• No results found

DI FRA.'NSE VLUGTELIN GE.

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "DI FRA.'NSE VLUGTELIN GE. "

Copied!
8
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

pa

DI FRA.'NSE VLUGTELIN GE.

DI HUGENOTE IX FRANKRYK.

" Ed'ict um lYalltes."-Getal.- Vl!Jt.-Eerlikhe'id, ens" 1Xln di Prot,staJlt;>. t Van di Franse ylugtelillge moet OilS tog oek wat vertel in ons geskidenis, al ,,'as dit nou nog so kort. Mal' om di geskidenis Yan di Hugenote mooi agtet makaar te kan kry, sal on8 yertel ntll eli Hugenote in Frankryk ; dan ,raarom hulle di lanel yerlaat het en waarnatoe lmHc gevlug het; en daarrm hoe hulle hiir all eli ICaap gekOlJl het cn hoe dit hiir met hulle gegaan het tot nou toe.

Om te yertel yan eli Hugenote in Frank:ryk, salons begin yan eli jaar 1598 af, toen Hendrik IV di "Edict Yan Nantes" geproklameer het. Di docl daar- van was gewces om an di Protestaute nct so veul nyheiel te ge as an di Room- se om hu11e godsdiins op hnlle maniir tc hou. Diselfele Edict het Lodewyk XIII en oek Lodewyk XIV plegt,ig bevestig. In di begin Yan di 17 eeu was elaar in Frankryk 807 ProtestalltS(l kerke, in 16 Provinsiis en 72 Ringe verdeeL Di kerkbestuur was nagenoeg nct so os ondcr ons.

Di Protestarite, eleur geelurige godsdiins-oorloge en elcur onderdrnkking, waardeur hulle nooit 'n ansiinlykc pos kon bekle ni, was verplig om hulle mar met boerdery en met handel besig tc hou. In YI'oegcl'e ela'e was hullc 'u stel'ke staatkunelige party gewees; mar nou ni meer ni.

En hulle was regte werksa,me, knappc boere. Di mooiste wingerde en tuin.

en landerye yall di Wt3reld kon '11 mellS by hulle siin. Di elal van Vannage, wat heelmal an hulle behoor het, het hulle so mooi belyerk, dat elit naderhaud di naam gekry het nn "Klein Kanaan." Daarom het di boerdery in OilS land oek eel'S reg voornitgegaan tocn hulle hiir gckom het.

Net so werksaam was hulle oek in eli steele. Hulle het grote fabrike op- gerig. En hulle eerlikheid en o'crleg het gen yolk ill eli werelel nog o'ertref ni.. Daarom het hulle oek in :Fmnkryk di hanelel vau wyn, sout, laken en al sulkc go eel in hulle haude gehael. Daardeur het oek di skeepvaal't gebloei, want eli. Hollanelers en Engelsc het liwers met di Pl'otestallte as met di. Roomse gehanelel, omdat hulle eerliker en oprcgter ,,'as. Al di fabrike, al eli smeelerye van yster, yall staal, van gouel ell van silwer was in hulle hande.

Onder eli Protestante was oek di gelcerelstc manne, soos Doktel's en Ael\'o- kate, ens. Di grootste advokaat yan eli tyd was Henri Basnage, 'n Protestant.

Di knapste preelikante was oek onder hulle. Hulle het "iir Akaelemiis (Hoge Skole) gehad, in Saumur, Montauban, Niemes en Seelan. So beroemd was eli AkaJemiis dat jonge mense uit ander lande, ja selfs prinse daar gestudeer het.

En an di grootste Generaals en Admiraals het dit hulle oek nooit ontbl'eck ni.

Di wat daar meer yan ,,-il weet, kan baing boeke kry wat claal'o'er skrywc.

,

(2)

W~\AROM EN W~\ARHEEN HULLE GEVLUG HET.

¥

el'rOPp;Il,1J e'a.1 di Edict Van Nant, s.-Swore vt1Tolyiny.-Vlll!J IW(tl' Holland, ens.

OilS sal 110U yertel di rede waarom di Hugenote Frankryk vcrlaat het en Waal'lla.toe hulle ge"lug het. N,t di dood "an Mazal'in begin Lodewyk XIV, wat eel'S eli Edict Yan Nantes bekra,gtig het, om te elraa,i. In IGG2 laat hy 22 Protestantse kerke afbrcek ill eli landskap Gex. In eliselfele jaar begin di ver- volging teen eli Hugenote in eli landskap van Languedoc. Di Protestante mag hulle eloje ni andel's begra\\'e ni as soggensskemer-dag en saans skemer-elonker.

In ] (iG;) word idereen, \Vat tot eli ROOl11Se geloof wil o'ergaan, ontslaan van al syn skuld an ander Protestante; hy hoef dit ni te betaal ni. As'n "adsr Rooms is miski is eli moeder oek Protesta.nts of as 'n moedcr Rooms is, miski is di vaeler oek ProtesiK'l.nts, dan moet eli kindel's in di Roomse kerkge- doo}) worde. Di wat "an di Roomse tot di Gereformccrdc o'ergaall, word na syn dood nak~nd dcur di strate gesleep. As'n Protestant op ster\\'e Ie, dan gaat eli Rooll1sC Pastoor, of eli Magistraat daal'llatoe, om hom te laat biig; en as hullc vcr tel dat hy Rooms gestenYe het,-al was dit oek di grootste leun van eli \\'creld,-elan word syn kindel's almal onder eli Roomse kerk gcbrcng.

In ] (i(iG het hulle '11 menigte ProtesiK'l.ntse kt rke a.fgebreek in Poitou, en eli preclikante bdet om in di ope lug te preek. Predikante wat eli gebod o'ertre word deUl' di beul met 'n touw om eli nek na eli tronk gesleep en elan uit eli land uit Ytrban.

In ] (i70 het hulle di Protestantse skoolmeesters belet om di kindel's iits meer tc IttI' as l"es, skrywe en syfer. In] G71 mag in elke gemeente, waar 'n Prote- iiestantse preelikant was, mal' een skool verdi kindel'S wees. Mar as ons al eli Ollrt'g wat hulle eli Protestante angeeloen het moet opnoem, salons gen eillde hy ni.

In IG72 kry Frankryk oorlog met Hollanel, en toen worel eli vervolging 'n bitji mindel' ; mar na di oorlog gaan hulle weer van kwaad tot erger. In IGSl was dit so erg, dat hulle eli kindel's van 7 jaar nyhf id ge om na eli Roomse kerk o'er te gaan, en eli ouers mag claar niks teen eloen ni. As'n boosaardige

Rooms~ mal' net gaan vertel,-al is elaar nik~ yall waar ni,-elat 'n kind 'n kruis gemaak het, dan word eli arme kinel met geweld wcggeileem, en na 'n Roomse priister gebreng, en op koste van eli ouers in eli ROOluse geloof opgeyoeel.

Di Protestal1te word verdeI' aIle ho'er onelerwys verbiid, en hulle yiir Akaelemiis yernitig. Hulle mag elus ni stueleer yer aelvokate en elokter en predikant ni.

In di leger kon hulle oek nooit offisiirs of generaals word ni, al is hulle nog so knap en dapper. In Gouwerments eliins en in eli Geregshowe mag hulle eli geringste pos lIi bekle ni. As boekverkoopers of drukkers moes hulle van b.ulle bestaan afstand eloen of bulle word beboet yer 3,000 frallks (omtrent £125),

(3)

-

45

Di predikante word skandelik mishandel; hulle doop, trou en begravenisl'e ..

gisters word afgeneem. Hulle mag ni Janger as dri jare in 'n gemeente bly want andel's sou hulle te yeul invloed kry. So het hulle di Protestante yan al hulle regte berooL Mar di ergste kom nog.

In Poiton, waar baing Protestante woon, word di soldata by hulle ingekwartiit dit wil se, ider huisgesin moes van 10 tot 12 man in hulle huise ontvang en di kos ge. Hulle hly dan daar so lank, tot dat di laaste stuk gOld van di arme mense vukoop is, en dan word hulle na di Roomse kerk toe gesleep om eli Protestantse geloof af te sweer; en di Rooms~ gt'loof an te neem. Di wat wil Rooms worde, word yan di soldate ontslaan; en op so 'n maniir is daar baing afvallig geworde. Dit word genoem Dragonnade. Di soldate raas dag en nag in di llUis~, so dat di arml1 m~ose ni b~hoorlik kan eet of slaap in huUe ei'e hnise ni; t:"n clit W,tS natuurlik onmo'entlik om dit te hou. Daarom is 'n menigte toen Rooms geworde. Dit was so erg dat hele kontrye tot di Roomse kerk otrgaan.

Loclewyk dag taen dat di Protestantse gdoof nagenoeg uitgeroi was, en wag toen oek ni lank om hulle di doodsteek te ge ni, en di Edict van Nantes tc her1'oep op 22 Oktober, 1685. Di vernaamste punte van di Herroepings-akte was di vollenele:-

Di P1'otestantse kerke moet afgehreek worele. Hulle goelseliins in hnlle ei'l:) huise moet hnlle oek afskaf. Diwat godsdiins hon verliis syn lyf en syn goed.

Oi p1'eelikante wat ni wil Rooms worde ni, moet sorre elat hulle binnen 14 da'euitdi lanel uitis; an elianeler word yerbiid om di land te verlaat, andel's gaan hulle na di "gaUeye," dit is, bandiit worele.-AI eli kindel's wat na di herl'oeping mn di. Eelict gebore word, moot deur eli priister gedoop en in di Roomse geloof opgoyood worde. " Ens.

Dit het oek ni lank gednur ni, of hulle het di 800 P1'otestantse kerke, tot di laaste toe, in puinhope verander. N a dit aUes het huUe di wette nog Yan dag tot elag vers,,·aar. 'n Preelika t wat wdag om in di lanel terug te kom, worel dooelgemartel. En as een 'n preelikant vang, elan kry hy 'n beloning vau om·

trent £375. En as imand 'n Protestautse goelseliinsoefening bijgewoon het, in eli bosse of waal' oek, elan worel hy met eli elooel gestraf.

Om te belet dat di arme mense sal vlug uit eli land uit, het huUe o'eral by di sehawens en op di grense wagte geset. Mar niittemin het tog duisende di grootste gewl'e deurgegaan om te ontvlug. 'n Menigte van di arme \"lugtelin~

go het hulle opgevang, ell dan sware kettangs van 50 pond om eli nek gehang en party.in yoetysters geset, en taen eleur di land geyoel', om di ander bang te maak. En as huUe dan so moeg is dat hulle frouw val, elan word hulle met stokke geslaan om weer op te staan. En di kos wat hulle kry was so min ell so slfg, dat hulle amper ni daarvall kon lelye ni. Snags moes hulle dan so mar in di stinkerigste hokke op di grond slaap, met di sware ysters om huUe nek Oil an huJJo bene. Mar onelH' elit alles het tog 'n menigte on tv lug. Hoe.

veul kan ni. met sokerheiel opgege worde Ili, juis omdat hullo stilletjiis geylug hot. Sommige

se

di getal was ~OO,OOO, en andere weer 600,000. Hulle het gel'lug- na Holland, DuitsJand, Denemarkon, Sweden, Rusland, Engeland, en Amerika.

(4)

DI HUGENOTE AN DI KA.A.P.

Pi

Jlct(ttskapPfJ breny h/ulle na di Kaap,

ge

vel' huUe plase, ens.-Name va(1- eli familiis.- VeTdej' lotgevolle.

Di Regering van Holland het eli Fr<l,nse vlugtelinge met ope arme ontvang, en toen hulle hoor dat eli Maatskappy mense soek om an di Kaap te gaan woon, bet hulle gevra of di Maatskappy ni de alme H ugenote daal'l1atoe wil neem en vel' bnlle plase ge ni. En di Maatskappy het dadelik ingewillig.

In Noyember, 1687, hpt di Maatskappy uit Holland geskrywe an di Gouwer- neur van di Kaap, wat hulle plan is met di Hugmote:

" Ons het besluit om, buiten ander vrye burgers, nog 'n party Franse vlugte- liuge na di Kaap toe te stuur-vollens di regulasiis wat ons stuur in Hollans en Frans-almal Gereformeerd, en 'n Franse Gerefomeerde predikant stuur ons met hulle same, om vel' hulle godsdiins te hou in di Fraose taal. Onder hulle is wynboere, wat goed weet om asyn en brandewyn oek te maak; en dit kom net goed verdi Koloni o~k. Dit is nou julIe plig, terwyl eli anne mense van aUes ontbloot is, om vel' hulle te help soos hulle ankom. en vel' hu11e alles te ge wat hulle nodig het, totdat hu11e in staat is om vel' hull a s~lwers te sorre.

HuUe is ywerige mense en gou tevrede,"

Hiir is 'n korte uittr~ksel van di regulasiis en kOlldisiis van eli lIIaats kappy.

1. Di Hugenote word verniit, sondeI' koste, o'ergebreng na di Kaap, as huUe 'n eed van getrouheid an di Maatskappy afgele het.

2. ~et mal' klere en di nodigste dinge vel' eli reis ]zan hu11e menet>m; buiten gelel, di kan ider meneem so veul as hy wiI. (Dit wil se, hulle 1110es ni so veul goed brcng, dat hulle hiil' kan kom handel elrywe ni; w<),nt elit sou skade wees verdi Maatskappy).

3. Almal moet an di Kaap bly woon en in di boerelery of enige ander a111- bag werk.

4. Vel' eli wat wil boer, moet so veul grond gege worele as lUllle kan bewerk ; S<lad en gereedskap moet vel' hu11e geleen worde.

5. Hulle moet ten minste 5 jare an di Kaap bly ; mar huUe kan om ontslag

vra, yo or eli tyel, as hulle rede het daartoe.

6. ,Vat weer wil teruggaall, moet betaal daarvoor.

Di eerste skip met Hugenote is uit Holland uitgegaan in di winter yun IGR7 , en in eli Kaap ang,>kom in April, ] G88. Di yoUenele familiis was elaarop : Basque, Bruere, Fouche, Godefroy, Malherbe, Mantis, Pinnarel, Paste, Ie Roux, Sebatie, TaboUl'eux. Dit was eli eerste familiis wat hilr angekolll het.

Kart daarna ]com di twede skip hiir an, ill Angus, met di yo11enele huis- hon'ens : Anthollarde, Corban, Corboone, Fmichaisc, Furct, GO\·iand, Grallge, .Jourdan, ~Iaelall, Malan, 1Iesnarel, Pelanchon, ReSile, Rousse, Smet, V crdeHnx, Vcrc1ette.

(5)

Di derde skip is uit Holland gegaan in April, 1688, met enige Fransc fami- liis: Avied, Briet, de Buyse, Carnoy, Claudon, Ie Clerq, ~fenanto, Nortie, Pariser, du Plessy, de Savoije, Talifp.r, Vyton.

Klein klompiis Hugenote het nog gedurig angekom. In Juni en Angus leom daar twe skepe an, en toen weer in Jannewari, 16S!), een, met 'n hpel party.

Met di 3 skepe is o'ergekom di familiis: Avis, Basson, Bastions, Beaumons, Benezat, Bota, Bruet, Camper (predikant), Cellier, Cordier, Carpenant, Couteau, Couvret, Crogne, Dailleau (predikant), Debuze, Debeurier, Decabriere, Del- porte, Deporte, Dereul, Dumont, du Plessis, Dupre, du Toit, Durant, Dubuis- son, Extreux, Fracha, Foury, Floret, Gauche, Grillon, Gardiol, Gounay, Hugot, Jacob, Joubert, Lanoy, Laporte, Lanpr£,tois, Ie Clair, Lefebre (dokter), Ie Grand, Lecrivent, Lombard, Longue, Maniet, Martinet, Nice, Norman, Passeman, Peron, Pinnares, Prevot, Rassimns, Retief, Sellier, Terreblanche, Terrier, Tenayment, Terront, Vallete, Vandray, Vanas, Valtre, Verbat, Villons, Viviers, Vijol, Villion, ViYet, Vitou, Vitroux.

In Mei, 1689, is hiir nog angekom, met 'n ander skip, Pierre, Abraham en Jacob de Villiers.

Dit is nou di name van di familiis soos hulle na makaar hiir angekom het.

Mar tussen in is hiir mo'entlik nog enkelde gekom wat ni genoem is ni.

'n Ander Oll dokument

se

somal' dat hiir 97 'huishou'ens allgekom het in al di tyd en ge hulle name so op : -

Avis Dumont Lecrivant Rousseau

Barret Duplessis Lefebre Roux

Bachet Dupres LeGrand Sebatier

Basson Dutoit Le Riche Sellier

Bastions Durant Le Roux Senecal

Beaumons Dubuisson Lombard Senquette

Beck Desavoye Longue Simon

Beneret Entreix l\Ialan Tabordenx

Bruet Fracha Malherbe Taillefer

Bota Fanche 11'Ianiet Tenaumant

Campher Floret Marncime Terre Blanche

Cellier Foury Marais Terrier

Cordier Gauche :M:artinrt Terront

Corprenant Gordiel Menard Valletti

Couteau GOlway Niel Vanas

Couvert Grellon Norman Vattrc

Crognet .Jacob Nortie Vandray

Daille Joubert PassClUfm Verbal

Debure .J oUl'dain Peron Villions

Debeurienx La Grange Pillards nc Villicrs

Decabriere TJalloy Prev6t Vyot

Delportc Laporte Rasscmus Vitol1

Deportc Lapretois Retif Vitroux

Demcl Leclair Richard.

As ons nou di llame so deurkyk dan siin ons dat : -

]. 'n Heel p3.rty van di name is nou ni meer in di land te kry ni, Daar is verskillende redes voor. Party hct llaierlHLlld weer terllggegull na

(6)

Europa toc. Party is ongetroud gesterwe. Par;y ltt-t lliks as dogters nagclaat. En so meer.

2. Party familiis skrywe nou.hulle name anders. Di Franse uitspraak is andel's as di HoUanse, en toen di Hugenote di Fra,nse taal vergeet, weet party ni meer goed om di Franse name te skrywc ni. Mo'entlik is dit goed om party van di llame te lloem. Vel' Cellier skrywrl hulle nOll Oill-irws; WI' Jourdain of Jourdan skrywe hulle Jorda((n; van Peron het hulle Perolcl gemaak, m yan PilUll'ds, Pienaar; Rousseau is RossolIZIJ geworden. En so meer.

Di Hugenote het hiir angekom in di tyd mn Gouwerneur Van del' Stell, en hy het syn bes gedoen om vel' hulle vort te help. Kollektes het hy rondge.

stuur en di Isoere \Vat hiir gewoon het, het fiuks gege, geld en ve en al sulke

go~d. Vall allder plase af het hulle oek geld gestuur. Di Hollanse Regt'ring in Indi'e het aIleen al £1,200 gestuur vel' hulle om saad ell g<!reedskap, en so

meer, to koop. •

Di Hollanse Regding het toen vel' hulle plase gege tussen di andere boere in, dat hulle ni 'n aparte koloni moet stig ni ; mar samewoon en samewerk.

Di meeste van hulle het daarom gaan woon in Groot Drakenstein, Franshoek, Paarl, KIt,in Drakenstein, Daljosaphat, en Wagenmakers Vallei (wat syn naam gekry het van di eerste bewoner Cha7"?'olt, di :Frans;J naam v~r Wagenmaker).

Dit was in di tyd nog 'n woeste streek wereld. Mar hulle het dit gou so be- werk dat dit een yan di mooiste parte van di Koloni was.

Hulle eerste kerk het huUe gebou in Groot Drakenstein, waar nOll di

" Simondinm " staan, wat deur hulle nakomelinge opgerig is as gedagtenis van hulle eerste prcdikant, Pierre Simond. Vi kerk yan Drakensteill het ± Franse preelikante gehad: Simond, Daille, Beck, en Campher. '" Hulle het in di Franse taal gepreek tot in 1724. Dis rnim 35 jaar na di ankoms van di Hugenote ill eli Koloni. In eli tyd was byna almal wat uit Frankryk evIug het al elooel en hulle kindel's wat hiir gebore is, hf t almal Hollans gekell.

Toen daar nog lllar 2 of 3 van eli oue vlugtelinge was wat gen Hollans ver- staan ni, het di Hollanse regering ekspres'n krankbesoeker vel' hulle angestel.

Dis 'n wonder, as 'n mellS reg daaro'er elenk, dat di prediking in di Franse taal nog so lank geduur het, want kyk, in Frankryk is huUe so wreedaardig yervolg geworde, en daar het hulle so veul onreg moet ly, dat hulle van selis alle liifde vcr Imlle yaderland en WI' huUe moedertaal verloor het. Dan kom nog elaarby dat Hollanel huUe met ope arme ontvang het en di meeste van hulle daar 'n hele tyd eleurgebl'eng het en toen di Hollanse taal ang~leer het, so dat huUe van selwers liifde vel' di volJ~ en yer di taal gekry h~t, tIl dit toen beskou as hulle twecle vaeluland. En eindelik, hulle is hiir in 'n Hollanse koloni kom woon, onder Hollanders, en het as broers same gewoon en hulle kinelers O'H en weer getrou.

Di afstammelinge van eli Hugenote is nou eli hele Koloni en Vrystaat en Transvaal deur versprei, en huUe is regte geseend. Dit lyk of eli seen van ous liwe Here nog op hulle rus, omdat huUe ouers so yeel yer Imlle geloof opge- offer het. Oek hiil' kan OilS siin dat elit waar is wat in di Bybel staan: "Het geslacht des rechtvaareligtn zal gezegend syn. "

In eli koms yan eli Hugenote kan'n mens duidelik di hand Yan ons liwe Here siin. Hulle is hiil' gestuur as di sout om di jOllge Koloni yer allerh311cle

() "'aarom wore! een mar genoem in Oll~ Ned. Ger. Kerk·Ailllllnllk ?

(7)

49

'verderf te bewaar. Want di eerste Boere hiir was ni juis almal van di beste -altyd. 800rt ni. dan wegloopers Dit is nou mar te wens, dat di kinders van di 'n Grote deel was matrose en soldate van anelere nasi is wat hiir angekom "at hulle tyd uitgediin het, en het. Hugenote getrou wil bly So sorg di Here tog

:an di geest van hulle vrome voorouers, en hulle ni laat wegsleep deur aBe -nuwigheid ni.

In 1824 was ,daar 'n beweging om so'n gedenkteken op te rig an Groot Drakenstein of Franshoek, waarin alle oue familistukke kon bewaard worde, 'soos nit Frankryk megebreng het. oue dokumente, bybels en psalmboeke, meubels en ander dinge wat hulle Hune het intekeningslyste daarvoor gemaak p.n di afstammelinge het finks 'bygedra oek. Een van di oue I yste wat nog bewaard was lat ons hiir druk.

"Jacobus du Toit uitDu Toits en Pienaar, Rds. 50 ; Gabr. Jas. Vos, nit Ros- -Fam'es en Villiers, Rds. 25; J. F. Beck, nitTherons, souws, Rds. 40; A. Faure, Sr., uit Faures, Rds. 50; RossouwsenduPreez,Rels. A. Faure (predikant), uit

20; A. Faure, uit Faure, Rels. 25 ; J. J. Vos, nit Rossouw, Rds. 20: A. C.

~I. Faure, uit Faure, Reel. 5 ; J. J. Faure, uit Faure, Rels.5 ; S. J. Faure nit Faure, Reds. 5; J. P. M. Faure, uitFaure Rds. 5; J. A. Joubert, (advokaat), nit Joubert, de Villiers, Hugo en dn Toit, Rds. 50; A .• J. de Villiers, Pieter zoon, uit de Villiers, Rds. 20 ; P. A. Meyburgh, uit dn Toit, Rds. 5 ; .J. P.

-rons, Rossouws, )[arais, J. zoon, uit ele Villiers de Wet. nit du Toit, Rels. 10, Jacs. ele Villiers, Rels. 25 ; W. Frans de Wet, en elu Pree, Rels. 20 ; A. J. Jardine, uit Jal'dines, Rds. 20 ; geboren en Marais, Rds. 50: eln Toit, uit elu Toit, Rels. 10; A. L. W. B. zoon nit de C. Beck, nit The-Villiers, Pieter

,Jac. 'Dan. Stephs. de Villiers, D. zoon, nit de Villiers wm del' Spuy, Syb. 110011, nit du Plessis, Rds. 10; Pieter Hend. en dn Toit, Rds. 25; de Jacs. Vil- ':VilJiers ~rarais, Iiers, uit de Villiers Magd. Rossonw, en Rds. 25; F. D. ROSSOlllV, nit Rossonw Minnaar, Rds. 10; A geb. en Theron, uit Theron Roux, Rds. . 2ii .T. Marais, Jacs. zoon, nit de Villiers ; Joh. P. de Villiers, en Rossonw, Rds. 10; D. P. en HllgOt, Rds. 10; A. B. zoon, uit de Anna de en

'naar, Rds. 35 ; Villiers, nit ele VilJiel's en Gi. Jae. Rossonw, nit Rossonw, Rds. ReLief, Rds. 25 ; Paulus Retief, nit Retief en Min-5 ; Corns. Brink. Jan

'zoon, voor du Toit, Rds. 20. "

Waarom di plan dan toen mislnk is, vra imand mo'entlik. WeI, so vel' as 'ons meling van di maak het was dat al melinge van (Seeretaris) dit kan en geld bewaarder na2aan di Hugenote moes wees. vlugtelinge het dit di illtekenaars was. Daal'deur is 'n onenigheid so gekom. (Tresurier) in 'n regte lyn, ~far Een net mar van moed{ rs dit blyk van di regulasiis wat yan vaders toen later dat eli ontstaall, en so is kant kant, 'n afstam-hulle ge-skrywer afstam-

-di hele plan in dui'e geval.

Di gedenkstukke ,rat lmlle "I lJy makaar geuring het is toen '11 tijd Ia1lk bewaard deur advokaat .ToulJert. Mar hy is kort daal'l1a gesterwe, en wat toen

·koop. Of di elaarvan gelYorde geld is weot ,,'aan'oor nimand. ingeteken M:o'entlik is dit was, an di illtekenaars sommar op 'n ...-endnsi Yer-betaal is, Imu

.eli skrywer ni uit\'incle ni, mal' dis waarskynlik.

Later is ,,-eel' ~o'n plan opgeyat en dis betel' geluk. Ill] 85] begin di i] - ,voners YaH Groot Drakenstcin eli behoefte te gevoel om 'n skool yer di humie

·op te rig. rer di lmurtc ",at metcCO'er~ede Menecl' 1-1. F. de Villiers ll tot 'n gcdenktcken van stcI toen di Hllgenote kon wees. ,"001' om 'n skool te hOll Di

E

(8)

50

plan word algemeen goedgekenr en l\fenere de Villiers en Daniel J. Joubel'li:

werd angestel am 'n geskikte plek daal'voor uit te kiis. Hulle kiis toen 'n stuk grand op di plaas yan Meneer J. du Pre, vlak oer di plek waar di eerste oue !\erk yan di Hugcnote gestaan het. Daar het huUe to en 'n mooi skQol gebou eJ! dit di naam gege yan Simondium na di eerste predikant wat yer di. Hugenote eerste kerk gehon het daar, Pierre Simond. Di skoal beantwoord goed. En daarin is 'n kamer am oue gedenkstukke te bewaar.

Di kamer is 12 yoet lank en 12 yoet breed. Mar tot nag is daar nog niks gen gedenkstukke in ni. Meer dall een het beloof om wat te breDg. Mar soos clit gaat, 'n mens yersuim.

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Het feit dat naar schatting 65 procent van de volwassen mannen regelmatig een commerciële sekswerker bezoekt en daarnaast vaak een omvangrijk seksueel netwerk heeft, zijn dus

Dungan ucapan yang aama , p~nu1ia tujukan k~pada Bapak- Bapak Dosen tamu yang t&lt;lah turut memberlkon bimbingan dan bekal ilmu pcng~tahuan... S ementor~ itu

Dalsm arti se mpit uimak:sudkan adaLah kcgiatan - tegiatan yang bersifat tul is- menulis, jadi merupakan kegiatan tata u saha sepc rti mengetik, mengirim surat dan

meenen dat zij, op dezelfde v'ijze als Abraham, door de werken der wet, gerechtvaardigd zouden worden, daar het toch duideliik was, dat Abraham niet door

Candidate Susanna Rossi Laura Bruni Dicembre 2011. POLITECNICO

Candidate Susanna Rossi Laura Bruni Dicembre 2011. UNIVERSITÀ DI MARCONIA E

matricola 98765 Anno accademico

Deze regeling is bedoeld voor klachten over de bejegening door SIAD ambtenaren en niet specifiek voor het melden van (mogelijke) integriteitsinbreuken, maar kan daarvoor