• No results found

INTERPRETERING VAN DATA

4. Geslag van respondent (mentor)

Manlik 51 38,93

Vroulik 80 61,07

Tabel 5.1 Algemene inligting (vervolg)

Afdeling A: Algemene inligting (vrae 1-9) Frekwensie f

Persentasie

%

5. Leerarea waarby mentor betrokke is

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 9 7,50

Mens- en Sosiale Wetenskappe 15 12,50

Natuurwetenskappe 11 9,17

Kuns en Kultuur 1 0,83

Lewensorigntering 11 9,17

Tegnologie 5 4,17

Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid 22 18,33

Tale 13 10,83

Grondslagfase (3 fokusareas) 33 27,50

Totaal 120 100

6. Hoeveelheid leerderskapkandidate in die skool

1 61 46,92 2 24 18,46 3 17 13,08 4 4 3,08 5 en meer 24 18,46 Totaal 130 100

7. Hoeveelheid leerders in die skool

300 en minder 7 5,31 301 - 500 29 21,97 501-700 20 15,15 701 - 900 20 15,15 901 -1000 29 21,97 1001 en meer 27 20,45 Totaal 132 100

8. Skoolfase waarby mentor betrokke is

Grondslagfase 26 23,64

Intermediere fase 33 30,00

Senior fase 27 24,54

VOO-fase 24 21,82

Totaal 110 100

9. Finansieringswyse van die leerderskapprogram

Deur die Skool se Beheerliggaam 112 88,19

Deur die ETDP SETA 0 0

Deur die leerderskapkandidaat self 15 11,81

Ander 0 0

Vervolgens vind 'n rapportering van die data plaas soos dit uit tabel 5.1 (Afdeling A) van die vraelyste van die mentors blyk. Eenhonderd-drie-en-dertig mentors (81,1% van wat oorspronklik uitgestuur is) het aan die ondersoek deelgeneem deur die vraelys in te vul en terug te stuur.

• Tip© skool (vraag 1)

Twee-en-tagtig respondente (61,66%) het aangetoon dat hulle verbonde is aan primfire skole, terwyl vier-en-veertig mentors (33,08%) werksaam is aan sekondere skole.

• Samestelling van leerders in die skool (vraag 2)

Eenhonderd-twee-en-dertig respondente (99,25%) is verbonde aan gekombineerde seun- en dogterskole.

• Taalmedium (vraag 3)

Die aanduiding is dat 49,23% van die respondente Afrikaansmediumskole verteenwoordig gevolg deur parallelmedium- en dubbelmediumskole met 26,15% en 23,85% onderskeidelik.

• Geslag van mentor (vraag 4)

Tagtig respondente (61,07%) is vroulik, terwyl 38,93% manlik is.

• Leerarea waarby mentor hoofsaaklik betrokke is (vraag 5)

Drie-en-dertig kandidate (27,5%) is hoofsaaklik betrokke by die Grondslagfase. Die tweede meeste respondente, twee-en-twintig persone, (18,33%) is betrokke by Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid, terwyl Mens- en Sosiale Wetenskappe 12,5% verteenwoordig. Dertien mentors (10,83%) het aangedui dat hulle by Tale betrokke is, terwyl Natuurwetenskappe en Lewensorientering gesamentlik elf respondente (9,17%) gehad het. Die leerarea met die minste kandidate is Kuns en Kultuur met 0,83%. Dit blyk verder dat daar dertien (9,8%) mentors was wat nie op hierdie vraag gereageer het nie. Dit is moontlik dat daar by dieselfde skool meer as een mentor vir dieselfde leerderskapkandidaat verantwoordelik gemaak is, maar dat daar slegs een van die twee op die vraag gereageer het.

• Die hoeveel leerderskapkandidate by die skool (vraag 6)

Een-en-sestig mentors (46,92%) het aangedui dat daar slegs een leerderskapkandidaat aan die skool verbonde is. Vier-en-twintig respondente (18,46%) het aangedui dat daar twee kandidate by die skool is, terwyl dieselfde hoeveelheid skole vyf en meer leerderskapkandidate akkommodeer.

• Hoeveelheid leerders verbonde aan die skool (vraag 7)

Nege-en-twintig mentors (21,97%) het aangetoon dat daartussen 301 en 500 leerders in hulle skole is, terwyl dieselfde hoeveelheid mentors aangedui het dat daar tussen 901 en 1000 leerders in hul skole is. In die tweede plek dui sewe-en-twintig respondente (20, 45%) aan dat hulle verbonde is aan skole wat meer as 1 000 leerders het. Skole wat tussen 501 en 700 leerders het sowel as skole met 'n leerdertal van 701 tot 900, is gesamentlik in die derde posisie met 15,15%.

• Skoolfase waarby u hoofsaaklik betrokke is? (vraag 8)

In die IntermediSre fase is daar drie-en-dertig mentors (30%), terwyl die Seniorfase die tweede meeste respondente gehad het met sewe-en-twintig (24,54%). In die Grondslagfase was ses-en-twintig persone (23,64%) en die VOO-fase het die minste respondente gehad met 21,82%. Verder kom dit voor dat drie-en-twintig respondente (17,3%) nie die vraag beantwoord het nie. 'n Moontlike rede hiervoor kan wees dat mentors by meer as een leerarea betrokke is en dat response die fase verteenwoordig waarby hulle die meeste betrokke is, maar ook omdat meer as een mentor by dieselfde leerderskapkandidaat betrokke is en dat sommige mentors dan nie die vraag beantwoord het nie.

• Finansieringswyse van leerderskapprogram (vraag 9)

Honderd-en-twaalf mentors (88,19%) het aangedui dat die leerderskapprogram deur die skool se beheerliggaam gefinansier word, terwyl vyftien leerderskapkandidate (11,81%) self vir die betaling van hul finansies verantwoordelik is.

5.3.1.1 Samevatting

Uit bogenoemde gegewens kan samevattend soos volg gerapporteer word vir hierdie studiepopulasie (vergelyk § 5.2):

• die grootste persentasie SBO-opleiding geskied in die primere skole en die samestelling van die skoolleerders in di6 skole is gekombineerde seun- en dogterskole (vraag A1 en A2)

• verder blyk dit dat feitlik die helfte van die deelnemende skole aan die SBO- program Afrikaansmediumskole is en dat 61% mentors vroulik is (vraag A3 en A4) • die meeste mentors is betrokke by die grondslagfase se leerarea maar die

intermediSre fase is die skoolfase waarby die meeste mentors betrokke is (vraag A5 en A8)

• by die meeste skole (46,9%) is daar slegs een leerderskapkandidaat teenwoordig. Skoolgroottes waar hulle betrokke is, weerspieel leerdertalle wat oorwegend wissel tussen driehonderd-en-een en vyfhonderd asook tussen negehonderd-en- een en eenduisend (Vrae A6 en A7)

• die finansiering van die SBO-program geskied oorwegend (88%) deur die skool se beheerliggaam (vraag 9).

In die volgende gedeelte word die inligting weergegee soos dit uit Afdelings B, C en D van die mentors se vraelyste blyk.

5.3.2 Afdeling B: Probleme ten opsigte van strukturele aangeleenthede in verband met die opieidingsinstansie (vrae B10 - B21)

Die doel met die afdeling was om te bepaal watter probleme die mentors in die skolepraktyk ondervind ten opsigte van die leerderskapprogram soos dit deur die opieidingsinstansie bestuur word (vergelyk hfst. 4.5.2). Die response van die mentors word in tabel 5.2 saamgevat.

Tabel 5.2 Strukturele aangeleenthede in verband met die opieidingsinstansie

Rang- orde

Item nr.

Vrae Gem. SD Response

Rang- orde Item nr. Vrae Gem. SD 1 2 3 4 Rang- orde Item nr. Vrae Gem. SD f

%

f

%

f

%

f

%