• No results found

vir vir ter

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "vir vir ter"

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE

nDOGMA-

EN

GEWETENSKLOUSULE"

IN

DIE

ONDERWYSORDONNANSIE

VAN

1953

VAN

TRANSVAAL

'n Histories-prinsipiele Studie

IZAK

JOHANNES

GROVE

B.A.Hon. ,Dipl.Byb.

Verhandeling voorgele ter gedeeltelike

voldoening aan die vereistes vir die

M.A.-graad

aan die Potchefstroomse Universiteit vir C.H.O.

Studieleier:

Mnr. G.N. van den Bergh

Hulpleier:

Dr. J.H. van Wyk

(2)

D A N K B E T U I G I N G

Aan God al die eer!

Yn Besondere woord van dank aan my studieleier, mnr. G.N. van den Bergh5 vir u positiewe leiding. ·Met geduld en opoffering van u kosbare tyd het u altyd vriendelike raad en leiding gegee waarsonder hierdie

studie nie moontlik sou wees nie.

Aan my hulpleier5 dr. J.H. van Wyk, ook my hartlike

dank en waardering vir u simpatieke en besielende leiding. Dit was Yn voorreg om onder u onvermoeide ywer en aandag aan hierdie studie te werk.

Aan my gesinslede wat veel moes opoffer, baie dankie.

My opregte dank en waardering aan my kollegas in die Departement Bybelkunde vir hulle hulp en steun.

My bede is dat hierdie studie mag dien as aansporing in die onderwys vir 'n toegewyde strewe na christelike

onderwys in al sy fasette.

(3)

I N H 0 U D S 0 P G A W E

INLEIDING e o • • • • • • • • • • • o o e o o • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • o

HOOFSTUK 1

DIE HISTORIESE VERLOOP VAN GODSDIENSONDERRIG IN SUID-AFRIKA MET BESONDERE VERWYSING NA DIE HERKOMS VAN DIE

Bladsy

1

DOGMA- EN GEWETENSKLOUSULE IN DIE KAAP EN TRANSVAAL . 4 1.1 Die Kaapse onderwysstelsel onder die Verenigde

Oos-Indiese Kompanjie (V.O.C.) as voortsetting van die onderwysstelsels wat in die Nederlande

gedurende die 17e en 18e eeu geheers het . . . 4

1o1.1 Inleiding· .. o o o o o • • • • • • • • • • a • • • • o • • • • • • • • 4

1.1.2 Godsdiensonderrig in die Nederlande

ge-durende die 17e en 18e eeu ..•. . . 4 1.1.3 Godsdiensonderrig aan die Kaap gedurende

die 17e en 18e eeu . . . . 9 1.2 Godsdiensonderrig gedurende die Bataafse

Tyd-perk (1803-1806) as voortsetting van die rewo-lusionere gees in Europa gedurende die 18e en

1 9 e e eu . . . ., . . . . . . . . 11

1.3 Godsdiensonderrig aan die Kaap gedurende die 19e ee~ as ~eerspie~ling van die onderwysbeleid in

Br l t tan J e . . . . . . . . . . . o • • • ., • • • • • • • ., ., • 1 5

1.3.1 Die onderwysbeleid in Brittanje t.o.v.

godsdiensonderrig gedurende die 19e eeu . 15 1.3.2 Godsdiensonderrig aan die Kaap gedurende

die 1 9 e e eu . ., .. o • • • • • o • • • • • • • • • • • • • • • • • • 2 2

1.4 Godsdiensonderrig in die Zuid-Afrikaansche

Re-publiek (1872-1906) . .. . . .. . .. .. . . . . .. .. .. .. .. .. 28 1. 4.1 1. 4. 2 Die tydperk 1852-1902 Die tydperk 1902-1906 28 • • • • • • • • • • • • • • • • • 0 0 36 1.5 Samevatting . . . .,., . . . . c • • • • • • • • • • • • • • • • • • • . , . . . . 38

(4)

-(ii)-HOOFSTUK 2

DIE ONTSTAAN VAN DIE SMUTSWET VAN 1907 EN DIE DOGMA-EN GEWETDOGMA-ENSKLOUSULE VAN DIE TRANSVAALSE

ONDERWYS-ORDONNANSIE VAN 19 53 . . . . . . . 44

2 . 1 Ter inl e id ing . . . o o e • • • • • • • • • • • • • • • • • • a • • • 4 4

2.2 Die filosofiese denkrigting van Smuts met be-sondere verwysing na sy onderwyswetgewing van

1907 • • • • • • • • • • • • • e o o o e o o o t t o e e a o • • • • • • • • • • o e o e 45

2.3 Die invloed van Smuts se staatkundige idees op

sy Onderwyswet . . . o o o • • • o • • • • o o • • • • o • • • • • • • • o , 48

2.4 Smuts skep die klirnaat vir sy Onderwyswet van

1907 I I I . I I I I I I I I I I C O O O O O I I I C i f l l l t t t t l l l l l l l t l l t 50

2. 5 Onderwyswet No. 25 van 1907 (Srnutswet) 52 2.6 Die C.N.O.-beweging se verset teen die

Smuts-wet van 19 0 7 . . . o • • • o • • • • o • • • • • • • • • • • • • • • o • • 55

2.7 Van die Onderwyswet van 1907 na die

Onderwys-ordonnansie No. 29 van 1953 . . . .. . .. . . . .. . . .. 59

HOOFSTUK 3

'N KRITIESE BEOORDELING VAN DIE DOGMAKLOUSULE VAN DIE

TRANSVAALSE ONDERWYSORDONNANSIE NO. 53 VAN 1953 . . . 66

3 . 1 Inl e id ing . o • • • • • • o • a o • o o • o • • • • • • • • • • • o • • • • • • • • • 6 6

3.2 Leerstellige godsdiensonderrig is noodsaaklik 70 3.3 Godsdiensonderrig volgens die geloofswaarhede

van die Drie Forrnuliere van Enigheid is die

enigste ware godsdiensonderrig ... . . 71 3.3.1 Wat onder geloofswaarhede verstaan word . 71 3.3.2 Die geloofswaarhede op eie bodern. . . 73 3.4 Die hurnanistiese oorsprong van die

dogrna-klousule • • • • o • • • • o • • o • • o • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • o • 74

3.4.1 Die religieuse grondrnotief wat aan

die klousule ten grondslag le .. .. .. ... .. 74 3.4.2 Die hurnanisrne oorgeplant in die onderwys

in Suid-Afrika~ in besonder die invloed

d~arvan op bepalings vir

godsdiensonder-r 1g . . . . o o o • • o o • o • • • • • o • o • • • • • • • • • • • • 7 7

3.4.3 Die hurnanisrne soos dit horn in die

gods-diensonderrig openbaar . . . 85

(5)

-(iii)-3.5 Besware teen die negatiewe inhoud van die

dogmaklousule .. e 0 0 e Q 0 fl 0 e e • • e II e 0 e • e e • e e e e e e 0 0 e e 8 6

3.6 Samevatting • • • • • • • o o o o • • • • • • • • • o • • • • • • o • • • • • • • 90

HOOFSTUK

4

'N POSITIEWE HERBENADERING VAN DIE DOGMA- EN

GEWETENSKLOUSULE . . . • • . • . . .

9 2

4.1 Inleiding • • • • • • • • o • • • • o o • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • 92

4.2 Godsdiensonderrig as bepalende faktor by die

vorming van die lewens- en wereldbeskouing . . . . 93

4.3 Die aard van godsdiensonderrig op skool

...

96

4.4 Die eis van die doel van godsdiensonderrig • • 0 • 98

4. 5 Die geloofsoortuiging van die onderwyser • • • 0 • • 100

4.6 Die geloofsoortuiging van die ouers • • • • • • • • • 0 0 103 4.7 Geloofstukke verskillend geinterpreteer .. . . 105 4.8 Samevatting van die riglyne vir herformulering

van die dogmaklousule • . . . . . . • . . . . . • . . . 106 4.9 Voorgestelde herformulering . . . . • . . . • . . . . 107

4.10 Samevattend • • • • • • • o • o • • o • • • o • o • • • o • • • • • • o • Q o • • 109

BIBLIOGRAFIE • • • • • • • • • • • • o o o D • • • • o • • • • • • • • • • • • • • • • • o 112

BYLAES

A, B, C, D

(6)

DIE "DOGMA- EN GEWETENSKLOUSULE" IN DIE ONDERWYS-ORDONNANSIE VAN 1953 IN TRANSVAAL

'n Histories-prinsipiele Studie

INLEIDING

Die aard van die godsdiensonderrig in die laer- en

middelbare skole van Transvaal word bepaal deur artikel 53 van Ordonnansie No. 29 van 1953. (1)

Uit hierdie artikel word veral twee kenmerke afgelei wat die aard van die huidige stelsel van godsdiensonderrig in die laer- en middelbare skole kenskets, nl. dat dit onsek-taries(2)

~

dit wil se bo geloofsverdeeldheid en vry van

l eerp lg lS l . . (3) , met ander woorde d at dle gewete van ouers nle . . gedwing word nie en dat hulle hul kinders aan die godsdiens-onderrig kan onttrek. Slegs 'n onderwyser in die personeel van sodanige skool mag, alleenlik sonder gewetensbeswaar, godsdiensonderrig aldaar doseer.(4)

Hierdie verhandeling beoog om 'n histories-prinsipiele studie van die klousule te maak,

Die probleem is soos volg aangepak: Hoofstuk 1 gee 'n historiese oorsig van die godsdiensonderrig in die twee ver-naamste stamlande (Nederland en Brittanje) gedurende die 17e tot die 19e eeu waardeur aangetoon word dat die klimaat vir

'n kleurlose godsdiensonderrig in Suid-Afrika reeds toe oorsee geskep is.

Die Kaapse onderwysstelsel onder die Kompanjie word

aangetoon as maar net 'n voortsetting van die stelsel wat reeds in Nederland geheers het gedurende die 17e en 18e eeu. Die

(1) Sien Bylaag B. ( 2 ) Ibid . , art . 53 ( 4 ) •

( 3) Ibid. , art. 52 ( 2) en ( 3). ( 4) Ibid. , art. 53 ( 5) en ( 6).

(7)

-2-Bataafse tydperk aan die Kaap toon eweneens die invloed en voortsetting van die rewolus ion ere gees in Europa ( 18·e eeu). Die Britse 19e eeuse tydperk word beskrywe om aan te toon hoe die beleid van Brittanje in die onderwys in Suid-Afrika weer-spieel was en 'n onderwys bo geloofsverdeeldheid verder deur die beleid verstewig was. Voorts word daarop gewys hoedat die konfessionele aard van die godsdiensonderrig in die Suid-Afrikaanse Republiek spoedig verdwyn het onder die bewind van pres. T.F. Burgers en daarna 'n proses van afwatering onder-gaan tot en met die Milner-Sargantbewind van 1903-6.

Die neutraliteitsgedagte wat in hoofstuk 1 beskrywe word en wat reeds in die Britse onderwyswette aanwesig was en ook deur bewindhebbers aan die Kaap en deur Burgers in Trans-vaal ingevoer is, word in hoofstuk 2 by die bespreking van die Smuts··onderwyswet van 1907, verder beskrywe. Smuts se onder-wyswet, veral die godsdiensonderrigbepalings daarvan, was 'n poging om die· twee rigtings, nl. die bree liberale Britse onderwysstelsel en die christelik-nasionale stelsel te kon-solideer om sodoende 'n gemeenskaplike grondslag te bewerk-stellig om beide blanke bevolkingsdele in Transvaal tevrede te stel. Die Smutswet het bly voortbestaan tot 1953 met die

totstandkoming van 'n nuwe onderwysordonnansie. Die Onderwys-ordonnansie van 1953 van Transvaal is wesenlik dieselfde as die Smutswet van 1907, behalwe dat enkele woorde in die

dogmaklousule vervang is. Daar sal voorts aangetoon word dat die dogma- en gewetensklousule eintlik 'n kompromiepoging 1s tussen twee denkrigtings, nl. die liberaal-humanistiese en die christelik-nasionale.

In hoofstuk 3 word 'n kritiese beoordeling van die dogma- en gewetensklousule gemaak. Daarin word aangetoon dat godsdiensonderrig sonder dogma onmoontlik 1s. Daar sal aan-getoon word dat die betrokke klousules 'n humanistiese oor-sprong het, dat die dogmaklousule negatief geformuleer is en dat dit 'n bydrae tot kleurlose godsdiensonderrig in ons skole lewer. Die klousule rym ook nie met die Departementele sillabusse vir godsdiensonderrig in Transvaalse skole nie en is ook nie in ooreenstemming met die Onderwyswet No. 39 van 1967 nie.

(8)

-3-In hoofstuk ~ word 'n poging aangewend tot 'n po-sitiewe herbenadering van die dogma- en gewetensklousule, met 'n aanbeveling tot herformulering van die betrokke

klousules sodat dit in ooreenstemming kan wees met die algemene onderwysbeleid en met Wet 39 van 1967.

oOo

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Hierdie Rtudie kon vollediger geweeq het as die offiqiele Rtukke,sooR toe1atingsreg1AterA en,.. joernaalboeke,van die Rkole wat tans nie meer be- Rtaan nie

Geen historiese werk oor Transvaalse aangeleent- hede kan ooit aanspraak op volledigheid maak as daar nie gebruik gemaak is van die Argief in Pretoria

rol in die vorming van bantoe-onderwysers. Hierdie studie is spesiaal onderneem om vas te stel in watter mate die bantoekultuur in die Christe- like

In besonder wil ek my dank betuig aan die Potchef- atroomse Universiteit vir Christelike Ho~r Onderwys vir besieling en tegemoetkoming gedurende baie jare, en my

like en bekwame hulp. Aan familie en vriende bosondero dank vir hul belang= stelling. Wiy vrou vir haar aanmoediging on die behartiging van. die

Die studie het nie ten doel om die heersende en ander literere teoriee ten volle te eksploreer nie, maar eerder die komple= tering en wisselwerking daartussen

Suid-Afrika se verhouding tot die Volkebond betreffende die uitoefening van die Mandaat, vorm eweneens nie deel van hierdie studie nie, aangesien dit op sigself

4.4.3 Die metode van onderwys word deur kultuur belnvloed... Onderwysvoorsieninq aan Swartes voor die totstandkomlng van sendinqskole Ontwikkeling van