• No results found

vir vir ter

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "vir vir ter"

Copied!
11
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

deun ·"'

JOHANN

HEINRICH

Tf71KKF.R ,

B-.A. ,

M.

ED.

Voorgel~ ter Vervulling van 'n deel van die Vereistes vir die Graad

DOCTOR

EDUCATIONIS

l

in die

Fakulteit van Opvoedkunde aan die

POTCHEFSTROOMSE

UNIVERSITEIT

vir

CHRISTELIKE HOER

ONDERWYS.

Promotor : Prof. dr.

H.J.J.

Bingle.

PRETORIA.

(2)

BEDANKINGS.

Hiermee wil ek graag my erkentlikheid betuig aan almal wat my in hierdie studie behulpsaam was.

In die eerste plek wens ek my innige dank en

waardering uit te spreek teenoor my voormalige promotor, prof. dr. J. Chr. Coetzee vir sy wenke en insiggewende

kritiek. Hy het die aahvoorwerk gedoen, maar weens die

uitbreiding van verantwoordelikhede kon hy nie sy

werk-saamhede as promotor voortsit nie. Prof. dr. H.J.J.

Bingle het verder leiding gegee en besonder veel moeite

gedoen om my oor die bult te help. As promotor het hy

geen opoffering ontsien om hulp en leiding te verskaf

nie. Ook vir sy vriendelike bereidwilligheid en besie~

ling betuig ek my dank en waardering.

Teenoor die Nasionale Navorsingsraad wil ek ook my dank uitspreek vir die ad hoc-toekenning wat handig

te pas gekom het, en aan die Rtchefstroomse

Universi-teit vir Christelike Ho~r Onderwys vir beywering ter

verkryging daarvan, asook vir hulp op ander terreine met betrekking tot hierdie stume.

Persone wat hulle besonder bulpvaardig betoon het en wat my studieweg heerlik gelyk probeer maak het, was veral ds. J.M. van den Berg van die Ned. Herv. of Geref. Gemeente van Magaliesburg, ds. D.F. Erasmus van die Ned. Herv. Gemeente van Ventersdorp; prof. dr. S.P. Engelbrecht van die Ned. Herv. Kerk; eerw. T.C. Ester-huysen van Florida, almal persone wat karvragte vol

boeke en tydskrifte tot my beskikking gestel het. Di.

D.s. Snyman, C.F.B. Naude, J.C. duPlessis (van die Ned. Herv. of Geref. Kerk), H.F.V. Kruger en W.F. venter

(van die Geref. Kerk), inspekteurs L. de Villiers en J.A. Hilarius, mnr. J. de Klerk, L.U.K., proff. C.H. Rautenbach en C.K. Oberholzer van Pretoria, proff.

(3)

J. Chris Coetzee en H.J.J. Bingle van Potchefstroom, prof. Abel Coetzee van die Witwatersrandse

Universi-teit, registrateurs of dosente in godsdiensonderwys aan die Transvaalse Onderwyskolleges verbonde, die studenteliggame, hoofde of onderwysers van verskeie middelbar6 skole het my breedvoerige inli6ting verskaf

en selfs, waar nodig, insae in hul

korrespondensie-l~ers verleen. Aan al hierdie persone dra ek my innige dank oor.

Ek het vrye toegang gehad tot en waardevolle hulp verkry van die volgende biblioteke : Teologiese Skool en P.U. vir C.H.O., Potchefstroom; Provinsiale en Staatsbiblioteke, Pretoria; prof. S.P. Engelbrecht se persoonlike versameling; Voortrekker-Gedenksaal van

die N.H. of G. Kerk, Pretoria; U.P.-biblioteek. In

besonder wil ek ook my dank betuig teenoor die

biblio-teek van die Transvaalse Onderwysdepartement. Al die

jarelange pronte en vriendelike diens, die baie moeite in my belang sal ek steeds dankbaar onthou.

Geen historiese werk oor Transvaalse aangeleent-hede kan ooit aanspraak op volledigheid maak as daar nie gebruik gemaak is van die Argief in Pretoria nie. Voortreflike diens en hulpvaardigheid maak navorsing

hier 'n genot. Aan die hele personeel, en veral aan

die deskundige in die leeskamer, 11oom Piet" Nell, is

ek besonder veel dank verskuldig.

So voel ek ook teenoor al my bloedverwante,

vriende en kollegas wat my so bemoedig het. My

egge-note staan vooraan. Sy moes op meer as een wyse opoffer;

sy moes inspireer; sy moes verdra; sy moes aanspoor. My besondere dank vir haar samewerking.

(4)

Selde in my lewe het ek die leiding en

be-skermende liefde van God so kennelik ondervind as juis

tydens hierdie studie-onderneming. Hy het my langs

effe bane gelei. Aan Hom bring ek toe al die lof en

die dank van my hart, met die bede dat hierdie werk

tot Sy eer mag strek.

Pretoria.

(5)

AFKORTINGS.

Cd- Commanding Publications (Imperiale Blouboeke). Dit mag hier aangemerk word dat die 11d" die

tydperk na 1900 aandui. SS - Staatsekretaris.

E.V.R. - Eerste Volksraad. T.V.R. - Tweede Volksraad. V.R. - Volksraad.

U.R. - Uitvoerende Raad. O.D. - Onderwysdepartement.

Z.A.R. - Zuid-Afrikaansche Republiek. T.O.D. - Transvaalse Onderwysdepartement. Lt.-Gov. - Lieutenant-Governor.

Col.-Sec. - Colonial Secretary. R - Register Staatsekretaris.

(6)

INHOUDSOPGAWE.

AFDELING A.

HOOFSTUK 1. INLEIDING.

1. Prob1eemste11ing •..•.•...•...•...•...••

2. Godsdiensonderwys in die Kaapko1onie •.•••

(a) Die beginjare ...•.•...•••••..•..••• (b) Die ordonnansie van De Chavonnes ••.••

(c) Die verdere ver1oop van die

gods-1 - 4

4 - 20 4 - 5 5 - 9 diensonderwys in Kaap1and tot 1804 ••• 9 - 11 (d) Kommissaris J.A. de Mist en die

gods-diensonderwys. • . . . • • • • . . . • 11 - 14

(e) Re~1ing van die godsdiensonderwys

onder Enge1se bestuur in Kaap1and •.• (f) Godsdiensonderwys op die voorposte •• 3. Godsdiensonderwys tydens die Groot Trek. (a) Twee grondbegrippe. . . . ...•••..• (b) Godsdiensonderwys in a1 sy aspekte 14 - 17 17- 20 20 - 36 20 - 22 op die Trek ••...•....•...•••••••.• 22- 36 4. Pogings tot georganiseerde

godsdiens-onderv~Jy s •... o • • " • 0 • • • • ~~ • • • • • ~~ • • • • • • • • •

(a) Op soek na predikante ...•..•....• (b) Op soek na onderwysers ••.•••••....•• 5. Samevatting ... 0 • • • • • • • 0 • • • • • • • • • HOOFSTUK II. 43 41 43 36 37 -41 43 - 45

BYBELONLERRIG TYDENS DIE SOEKE NA DIE GESKIKTE ONDERWYSSTELSEL IN TRANSVAAL TOT 1881. 1. Die begin van georganiseerde onderwys .•• 46- 65

(a) Die eerste onderwysers en aspirant-onderwysers en die godsdiensonder-(b) (c) 2. Die (a) (b) 3. Die

f~~

(c)

4.

Die (a) (b) (c) (d) wys ... . Ds. Dirk van der Hoff en die kerk se ro1 in die godsdiensonderwys •••.• Godsdiensonderwys tuis •••••.•.•...•. Skoo1wet van 1859 •••...••.•.• Totstandkoming, bepalings en beteke-ni s van die wet •....•...•.•...•..• Toepassing van die wet ••...•..•.•• Onderwyswet van 1866 .••••.•.•....•.. Die wet self en die Bybe1onderrig •.• Optrede van die kerk ••.•..•....•..•• Bybe1onderrig in die skoal •••..•..•.

Burgers-Wet van 187 4 ••••••• , •.••••••

Voorspe1 tot die Wet •••.•...•....•••

Y.! e t No • 4 van 18 7 4 •••••••••••••••••• Reaksies deur die wet uitge1ok •••.•• Die behartiging van die Bybe1onder-rig onder Pres. Burgers .•.•.•••....•

46 - 55 55 - 64 64 - 65 65 - 74 65 - 69 69 - 74 74 - 81 74 - 75 75 - 78 78 - 81 81 - 95 81 - 83 83 - 86 86 - 91 91 - 95

(7)

5. ~belonderrig tydens die eerste Engelse bewind • . . . G • • • • • •

(a) Die onderwysrapport van 1878 .•..•..•

(b) Re~ling van die godsdiens in die

onderwys onder H.S. Bosman •••....•.•

6. Samevatting .... o • • • • • • • • "' • • • • • • • • • ., • • • • • HOOFSTUK III. 95 - 104 95 - 100 101 - 104 104 - 106

DIE BLOEITYDPERK VAN GODSDIENSONDERWYS ONDER SUPERINTENDENTE DU TOIT EN MANSVELT.

1. Die onderwyswet van Supt. S.J. du Toit •• 107- 147 (a) Totstandkoming en bebalings •••.•..•• 107- 113 (b) Die Kerke en die Onderwys ••...•.. 113- 119 (c) Toepassing van die wet op

Bybel-onderrig . . . o . v • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • 119 - 142

(i) Leerstof •...•.•.... 120- 121

(ii) Metode ... 0 • • • • • • • • • • • • • • • • • • 121 - 122

(iii) Handboeke . . . • 123- 125 (iv) Die inspeksie van 1882 ••..•...• 125- 127 (v) Predikante as inspekteurs .••..•• 127- 128

(v.O

Verdere inspeksies onder Supt.

du Toit ••••...••...•... 129-133 (vii) Verslae van wnd. Supt. H.

Stiemens •...••.•...•• 134- 139 (viii) Godsdienstige gees in die

onderwys •... o • • • • • o • • • • • • • 139 - 142

(d) Die Opleidingsk~ol en die

Bybel-onderrig . . . " . . . 0 • • 142 - 147 2. Die ondervvyswet van Supt. N. Mansvel t

en die toepassing daarvan •. o • • • • , • • • • • • • 147- 183

(a) Totstandkoming en bepalings ••.••...• 147- 150 (b) Toepassing van die godsdienstige

be-palings op gesubsidieerde skole ••..• 150-161 (c) Die Verslag en Schoolgids van 1898

en die Bybe1onderrig •....•..•..••.•• 162- 169 (d) Die kerke se rol ten opsigte van

Christelike Onderwys ••...•..••• 169-174 (e) Die Staatsinrigtings en

godsdiens-tige aangeleenthede •...•.•.•..••• 174- 178

(f)

Die georganiseerde onderwyserskorps

en godsdiens in die onderwys •.•.•..• 178- 183

3. Samevatting •••.•.•....•.•...

o••···

183- 184

HOOFSTUK IV.

DIE TYDPERK v~rn VERY!ARRING VIR DIE

BYB~LONDERRIG (1900-1907).

1. Bybelonderrig in die kampe ••...••...•• 185- 191

(8)

3. Die Kommissie van Ondersoek na

Gods-diensonderwys ••••••..•.•..••••.•••.••.• 196 - 206

(a) Verset teen die 11reg van toegang" •. 196- 198

(b) Die Kommissie van Ondersoek •••••..• 198- 200 (c) Sargant e.a. se verdediging van

die bepa1ing ••.•..••••••.•.•.•.•••• 200- 203 (d) Bevindings en aanbeve1ings van die

Kommissie ... " . . . 0 • • • • • • • • • • • • • • • • 203 - 206 4. Bybe1onderrig in die staatsko1e •....••• 206- 212 (a) Verski11ende gebruike •..•.•.•••.••. 206- 208 (b) Die eerste 1eerp1an ••••...•....• 208- 210 (c) Middelbare Onderwys ...• 210- 210 (d) Normaa1ko11ege ...•• 211- 212 5. Die stryd ten opsigte van

Godsdiens-onderwys- die C.N.O.-beweging •.•... 212- 233 (a) Die beweging vir C.N.G ...•....•• 212- 213 (b) Die rol van die kerke ••.•...•.•.••• 213- 222 (c) Die Regering se houding teenoor

C.N.O • . . . 223 - 227

(d) Bybe1onderrig in die C.N.O.-sko1e •• 227- 233 6. Samevatting ..•...•.• 234 - 235

HOOFSTUK V.

BYBELONDERRIG IN TRANSVAAL

GE-STABILISE~R (1907- 1917).

1. Godsdienstige bepa1ings van die Smuts-wet van 1907 . . . .

(a) Totstandkoming van die bepa1ings ••• (b) Godsdienstige bepalings . . . . (c) Reaksies deur die godsdienstige

be-palings uitge1ok .•..•....•...•.•. (d) Toepassing van die bepa1ings in die Goewermentskole ..••...•.•..•

2. Die 1e~rp1an vir Bybe1onderrig van 1909

en die voorgeste1de 1eerp1an van 1917 .• (a) Die 1 e erp1an van 1·909 •.••.•...••. (b) Toepassing van die 1eerp1an tot (c)

(d) (e)

(f)

1911 . . . 0 0 0 • • • • • • • 0 • • • • • • • • • • • Reaksie van kark1ike kant ••.•... Godsdiens in die onderwys na 1911 •• Die Provinsiale Onderwyskommissie van 1917 en die Bybe1onderrig •..•••

Die Kommissie se voorgeste1de le~r­

p1an in Bybelgeskiedenis ...•....••• 3. Na-primere onderwys .••••...•••• 4. Samevatting . . . . 236 - 260 236 - 240 240 - 242 242 - 251 252 - 260 260 - 294 260 - 266 266 - 271 271 - 276 276 - 286 286 - 289 289 - 294 295 - 300 300 - 302

(9)

BYBELONDERRIG OP SY INGESLANE KOBRS (1917-1942). 1. Godsdiens in die onderrig op 1aersko1e

tot 1936 . . . .

{a) Die tussenperiode (1917-1923) ••..••• (b) Die 1eerp1an van 1923 en sy werking. (c) Die Bybe1geskiedenis1eerp1an van

1 9 2 7 o o o o o o o o o o o o o o o o o o o o o o o o o • • • • • • • 303 - 318 303 - 304 304 - 309 309 - 318 2. 1937 En die Bybe1onderwys •..•••.•....•.• 318- 330

(a) Ondersoek deur die kring van

Afri-kaanse hoofde ...••...•..••...•. 318- 321 (b) Die Provinsia1e Onderwyskommissie

van 1937 en die Bybe1onderrig •...••. 321- 330 3. K8rk1ike optrede en C.N.O.-strewe :

1917 tot 1942 ••...•.••.••...•..••....• 330- 342 4. Na-primere onderwys •••.•..•...• 342 - 352 (a) Mi dde1 bare skvle •••••... o • • • • • • • • • 342 - 349

(b) Normaalko11eges .•. o • • • • • • • • • • • • • • • • • 349 - 352

5. Sa1nevatting •••...•••••...•..••...•.•...• 352 - 354 HOOFSTUK VII.

OPTREDE VAN LIGGM~E EN PERSONE VAN 1942 TOT

1953. EN WAT DAARDEUR BEREIK IS. 1. Die C.N.O.-strewe (Groepsko1e) ter

ver-betering van die Bybe1onderrig .•...•.••• 355- 379 (a) Geskrifte en optrcde van persone en

1 i ggame • • • • . . . • • • • . • • . . • . • . • . . . • • • • • 3 55 - 3 6 2

(b) Die brosjure van die F.A.K. en

re-aksies daardeur uitge1ok ••...• 362- 370 (c) Verdere optrede tot 1953 •..••.••..•• 370- 379

2. Verbetering van di~ bestaande

staatsin-rigtin0s . . . .

"···••oo ···"····

379-420

(a) Optrede ter verbetering van Bybe1-{b)

(c)

onaerrig in die 1aer en midde1bare

sk o 1 cl • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • 3 7 9 - 3 9 9

Optrede ter bevordering van godsdiens in die onderrig aan

op1eidingsinrig-tings vir onderwysers ...••...••.•• 399- 411 Optrede ter verbetering van die

Bybe1onderrig aan die middelbare

sko1e na 1948.0 .•..•.••...•..•...• 411- 420 HOOFSTUK VIII.

DIE OND.,RWYSORDONNANSIE VAN 1953 EN DIZ HUIDIGE TOESTAND VAN GODSDIENS IN DIE

(10)

1. Die godsdienstige bepalings van die

Onderwysordonnansie van

1953 ...•. 421- 443

(a) Rigtingslyne .•....•..•....•.•.••..•

421- 423

(b) Die debat in die Provinsiale Raad ..

423- 435

(c) Die Ordonnansie en sy betekenis ••••

435- 443

2.

Die toedrag van sake in

1953 ... 443- 476

(a) 3ybelonderrig aan die laerskool ••••

443- 446

(b) Bybelond0rwys en godsdiensti5e

aangel8enthede in middelbare skole.

446 - 454

(c) Godsdiens in die opleiding van

(d)

(e)

onderwysers . . . . (i) Universiteite .•••.•...•• (ii) Onderwyserskolleges •.•....•..• Onderwysers en kerke se rol .•...•.• Samevatting . . . C> • • • • • • • • • • • • AFDELING B KRITIES. HOOFSTUK IX.

454 - 471

454 - 464

464 - 471

471 - 473

473 - 476

ONTLBDING VAN DIE LEERPL~ VAN

1942

EN

1948.

1.

Vereistes aan 'n leerplan gestel •••...•

477- 480

(a) Algemene beginsels ..•.•....•...•

477- 479

(b) Praktiese beginsels vir

leerplan-indeling in godsdiensonderwys •••..•

479- 480

2.

Algemene opmerkings oor die leorplanne.

480 - 482

3.

Die l;::;_rplan van

1942

ontleed .•.•..• o o •

482- 505

(a) Ontleding van die Inleiding ... o •

482- 495

(b) Bespreking van die leerstof self ..•

495- 500

(c) Gevolgtrekkings en waardebepaling ..

500- 505

4. Die Hoerskoolleerplan vir

Godsdiens-onderwys van

1948... . . . . 505 - 515

(a) Samestelling •••...•...•.•...••...

505- 507

(b) Waardering •••.•... o • • • • • • • • • • • • • •

507- 508

(c) Besware ..••..•...•..••.•.••...

508 - 515

(d) Waardebepaling •.•.••...•.•...•

515- 515

AFDELING C KONSTRUKTIEF. HOOFSTUK X.

'N VOORGESTELDE LEERPLi-..N IN GODSDIENS

ONDERWYS TOT ST. X.

1.

Inleiding ••.•... o • • • o . • • • • • • • • • • • • • •

516 - 540

(a) Vereistes aan 'n leerplan gestel •.•

516- 526

(i) Algemene beginsels •••...••..

516- 524

(ii) Praktiese beginsels vir leer-planindeling in

godsdiens-onderwys •••... o • • • • o • • • • • • • •

524 - 526

(b) Die kind en sy plek in die

(11)

!

c) Die onderwyser ••.••••••••••••••••••••••••••.••• 532- 532

d)

Metode •••••••••••••••••••••••••.•••••.••.•.••.• 532- 533

e) Toeligting ••••••••••••••••.•••••••••••••.•.•••• 533- 540

2.

Leerplan in Godsdiensonderwys •••••••••..•...••••• 540- 586

(a)

Die Grade ••••••••••••••••••••••••••..•..••••••• 540 - 546

(~~

Metode, wenke en toe1igt1ng ••.•••••.•....•• 540- 542

(11)

Leerstof vir gr.l en 2 •••••••••••.•.•.•••• 542- 546

(b) Sts.l en 2 ••.••••••••••••••.••••••••.•••••••••• 546

551

(i) Metode, wenke en toeligting ••.•••..•.•••••• 546

546

{11) Leerstof ••••••••••••.••••••••••••.•.•••••• 546

551

(c) Sts.3 en 4 ••••••••••••••••••••..••..•••.•••.• 551

557

(i)

T~etode,

wenke en toeligting •••...•....• , •• 5511- 552

(ii) Leerstof •••••••..•••..••••••••..••.••••.• 552- 557

(d) Sts.5 en 6. B.ybe1se aardrykskunde,

oudheidku.nde, ens ••••••••••.••••••.••••••••.••• S58 - 565

(i) Opmerkings •••••..••••••••••••••••.•.•••••• 558 -559

!

~~~Referensies

•••••.•.••••••••.••••••••.•••••. 559- 562

J.11)

Leerplan: st,5 •••••••••••••••...•.••••••• 562

564

iv) Leerp1an: st. 6... • •••••••• , ••• , •••••••••• 564

565

(e) St.?. Die Ou Testament •••••••••••••••.•.••••••• 565

572

(i) Opmerkings ••••• •••••••••• ••••••••••••• , •••• 565

566

(ii) Referensies •••••••••••••••••••••••••••••• 566

567

(iii) Leerp1an •••••••••••••••••••••••••.••••••• 567

572

(f) St,8. Die Nuwe Testament ••••••••••••••••••••••• 572

579

( i) Opmerkings ••••••••••••••••••• , • • • • • ••••••• 572

572

(ii) Referensies •••••••.•••••••...••••••••••••• 566

567

(iii) Leerplam ••••••••••••••••••••.•••..•••••• 574

579

(g) St.9. Kerkgeskiedenis ••••••••••••••••••••.•••• 579

582

!

i) Opmerkings ••••••••.••••••••

·~

•••••.•••••• 579

580

ii) Referensies ••••••••••••••••••••••••••••••• 580

580

iii) Leerplan •••••••••••••••••••. • •••.••••••••• 58o

582

(h) St.10. Geloofs1eer en Godsdienstige Leiding •••• 582

586

(i) Opmerkings ••••••••••••••••••••••••••••• , •• 582

584

( ii) Referensies. • • • • • • • • • •. • • • • • • • • • . ••••••• , 5 84

585

(iii) Leerp1an ••••••••••••••••••••••••••••••.•• 585

586

BYLAE I. Leerplan vir Godsdiensonderwys in die

Laerskool 1942 ••••••••••.••••••••••••••••• 587

601

BYLAE 11. Leerplan vir Godsdiensonderwys in Transvaalse

Ho~rsko1e

1948 ••••••••••••••••••••••••••• 602- 622

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Hartlike dank aan die personeel van die verskillende suid-Afrikaanse Ambassades wat met soveel welwillendheid en opoffering die groot aantal afsprake vir my

Voorbee1d van 'n intrinsieke vertakkings- program. Voorbee1d van 'n matetiese

rol in die vorming van bantoe-onderwysers. Hierdie studie is spesiaal onderneem om vas te stel in watter mate die bantoekultuur in die Christe- like

like en bekwame hulp. Aan familie en vriende bosondero dank vir hul belang= stelling. Wiy vrou vir haar aanmoediging on die behartiging van. die

4.4.3 Die metode van onderwys word deur kultuur belnvloed... Onderwysvoorsieninq aan Swartes voor die totstandkomlng van sendinqskole Ontwikkeling van

gemaak word, moet daar aan die volgende probleme aandag gegee word. Dit het gaandeweg ontwikkel tot die genre wat sy

Die probleem is soos volg aangepak: Hoofstuk 1 gee 'n historiese oorsig van die godsdiensonderrig in die twee ver- naamste stamlande (Nederland en Brittanje)

The documentation and dance scientific analysis of selected South- Sotho dances with reference to the physical education programme. Traditional dances of the South