• No results found

Di Paardekraal Monument,

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Di Paardekraal Monument, "

Copied!
27
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Kl.Y BEGIN'-A)JHOU WI

DEEL I. No. 11. J

I H O U D .

• Nuw.EJ..u.:us WENS UIT DI Vrn·. 'TAA l'

Dr KoNINGIN VAN SKEDA : Tw P iu en omgeruil.

HUWET,JXSLilD

PRAA'.l'JIIS OEB. DI _;_ T ATCTl'lt : narde

' 'N LES IN DI 0IGKUNI'

Dr RoosirNOPPI

t PORTRET VAN PAARDFlKU~.£".

illYN EERSTE BESOEK AN !-\Tl \ 'N BRIIF 56 .J"AA.R orn

..

'u (ic

4 ~ JAAR.

~.-f oe di ~kult aaic

' .

t t .

l I

i ~

(2)

KLYN BEGIN-ANHOU WIN.

DEEL 1.] ONS KLYNTJI, JANNEWARI 1897. [No. 11.

lttboub .

NUWEJAARS WENS 011' DI "Vl~YS'l'A.A'l

D1 KoNINGlN VAN SKEl!A: Twe Prinsesse gebore en omgeruil

217

217

Ilt:WELLKSl,fID ... 223

P!LU.TJLIS OER m NA'l'Ut:U: Di Kors van di aarde 223

'N LES IN DI DIGKUNS... 225

Dt RoosKNoPPI 227

PORTRE'l' VAN PA.tRDEKRAAI. 1\foNUMENT 230

MYN EERS'l'E UESUEK AN S'l'JtANU 231

'N Bitm' 56 JAAR OUD ... 231

Dmt STORLIS: '11 Leeujag.-Hoe di. Skulpaaie in di water gekom het.-Gebeurterus met 4 oue Dire wat al oubekwaam was om meer te werk.

- Wolf deur J akhals gefop • .. . .. • .. 232 DJ ONOELUSKYD 'l'USS'EN BEG LN EN y c DE : Di verliif·

raak van Dani en Kato .. . 236

OuM JAN £N EK 237

GnAPPIGE EN LE1';1'SAME Vlo;RHALE 238 D1 ArnlKAA::>:SE BoERE NoOT, op Musiik 240

Nuwejaatf3\uettf3 uit bi Ftyf3taat.

Ons Klyn~ji, 'k wens jou veels geluk Dat jy so finks het op geclruk }<Jn so rnanmoeuig foo1·tgestreef, Dat jy di nuwe jaar ueleef.

Ons is J.aaro'er net groot verheug, Ja pl'Opfol is ons hart fan freug N ou kan ons dit oek ni na laat ('rerwyl nuwejaar foor di tleur staat), Om jou ons weuse toe te foeg

W onl tlaarfoor tog so gou ni moeg :

~fog Gotl jou dan syn segen geef, Dat jy nog kan feel jaren leef I En mog Gods gum; jou nooif ferlaat ! Groei op tot hyl fan folk en staat.

Dau sal ons feel jare nog hiirna Jou dankbaal' op ons hande dra.

Dit wens ons jun uns ahnal saam, Dit wens ons in tles Heeren naam.

Ons wens jou peetooms en jou fa'er Veel hyl oek op tli nu we jaar.

F. NE8ER.

Dt lttJningtn fan ~ttba, OF

SALOMO SYN OUE GOUDFELDE IN SAM:BESIA.

[HISTORISE ROMAN DEUR Ds. S. J. DU TOI'l'.]

Di eerste Deel ferhaal hoe ons onder Simbabwe 'n rot ontdek, geskrywe deur Elihoref, Salomo syn gebym- skrywn en prins gemaal fai;i di I~oni~ginfan .Skeba, waar-

in megedeel word dat hy d1 gesk1derus fan d1 ryk beskry- we bet en dat di beskrywing same 1\iet g1ote skatte fer berg is onder di berg A£oer by di !!ebalsemde lyke fan di Koninginne. Op anwysing fan di Molimo kry ons di ber>{

ten noordweste fan Tati en ouder di berg di graflrelders en tyke en oek 3 perkament rolle. Di twede dee! befat di inhoud fan di rolle en ons ferclere ontdekkings en befin- dine;s.

Di perkamentrolle is by plekke beskadig deur fugtig- hyd. Sofer lecsbaar begin tlit met beskrywing fan di Paradys op di hoogland fan Afrika, ondcr 1li sonlyu, by di Maanberge en 3 Mere wa11.r di 4 rilire (di Ny!, di Xiger, di Kongo, en di Smubesi) hullo oursprong het-eu hoe Lli eerste mense a[allig geworde hct ca deur God geslrnf is.

-Di onderaiirdse kiuuer omler di lierg blyk tli t1fgrond af te beel ; by di ingu.ng is di somlcf:loed afgebeel en ferdcr hose geestc.

Klaas werd deur '11 Mamba-slang gebyt en dour Umsa- lomi gcneel:! met shrnggif. Di afstammelinge fan Gam kom na di Sondefioed terug mt Afrika, en stig di ryke fan Egipte en Etiopi'e. Syn seun Hafila trek o'er di ambesi na di Goudland, en syn seun Skeba stig hiir di rykH. atmm, K ouruglli · . f au E . gtp te s t uur d' l eers e s tppc t k' na di Goudland toe, 700 jare foor. Salomo ; sy maak 'n o'er·

(3)

218 ONS KLYNTJI. (JA.NHWA.BI 1897.

eenkoms da.t di Ko1~ings fa.n Egipte fenlor di Koningiuue fan Skeb11. sal anstel, en laat a.lies afbGel iu 'o tempel, di beskrywing en afbeeldings kom o'ereen met di afteke- ninge hiir in di oue grafkelders.

Ous tiokter o:is oss, ge3ond fa.'l di t~etse-~ liig syn ~tee k 11\Jt shrng.~if. D,1u.rop lee3 ons uit di rol di geskht mis hn Josef in Egipte, \V<\aruit blyk d•1t cli l(ouin ;i11 faa Skeh<L 'a a.(-ita.mmeling fan Josef is.

TWEDE DEEL.

V. --TWE PRlNSESSE GEBORE EN OMGE- RUIL.

Diin11m11 t1t di Gt4kelders t1.0JP.f•d. -N·o/ in~er

b8sware.-Di Ptiister-Konings iii E.'Jipte.-'n Fe~s in di. Stwl /mi -ti Son. -Farstelike tiij'des·1eheime.-Twe Pti1isessj, toekomstige heldinne f a1i ons geskideiiis, word gebore en omgeruil.

(;:---:::!>->

'11 I nag het daaL' weir 'n sware dondersLorm met 'n geweldige reen losgebreek. Di follende oggend gaan ons wt:er alma! an ons \Yerk.

Mar ni la·1k wa Neef Gideon en ~eef Hendrik Wt!g na di gra.fkelders toe ni of hulle kom terug met di trcuri~e ber:g, da.t di opening di ni.g toegefal h·~t, deur oat 'n stuk fan di iot.s afgeskuiwe het, en dat dit 'n frcselike werk sa.l wee3 :im dit w er ope te gr.i.we.

Nou mar eer'> raad gehou. D.i.t di instorting te wyte is an di grote dinam.i.itskoot waar~e ons di aware klipdem· laat l!tukkend skut het, <l.aarm kom almal o'ereen; wantons had barste en krake in di ro'se gesiin as gefolg daarfan ; en toeu di reens tlaarop kom bet heel natuurlik di plek ingestort.

Mar wat nou gemaak ? Henni syn pl Ill was gou klaar : huistoe ry mar. "Wat saJ ous ferJer hiir iu di gate inkruip nes klipsalnrnnders ?" fraag hy.

" Ons het mos nou di rolle. Di skatte kan ons ni kry ni ; en wat sal ons maak met daar-di oue fer- steende lyke? Hulle is nou goid besorg. Di graf- kelders is nou weer toe. Ons laat oek non mar fat."

"A. nc, Henni, so moet jy ni praat ni. Ne, jong,

ons moot eers di oue skatte nithaal ; ons moet alma!

skatryk wees as ons teruggaan "-su Neef Gideon weer op so'n half jillerige ma.niir ; want 'n mens weet nooit of hy spot en of hy 'u ding meen ni.

En Neef Hendrik fal toen ewe beslis en ernstig in :

"Ne, wat, ons maak di gat ope ; dit sal ni !:.O danig lank tyd neem ni ; en ons het mos dinamiit en gercedskap. Binne 'n week tyd het ons di gat weer ope."

Om di Raa.k fan alle kante te laat b. kyk, fraag ek tocn. " Mar sal ons ni eer;; di kop noukeurig onder- soek an alle kante of ons ni altemit 'n andere opening kan kry ni; want di eerslie rol wat ons by Simbabwe gekry bet pra.at mos fan di dertle grot. Altemit meen dit dat daar dri aparte openinge is."

" En wi wil dan di hale b rg gaan omgra.we om nog meer gate te soek? Ek ferfas ni " ... fal Henni weer.

. "Nou, Ilenni, da.u weet ek 'n betere plan"-' Neef G<1deon weer,-" di gat bo is mos nog ope; da laat ons for jou en Neef Hendrik afsak met 'n tou fan bo af, en <lan gaan julle fe1tler di grafkelde deursoek ; want di skatte moet ons kry."

"Wi ? Ekke ? Moe ni glo-ni I Ek sa.l fer my nooit as nooit laat afsak in di gate ni. En waa1· k ons so 'n lange tou? "-wae;.,Hen~i syn beswaat'.

" Di tou is niks ; ons kan mar di asrimc an ma kaar knoop en di andere tone wat OllS goed me f gemaak is an makaar las "-se NE--ef Hendrik. :Mru Henni blyf halstarrig wyger ; hy wil d,iar niks me

doen he ni ; di toue sa.l breek ; 'n mens sal seer kry jy afsak en heen en we-.:r swaai, ens. Yndelik s8 c toen :

" Nou dan het ek nog 'n andere plan. Henni ka di perd neem en ry na. di Boesmankraal toe en kry f ons 'n half dosyu Boesmans of so om fe1· ons te he·

di gat ope grawt'. Uiir is baing wild ; ons kan hul laat fet eet an di wildflees."

"Ja, Henni, dis di plan"- fal Neef Gideon·

" Kom, kerel, nou net sonder _fcrsuim saal ons di p<l op en jy ry. "

"Ne, ek s:tl dit so nooit doen ni I Denk julle da ek sal fer my laat fermoor fan di Boesmans. Ne,

gaau ni ; ek kan di goed hlllle tongeklappery oek praat ni. Ne, laat Klaas dan gllan ; hy ken m hulle ta.al. "

Dit blyk toen dat Henni folstrek ni wou gaan En tog was ons almal foor di plan om fan di Bo mans tc kry om di gat te help ope maak. Dat

Boosmans kan en wil werk het ons an Tat.i gesiin gehoor. Di grote beswaar was mar, ous parlwyt11:

het fer ons ferseker dat hulle uit bygeloof ni o'er

" rifiir fan di dood " na di " berg fan di dood " ma kom ni, en dit sal molik di redo wees da.t hulle alte isal wyger om hiir te kom werk.

'Yndelik beerluit ons om fer Klaas di follende

~end froeg te perd te stmtr na di Boesmans toe, n goeie party wildfl.ees op di perd gep.tk fer 'n pet sent. En as hulle ni wil toestem om tot by di k te kom ni, dan moet hy mar perbeer om 'n stuk of mete breng tot by di rifiir wa.ar di twe padwy omgedraai het, so dat ons dan self ka ·1 perbeer met hulle te onderhandel en fer hulle om te praBI Hy moes eers perbeer om di twe padwysers te kl'y met hulle te praat ; want hullo ken nou al fe1· ons.

Klaas ·is 'n stille klyne Koranna ; hy praat nm ni. Toen ons fer horn di aand, toen hy met di uit cli feld uit kom, ons plan medeel, h>id hy 'n andere beswaar, waar ons ni an gedenk het ni.

ferseker ons dat di bygelowighyd fun di Boesm om ni o'er di rifiir en naby di kop te kom ni, di is dat ons so fylig en ongestoord hiir kan bly ; and sou di Boesmans al lank geperbeer he om ons os:;e steel en alt.emit oek 'n anfal op om; gcma1k he. F der fertel hy fer ons, dat hy nog nooit met di o'erkant di ri.fiir gaan wy het ai ; mar hJ het al ea·

male tot naby di rifiir gewy en hy hot gewaar dat

(4)

,J.rnNF.WARl 1897.) ON8 KJ,YX1'.JI. 21!!

Boesmans fer ons oppas by di rifiir. 'n Paar male bet by spioene daar gcsiin. Mar, by !!elf wa~ ni bang om te gaan ni.

nit ge di saak toeu 'n andere ansiin. Tog besluit nus om dit mar deur te sit en fer Klaas di follende oggend froeg- te stnnr, sodat by di 11and werr lmn temg wees.

Intnssen sou ek mar n11~ann met myn fertalin~, ter- wyl Neef Gideon, Neef Hendrik, en Ile1mi mar sou begin meL te perbeer om di gat ope te maak ; want ons grasbuise en kraal was al klnar ; eodat alle bande nou an di opening fan di ingang kon gebruik

"orde.

Foor ek begin te fertaal gaan ek eere saam om te bekyk hoe di i1 storting Iyk en same raad te hou wat 11i beste plan sou wees om dit ope te kry. One was dit almal eens dut dit 'n grote werk sou wees, want 'n grote stnk fan di rots bet ingeskuiwe ; en dan sal ons weer dinmuiit moet gebruik om di rolse stnkkend te pring, en daartlettr kon ons molik nuwe instortings feroorsaak.

'l'og besluit ons om mar au te gaan en te siin hoe ons forJer, hoewel Henni mar bra onwillig was en gedurig nog prnttel.

Di dag het ons eg~er ni feul gedoen ni. Ek gaan an met fertaalen Neef Hendrik en Henni het gaa.n jag, en dis hulle geluk om 'n b,1ster-t"land koei te skiit, wat ons op 'n sle moes laat ansl1>ep, eu toen moes slag om lekker ftys fer di Boesmans te stuur. Di follende oggend froeg ry Klaas dan oek te perd na di BoesmanR toe met 'n goeie rarty flys, en gewapend mi,t syn dub- bele 100p ha'• 1-geweer en 'n rewolwer. Di anderc: 3 gnan non ernstig beg'in an di opruiming fan di in~e­

lo1te grond en klipp~. ek bly alleen by di w~ om fort te gaau met di fertaling, en Umsalomi kyk na di

!Jeeste.

Di aand I.om. Di 3 frinrle kom fan di werk af.

Di on is onder. flit word donker U .:nsalomi kom ni uit met di osse ni. Fan Klaas oek gen taal of tyding ni.

Dit was 'n treurige aand. Dit kan di leser self wel begryp. Ons maAk 'n stnkki kos, mar gen een eet lekker ni. Om1 perl.i· er elke maal om te gesels, mar telkens draa.i di gesprek mar op feronderstellings en frage : Waar son Umsalomi nou wees met di osse ?- Sou hy non stmks met o. se en al weggeloop be na di Boesmaus toe ?-En Klaas ?-Dis mos ni te fer na di Boesmankra.al toe ui. lly kon maklik in 'n dag heen en terug ry, as horn niks o'ergekom is ni. Hou di Boo mans hom ni traks fer moor he ni? Eus.

En soos dit onder ti enspoed gaan, 'n mens het mar altyd selfferwyL en eer jy dit weet begin jy makaar te ferwyt. Henni was natuurlik di eerste. "Ek bet mos fer julle gest!, laat ons huistoe ganu fan di frotei ge plek af ... Duar is di frotsige Kafft'r nou weg met ons oss11 ... Eu cli Borsmans bet net sekcr fer Klaas fern1oor en ons 1.erd gefat ock. En hiir sit ons non fer iu di eensame feld," ens. ens.

l\Iar ons wil di leser liwers ni fermoei met di onan- gename gesprekke ni, mar doen soos ons di eu.nd ge·

doen het. Ek se toen naderband : "Nouwel, ons kan di dinge tog ni rey: huil ni, Iaat ek nm mar fer afly- ding fer ju lie foorl• es wat ek nou di twe dnge fertaal het." nit werd goed irekeur. Ek drel hulle me, <lat ek non met, di twe 'e rol begin het, waarfan di eerste gedeelte oek beskadig is denr di fog'tige lug en dns r

leesbnar is, sodat ek ma1· begin het wa:-irfandaan ek kon lees. Ek lees toen soos folg : -

*

Herhor was in di dage Hogepriister fan Amun an Tebe, waar <li Ramesside forstehuis hulle regerhlgse- tel had. Di priislH'S had fan di froegste tijde af baing infloed en grondbesit in Mitsra'im [Egipte], en di mag is altyd toegene~m, totdat Herho1· naderhand bij syn Hogepriisterskap di troon beklim en di regering begin fan di prfaterkonings, wat uit di afstammelinge fan .Josef was. Naderhand het hy syn senu Piank Hogepriister gemaak m syn plaas, en di afstawmelinge fan di forige forstehu is het by ferban na di gl'Gte Oase·

So was di lange stryd tussen priisters en konings yndelik geyndig in folkome o'ermag fan di priisters, sonder euige bloedf, rgiting. Herhor het to n weer di setel fan di regering ferplaas fan Tebe af na Soan of

Tani~, wo.a.1· dit in di dage fan Josef was, en waar n g alt yd 'n b folking fan H ebreers was, want dit het oek di naaste gele an Filistia [Palestina]. Hiir was di sctel fan geleerdhyd fan Mitna'im in di dage. Soan was di "BoeksiK'l.d" hiir nes Kirjat-Sef· r in Kanaan.

Mar in di dage fan PineLem, klynseun fan Herhor, begin di afstammelinge fan di forige forstehnis, di Ramesside, weer infioed te kry onder di folk en na di kroon te staan; daarom bet hy 'n prinses uit di for- stelike famili fer frou geneem. Mar in plaas fan syn koninkryk daardenr te befestig, bet sy haar infiocd an di hof gebrnik om haar fader syn bnis weer op di troou te kry. Oaarto i wenl fe1·al di in wooers fan Tebe opstandig gema .. k, omdat di priister-forsie di sctel fan di regcrin~ ferpla·1e bet. Di ontefreclenhyd was n·trlrrhand Ro groot clat Pinetem syn seun Ra-men- Kepr, wat toen TTogepriister was fan di tempel fan Amun, stnm na 'febe, en hy het alma) \\at an di opstand <leclgehnrl het l:rnt dood maak.

Kort daarn•i werd Me 1-Kepr-ra koning en trou met 'n prinses uit di geslai _fan Seti, genoem Hesi-em-

(5)

22, ONS KL YNTJI. (.JANNEWARJ 1R97.

Kheb, om syn troon nog ~er te befestig. In vn i'agP. was David koning, ee1'S an Hebron, wat uaby SGan was, en later an Jernsala'im, en hct sy u koniuk- ryk uitgebry fan di gr ... nse fan Mitsrci'im [Egipte]

· tot an Frat, en 'n grot~ baudel werd toen gedrywe tussen di twe lande.

En Pi etem. di oudste seun fan Men Kepr-ra, di kroonprins, was ferloof an Osifra, 'n prinstls uit di hogepr:isterlike geslag, afstammeling fan Josef. Mar syn fader !wing dat hy moes trou met Ramaka, 'n prinses uitdi forstolike g~slag fan di Rame 'de, so1s hy ge lo •n het, om syn troo:i nog m er te befestig.

:\Jar Pinete·n ha l fer O.~ifm liif met syn ganse siil en sy fer bom netso.

Fln follens di wette fan Mitsra'im kon di koning befotJI wi ili weWge fron fan di troonopfolger moes wees mar lator ashy koning is kon by self mccr froue neem. Mar in di stilte blyf Pinetem syn hart rm Osifra geheg, en in gehym b ·soek hy haa.r gedurig.

En Osi~ra en haar fade1· was uitge Lndeer en slim iu al di gehyme kunste en wetenskappe fan Mitsra'im, s •dat bnlle fer Pinetem h0eltemal ond•:r hulle mag en inflood had.

En di dage werd f. rful dat Pi .. etem moes trou met Ra:naka, 1u d1 fees fan di fiirde maand [Okto- ber]. En follen gebruik, as di Hogepriistcr di off ·rande fan <li koning en di hele koninklike hnis offer, dan is di koning met syn hele famili teenwoor- dig in di tompel fan Amu •, en dan sing een fan di mooiste urnagde nit di priisterlike geslag di fee,lii I, en Ring sy na di hart fan di koning, dan is 1li belo ning dat hy fer haar self tot frou neem of nn di Kroonprins gP.

~Jn 0.;ifra was di blom ond.•r al di dogters fan i\fits- ra'im lli mooiste liid, met di heerliks'e musiik bet haar f.,der en di prii. ters fer haar laat mnak. I )i laaste boo,i fan Pinetem en Osifra wa non nog, dat di koning op di fees 'u wdgefalle an haar son ueem, e11 ha.ar an hom as kroonprin sou gc.

In hnar witte gewaad, helder en frindelik soos di morgestcr, trc sy di lempel in, gefolg denr haar stoet f n prii. terlike dogters, alma! omkran met blomme.

Opgetogc was priisterskaar C'll konings1rnis tocn ,y 11ootig inkom met haar gefolg. Sy buia sig drimaal

foor A.mun, en hef haar liid an, wat in soetfloeiende tone wegsmelt deur di sale en gewelwe, terw1jl di k'lor fan maagile telkens di tone herhaal. Eu dit was haar liid : -

Ontwaak, Boan, stad fan di Son I Ontwaak, sing di lof fan Amun Ra, Befoorregi;e bo al di stede !

Ontwa.ak fiir di fees fan di fiirde maand I Soan is skoon, sy is lifc'ik.

Niks is gelyk an haar onder di stede, Ni' s nuder di monume11te fan Tebe.

Hiir woon di gehym faf"l di lewenslu~.

A.mun-Ra ferspry hiir al syn gawe.

Haar felde is 'n parady~, soo~ cli lanrl fan PunL ; H '1.:11' Poele wemel fan fis, Ima" pla se f.111 eende ; Haar felde is 'n tapyt fan gras en blomme ; Haar tnine het di geur fan henning;

Ha11r wyfeld is o'erspry fan fctti !hyJ en clo11 Haar graanskurc) is fol koorn eu gars ; Groente en frugte ferfnl haar tt1ine ; Blomme omkran huar lastige woninge ; Limoene, si·ers en fyge laat di borne buig;

Soet-wyn, g··meng met henning, floci mildclik.

Di meer fan Har-fra is hiir, Wat haar spyse sout met natro.

Dagel1ks g'mn en kom haar skippe, Belaai met foe ls·~l en rykdomme.

H ir het f ·rmaak syn setel ge tig ;

Hiir word di woord' gebrek" ni geken 11i ; Di geringe i~ SJ gelukkig aR di ryke Ontwaak, dogter fan di , on ontwauk ! Tr k joa feesgewaad un, fl g farse blo 11kranRe ! Sing ter ere fan Amun-rn.

Gegroet I Ra I Heer fan di W tL, M ester fan di Gode, bron fan di lig !

U w troon is ferborge, tog straal faucln.:tr di Jig nit.

Op u w woord ontstaau di Gode

Oegroet ! Atmu [Li.~]! Maker fan di >terfrlin~c·

Hoorder fan di gebeJe fan di fcrdrnkte ! G 1 adig u'er alma] wat U anro p I

F rl .. s; r fan !i befrc~sdc uit di hind fan di st•·rla• ! Reg: er tnssen di sterke e l swak ke !

·r,· Enig I S' eppn fan al le din e ! Di me B kom fort nit uw twe 0 re;

Di G. de ontstarm uit di adem fan u 1· mond.

(6)

.JANNF.WARI 1897.J ONS KLYNTJI. !21

U m 1a'c di groene krnie fer di fe, E 1 di spyse fer di mensekinders.

U Jaat di fis swem in di rifi.re, Di fogels fiiig in di lug.

G. groet, Maker fan al didinge, 6 E11ige ! Aile mense anbid rn loof U,

Om uw woning on ler ous, Om 'at U ous gl•maak h<>t,

Alie skepsels prys U, alle lande loof U.

F.rn di ho'lgt ~ f Ill di lug tot di breedte fan <li aar le E I di diipste fan di se is uw ]of,

1i Roo;te fan liifJe, wat di poorte fan di hem el open I Ontfa •g di nederige liid fa·1 uw diinsmaa·!,

'n Ryue lei, fortspruitendc nit de Leli fan di Lig ; 'n Ryne sonaestraal, uitstraleude uit di Brnn fan di Lig;

'n Ryoe ster, foukelende met 'n stm<i.l fon di Eenige Sk onhyd.

Ek breng di boodsknppe fan di heme!, Tlom~ [di Eenige Son] straal daarin uit.

ie5roet, Seun fan di Son, lewende Tlorns ! U w majestyd is di goeie God,

Di grote God, gelyk an di Son-God, i\far stralende met nog sagter glans.

Alle inwoners fa·1 Mitsra'im leef deur uw gnns.

Toen ik U sii11 was ek ferskrik ; Myn lippe beef, myn tong was lam ; Myu hart beswyk, ek was as dood.

Mar uw guns maak my lewen lig ; U is wcldatlig en genadig soos di son.

U w hart ken en ferful alle wense ; U w guns maak dag fan di nag.

Op uw woor I stroom water uit di rotse;

U is gelyk a'l di God Ra in fermoJe ; Gelyk an di Go l Kefra in krag.

Wimrlik, U is di lew<:Jndige beel<l fan n w Vader Tum ; .\.! uw w >or.le word dageliks ferfuld.

Outwilak, Soan, dogter fa1 di Sou ! Sing di l 1f fan di SJu ·1 fan di Son ! O'er Soan ~aan di Sm 11ooit o·:der ! lli K un fa1 di Sin le ·fin e<>ui~hyd !

Torn di liid kl 1ar wa:i ryk di koning h 1111· syn goue s pter toe. M..-t b tdli~e swiir kniil sy en roer met di punt fan di fuorfinger fan haar regterhand di septer

an. Daarop fertrek sy met haar stoet fan maagJe, en bewondereud kyk heel SJan haar na.

Sy had dus genade gekt·y in de ogJ fan di Koning, en di follende dag sou by. f Jllens ~ebruik, fel' hlat laat we t, of hy haar ge as forstelike frou an syn seun, di Kroonprins, dan of hy fer baar bege r as eeu fan syn ygc frouens.

Di follenrle aand sou di kroonprins PiucLem fer haar besoek, folleus afspraak. Sy en boar f:vlm· en di pri sters had al di gehyme fan minn •rye en bedwel- mi ge fan liifkosings fooraf klaar gema'lk. Toeu hy daar kom ferha 11 sy hom dat di Koning hnlle wens gehoor e·1 ha<i.T an hom tot fron gegc het, en dat sy 'n maand uitstel g~fra het om haar kla •t' te maak. Mar dit was omvaar, di koniog had haar 'n mannd tyd gege om baar toe tc b ry as syn ygoi frou. Na 'n nag fan heswyrni~g in liifkosing fertel sy hom di follcnde dag di waarhyd en smeek om 'n maand uitstel c-u gehym·

houding, dau sou sy hom haar beslissiug medeel.

En foor di ma·md om was nooi sy fer horn weer en dee] horn toen ha:tr besluit me, ja, sy open haar hele hart fer hom.

" Pinetem ! myn liifde is fer jou, fer jou alleen.

Mar ek mag di gebod fan di koning ni wyg0r ni.

Ek tog kan en sal ek nooit di frou worde fan di man nit wi di seun fortgekom is wi syn liifJc ek gesmaak het. Pinet.cm, ons liifde \VJS ni onfrugbaar ni. En nou staau daar fer my, fer jou, fer ons alby, net twe wege ope. Di eerste is : di dood. Daar is 'n dolk, necm dit self, deursteek my en dood mete<in di foor- werp en di frug fan jou liifde. Jy huiwer ... So ni, dan is dall.r n'lg een w<lg ope. O'er 7 dage ti·ou jy met Ramaka en ferfnl di wens fan jou fader, cu op

diselfd·~ dag word ek priisteres fan Past, di Godin fan di kuishyd, om nooit weer di liifde fan cuige man te geniit ni.

"1Iar hiirhy het ek een ys, en as jy claaran ni fol·

tl"cn ni, dan neem ek self di dolk en clcur~teek my f or jou ogc. Sal jy daaran foldoen, of ni ?"

"Osifra I fraag wat jy wil ; as dit net iits is wat 'n mens lean cloen, dan wit dit geskide."

·' Pinetem, wat ek fraag is ni alleen :lo ulik ni, mar dis reg, dis billik. Ek ys di eersgeboortereg fan ons liifde. Ga1n trou met Rama.1rn op rlisclf le dag

as ek my wy an di Godin fan di kuiahyd. Mar myn

>

(7)

222 c1NS KLYNT.JI. [JANNFJWARI 1897.

liifde, ne ons liifde is di eerste, en <laarom ys ek di eersgeboortereg fer di frug daarfan. Pineteen, jy sal op di troon fan di Farao's sit en jou eersgeborene La jou. M&r Ramaka haar kind sal jou eersgeborene ni wees ni. Di Gode bet ons liifde belet, mar di Gode bet behage in reg en gerPgtighyd. Myn eniggeborene sal omgcrnil worde fer di ecrsgcborene fan Ramah ; di frug fan ons liifde sal alle regte geniit wat an jou eersgebo1ene toekom; en haar eersgeborene sal deur di priisters opgefoed worde ; as dit 'n seun is, word hy 'n priister, of s·lfs hog<'priister ; en a!I dit 'n dogter is, word sy weg.:;estuur as Kor.ingin fan cli land fan Punt (Skeba). Daar is r;ou myn ys, en hiir is di dolk ; wat is jou aotwoord ?" ...

"Jou wens sal geskide."

Ag maande daarna werd in di stilte en gehym 'n dogtertji gebore, in di skoot fan di priisteres Osifra ; en 'n maand daarna met grotc ophef en freugde 'n prinses i gebore an.di hof fan di luoonpri11s. Di twe kindertjii werd in di stilte omgeruil, en word later twe boofpersone in 1li geski lrnis wat ons bPskrywe.

;t?u\uehftf;)IiilJ.

BRUID.

Faar dan Wl'l, myn hrol't'S en snstl'l'R ! myu ouers, hoe ik jul ok min, Tog moet ik jul non "faarw I " G ;

want 'k gaan di wye wel'ekl in.

0 ! firgeet my 11i ! Myn hart wil brPek

<'11 ik foe! geheel ontl'oer.

Ik word .fhskrik, gejaag, beklemu, non ik fir jille word ontfoer.

Hoe torm dit in myn binuenste ; myu arme siil is gans firward ; 'n Ool'log woed met woest gew<'kl

in myn heswaard en Jwekernl hart.

Firwagting en bekommel'ni firteer my laat my bitter ly ; Hulle is my nes t:wf fyaude,

wat om di owerwinning stry.

Ik word aekwel fan hoop en freeA:

di Jaap wyk fan myn o'e 's nag~;

l\frt tlolk en sawel fa! hul an,

c>n gun myn hart gen rus by dags.

Et~n enkel frincl net het ik nog, wat my Roms in di WTede stryd Te hulp kom met syn wonderhag,

en myn firmoeide hart fel'blytl : Dit is di liifde, wat sig dau

by hoop en bly firwagting sluit, W aardeur hekommernis en frees

dan word firdrywe fir 'n tycl ; Mar liif<le, altyd sag fan aard

maak nooit di skrik en fr~sEI <loo l ; En so kom hnl gPdnrig wee1·

nwt rnagtEI clnbbE1l stP1·k e11 groot.

'k Was foorlwl'n fylig, fry Pn hly.

het altyd hahw rns geniit : r ooit het ik snlk gc>·waa1·worclings

geken, en ok ni so'n ferdriit.

N ou ik 'n nuwe !ewe kiis

foel ik myself ... .ik weet ni hoe Miskiin nes Eva, toen s' fan di

firbode frugte bet gepro . Ik is foortaan slafin fan Himen ;

ik het my an syn ryk :firbincl;

Natuur het my daartoe gedwing, Pu wi WC'et hoe 's hy my gNJind i' Mog non tog mar myn metgesel,

wat ik gekiis h t om te saam f Pt my in Himens lronk Le gaan

fir my gctrou hly in Gods naam.

1\fal', o ! as by my moes firlaat, wat fir hom ni onmolik is, Dan moet ik fan firdriit firgaan,

en fan wanhoop, dit is gewis.

En, og ! hoe anstig klop myn hart!

wanneer ik somtyds ilink daaraan Hoe dit met menig jonge paar

al dikwils treurig hel gpgaan.

Hoe menig paar hegin di rys

fol frengde, blydskap, hoop, m h ly.

}\far net om na 'n korte tyd 'n bili<'r lot op aard te luy.

Dink ik <lat ilit ok so kan gaan met my en met myn medo-esel, Terwyl ik on<ler hom moet staan,

ag kyk ! dan kry ik hoemle1ofel ! RRUIDEGOM,

Mai· Iiifste l ons is immers <'.•{·11.

n<'t c'-{•n fan hart en c'-c'.•n fan sin ; Saam gesmelt dem di warmP gloed

fan suiwere liifdt• en min.

Ons is an makaar fcrboncle met 'n onfhbreckbre hand, .Ja, wi sal ooit so 'n hand ferhreek,

gelmoop denr God se y'e hand : Wi dit mag doen, di is gen nwns,

ne, selfa gen redelol:le Jiir, Mar een afgryslik monste1', by,

beroofd fan PCl\ gefoel, plesiir.

Syn eed, clit hlyk non, i bt::.<lrog;

is 0113i11, laster, en fcrraad ; Hy spot met Gods wet, en fhflvek

d' opregthyd en plig fan syn daad

(8)

JA.1umv.uu 1897.) ONs KLYNTJI. 223

Hy 't gen begrip, hy 't gen besef fan syu roeping as 'n nhm.

Ek het 'n walg in so 'n fent firmy horn ok so feul ik kan.

Di men alleen is onfolmaak, daarorn is d.i twe same een Ons is in lyde, freng en smart,

een hart, een siil, in alles een.

Al het ik fan di god'likhyd mar self 'n regte fl.ou begrip, Tog siin ik soms 'n flouc straal

daal'fan in myn ferbeelding glip ; Mar daal'Uit weet ik ree<ls myn plig ;

en tle liifde maak ons same sterk ; Ik hoop jon altyd te beskerm,

jou liif te he. fit· jou te werk.

Ik as di grnwwer dee] fan ons,

moet fir jou waak, dit is myn plig ; Jy ::;te1·k my, as di kosbre deel,

so word di huw'liks pad ons lig.

Elke mens is sonder twede net mar half en onfulmaak, Eers moet di clBle saam gefoeg wortl

om di hele mens te maak ; W aar altwe di gehym mar weet

en altwe tlit getrou betrag, Daar kan hul op hul lewenspad

ok altyd feul geluk.firwag.

Di beste, met 'n bly gemoed te hoop, is al wat ons lnm doen, En al di frinde s' wense te

firsegel met 'n lekker soen !

M. H. NESER.

1Jratjhf;) o'er bi Jl,atunr.

DI K 0 RS FAN DI A ARD E.

a~ ~IT is reeus bekend dat di aardbol warmer

~ worde hoe diper 'n mens in syn binnen- ste ind.ring. Dit kan idereen jul fer- tel wat in myne gewerk het, of dipe putte geboor het. Di vermeerdering fan hitte is ni o'erals cliselfde ni. Gemiddeld rys ill hitte een graad (op Fahrenheit syn termometer) elke 50 of 60 foet daling.

Ons behoef dus ni feule myle afte daal ni, foor- lat ons 'n hitte kryg, groot genoeg om op di opperflakt fan di aarde enige bekemle foorwerp te smelt wat kan smelt.

Dit het di geleerde tot di gefolgtrekking gebring dat di hinnenste fan di aardbol bestaan uit tloei- bare stof, waarom di opperfiakte sluit nes 'n harcle kors of skil. Later is di gedagte opgege. Di grote beswaar wat di sterrekundige teun di ferklaring het is, dat as di binnenste fan di aarde floeibaar

is, clan son di autt·ekkingskra~ fau lli son en di maan di oppet·flakte laat bewege nes 'n golf wat 'n mens sal kan bespeut·.

Mar hnl se dit is ok ni nodig ni, om te feron- derstel dat ui uinnenste fan di aante fioeibaar is ni. Dit is wel bckeml clat dinge wat kan smelt meer hitte nodig het om te smelt omler 'n drnk- king as wanneer daar niks op hul druk ni. So kan tlit wel wees dat di hinnenste fan di aarde hanje warm is, sonder clat dit fioeibaa1· is, wegen

\li grote drukking fan d.i gewig fan di bnitenste kors. Di kors fan tli aartle is so onbewegelik, tlat dit omtrent halfpad ua binnetoe fas moet wees.

Mar hoe ferklaa1· 'n mens clan diwerking fan fnnrspuwende berge,wat strome fan tloeibare stof, lawa genoem, uitbraak? Wel, di gedagte is dat ill binnenste fan di aarde di gedaante het fan 'n heuningkoek, met groLe holteswaariu, hier en tlaar, mere fan gesmel- te stof bestaan. As ons dus non spreek fan di kors fan di aarde, dan bedoel ons net <.Li faste opperflak- te fan di aarde, (met inbegryp fan droge laud en di Hoer fan di se) so fer na onder as clit bekentl is.

Waaruit bestaan di aarclkors i' Di Geoloog (tl.i.

aardkundige) se uit rots. Mar wat hy denr rots beuoel bevat feul meer as wat on::; daarme beuoel.

As ons pr.1at fan rots clink ons gewoonlik net an klip, mar di geoloog bedoel delU' rots al di materiaal, hard en sag, waaruit di aaru kors bestaan, so as lage kly, angespoeltle sand, dryfsant en self turf.

Dit alles noem hy rots, sowel as sandsteen en graniit.

Outhou du::; dat, as ons non fan rots spreek, tlan meen ons dit in di sin fan lli geoloog.

Di aardkors bestaan dus nit rots.

Rots is fan tlri soorte, na tli dri ferskillenue manire waarop dit ontstaan is.

Di ee>·ste soort van rots befat al di lage fan tli aardkors wat ontstaan het deur cuispoeling, soos sanusteen, santllage, ens.

Di tu·ede soort wordt genoelll orgmiise rots.

Di soort rots bestaan uit ill o'erblyfsels of ge- raamtes fan plante en dire.

Di derde soort is ontstaan deur di werking fan fnlU'.

Ons moet di uri soorte 'n bitji natler ferklaar.

(1) Rotse onlstcuuz deur di werlcing fan water, dttli dellr

anspoeling fan scmd.

Dit gebeur dikwils dat 'n meer of 'n dam toe- spool elem· klippiis, sant eu modder wat lli strorne water daar in spoel.

As 'n mens 'n tlipe foor of sloot grawe llenr tli

!age fan afsaksel en di kante fan tli sloot goed beskou, en tlit tlan fergelyk met di lage fan klip- piissteen, sandsteen en lysteen, wat 'n mens siin in di wande van 'n steengroef of fan 'n spoorweg

" cutting" (loopgang gegrawe deur 'n koppi of

(9)

224 ONS KLYNTJI. [JANNEWARI1897. '

'n l>erg), tlan kau 'n mens ni tot 'n amler besluit kom ni as dat di materiaal waaenit Lli harde rotse geform is ontstaau is deur afsaksel fan water, op Lliselflle wyse as di bedding fan 'n fe1·spoelcle dam Llenr di water claar neergeleg is. .

Party rotse lyk mos net of 'n mens 'n deeg ge- bak het fan romle klippiis met modeler. Nou as 'n mens di klippiis uitbreek en beskou, clan kan 'n mens duideiik siin dat hul so rond gerol en geslyt was in di water. Selfs an di fyne, witte, sagte sandsteen, waarfan ons slypstene maak, kau 'n mens ok di werking fan water opmerk. Gaan bekyk 'n sandbank in Lli rifiir en dan siin jy dat di water so fer as hy sak riffiis maak in di fyn sand of modeler. Nou jul het tog seker banje sand- klippe opgetel wat diselfde riffiis op hul het. Dis mos 'n duidelike bewys, Llat di gerifte sandklippe o'ergeblywe stukke is fan 'n froe'ere sandbank.

Mar hoe kom di klipµiis en di sanclsteentjiis clan fas anmakaar ? W el, claaT is 'n soort fan kalk of sementstof in di water, wat di steentjiis anmakaar lym, soos hul fas sak. So word di een laag saksel op di antler geleg dem· di water en dem di clmkking fan di bowenste lage word di onderste lage langsaam feiamle1· in steen of klip.

(2) Organise Rotse.

Sandsteen of gruisrotse bevat dikwils fei·steen- de dire of plante, of o'erblyfsels daarfan. So kryg 'n mens versteende fisse, of bene, of tande, ens. te siin. As jnl na di Museum fan Kaapstad of Bloemfontein gaan kan jul banje sulke fer- steende goed siin. Dit word genoem.fos.~ae. Dit is stukke fan plante en dire, wat in di lage fan afsaksel eenmaal fasgespoel het en toen fersteen het. Mar wat nog wonderliker is, daar is grote lage rotse, wat puur uit niks anders bestaan as di o'eTblyfsels fan dire en plante. Sulke rotse worcl genoem m:qanise rotse, juis omclat hulle be- staan uit di organisme of liggame of liggaamsdele fan clire en plante.

Di gewoonste foorbeeld fan sulke rotse is kallc- rotse, wat jul al dikwils gesiin het. Fat 'n bitji kalk en set dit onder 'n goeie mikroskoop of fer- grootglas, clan sal jul siin dat rli kalk bestaan uit 'n duisternis van klyne skulpiis. Hierrne _gemeng is· stukkiis fan groter skulpe, korale en antler organif!e stoffe. Dit bewys dat organise rotslage geform is onder in di se.

Di werk gaan nog dageliks fort in di se. As di loodlyu afgelaat worcle tot op di boclem fan cli se clan bring dit gewoonlik stnkke op fan 'n slymag- tige stof, wat net nit. diselftle bestandclele hestaan as kalk. Di water fan di se naby di oppervlakte wemel fan lewende klyne cliirtjes. As di diirtjes dood gaan, clan sak hul o'erhlyfsels op di bodem.

So word lage geleg op di bodem fan di se wat na ferloop van eeue di kalkrotse uitmaak fan toekom- s,tige lande of y1aude.

..

Di komctl-rotse is ok ontstaan fan di geraamt es fan dire. Wat ous noem "loraal " is di slymag- tige geraamte van 'u klyne diirtji. Hul 16we net in water fan ()6 grade (Fahl'enheit) warmte en ni diper ni as 100 foet in di sewater. Di diirtjis word mees gekry in de Stille Oseaan en di Imlise Oseaau.

Miljoene fan hul groei saam en so sak hul o'er- blyfsels na ben de en form gl'ote lage fan harde l'ots, waa1·fan party honderde fan foete dik is en duisend myl lank.

Op cli maniir ontstaan ill pragtige koraal ylande in di middel fan di 'oseaan. Hnl het gewoonlil{

di gedaante fan 'n kom of :clam fan hrede walle met water in di hinnekant. Sodra di walle fan koraal di opperflakte fan di water beryk, clan spoel di water sand en slyk en andere dinge daar- op fas fan di faste land ; so ontstaan daar 'n grondlaag op cli koraal walle. Dan waai di wind satjiis o'er fan allerande plante fan di naaste faste land en so kom daar plante op di ylanu. Fele fan di ylande is bewoond. Sommige fan di ronde ylande het 'n mooie opening in di wal, wat diin fir 'n kanaal waarclei,u selfs skippe gaan na cli meer binnekant.

Dan is claar nog 'n antler soort koraalrotse, wat in stroke loop al langs di lrns fan 'n land.

So loop daar 'n strook fan koraal ylande al laugs di ooskus fan Australi'e.

8teenkool is ok 'n belangrike organise rots.

Mar steenkool is cli o'erhlyfsels ni fan dire ni, mar fan plante. As kool skykundig ontleecl worde, dan blyk dit, dat dit net diselfde bestand- dele het as hout of turf. Hoe word di koollage geform?

Wel, dit moet wees dat, waar di koollage nou is, daar in oue tye 'n grote, clikke, ruige woud was.

Deur een of antler oorsaak werd di woud o'er- stroom elem· 'n floed fan water en begrawe oncler lage fan sand en modder, soms hondercle foete diip. Dit kan ok wees clat denr 'n aa1·dbeving of so di woucl weggesak het, en toen begrawe is onder modderfage, wat in sandsteen ferander is.

Op di wys is di o'erblyfsels fan di wond same met sand en slyktesame gepers tot lage, wat naderhand fersteen is. Iiul se dat di bodem waar di koollage op rus dikwils cluiclelike tekens het, clat clit froe- ger di opperflakte was fan 'n feld, waarop 'n grote, rnige woud gegroei het. Wat ons noem t ttrf wOTd sommar in di feld uitgesteek net soos miskoeke in 'n kraal. Turf is graslage wat opmakaar ge- druk is en hard geworde is. Dit word in koekiis gesteek en gebrand in Holland.

(3) Rotse gejorm deur Futtr.

Fan di soort is lawa di heste foo1·heeld. As 'n fuurspnwende b@rg and' werk is, 1clan braak hy 'n st.room fan gesmelte stof uit. Dit wortl ge- noem "lawa.'~ Di stroom ferander naderhand in

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

De opwekking van den echt Nederlandschen geest. Deze verzet zich tegen losbandigheid, even zeer als hij van slaafsche afhankelijkheid gruwt. Door het zuiver

De woning wordt standaard opgeleverd met een luxe keuken van het merk SieMatic met Siemens apparatuur... T Y PE

Merk op dat ξ(x) een monotoon stijgende functie is van x en dat Q(x) continu is op [a, b] in het geval van een regulier S.L. Verder geven reguliere randvoorwaarden voor y aanleiding

Stoomdrutterij, OGILVIE

kind verloor dan alle selfrespek en selfvertroue en ont- wikkel n verlammende minderwaardigheidsgevoel. Die vreem- de kul tuurgo0dore kweek by die kind •n onware

In order for employees to experience high physical and mental energy and high levels of enthusiasm, pride, and challenge in their work to attain work goals, the

‘New data on click genesis: further evidence that click-initial words shared by Khoesan and Bantu languages of southern Africa can be mapped as historically emergent from non-

nnu tt;ese.. them