele reels gebondo as die natuurwotonskaplike in sy werk. Die historikus moet aan die eise vn.n dioselfde donlnlette beantwoord want in die fundamentele teoretiese aktiwiteite van dio menslike gees word daar geon ondorskoid gemaak tusscn vorskillende kennisgebiodo ~ie. Andersyds wil dit ook nio s~ dat objokto historie~l bestempol lean word omdat dit tot dio verledo behoor nio. Die 'wotonskap' stel ook belang in die verlede; getuio hiorvan is die geologiese navorsing. Die geoloog begin met spore wat hy vandag vind en verbind die hode mot die vorl ode dour 'n terugwaartse navolging van die ketting van oorSD,ak en gevolg. Sy rekonstruksie is empi­ ries. Dieselfde geld vir die historikus, maar sy rekonstruksie is in die lanste instansie simbolies; sodoendc kan In vrooere stadium van die mens­ like lowe en kultuur blootgela word. In hierdie simboliese rokonstruksie

58./

maak die historikus ••••

(3)

maak die historikua gebruik van 'l>retenskaplike met odes en ook van f'isiese objektc. Dit is egter nie voldoende nie want historiese objekte, alhoewel beliggaam in die f'isiese, behoor nog aan In ander dimensie. Wat on:2l die historiese sin noem, verander nie die vorm van dinge ,ontdek nie daarin nuwe levlaliteite nie, maar gee aan die dinge en £:obeure nuwe diepte.

b. Geskiedenis as palingenese: Soos reeds hierbo ges~ voeg die histo­ rikus by die empiriese en feitlike rekonstruksie nog In historiese reko~­ struksie by. Sy dokumente en monumente van die verlede is nie dooie 001'­

blyfsels nie, maar leweri~de boodskappe daaruit. As die historikus nie daarin slaag om die sinboliese tnal van sy objekte te ontsyi'er nie, dan bly die geskiedonis vir hom In gesloto boek. Die simbolicse inhoud is eg­ ter nie on:-,iddelik sigbaar nie en dit is die taak van die taa1kenner, die filologis en die historikus -om hulle te laat praat. Dioo.nderskeid tussen die werke van die historikus en dfe va~: die geo100:g en paleontoloog Ie in hierdie sposiale opdrag om deur te dring tot die simboliese idioom wat in die fisiese objekte opgesluit

Ie

en nie sosoer in die logiese struktuur van die historiese denke nie. Daarom die historikus baie meer van 'n taalkenner as wat 11y In natuurwetenskaplike is. "What the historian is in search of' is rather the materialization of the spirit of a former age. He detects the se~e spirit in laws ~~d statutes, in charters and bills of right, in social institutions and political constitutions, in religious rites and ceremonies. To the truo historian such material is not petrified fact but living form. History the attempt to f'use together all these d i s j e c t a m e m b r a ,the scattered limbs of the past and to synthesize them and mold them into new shape. ,,1 Geskiede11.is is dus nie heriIll1.ering niejmaar In weergeboorte van die verlede. Wat die historikus na strewe is In palingenese van die verlede en hy is, so os Schlegel dit gestel het, "einen rackwarts gekehrton Propheton". Hierdie proi'etiese sie­ ning van die vorlede is In openbaring van sy verborge lewe. Geskiedenis kan nie die tookoms voorspel nie, dit lean net; die verlede vertolk. Omdat die lewe cgter 'n organiose geheel is waarin al die olemente mekaar ver­ onderstel en verklaar, gee hierdie nuwe begrip van dio verlede aan ons torseldertyd In nuwe visio van die tookoms, wat op sy beurt weer as 'n im­ puls vir die intellektuelo en sosiale lewe vru1. dio hede dien. Vir hierdie dubbele beskouing van dio wercld, retrospektief en prospekticf, vinqdie historikus sy uitgangspunt in die hede.Historiese kennis dio antwoord op bepaalde vrae en die antwoorde moet deur die verlede gegeo word. Hier­ die vrae ollstaan nit die intellektuele, sedelike en sosiru.E: behoeftes en belange van die hede.

c. Die vorband tUBsen die hede en die verlede: Op grond van die on­ miskenbare vGrb8~1.d tUBsen die hede en die verlede kan ons tot verskillen­

de gevolgtrekkings kom, Ttlat betref die waarde en betekonis vall die histo­ riese kennis. Vir Croce lei dit tot die meos radikale historismc. Vir hom omspan die goskiodonis die helo worklikheid en is nie slegs dool daarvan nie. Dit bring hom tot 'n algehele vereensolwiging van goskiedenis on £ilo­

59./

sofie. Buite en •••• 1. E.o.M., 177.

(4)

59

sofie. Buite en behahle die llienslilw wOreld van geskiedcnis is daar goen ander w~reld van syn nie, geon &YJ.der "subject lliatter" vir die filos denko nio.

Die teenoorgestelde beskouing word deur Nietzscho gehuldig. Ook by dring daarop aan dat ons alleen die verledo k&YJ. verklaar deur lliiddel van wat die hoogste in die hede is. Maar by gaan verder en verklaar dat

mens se historiese sin vir hOlli 'n inhcrcnte gevaar inhou. Dit is 'n sicktc waaraan die mens lei, want dit dwarsboom die on~giee V3ll die mens se lewe. Dit verhindor die sterk impuls om dinge to doen en dit verlam die dader, want die moeste van ons ka..'1. alloen dan dinge doen, wannoer ons vergeot. Dio onbeperkto historioso sin, tot sy uitorsto konskYlonsios gedryf, ontwortel dio toekoms. Toonoor hiordie boskouing het Ccssirer wosenlike beswaar. Ons bewussyn van dio vorlede behoor ons aktiewe magte te ver­ lam. of te verswo.k nie. Intoendeel, as dit reg gobruik vlord, goo dit ons

'n vryer Vffil die hede en versterk dit ons verantwoordelikhoid teen­ oor die toekom~. n:flla,'l cannot mold the form of the future without being aware of his present conditions and the limitations of the past. "I Ges­ kiedenis verbind die teenoorstaffildo pole V&YJ. tyd en gee deur widdel daar­ van aan ons die govoel van dio kontinulteit van die menslike kultuur.

d. oriese kontinurt : Hierdie eonheid en kontinurteit word veral duidelik op die tcrrein van ons intollektuele kultuur. In die geskiodenis

VD..'1. die filosofie is die foite van die filosofiose verlede, die leerstel­

lings en beskouings Vffil groot denkcrs betekenisloos as daar nie erpre­ tasie was • Hierdie pro,s;e van vcrtolking kom tot stilatand nie, want so gou as wat ons nUVle e bekom, moet ons, ons oorde::E hersien. Die geskiodonis va..YJ. die filosofio toon duidelik aan dat die volle bepaling van In begrip baie seIde dio werk :i.s van daardie denker wat die begrip die 0 gestel het. In die aanva;ng is die probleem implisiet en dit

moet eksplisiet word as sy volle botekenis begryp moet word. Hierdie oor­ gang va..'1. dio implisiete na die oksplisiete die taak van die tookoms.

Nou mag dit ..leI gese vlord dat die kontinue proses van interpretasie en herinterprotasie weI nodig mag wees ~n die geskiedonis van idee, maar dat dit nie die geval is met die vverkliko goskiodenis nie. Dit is die ges­ kiedenis van die mens ell die mensliko llandelinge en waar ons te doen het met skynbaar hcrde en vanselfsprekonde e. Hierop anhvoord Cassirer dat

dit wat beoordeel word t bIota fcito nie, maar mense met persoonlik­ heid en karakter en dit vereis simboliese interpretasie. die histori­ kus maar e1lkel 'n teboeksteller Vrul is, of tensy hy hom tevrede stel met die verhULU Vffil die kronologiesG gebeure, moet hierdie moei­ like taak aru1pak en uitvoer. Die ke~'1.is Vrul die historiese kontinurteit l@ dus Vir Cassirer in die kontinurteit van die historiese gebeure self' nie t maar in die kontinurteit van historiese intorprotasie waardeur die mens al hoe la.nger al hoe meer tot die volle waD_rheid kom.

e. Historiese konstruksie en rekonstruksie: Die historicse derJce is nie 'n weergawe Vrul die historiese proses nie, ..mnt al sou ons al die

60./ feite in hulle ••••••••• 1. E. 0

.:fIl.,

1 79.

(5)

f'eite in hulle kronologiesc volgorde ken, het ons nog maar not 'n rugomene raamwerk on skema van die gebeure en hot ons nog nie 'n begrip VW2 dio werk­ like lewe wo.,t hiordio raamvlerk omsluit nie - en dit is tog die hoogste doel Vail die historikus om hierdie lewe te lcen. Om hiordio doel te verwesen­ lik is interprotasie van die historiesG feite nodig. Ristoriese feite is simbolieso fei te, ell historieso heriYmering is nie slegs 'n weergawe van die verledc; nie. Daartoe is 'n intollektuele sintese en 'n konstruktiewe handeling nodig.

In die opsig is die historiese denke nie die weergawe van die histo­ riese proses nie mo.,o.,r die tecnoorgestelde do.,arvan. In sy kultuur goe die mens uitdrukking a<1n sy protes teen die feit van die dood, want dour sy kul tuurskeppings streef hy d2.arnn om die menslike 1e,,,e onsterflik en e\dg­ durand te bewaar. Om te kan bly voortbest aan moot die werke vc...."fl die mens voortdurend herstel en hernu word, want hulle is '~esbaar en beide 'n materieele en geestolike sin aan ontbinding on verand,:;ring onderhewig. Selfs 0.1 sou hulle bly beutaan, loop 11ulle gevaar om hullo b0tekenis te verloor; hulle werklikheid is simbolies en nie f'isies nie. 'n Simboliese worklikheid vereis voortdurende intorpretasie en herinterpretasie en hierin

Ie

die groot tank van die geskiedenis.

Historieso ob,jokte het alleen ware bestaan as en solank hulle onthou word en hierdie herip..nering moet voortdurend woes. Die historikus l:an nio mac::,r net sy objokte wo.arneem !lie, hy moet hulle ook bowo.,ar in die sin dat hullo aan diD lewe gehou moet word. Die historikus moet dour die kultuur­ objekte dring en die oorspronk1ike dinamieseimpuls wat hierdie objekte daargestGl hot, blootl13. "It is the gift of tho great hiotorians to reduce all mere facts to their f i e r i , all products to processes, all static things or institutions to their crcativo energies. ,,1

f. Univers'::.liteit en partikulariteit in geskiedenis: Net die aanvaar­ ding van die hierbogenoemde as taak van dio gcskiodenis, verdwyn baio v~n diG probloma. In hu11e pogil:~.g om '11. logj Jro. vir die geskiodc:nis daar te stel, hot modorno :filosowo vorklaar dnt die natuurwotenskappe gebaseer is

op ':!l logika van "U11.iversals" en geskiodonis op 'n logika van "individuals". Windelband verklao..r dat die oordele van die 'woto:!lskap' nomototies (ver­ f"laring aet bohulp van algemene \-Tette) on die VCl.."1 die geskiedonis idiogra­

fies (vorklaring en boskrywing val''- bosonderc gebeurtenissc) is. Hierteen maak Cassiror beswao..r war:t dio tweo momento va:n univorsaltoit on partiku­ laritoit kan nie op so '11. abstrakto en ktmsmatigo wyso geskei word nie.

'n Oardeol is '11. sintetiese ecnhoid va:l a1 boi momente - hulle staa.:n l1ie teenoormekal::,r nie maar veronderstcl en dourdring meka2.r. Universaliteit is 'n funksio van die verst~"1d, daarom moet goskied.enis ook gesien word as universeol - die historilcus k~"1 nie praat of dink sondor om algemone tcrme te gebruik nie. bly nie staan by die beskrywing van besondoro f'eito nie (partikulicre) maar agter hiordic fcito en gebcuro soek hy na

In mcnsliko, kulturcle lowe (univorsele). In sy beskrywing van hicrdie lewe met sy handolinge on hartstogte, mot sy vrae en rultwoorde, met sy 61/ sp~~ings on • • • 111 • • • • •

(6)

spannings en ontl~dings, gebruik die historikus sy cie teal en begrippe soos deurdring met sy innerlikc gevoelens, en gee sodoende aan hulle In kleur van yorsoonlike lewe.

Dit bring ons te staan voor die fundamentele dilemma van die histo­ riese denke: die'persoonlike faktor van die historikus en die uiteindelike objektiwiteit van historiese

g. Historiese objektiwiteit: As die historikus daarin sou slaag om los te kom van sy persoonlike lerie met al sy rykdom en verskeidenheid van ervaring, kan by nog nie objektiwiteit verwerf nie want dan ontroof by hom­ self van dieinatrument van historiese denke. As die historikus sy eie er­ varing opsy stoot, kan hy In oordeel uitspreek oor die ervaring van andere nie. Die skynbare antitese tussen die objektiwiteit van die histo­ riese waarheid en dio subjektiwiteit van die historikus moet dus op In ander wyse opgelos word.

Cassirer sien die oplossing van hierdie probleem die wyse wa[crop Ranke die geskiedenis benader. As iemand Ranke se werke lees, word by be­ wus van die diepte van sy persoonlike lewe en godsdienstige gevoel. Tog is sy godsdienstige belangstelling breed genoeg om die hele veld van die godsdienstige lewe te dek. Sy simpatie, soos VWl alle groot historici,

is van tn besondere aard, Dit is onpartydig en betrek beide vriende en teenstanders. Hierdie simpatie vereis geen sedelike oordeel nie en ook geen goed- of afkeuring van handelinge nie. Andersyds vereis dit geen scdelike afsydigheid nie - inteendeel is die historikus bewus van die hoogste sede­ like verant,"loordelikheid,As hy, as gevolg van vooroordeel of haat, tn e!L"k:ele bewysstuk sou vervals of onderdruk, dan hot by sy hoogste plig as historikus versuim.

Die i'lare historikus se simpatie is universeel en dit omvat alle mense en alle volke va..'1. alle tye. Sodoende is b.y in sy oricse visie vry en staan ~y afsydig, Op hierdie wyse kan politieke geskiedenis ecskryf word sonder politieke hartstog en nasionale partydigheid nan die kant van die historikus. By moet er kennis neem van die w~reld van hartstocte, poli­ tieke ambisies ,godsdienstige fanatisme want daarsonder kan hy gecm ware historiese visie nie. By staCl..n emosioneel buite hierdie vl~reld "rant sy rumvoeling is intellektueel en verbeeldend. "History is a history of passions; but if history itself attempts to be pasnionate it ceases to be history.lIl

Daar is dus In verskil tus~~en historiese en 'wetenskaplike t objekti­ witeit. Waar in die 'wetenskappe ' dio antropomorfiese element sover moont­ lik uitgeskakol word om objektiwiteit te verkry, kan dit in die geskiedenis nie gebeur nie. Geskiedenis lean alleen in In mens like w&reld bestaan. Dit is weI antropomorfies maar om objektief te ,"leeD, mag dit nie egosentries woes nie. nie kemlis van ~eito of gebeure nie maar In vorm van selfkonnis; die goskiedcnis koer die mens steeds no. homself terug. Deurdat die geskiedenis die Hens bekend maak met die veelvormigheid van dio mensliko bestaan, word by bevry van die e van die oomblik en dour

62./ dio objoktiwiteit ••• 1. E • 0

.]VI.,

191.

(7)

die objelctiwiteit en universelo simpatie van die historikus bo dit verhef. Hierdie verryking on verruiming van die self is trouens die doel van die historiese kennis. As die objek~iwiteit van die geskiedenis dioselfde moet wees as die van die 'wetenskap', dan sou dit lei tot 'n historiese deter­ minisme. Die geskiod.enis sou dan die oorsake van dinge moet bepaal in ste­ de van waardeoordele te tref. Dit wil egter nie se dat historiose kousali­ teit ontken word nie. Vryheid en kousaliteit word nie as botsende metafi­ siese magte beskou nie maar as I1different modes of judgmentl1.

Dit is onmoontlik om historiese deru~e tot die metoda van natuurweten­ skaplike denke to herlei. Al sou ons al die wetto van die natuur ken, en al sou ons al ons statistiese, ekonomiese en sosiologiese reels toepas, sou dit ons nog nie in staat stel om die 'mens' in die geskiedenis to sien nie. In die geskiedenin beweeg ons in 'n simboliese universum en om die simbole te vorstaan on te vertolk, moet die historikus ander metodes vind as die soek na oorsake; lithe category of meaning is not to be reduced to

1 category of being".

Geskiedenis is objektief wannear dit die hele stroom van die lewe met sy ryk simboliek insluit. Daarom is geskiodenis nie slegs die versameling van feite nie en die soek na oorsake nie - op hierdie wyse kan die simbole nie verstaan en vertolk word nie. ]\ieer nog, die fei te van dio historikus is nie gegeo nie maar hulle moet rekonstrueer word en daarom moet by In ingewikkelde en besondere tegniek bemeester om die simbole te kan vertolk. In die geskiedenis moet die simbolo eers vertolk word voordat dit versamel word en sonder hierdie vertolking kan daay goen benadering van die his­ toriose waarhoid wees nie.

~ l\1etodos in die geskiedenis.

a. Keuring van feite: Nie a1 die feite van die verlode is van bolang vir die geskiedonis nie. Geskicdenis handel slogs met "memorable" facts. Daar moet dus In verskil woos tussen die feito wat werd is om te onthou en foite wat aan die vergctelheid oorgegoe kan word.

Daar is die loop van tyd vcrskillende maatstawwe toegepas waarvol­ gens feite gekeur is. Rickert het probeer om 'n sisteem van formcle waar­ des op te stel waarvolgens hy die waarde van bosondore foite wou bepaal. Hierdie beskouing gaan mank aan baie gobreko. Dit is tog immers meor van­ selfsprekond om te se dat die ware maatstaf nie die waarde van 'n fait is nie, maar die praktiese gevolge wat dit hot. Naar solfs hi,?rdie pragmatis­ tiese beskouing is nie voldoendo lue, want baie feito is ~ die geskiedenis van belang alhoewel di t nie ,juis gevolge het nie. Di t kan byvoorbeeld van waarde wees vir 'n historiese skets VEJ). een of ander historiese persoon.

Alle historiese foite is kenmorkendo feite (kenmerkend van die mens), want in die geskiedenis word niG slogs op handelinge en dade gelet nie, maar ook in hoeverre hiordie dade karakteroponbarend is (vru~ die individu sowel as van die 'mens' van die betrokko tyd).

Historiese kerulis is semantics van aard en daarom word nie dieselfde maatstaW\ve daarop toegepas as op fisiese en praktiese k01mis nie.

63./ lets "rat fisies

...

1. E.o ,ll. , 195.

(8)

G3

Iets wat'fLsies of prakties v~n betreklik min belang is, kan tog groot se­ mantiese waarde he. Hierdie soort feite If • • •were not significant with r8­ spect to their effects, but they were "expressive"; they were symbols by which the historian could read and interpret individual characters or' the

I characters of a whole epoch."

b. Statistiese metodes en geskiedonis: As die feite eers versamel is duik die probleem van metode op, want in die geskiedenis kan nie van die gawone natuurwetenskaplike metodes gebruik word nia. In die tweedo helfte van die negenticmde eeu word baie hoe verwagtings gekoester in die gebruik van statistieso metodes, waarvolgens In matematieso wetmatigheid vir dio monslike natuur daargestel sou k~n word. Hierdio mot odes kan egter slegs die patroon en uniformiteit V~l1 sekere menslike h~l1delinge aaJ1dui en nie 'n verklaring VaJ1 'n persoonlike handoling goe nie. Omdat 'n sekere persentasie van mense solfmoord pleog, verklaar dit nog Cato se

moord (wat 'n simboliese handeling was) nie; nog minder goe dit 'n aan­ duiding van die historiese botekenis van hierdie daad. Die historikus mag probeer om handolinge tot statistiese patrone to herlei, maar

>

sodoende kan nooit vir ons~beeld van mense van ander dae laat sion nie. Dio statistieke weI van groot waarde vir die studie Vffil sosiologiese en ekonomiese fenomena en in die goskiedonis kan dit die uniformiteit en gereeldheid van sekere menslike handelinge aandui, maar dit bly uiteraard beperk tot kollektiG1ve fenomena. "By these rules (statistio80) we shall never attain the end which acknowledged even by the historians of the naturalistic school. We shall not "soe" the men of other dajs. What we shall see in this case will not bo tho real lifo, the drama of history; it will only oe the motions and gestures of puppets in a puppet show and the strings by which these marionettes are worked.,,2

c. Psigologiese metodes en geskiodenis; In Ander rigting waarin daar na 'n algemone wetmatigheid gesoek word, om historiese kermis en na­ vorsing te herlei no. 'n studio van siolkundigo tipes. As algemene siel­ h-undige wette kon gevind word, wat die gedagtes en die omosies van die mens beheers, kan daar mdclik 'n verklaring vir die historiese wereld gegeo word. So 'n wet sal te doon moet he met die gemeenskap en sal nood­ wendig op die sosiaal-siolkundige en nie op die individueel-sielkundige terrein

Ie

Die Duitse historikus, Lamprocht hot byvoorboeld beweer dat elke beskawing dieselfde volgorde en ritme volg naamlik animisme, simbolisme, tipisme, konvensionalisme, individualisme en subjektiwisme, en dat hierdio volgorde onverwldorlik on o~verbiddGlik • As dit waar was, dan ,'las die mens gebonde aan 'n soort historiese fatalisme. Dio ges­ kiedonis weorsprJZ,ek dit want die historiese ,.,erklikheid

Ie

nie in 'n uni­ forme volgorde van gebeuro nie, maar in die i~l1erlike lewe van die mons. IIiordie i~nerlike lewe kan eors vertolk word nadat dit geleef is. lilt cmmot· be anticipated aJl abstract general formula (soos die statistiese metodo dit wil), and it crumot be reduced to a rigid scheme of three or

"3

five acts (soos die psigologiese metodes dit wil).

64./ d. Cassirer so boskouing ••••. 1. E.o.M., 197

2. Ibid, 199 3. Ibid, '201

(9)

d. Cas Be beskouing oor metode: As die problccm v~~ metode onbe­ vooroordecl benader 'flord, word gevind dat alkeen va.">"]. die B'cnoemde matodcs

'n bydrae kan lewer. Soos reeds ges~ is, historiese feite nie gelyksoo~-tig aan fisiese feite nie; dokumente en monumente nie slegs fisiese ding' nie, maar ook simbole wat gelees en vertolk moet word. Andersyds het elko simbool ook sy materieele ny, want die mens lewe in 'n fisiese omgewing wat voortdurend invloed op hom uitoefen en 'n stempel druk op al die vor­ me van sy lewe. As ons die mens en sy simboliese universum wil verstaan, moet hierdie feit nltyd in gedagte gehou word. Fisiese omstandighede moet

deur fisiese en natuurwetenskaplike met odes ondersoek word. Statistiese metodes kan In bydrae lewer am die kronologie van gebeure te help vasstel. Die sielkundige metodes kan diena lewer in die tipering van 'n periode.

Dit kan beswaarlik bepaal >'lord welke van hierdie metodes voorrang moet geniet en welke die mees 'wetenskaplike ' sou wees. Of geskiedenis nou 'n 'wetenskap' is of nie, behou dit sy plek en sy inherente aard die organisme van menslike kennis. Waarna in geskiedenis gesoek word, is nie kennis van eksterne dinge nie maar kennis van die mens self. Hierdie selfkennis is antropomorf van aard in dieselfde sin wat geskiedenis dit is - 'n kennis van die mens as animal symbolicum. Dit kan nie een van die genoemde metodes en selfs almal saam nie doen nie.

Nadat die historikus al sy goge,vens mot behulp van bogenoemde metodes bymekaar gemaak het, is daar nog groat gapings wat deur 'n kunstenaarsver­ beelding opgevul moet word. Dit wil egter nie s~ dat die werk van die his­ torikus fiksie is nie. Die verbeelding va."YJ. die historikus moet hom na die waarheid lei en is hy derhalwe aan net sulke streng reels as die natuur­ wetenskaplike onderhowig. Hy moet al die metodes van die empiriese navor­ sing benut, hy moet al die beskikbare gegevlens ondersoek en hy moet sy brOIDle vergelyk en aan streng kritiek onderwerp. Wat van die historikus verlang word is, 800S Goethe dit gestel hot, "Eine Phantasie fur die lva.lJ.r­

heit des Real en:! • Historici moet empiriste wees met digterlike gees 1crant

II • • • the last and decisive act is always an act of productive imagi­

nation. 1I1

Waar kuns ons 'n beskrJ~ing gee van die ideaal van die menslike lewe en dour middel van 'n al~emistiese proses ons empiriese lewe in die dina­ mek van Buiwer vorme vcrander, daar gaan gesldedenis nooit by die empi­ riese werklikheid van dinge en gebeure verby nie. Dit giet hierdie werk­ likheid in nuwe vorme en gee daaraan sodocnde lithe ideality of recollection' Lewe in dio lig van goskiedenis cen groot realistiese drama, vol van spannings en konflikte. "This drama, however , is not only felt; it is in­ tuited.,,2 As ons hierdie drama in die spieel van die geskiedenis sien, terwyl ons nog self in die empiriese lowe van emosies en hartstogte ver­ keer, word ons bOlofUS van 'n gevoel van kalmte en vryheid. As geskiedonis. op die regte manier gelees en geskrywe word r dan verhef dit ons tot hier­

die atmosfeer van vryheid temiddo van al die eise van ons fisiese, sosiale, en okonomiese lowe.

L E. 0 •

r·'!.,

204

65./

Cassirer s~ dut dit ••••

(10)

65

Cassirer s~ dat dit nie sy doel was om in hierdie hoo~stuk oor,die probleme van die ~ilso~ie van geskiedenis to handel nie. Dan sou dit moes gaan oor die historiese proses. Waar hy na stree~ is om die plek van his­ toriese kennis in die organisme vaT:! die menslike beskawing te beparu.. Kuns en geskiedenis is die twee magtigste instrumonte in ons ondersoek na die aard van die mens, In die groot werke van kuns en geskiedenis sien ons die individuole mens agter die masker van die konvensionele mens. "Poetry is not a mere imitation o~ nature, history is not a narration o~ dead ~acts and events. History as well as poetry is an organon o~ our sel~­ knowledge, an indispensable instrument

~or

building up our human universe. III

~ Samevatting. Geskiedenis het te doen met die verlode en die ~eito van die verlede en tog is geskiedenis en historiese waarheid me slegs in ooreonstemming met, o~ In weergawe van die ~eite van die verledo nie.

Historiese ~eite is ook nie dieselfdo as ~isiese feite nie. Waar ~i­ siese ~eite aan toetsing an meting onderhewig is, moet die historiese fei­ te eers vertolk word voordat die historikus dit kan gebruik. Sy benadering van sy stof is dus indirek. Historiese objekte soos monumente en dokumente, hoewel ook fisies van aard, behoor aan In hocr dimensie en dit is ook in hierdie dimonsie dat hulle historiese betokenis verkry. Feite is ook dan alleen van historiese belang, as ;:lulle simbole is deur middel waa-rvan indi­ vidue en kenmerke van die verlede vertolk kan word.

Die historikus begin by objokte en ~eite wat hy in die hede kry en vanuit hierdio gegewens maak hy In simboliese rekonstruksie van die ver­ lede. Hy kan dit doen omdat sy dokumente en monumente nie dooie oorblyf­ sels van die verlede is nie, maar lewende boodskappe. Wat die historikus dus probeer bewerkstellig is In "materialization of the spirit o~ a for­ mer ageli'; daarom is gcskiedenis In woorgeboorte, In palingenese van die

verlede. Geskiedems is dus nie In reproduksie van die verlede me, maar In rekonstruksie daarvan.

Omdat die historikus hiordie rek:onstruksie in sy oie taal en bogrippe moot doen, word daar In porsoonlike keur aan gegee. Dit wil egter nie sO dat die geskiodenis omrode hierv~~ subjektie~ is nie. In sy simpatieke beskrywing va.'} die geskiodenis hel:; die historikus met mense to doon en daarom is sy geskiodenis antropomorf. Dit mae egter nooit egosentrics wees nie. Alhoewel hy menslike hartstogte, emosies, strewings, ons, boskryf, staan hy emosioneol daarbuite on daarom kan hy objektief woes in sy geskie­ denise Sodra hy persoonlike govool en nasionale partydigheid in sy goskie­ denis botrek, verloor die historikus hierdie objoktiwiteit. Geskiedonis kan alleen objektie~ woes as dit die hele stroom van die menslike IEmc met sy ryk simboliek botrek.

Die historikus maru~ gebruik van statistiese en psigologicse met odes maar daar bly nog groot gapings wat dour ny verbeolding gevul moot word. Deur hierdie vcrbeelding skep hy egter nie fiksie nie, want die historikus word in sy verbeelding aan net sulke hoc eiso ondcrhcwig gestol as die natuurwetcnskaplike met sy proc~nemings.

66./

Die simbolieso •••••

I. E. 0 • M., 206

(11)

Die simboliese rekonstruksio van dio verlode dra by tot die mens se

selfke~~s, want in dio spioel van die goskiodonis sion dio mens homself en die individuele mens agter die masker van diH konvcnaionole lUens. As sodanig is geskiedenis eon van die magtigste instrumento in ons onder­ sook na dio aard van dio mens.

ggOFSTUK 9. 'vlETENSKAP'.

h

Inleiding. Die laaste kultuursektor wat Ernst Cassirer in sy "An Essay on Man" bohandel is 'wotenskap'. Analoog met ander sektore omskryf by nie in hiordie hoofstuk 'n filosofie van die 'wetenskap' nie maar dui die funksie daarvan aan en die ek ,'fat dit innoom in sy sisteem van sim­ boliese vorme. is met andor woord gomoeid met die bydrae wat 'wetenskap' lewer tot die mons se selfbevryding.

'Wetenskap' vir Cassiror dio hoogste en mees konmerkende verwer­ wing van die mensliko kultuur en dit 'n produk wat alleen onder beson­ dero omstandighedc kon ontwik:kol. Daar is nio nog 'n mag in die modeme w~reld wat vorgolyk kal'l word met 'vletenskaplike' denke nio. "It is hold to bo the summit &ld oonsummation of all our human activities, the last ohapter in the history of mankind and tho most importaJ:lt· subject of a philosophy of man. "I

~ Die funksio van 'wetenskap'. Alhoewel daar soms radikale verskil­ Ie is ton opsigte van govolgtrokkings waartoe wetenskaplikes gornak on al­ hoowel hullo verskil ton opsigte van basiese beginsels waarop hulle die

'wetonskap' bou, hot die 'wotenskap' by almal dieselfde funlcsie om te vor­ vul. Hierdio funk;:'liG is om 'n e\'fe"\vigtige toosta.'1d van stabiliteit in ons waarrlOme 0!1 donko to bO'iIOrk~Jtellig, on om ordo on sisteom to skep. Dit word godoon deur die oorsaaJr~iko verband tussell dinge op te spoor on so­

doende die natuurwette wat hierdie dinge beheer, vas to stol.

Audersyds is dit nie alloen dio 'wotenskap' wat hiordie taak moet vervul nie. In die modorno epistomologie 'lind ons dikwels die boskouing dat dio eerste (tata VaJ:l die menslilw orvaring in 'n chaotiese toestand verkeer. Selfs Kant gaan Villl hiordie vorondcrstolling uit. Dit is egtor

nie die geval nie, want dit vlaS lUO toe die mens die wetonskaplike ter­

rein betree dat by 'n poging aanwond om sy kennis to sitcmatiseer nie. In die voorwetenskaplike stadium was dio mens se ervaring nie maar slogs

'n vorml8se voolheid van sintuiglike indrukkc nio - dio mitiese on lingu­ alo begrippe is roods goorga'1iseor, geartikuleer en strukturoel bep8~, alhocwol nic van diesolfde aard en op dieselfde vlak as die wetcnskaplike begrippe nie. Die eorste klassifikasio van die fenomona wat in taal of mite gevind word is in 'n bepaalde sin selfs baie moer ingewik~eld as dio wetenskapliko klassifikasies. Die mens kon hom alleon uit hierdie

voorstadi~~ van die 'wetenskap' ophof dour die daarstelling van 'n ander maatstaf van waarheid on 'n ander boginsel van orda. In hierdie voorstadium van die 'wetonokap' beperk dio mens hom tot diakring v(],n sy onmiddclike crvaring en van waarnoembaro faite, torwyl dio 'wctenskap' 'n baie meer

Referenties