• No results found

vir ter

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "vir ter"

Copied!
10
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE TOEPASBAARHEID VAN DIE A.TTR

(ALGEMENE TOETSE IN TAAL EN REKENKUNDE) OP STUDENTE AAN BANTOE- ONDERWYSKOLLEGES

deur

FRIEDRICH WILHELM GERICKE M.A., B.Ed.

Verhandeling voorgel€ ter vervulling van 'n deel van die vereistes

vir die graad MAGISTER EDUCATIONIS

in die Fakulteit Villl Opvoedkunde van die

POTCHEFSTROOMSE UNIVERSPfEIT VIR CHRISTELIKE HOER ONDEHWYS

POTCHEFSTROOM Oktober 1972

(2)

OPMERKING

Volgens instruksies mag geen RGN-toetse of dele daarvan in 'n verhandeling of publikasie verskyn nie. Die betrokke toetse, handleiding, statistiese resultate,ensovoorts, is egter by die kantore van die RGN ter insae beskikbaar -onderworpe aan die goedkeuring van die President. van die RGN.

Die persoonlike menings wat die skrywer in hierdie verhandeling uitspreek, is nie noodwendig die van die RGN of van die Departement van Bantoe-onderwys nie.

(3)

DANKBETUIGINGS

Hiermee my dank en waardering aan:

Prof. dr. S.J. Preller, my studieleier, vir sy deskundige leiding en bemoedigende hulp.

Dr. P.M. Robbertse, President van die Raad vir Geestesweten= skaplike Navorsing, vir sy toesternrning om gebruik te maak van die gegewens wat in hierdie verhandeling in hoofstuk 5 aangebied is.

My kollegas vir hulle hulp en raad, Hier verrneld ek graag die name van drs. R.J. Prinsloo en

s.

Oosthuizen, asook mnre. J.D. van Staden, W.B.J. Prinsloo, J.C. Chamberlain en K. Owen.

Dr. F.W.O. Heinichen, wat nie net die sketse gemaak het nie, maar ook die manuskrip deeglik gefynkarn het om so nog moontlike foute uit te skakel.

Mnr. C.M. Stimie vir die taalkundige versorging van hierdie verhandeling.

Mev. M.R. van der Westhuizen vir al haar moeite om die tikwerk so netjies te kry.

Ina, Sharon en Friedrich vir hulle geduldige opoffering en aanmoediging.

Alle eer aan God, die Skepper en Almagtige.

RGN 1

Pretoria, 1 9 7 2.

(4)

INHOUDSOPGAWE HOOFSTUK 1

ORIENTERENDE INLEIDING

1.1 Ori~ntasie

1.1.1 Die ontstaan van die probleem

1.1.2 Die doel met die studi~

1.1.3 Enkele verskille tussen die norm- en ondersoek= groep

1.2 Die program vir hierdie ondersoek Samevatting BIBLICGRAFIE HOOFSTUK 2 BEGRIPSBEPALING EN AGTERGROND B1adsy 1 1 1 3 4 5 7 9 10 2.1 Inleiding 10 2.2 Intelligensie 11 2.2.1 Agtergrond 11

2.2.2 Definisies van intelligensie 13

(a) Die aanpassing van die mens by sy omgewing 14 (b) Die kapasiteit om te leer 14

(c) Die abstrakte denkprosesse

15

(d) Omvattende definisies . 15

2.2.3 Enkele teorie~ aangaande die aard van intelligensie 16

(a) Die tweefaktorteorie 16

(b) Die groepfaktorteorie 18

(c) Die meervoudige faktorteorie 18

(d) Die hi~rargiese teorie 20

(e) Die struktuur-van-intelligensie- of die driedimensionele teorie

(£) Slotbeskouing oor intelligensie

2.3 Aanleg, prestasie en bekwaamheid 2.3.1 Aanleg

2.3.2 Prestasie

2.3.3 Verwantskap tussen aanleg- en prestasietoetse

2.3.4 Bekwaamheid (i) 21 23 24 25 29 30 31

(5)

2.4 Die verband tussen die begrippe

33

2.4.1 Die verband tussen taa1 en inte11igensie, aan1eg,

prestasie en bekwaamheid 33

2.4.2 Die verband tussen Rekenkunde en inte11igensie, 2.5

2.6

aanleg, prestasie en bekwaamheid Enke1e bekwaamheidstoetse

Samevatting BIBLIOGRAFIE

HOOFSTUI:: 3

ASPEKTE WAT DIE TOEPASBAARHEID VAN TOETSE VIR VERSKIL=

..

36

37

41

LENDE KULTUURGROEPE KAN BEINVLOED 46 Inleiding

3.2 Enke1e faktore wat verskil1e in prestasie met die

3.2.1 3.2e2 3. 2. 3 3.2.4 3.2.5 3.2.6 3. 3 4.2 4.2.1

toepassing van toetse op verski11ende ku1tuur= groepe kan veroorsaak

Ku1tuurverski11e

Sosio-ekonomiese verskil1e Opvoedkundige verski11e Breinverski11e

Inte11igensieverski11e

Aanleg-, prestasie- en bekwaamheidsverski11e

Die moont1ike neutralisering van verski11e tussen ku1tuurgroepe deur die berekening van nuwe norms Samevatting

BIBLIOGRAFIE

HOOFSTUI:: 4 DIE METODE VAN ONDERSOEK In1eiding

Die Algemene Toetse in Taa1 en Rekenkunde Beskrywing van die toetse

(a) Vorms (b) Toetse (i) Taa1toetse (ii) Rekenkundetoetse (c) Toetsitems (d) Die antwoordb1ad

4.2.2 Die rasionaal van die toetse (ii) 46 47 48 52 57 62 63 65 68 70 72 78 78 79 79 80. 80 80 80 81 81 82

(6)

4.2.3 4.3 4.3.1 4.3.2 4.3.3 4.3.4 4.3.5 4.3.6 4.3.7 4.4 4.5 4.6 4.6 .. 1 4.6.2 4.7 4.7.1 4.7.2 4.8

Die nasien van die toetse Die ondersoekgroep

Die getal studente in die ondersoek Die getal studente per vorrn betrek Geslag

Ouderdom Huistaal

Opleidingskole Besluit

Die doel met hierdie ondersoek Verwerking van die gegewens

Aannames in verband met die toepassing van dia ATTR

Basiese aannames S1otbeskouing

Item-

en

responsieontleding

Die item- en responsieontledingsprogramme Die toepasbaarheid van die toetse

(a) Gemiddelde en standaarda£wyking (b) Skee£heid en kurtose

(c) Betroubaarheidsindekse vir die toetse (d) Toetstye

(e) Moeilikheidsindekse

(£) Diskriminasie-indekse

(g) Die itembetroubaarheidsindeks van Gulliksen

(h) Responsieontleding

(i)

Die moontlike antwoorde en die gemiddelde toets= telling (j) Kultuurgebonde items (k) Geldigheid (i) Voorspellingsgeldigheid (ii) (iii) Samevatting BIBLIOGRAFIE Inhoudsgeldigheid Konstrukgeldigheid HOOFSTUK 5

ONTLEDING VAN RESULTATE EN DIE GEVOLGTREKKINGS DAARUIT GEMAAK (iii) 82 82 82 83 84 86 87 88 90 90 90 91 92 94 94 95 97 97 98 99 101 102 103 104 104 106 107 107 108 108 108 109 113 115

(7)

5.1 5.2 5.2.1 5.2.2 Inleiding Resultate en bespreking

Gestratifiseerde vergelyking van prestasies v-an toetslinge

(a) Vergelyking van die prestasies van die toets= 1inge in die twee vorms van die toetse

(b) Vergelyking van die prestasies van die huistaal= groepe

(c) Vergelyking van die prestasies van die ouder= domsgroepe.

(d) Vergelyking van die prestasies van die geslagte (e) Gevolgtrekkings

Sentrale neiging, verspreiding en betroubaarheid van die prestasies

(a) Gemiddelde en standaardafwyking (b) Die verdeling van die puntetellings (c) Betroubaarheid en metingsfout (d) Gevolgtrekkkings 115 117 117 117 120 126 134 136 137 138 139 142 144 5.2.3 Item- en responsieontleding 144 (a) Tydsbeperking 145

(b) Die moeilikheids- en diskriminasie-indekse 149 (i) Die moeilikheidsindeks 149 (ii) Die diskriminasie-indeks 152 (c) Die produk van Gulliksen 154 (d) Responsieontleding en die gemiddelde toets=

telling van die groep studente wat elk van

die vyf moontlike antwoorde gekies het 156 (e) Kultuurgebonde items

(f) Gevolgtrekkings

159 159 5.2.4 Bevindinge in verband met die toepasbaarheid van

die toetse en items 161

5e3 Aanbevelings ten opsigte van tentatiewe nuwe vorms

en subtoetse vir die toetse 165

5.4 Samevatting 166

BIBLIOGRAFIE 172

HOOFSTUK 6

SAMEVATTING EN AANBEVELINGS VIR VERDERE NAVORSING 174

6.1 Inleiding 174

(8)

6.1.1 6.1.2 6.1.3 6.2 6.2.1 6.2.2 6.2.3 6.2.4 6.2.5 6.3 6.3.1 6.3.2 6.3.3 6.3.6 6.4 6.4.1 6.4.2 6.4.3 6.4.4 6.5

Die ontstaan van die prob1eem Die doe1 met hierdie studie

Die program vir hierdie ondersoek Begripsbepa1ing en agtergrond Inte11igensie Aanleg Prestasie Bekwaa.mheid Bekwaamheidstoetse

Aspekte wat die geskiktheid van toetse vir ver= ski11ende ku1tuurgroepe kan be1nv1oed

Ku1tuurverski11e

Sosio-ekonomiese verski11e Opvoedkundige verski11e Breinverski11e

Inte11igensieverski11e

Aan1eg-, prestasie- en bekwaarnheidsverski11e Die metode van ondersoek

Beskrywing van toetse

Beskrywing van die ondersoekgroep

Aannames in verband met die toepassing van die ATTR

Item- en responsieont1eding

Ont1eding van resu1tate en gevo1gtrekkings daaruit gemaak

6.5.1 Gestratifiseerde verge1yking van prestasies van toets1inge

6.5.2 Sentra1e neiging, verspreiding en betroubaarheid van die prestasies

174 174 175 175 175 176 176 176 176 176 177 177 177 177 178 178 178 179 179 180 180 180 181 182 6.5.3 Item- en responsieont1eding 182

6.5.4 Aanbeve1ings ten opsigte van tentatiewe nuwe vorms

van die toetse 184

6.6 Aanbevelings vir verdere navorsings 184

LITERATUURLYS 187

(9)

TABEL 5.1 5.2 5.5 5.6 5.8 5.9 5.10 5.11 5.12 5.13 5.14 5.15

LYS VAN TABELLE

GETAL STUDENTE PER VORM IN ONDERSOEKGROEP VERDELING VAN GESLAGTE IN ONDERSOEKGROEP OUDERDOHSVERDELING VIR ONDERSOEKGROEP HUISTAALVERDELING VIR ONDERSOEKGROEP

OPLEIDINGSKOLE EN GEBIEDE WAARIN BULLE GELEE IS, SO\>lEL AS GETAL STUDENTE IN DIE ONDERSOEK BETREK DIE GEHIDDELDE PRESTASIES VAN DIE s·rUDENTE IN DIE

TOETSE (VORMS EA en EB)

GEMIDDELDE EN STANDAARDAF'VlYKING VIR ELKE HUISTAAL= GROEP (VORM EA)

VERGELYKING VAN GEHIDDELDE PRESTASIE VIR ELKE HUIS= TAALGROEP: VOI~H EA (F-vlAARDES)

GEMIDDELDE EN STANDMRDAF"WYKING VIR El,KE HUISTAAL= GROEP (VORM EA)

VERGELYKIHG VAN GEl'IIDDELDE PRESTASIE VIR ELKE HUIS=

TAALG1~08P: VORH EB (F-\-lAAFWES)

GEHIDDELDE EN STANDAARDAFWYKING VIR ELKE OUDERDOMS= GROEP

VERGELYKING VAN GEMIDDELDE PRESTASIE VIR EJ.JKE OUDER~

DOMSGROEP: EERSTETAALTOETS (VORH EA)

VERGELYKING VAN GEHIDDELDE PRESTASIE VIR ELKE OUDER= DOMSGTWEP: REKENKUNDE (VOP.M EA)

VERGELYKING VAN GEHIDDELDE PRESTASIE VIR ELKE OUDER= DOHSGROEP: TVlEEDETAALTOETS (VORH EA)

VERGELYICING VAN GENIDDELDE PRESTASIE VIR ELKE OUDER= DOMSGROEP: EERSTETAALTOETS (VORH EB)

VERGELYKING VAN G~~IDDELDE PRESTASIE VIR ELKE OUDER= DOMSGROEP: REKENKUNDE (VORM EB)

VERGELYKING VAN GENIDDELDE PRES'rASIE VIR El,KE OUDER= DOHSGROEP: TWEEDETAALTOETS (VORM EB)

VERGELYKING VAN GEHIDDELDE PRESTASIE VIR ELKE GESLAG ( z-WAARDE: TlvEEKANTIG)

GEMIDDELDE EN STANDAARDAFWYKING VIR ELKE TOETS KRITIESE WAARDES VIR SKEEFHEID EN KUl~TOSE VOLGENS

PEARSON SE TABELLE (vi) B1adsy 83 85 86 87 89 119 120 122 123 124 127 129 129 130 131 132 133 135 139 140

(10)

5.16 INDEKSE VAN SKEEFHEID EN KURTOSE VIR VERDELING VAN PUNTETELLINGS

5.17 BETROUBAARHEID EN HETINGSFOUT VAN TOETSE VIR ONDER= SOEKGROEP

141

143 5.18 VASGESTELDE TOETSTYE VIR ATTR 146

5.19 PERSENTASIE STUDENTE WAT DIE ITEMS PER TOETS BEREIK

HET 146

5.20 ITEMS WAT NIE AAN DIE KRITERIUM VIR MOEILIKHEIDS=

5.21

5.22

INDEKSE VOLDOEN NIE

ITEMS WAT NIE AM~ DIE KRITERIUM VIR DISKRIMINASIE-INDEKSE VOLDOEN NIE

ITEHS WAT NIE AAN DIE KRITERIUM VIR GULLIKSEN SE PRODUK VOLDOEN NIE

5. 23 ITEMS WAT NIE AAH DIE KRITEI{IA VIR AFLEIERS EN GEMIDDELDES VOLDOEN NIE

(vii)

151

153

155

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Hierdie Rtudie kon vollediger geweeq het as die offiqiele Rtukke,sooR toe1atingsreg1AterA en,.. joernaalboeke,van die Rkole wat tans nie meer be- Rtaan nie

Geen historiese werk oor Transvaalse aangeleent- hede kan ooit aanspraak op volledigheid maak as daar nie gebruik gemaak is van die Argief in Pretoria

rol in die vorming van bantoe-onderwysers. Hierdie studie is spesiaal onderneem om vas te stel in watter mate die bantoekultuur in die Christe- like

like en bekwame hulp. Aan familie en vriende bosondero dank vir hul belang= stelling. Wiy vrou vir haar aanmoediging on die behartiging van. die

Die studie het nie ten doel om die heersende en ander literere teoriee ten volle te eksploreer nie, maar eerder die komple= tering en wisselwerking daartussen

Suid-Afrika se verhouding tot die Volkebond betreffende die uitoefening van die Mandaat, vorm eweneens nie deel van hierdie studie nie, aangesien dit op sigself

4.4.3 Die metode van onderwys word deur kultuur belnvloed... Onderwysvoorsieninq aan Swartes voor die totstandkomlng van sendinqskole Ontwikkeling van

van negentien- tot vier-en-twintig- jarige, vyf-en-twintig- tot nege-en- twintigjarige en dertig- tot vyf-en- dertigjarige Blanke mans in die. sestig tree-wisselloop