P..~.SlfKSIE _]L~]lifdV';~ S~I> l~?l{_P.)J~&_ J:.AE1}_SKOOLI~EE.RLINGE g
'N FOUTE·-ANil.LISJt~.
=-~
...
-=-· - ... ,..._,_.__--c=,~~ ...'n Verhandeling voorgele deur 1!lill.RI T .. ct :BRINK
ter gedeeltelike _nakoming van die vereistea vir die graad:
in die
:DKPARTEJYlENT SIELKUNDE aan die
P.OTCHEFSTROOMSE UNIVERSITEIT VIR CHRISTELIKE HOER ONDERWYS.
Desember 1966.
BEDA}TKINGS.
Ek wil hiermee graag my opregte danl{ en waardering betuig teenoor prof. C.F. Schoeman wat as leier vir hierdie verhandeling opgetree het.
My dank ook aan die skoolhoofde en die plaaslike inspektoraat vir hull~ toestemming om die leerlinge wat by hierdie studie as proefpersone betrek is~ te toets. Die hulpvaardigheid en vriendelikheid wat ek by al die skole teegekom het tydens die ondersoek word op ~rys gestel.
M. Brin_~.
INHOUD. :SEDANI\:INGS· INLEIDING p. i i vii 1
HOOFSTffi{ 1. DIE LEESPROSES
I. Die funksies van lees as taa1fenomeen. by die
kind l
A. Inleiding l
B. Die fum;:sies van lees in die lewe van
die kind l
0. Samevatting
4
II. Die ontwikkeling van lees as visue:e taalvorm
5
III. Die leesproses 10
IV. Samevatting 23
HOOFSTUK 2. DISLEKSIE: 'N OORSIG V.A:N DIE SINDROOM
Em ETIOLOGIE 24
I. Inleiding 24
II. Terme en begrippe 24
III. Grade van disleksie 27
IV. Omvang van die probleem 27
V. Ander kenmerke van die disleksiesindroom 28
VI. Etiologie 42
A. Vroegste mediese beskouinge 42
B. Teoriee wat psigologiese en opvoedkundige
faktore beklemtoon
45
0. Teoriee wat erflikheidsfaktore beklemtoon
48
D. Resente teoriee van neurologiese disfunksie 49VII. Samevatting 52
f
HOOFSTUK
3.
DIE REMEDI3tRING VAN DISLEKSIE54
I. Inleiding
54
II. Verskillende benaderings tot remedierende
leesonderrig 55
III. Alge.mene beginsels waarop remedierende
leesonderrig berus 63
IV. Die gebruik van die Av .. relle-apparaat by
1eesterapie 66
A. Meganiese hulpmiddels by leesonderrig 66
B. Die Aure11e-tegniek 67
HOO:-?STUK 4.
'N
EKSPERIMENTELE ON::OERSOEKNA
DIE LEc;S-FOUTEVAN AJ!'RIKAANSSPRJ!,'KENDE
Li~ERSKOOL;--LEERLINGE
MET
DISLEKSIE
80
I o In1eiding 80
A.
Navorsing oar leesfoute 80B o Die klassifiks~s·ie
van
1eesfoute 82II. Die eksperirnertte1e onctersoek 84
A. Doe.\ 84
E.
Proefpersone 85C.
Materiaa1 86D.
Die afneem9 nasie:n en verwe:tkirtgvah
1eestoetse
E.
Resu1tateF.
Kwalitatiewe beskouing van resu1tateIII.
Die gebruik van die foute-ana1iseIV.
Samevatting OPSOMMING SUJY.ffi!J:ARYEIELIOGRAFIE
BYLAE A
BYLAE
B~BYLAE C
BYLAE D
die 87 89 93 105 109 111 113 115 124 126 128 130 iv.FIGDvR.lo FIGUUR 2.
]1IGUUR 3.
LYS VAN FIGURE.
Die hierarohiese verhouding tussen
1n mens se verbale sisteme
Kortikale visuele en spraakareas Voorbeeld van 1n les uit die model
11Rene et r,1aria"
7
13
LYS
VJ~N TlLBELLEo~~~--":BEL ~0 Die ve-r:spreiding van leea:foute oor die
fou·teka tegoriee vir groep l 90
TAFEL IIo Die verspreiding van leesfoute oor die
foutekategoriee vir groep 2 91
T.LillEL JIIo Verdeling van die aantal foute per kate-gorie~ oor die twee groepe 92
INLEIDINGo I o :Probleem ~-doels·telJ::j.£g_!.
1 n N orrnale laesve:rmoe is 'n voorwaarde vir 1 n
suksesvol1e skoolJ_oo·pbao.n en vir aanpassing in die latere lewe o Qns leef_ 72.~:~~~-~2IE~2l"EL-~~-e--.~~~~ver_~~Q.~~Yl§!-1r J.ees onontbeerlik is vir __ dt_~_y§rwerwing van_ kennis,
~~- ~---~~---~--- -~--- . . .
probleemoplossing, byg~~~1e-.VQ£ID§ van_opleiding en
.~· - -==·~~~~~--~===-=----~~-~
--=-~~~~~-selfs vir 'n bestaano Dat die belangrikheid van lees, algemeen besef word9 blyk-.ui t die groot hoeveelheid
r.avorsing wat reeds oc.r_die onderwerJ? gedoen is,. Ten .spyte __ van_die baie_ teo:r. iee en nuwe leertegnieke wat uit hierdie navorsing ontstaan het9_misluk daar nogtans,
vele leerlinge in ons skole ten_.opsigte_ van die leeSr-opdrag. Baie van_hierdie leerlinge besit 'n
bo-gemiddelde intelligensie 9 woon die beste skole by _.en_
word onderrig deur die bekwaamste onderwysers. -Dit is hierdie_verskynsel wat deur die gangbare term ~sleksi~
aangedui word .
. In Suid-Afrika is nog weinig navorsing gedoen oor disleksie.en dit lyk asof die. begrip dat 'n ernstige
leesafwykin~ kan voorkom by kinders van normale intellek-tuele _ vermoe nog nie algemeen posgeva t het nie 0 N ogtans,_
I
kom hierdie afwykings so algemeen :sroc:r dat 'n wetenskaplike benadering tot die probleem essensieel geword het.
Disleksie vorm 'n st~die-onderwerp van die opYoedkunde, die neurologie sowel as van die toegepaste psigologie. In.die huidige studie word die probleem vanuit 'n meer psigologiese-gesigspunt benader? hoewel die aanverwante beskouinge nie heel temaJ_ bui te rekening .. gelaa:t word nie. Aangesien dit die taak van die psigologie is-om op wetenskapli.ke grondslag vanui t die psigiese
vii. gesigs:punt die mens as :persoonlikheid in sy volle relasie tot die kosr.nos te ken (Hattingh, 1947 9 :po 167) 9 .sal die
:probleem van disleksie nie geisoleer_van die kind as totaliteit beskou word nie9 maar as integrale deel van
die kind se }?ersoonlikheidsontwikkeling.
Die meer algemene doelstelling van hierdie studie is om op grond Yan die jongste beskikbare gegewens e~ die resultate_van die eie ondersoek-tot 'n beter begrip te kom van die lees:proses en die disleksieprobleem by kinders.
Die besondere eks:perimentele doelstelling van die studie is om 'n ontleding te maak van die leesfoute wat Afrikaanssprekende lee:sswak leerlinge in standerds een tot vier o:p 'n gestandaardiseerde diagnostiese leestoets~ begaan9 .:ten einde. 1 n ba.sis daa.r te- stel vir die
remediering_van disleksie m.b.v .. die Aurelle-apparaat. Aan die Potchefstr~omse· Universiteit is hierdie apparaat"
tot dusver nog net gebruik-vir die remediering van spraakafwykings. In die lig van die besonder goeie resultate wa± in Frankryk i.y.m. disleksie behaal i~ is dit wensl.ik ~eag o~ ook hier plaaslik met die nodige basiese navorsing te pegin wat uiteindelik sal lei tot die remediering van disleksie by Afrikaanssprekende
leerlinge. Deur die verskillende tipes foute te onderskei en 'n frekwensie-ontleding van die foute te maak9 kan
1n basiese model opgestel word wat al die kenmerkende
probleme van leesswak leerlinge insluit. Die model sal bestaan uit geprogrammeerde leesmateriaal wat oudio-. visueel aangebied kan word. So 'n model_.sal natuurlik ook van waarde kan wees vir gewone remedierende
viii.
CI. Die prog:t:~m~v~_p. __ cbhe sY.E.£~~
In-die eerste hoofstuk word die funksies en die
- - -
------:tard van die normale 1ees:proses nagegaan. Daar word
-ge:poog om tot 'n beskouing van die lees:proses as taal-fenomeen te kom~ deur te vervvys na resente studies o:p sowel die neurologiese as die :psigologiese terrein.
tCennis van die verskillende aspekte wat in die lees:prose:t~:
1 n rol s:peel is. van groot belang vir 'n begri:p van die
oorsake 9 aard __ en invloec1. van leesafwykings 9 terwyl di t
ook die gebruik van geskikte remedierende prosedures sal beinvloed.
Aangesien die. diagnose en behandeling van enige afwyking slegs moontlik is waar daar 1 n go?ie begri:Q_
bestaan van wat die __ b~trokke afwyking :presies behel~ word in die
[t\~eed~ _E:oof.st.uk~
"a?n die hand van bestaande l i teratuur 9 die.-·-uisleksiesindroom 'Self beskryf. Daar'
-word ook verwys na verskillende teoriee oor moontlike etiologiese faktore.
Die_derde __ hoofstuk handel oor die\
r-emedi~ring-'
- -- -------van-dis~-ek:sie .-]-Hier word verwys na bestaand_e ___ re:medierende
tegnieke en beginsels. S:pesiale klem word gele o:p metodes wat. aange:pas kan word by ~ur~lle:-:t_e~a:pi~. _ Die metode wat in Frankryk.gebruik word vir die remediering van disleksie m.b.v. die Aurelle9 word ook beskryf.
'n Beskrywing van die eie eksperimentele studie word in hoofstuk vier weergegee. Na 'n kort norsig van. foute-ontledings wat oorsee gedoen is9 volg die beskrywing
van die doel~ proefpersone9 materiaal9 metode en resultat&
van die huidige studie.
Die verhandeling word afgesluit deur 1n kort