• No results found

vir ter

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "vir ter"

Copied!
10
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

DIE ONTWI~{ELING VAN DIE ONDERWYS

IN DIE VEREENIGINGSE DISTRIK

(1881 1959)

tn Verhande1ing aangebied deur

JAN HENDRIK HOFMEYR VAN WYK, B.Admin., B. Ed.,

ter verkryging van die graad

MAGISTER EDUGATIONIS in die FAKULTEIT OPVOEDKUNDE aan die POTCHEFSTROOMSE UNIVERSITEIT vir

CHRISTELIKE HOeR ONDERWYS

(2)

VOORWOO~.

In hierdie verhandeling is gepoog om die ontwild{elings-lyn van die onderwysgeskiedenis vru1 blnnkes in die

Vereeniging-se distril'.: so breedvoerig moontlilc te skets.. Die histor1ese gebeurtenisse wnt hulle in hierdie gebied afgespeel het,

het In noue verband met die algemono landsomstandighede gehad. FaJrtore soos die ontdelcking van steenkool en die Tweede Vryheidsoorlog het

n

bepalendo uitwerking op die ontwikkeling van die onderwys gehad. Nadat vrede in 1902 gesluit is, het

n

tydsfase van aanpassing ingetree

soos di t weerspiecl is in die periode van die Kroonltolonie-en Selfbestuur. Hot die Unifikasie is die grootste aan-tal struikelbloy~e op onderwysgebiod oorbrug sodat daar

n

geleidelike ontwildceling tot ons huidige goedbeplande administrasie van onderwys kon plaasgevind het. Wat

n

uiters groot invloed op die ontwilckeling van die onderwys in Vereeniging gehad het, was die fenomenale groei en ontwikl::oling van die dorp en distrik as gevolg van die industrialisering daarvan. Dit het tot govolg gehad dat nie alloen voorstode oornag verrys het om huisvosting aan die werkers van dio industriec to bied nie, maar ook is skole opgerig teen

n

asemrowende tempo sodat voorsie-ning gemaak kon word vir die opvoedkundige behoeftes van die leorlinge wat om genoomde redes hier sarungctrek is.

~k wil langs hierdie wcg my dank betuig teonoor almal wat di t vir my moontlUc gemanlc het om hierdie

verhandeling te voltooi. My dank aan die Staatsargivaris en personeel vir die dolDlmonte, verslao en notules tot my beski~ting gestel; aan die sokretaris en personeel van die Vereenigingse skoolraad vir die geleentheid wat hulle my gobied het om die slcoolraadsnotule na te gaan en vir die bykomstige inligting wat hulle altyd so goodgun-stiglik aan my verstrck het; aan die Stadsklerlc en

(3)

iio

amptcnare van dio Voroonigingso mmlisipalitoit vir bronno en foto r s tot my bo sk:U:king gestol on inligting aan my vorstrek; aan die bibliotokarisse van dio Biblioteok van

dio Transvaalse Ondorwysdepartemont on van die Ferdinand Postma-bibliotoel{ vir bronno tot my boskikking gostol; aan dio hoofde van dio vorskillondo skolo vir dio

inligting aan my vorstrek; on aan alIa undor persono wat inligting aan my vorstrok hot en fotots, dokumonto en boeke aan my geloon hoto

Naas die primore bronno is sovool moontlil{ skool-joeraalo, Invartaalstato on toolatiagsrogistors van die vorskillondo sImla nagogaetn., By die noorskryf van dio vorsamoldo gogowons is gopoog om slogs dit wett volgons my boskoio oordool van boletng mag woos to mold, en daarby is altyd gopoog om so objoktiof moontlik to probe or WOOSo

In bosondor wil ok my promotor, prof. dr. J.J~

Snyman van die Potchofstroomso Univorsitoit vir C.HoO~,

hartlik bodank vir sy insiggewondo loiding, woruco,

opbouonde kritiok on aansporing wat ok deurontyd van hom ontvang hot. Ek ag dit

n

bosondor groot oor en voorrog om ondor hom to Imn studoor.

Ook wil ok my oggonoto bodank vir dio morolo bystand wat ok altyd van hanr kon goniot hot. Dat sy on my

tweo dogtortjios gedurig boroid was om to onigor tyd

llawoko? vakallsiodae on rn paar vakansios op. to offor sodat ok in staat gostol kon word om my aan my studios to WY, vlOrd waardoer.

Aan Hom dio Gowor van allo good, die hoogsto oor.

KLERKSDORP •

(4)

INHOUDSOPGAWE.

HOOFSTUK 1. B1ads:'[.

VEREENIGING: IN HISTORIESE AGTERGROND.

1. Ligging . . . 1 .•

2. Vroegste eienaars •••••••••••••••••••••••••••••••• 1. (a) Van IQipplaatdrift no. 336 ••••••••••••••••••• 1. (b) Van Leeuwkuil no. 334 •••••••••••••••••••••••• 1.

3.

Die rol wat die ontdekking van stee~[ool by die

stigting van Vereeniging gespeel het ••••••••••••• 2. (a) (b) (c)

4.

Die (a) (b) (c) (d)

5'.

Die Inleiding . . . 2.

"Sammy" l1arlcs op die toneel ••••••••••••••••••

3.

Moeililmede in verband met die ontginning van

steerlk:ool ••••••••••••••••••••••••••••••••••••

4.

stigting van Vereeniging •••••••••••••••••••••

5.

Aansoek om stigting ~...

5.

Toestomming verloen •••••••• ••.•••••••• ••••••••

6.

Stigting· ••••• ~...

7.

Verlcoop van erwe ••••.••••••••••••••.•••••••••• 8. naam "Vereeniging" •••••••••••••••••••••••••••

8.

6.

Verooniging se rol in die Tweede Vryheidsoorlog..

9.

7.

Die fenomonale groei en ontwil0{eling van

Voreeni-ging gedurende die afgelopo del:ade ••••••••••••••• 10.

(a) Die (i) (ii) (iii) (b) Die (c) Die Cd) Die (i) (ii) munisipaliteit ••••••••••••••••••••••••••• lO. Algemeen ••••••••••••••••••••••••••••••••• 10.

Waardasio van grondeiendom ••••••••••••••• 11. Boubedrywighede •••••••••••••••••••••••••• 12. Vaalrivier se rol by Vereeniging ••••••••• 12. steenkoolindustrie by Vereeniging ••••••••

14.

staalindustrie •••••••••••••••••••••••••.• 16. Union Steel Corporation •••••••••••••••••• 16. VanderBijlpark ••••••••••••••••••••••••••• 17. 8. Kerkgeskiedonis •••••••••••••••••••••••••••••••••• 19. (a) Nederduitse Hervormdo of Gereformeerde Kerk •• 19. (b) Geroformeerde Kerk ••••••••••••••••••••••••••• 20.

(5)

Bladsy. (e) Nederduits He:rvormde Kerle ••••••••••••••••••••• 21. (d) Samevatting ••••••••••••••••••••••••••••••••••• 21.

HOOFSTUK II.

DIE EERS'T'E ONDERVJYSPOGINGS (1881-1899).

1. Onderwys onder Du Toit on Stiemons (1881-1891) • •

(a) Inleidirlg •••••••••••••••••••••••••••••••••••••

(b) Eerstc skole in die distrik Vereeniging •••••••

(e) Loerbookies ••••••••••••••••••••••••••••••••••• (d) Inspeksieverslao (1883-1891) •••••••••••••••••• 2. Onderwys in Vor~oniging tydens die

Superintondent-sImp van prof. If. Mansvel t (1891-1899) .••• ~ •••••••• (a) Skole in Vereeniging ... . (b) Inspeksie ••••••••••••••••••••••••••••••••••••• 23 •

23.

24. ,

27.

28. 29. 29. 30. (e) Inspeksierapporte •••••.••••••••••••••••••••••• 30. (i) Goboue •••••••••••••••••••••••••••••••••••• 30. (ii) Uitrusting •••••••••••••••••••••••••••••••• 31. (iii) Leermiddele

.

.

.

.

. .

.

.

.

. .

.

.

. .

.

.

. .

.

.

. .

.

.

.

.

. .

.

.

31. (iv) Onderwysers ••••••••••••••••••••••.•• ~... 32. (d) Onder1,vys op die dorp Vereeniging (1896-1899)... 32.

(i) Inleiding •••••••••••••••••••••••••••••••••

32.

(ii) Eersto d2adwerk1i1co pogings vir die

verlcryging van In skool ••••••••••••••••••••

3.

Samevatting •••••••••••••••••••••••••••••••••••••••

(a) Die tydperlc 1881-1891. (b) Die tydpork 1891-1899

• • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • •

HOOFSTUK III.

OND3RVJYS GEDUREND:;£ DIE OORLOGSJARE. (1899-1902) •

33. 38. 38. 39.

1. OnderwystoGstande nan die einde van 1899 •••••••••• 41. 2. Die onder1,rys in die kons()ntrasie~;:amp op Vereeniging 41.

(a) Historiese agtergrond van die kampidee •••••••• 41. (b) Die kamp op Vereeniging ••••••••••••••••••••••• 44. (i) Stigting en beheor •••••••••••••••••••••••• 44.

(6)

(iii)

Bladsy. (ii) Behui$'ing ... ,;...

45'.

(iii) Voedsel- en watervoorsiening •••••••••••••

(iv)'Siektes en sterfgevalle ••••••••••••••••••

3.

Die Vereenigingse konsentrasiekampskool •••••••••• (a) Historiese agtergrond •••••••••••••••••••••••• (b) Stigting van die kampskool op Vereeniging •••• (e) Inskrywing

.

. .

.

.

. .

.

.

.

.

.

.

. . . .

.

.

.

.

. . . .

. . .

. .

.

.

. .

.

(d) Iaaslokale

.

.

.

. . .

.

. .

. .

.

. . .

.

. .

.

.

.

.

.

.

.

'

....

-

... .

(e)" Meubels ••••••••••••••••••••••••••••••••••••••

46.

48.

50. 50. 52. 53.

54 •

54.

(f) Roosters ••••••••••••••••••••••••••••••••••••• 55. (g) Leergnnge •••••••••••••••••••••••••••••••••••• 55. (h) Onderwysmedi urn ••••••• ~ • • • • • • • • • • • • • • .. • • • • • • • • 56. (i) Iansindelings ... 57. (j) MGtodes ••••••••••••••••••••••••••••••••••••••

58.

(k) Valcansies ••••••••••••••••••••.••.•••••••••••••• '9', (1) Sl{.oolbesoek ••••••••••••••••••••••••••••••••••

59.

(m) Netheid en dissipline •••••••••••••••••••••••• 59. (n) Onderwysors (-esso) •••••••••••••••••••••••••• 60.

(0) Die einde van die kampskool ••••••• ~ •••••••••• 61. (p) Die invloed en waarde van die kampskool •••••• 62.

It. Samovatting •••••••••••••••••••••••••••••••••••••• 62 .•

HOOFSTUK IV.

ONDERWYS IN VEREENIGING GEDURENDE DIE KROONKOLONIE-BZSTUUR (1902-1906) EN SELFBSSTUUR (1901-1910). 1. Ondcrwys gedurende dio kroonkoloniebestuur

(1902-1906) •••••••••• 65. (a) Historiose agtcrgrond •••••••••••••••••••••••• 65. (b) Onderwys onder die Hi1ner-regimc (Januarie

1903-Apri11905) ••••••••••••••••••••••••••••• 67. (i) Die Ondcrwyswet van 1903 •••••.••••••••••• 67. (ii) Regulasios in vorband met die Ondcrwyswct

van 1903 •.••.•••••••.••• ~ •••.•••.••••••••• 68. (iii) Staatsko1e in Vereeniging in 1903 •••••••• 69. (iv) Inspcksiernpport 1903 •••••••••••••••••••• 71.

(7)

(iv)

BInds:>::. (v) Die onderwys godurende 1904

.

.

.

.

.

.

. .

.

.

.

. .

.

73. (c) Ondorwys onder die Se1borne-bestuur (1905-1906) 77. (i) Die begin vnn Se1fbostuur •••••••••••••••• 78. (ii) Die Se1borne-memorandum, 1905 •••••••••••• 78. (iii) Dio ontwikke1ing van die onderwys in

Vereeniging van Januarie 1905 tot Junie

1906 •...

78.

(d) DQe C.N ~.-bowcging in Veroeniging (1903-1906) 84. (i) Die ontstaan van die Beweging •••••••••••• 84. (ii) Die stigting van ~ C.N.0.-skoo1 in die

Vereenigingso distrik •••••••••••••••••••• 85. 2. Onderwys onder Se1fbestuur (1907-1910) ••••••••••• 86. (a) Die Smuts-onderwyswet van 1907 (no. 25 van 1907) 86. (b) Vordering op ondorwysgebied in Vereeniging,

1907-1910 . . . ~. (i) Sameste11ing van die eerste Adviseronde

skoolrnad . . . • . . . • . .

86.

(ii) Die eerste skoo1raad onder die Smutswet.. 87. (iii) Die C.N.0.-skoo1 opAlewijnspoort onder

selfbG stuur •... . . .

89.

(iv) Die uitbreiding van die staatsko1e ••••••• 89. (v) Goboue ••••••••••••••••••••••••••••••••••• 90. (vi) Inspeksierapporto •••••••••••••••••••••••• 91.

3.

Sarnevatting . . .

95.

(a) Die toestnnd van die onderwys in Voreeniging

onder die Kroonko1oniebestuur (1900-1906) •••• 95. (b) Die toestnndvan onderwys in Voreeniging onder

Se1fbestuur (1906-1910) •••••••••••••••••••••• 96. HOOFSTUK V.

DIE ONTWIKJCELING VAN DIE ONDERWYS NA UNIFIYJ\.SIE (1910-1959)

1. Fundamentele roe1ings in verband mot die onderwys. 99. (a) Verandoring in behoer •••••••••••••••••••••••• 99. (b) Dio annpassing van die Smuts-wet en die nuwe

regulasies . . . • . . . ~. 100. 2. Die Vereenigingse skoolraad (1910-1959) •••••••••• 101.

(a) Instelling . • . . . ., . . . e. 101.

(8)

(v)

B1adsy. (b) Sko10 wat onder die oerste skoo1raad geva1 het. 101. (c) Sameste11ing van skoo1rade van 1926 tot 1959 ... 103. (d) Werksaamhedo vc::.n die Vereenigingse skoo1raad •• 106. (i) Reeling van Losies- en vorvoerbeurse •••••• 106. (ii) Be1eid van die skoo1raad t.o.v.

sentra1i-sasie on donkievervoer •••••••••••••••••••• 107.

(iii) Die deurvoering van sentra1isasie en

motorvorvoer •••••••••••••••••••••••••••••• 110.

(iv) Die vervoerskemas onder die soeklig ••••••• Ill. (v) Sentralisasie- en ko shui s sk'-"-3, •••••••••••• 114. (vi) Die prc::.ktiese toepassing van die

sentrali-sflsiebeleid • . . . • . . . 117.

(vii) Uitrusting en geboue in die skoo1raadstreek 120. 3. Uitbreiding van die midde1bare onderwys

(1910-1959) ••••• 125. (a) Die eerste pogings om midde1bare afdelings

aan sekere Vereonigingse sko1e te verkry •••••• 125. (b) Die vorkryging on ontwikke1ing vnnmiddo1bare

ondorwys . . . • . . . • • . • 126. 4. Mediese ondersoek van 1eor1inge ••••••••••••••••••• 133. 5. Inspoksievers1ae van Laor on Nidde1bare Onderwys ••• l37.

(a) Laer Onderwys van 1911.tot 1925 ••••••••••••••• 137. (i) Personee1

. . .

.

.

.

. . .

.

. . .

.

. . . .

. . .

.

. . . .

137. (ii) l1etodes, 1eervakko en hu1pmidde1s ••••••••• 138. (b) Inspeksierapporto van 1926 tot 1959 oor die

laor onderwys ••.•.•....••..•••.•.••••••••••••• 139. (i) Porsoneel •••••••••••••••••••••••••••••• ~ •• 139. (ii) Metodes, leervakke en hulpmidde1s ••••••••• 141.

(iii) Biblioteke ••••••••.••••••••••••••••••••••• 143. (iv) Buitemuurse aktiwiteite •••••••••••••••••••

144.

(c) Inspoksie van middelbare onderwys ••••••••••••• 145:.

HOOFSTUK VI.

'N BEKNOPTE (''"'--\~nG VAN DIE ONTWIKKELING Vl~N

INDIVIDUELESKOr::E~--A1IDER()pvbEDKmfDIGE INRI GT DfGS

IN DIE VEREENIGINGSE DISTRIK.

(9)

1. 2. Lae-rskole

...•..•..•...

...

(a) (b) (c) (d) (f) (g) Daleside ,. '0' • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • De Deur • • • • • • • • • •

• • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • •

Drie Riviere A.M. • •

• •

• • Dunc2.nville • • • • • • • • t_ • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • Handhawer

.

. . .

.

.

.

.

.

.

.

. .

.

.

.

.

. . . .

.

.

.

. . .

.

. .

. .

Hartzenbergfontein

.

.

.

. .

.

.

. .

.

.

.

.

~

. .

.

. .

.

. . .

Johanna van der Merwe

• • • • • • • (h) Kliprivier

·

. .

.

. .

.

.

. .

.

.

.

. .

.

. . .

.

. .

. .

.

.

.

.

.

. .

.

. . .

(i) Magriethn Prinsloo

.

,

. . . .

.

.

. .

.

.

.

. .

.

.

. .

. . . .

.

.

.

.

(j) Milton

.

.

.

. .

. . .

.

.

. . .

.

.

.

. .

.

.

.

.

.

.

. .

.

.

. .

.

.

. .

.

.

(k) Panfontein (1) Peacehaven Roodtstuine

·

. . .

. .

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

. .

. .

. .

. . .

.

.

.

.

.

.

·

.

.

. .

.

.

.

. .

.

.

.

. . .

. . . .

. . .

.

.

.

.

.

.

.

. .

.

.

. . . .

. .

. .

. .

. . . .

.

. .

.

.

.

. .

.

. .

. .

. . .

. . .

(m) (n) Rothdene

.

.

. . .

. .

.

.

.

. . . .

.

.

. .

. .

. . .

.

.

.

.

.

. . .

.

.

Selborne

.

.

. . . • . . . '0. . . • .

'Uni tn.s Park

.

.

.

. .

. .

.

.

.

.

. . . .

. .

.

.

.

.

.

. .

. . .

.

.

.

.

.

.

.

Victory . . . . (r) Voorwao.rts

·

. . .

.

. .

.

.

. .

.

. . .

. .

.

. .

.

.

. . .

.

.

. .

Bladsy.

146.

146.

147.

14~. 150 • 151.

154.

155. 156. 156. 158. 159. 160. 161. 162. 162.

164.

165. 166. (s) Krugerlao.n spesiale skool ... •. " .... "." ••••

i67.

Inrigtings in die Vereenigingse distrik wat

middelbare ondorwys verskaf •••••••••••••••••••• 168.

(n) Die Provinsiale Hoerskole • ••••••••••••••••••• 168.

(ii)

. . . .

. .

. . .

.

.

.

.

.

. .

.

. .

.

. .

Dr. Nalan-hoerskool

Genoral Smuts High School • • • • • e· • • • • • • • • • •

(iii) Voreenigingso Hoerskool • • • • • • • •

(b)

(c) (d)

Gedifferensieerde onderwys in die middolbare sltole

. .

.

.

.

.

.

.

.

. .

. .

.

. . .

.

.

. .

.

. . . .

.

.

. . .

. .

. .

.

.

.

. .

Skoo1verlaters uit die hoorskolc

.

. .

. . .

.

.

.

.

.

.

.

Hoer Handel- en Togniese Skool

.

.

.

.

.

.

. .

.

.

.

. .

.

.

.

.

.

.

. .

.

.

. . . .

.

.

. .

.

.

.

.

. .

.

.

.

. . .

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

Snmevatting Primere skole (n.) (b)

. .

. . .

.

.

.

. . .

. .

.

. . .

. .

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

.

Middelbaro inrigtings

.

. . .

.

.

. . .

. .

. .

.

.

.

.

. .

.

168~

171 •

172.

175.

176.

177.

179.

179.

180. /HOOFSTUK

. . .

. .

. .

.

.

. .

(10)

HOOFSTUK VI I •

SAMEVATTING. B1adsy.

1. Die ondorwystoestande in Vereeniging in die tydperk

l881-1899 ••••••••••..•.•.••••..•.•.••••••.••..••••• 182. 182.

(a:) (b)

Historieso oorsig • • • • • • • • • • • • • • • • •

• • • • • • • • • • •

Onderv~stoestande onder Du Toit en Stiemens

(1881-1891) •••••••••• 183. (c) Onderwystoestande onder Mansve1t (1891-1899) • •

2. Die onder\vysontwiklw1ing van 1900 £1.1' tot 1959 •••••• (a) Primore onderwys in Vore0niging onder Britse

184 • 185.

bostuur •••••••••••••.•••.•...•••.•....••••.••••

(b) Die onderwys onder Se1fbestuur (1907-1910) (c) Onderwystoestande teen 1910 •••••••••••••••••••• (d) Die onderwys sedert 1910 ••••••••••••••••••••••• Sentro.1isQsio

. .

. . .

.

.

. .

.

. .

.

.

. .

. .

.

.

.

. . .

.

.

. .

185. 188 • 188. 188. 188. (ii) Sontra1iso.sie en donkie- en motorvervoer ••• 189.

(~i) Gedif1'erensieerdo onderwys ••••••••••••••••• 189.

(e) Midde1bare onderwys •••••••••••••••••••••••••••• 190.

(i) Algemeen ••••••••••••••••••••••••••••••••••• 190. (ii) Skoo1koshuiso •••••••••••••••••••••••••••••• 190.

3.

Buitomuurse bedrywighede ••••••••••••••••••••••••••• 190.

4.

(rr) Spaarsin ••••••••••••••••••••••••••••••••••••••• 190. (b) Sport . . . -: •••••••• ·,191 .• (c) Debatsverenigings en skoo11mnserte ••••••••••••• 191. (d) Voortrekkers, IIBoy Scouts" en IIGir1 GUidesll

• • • • 191. (0) I(adetto •••.•••••.•••••••••.•••••••••••••••••••• 191. (f) Ouer-onderwyserverenigings ••••••••••••••••••••• 191. (g) Ouerdne •••••••••••••••••••••••••••••••••••••••• 191. Die merkwaardige groei van dio onderwys in

Vereeniging . . . . 192. 5. Die stand van dio onderwys in Veroeniging teen 1959. 192.

BYLAE.£.

By1ao.g A ••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••• 194. Bib1iogra1'ie ••••••••••••••••••••••••••••••••••••••• i - v .

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Hierdie Rtudie kon vollediger geweeq het as die offiqiele Rtukke,sooR toe1atingsreg1AterA en,.. joernaalboeke,van die Rkole wat tans nie meer be- Rtaan nie

Geen historiese werk oor Transvaalse aangeleent- hede kan ooit aanspraak op volledigheid maak as daar nie gebruik gemaak is van die Argief in Pretoria

rol in die vorming van bantoe-onderwysers. Hierdie studie is spesiaal onderneem om vas te stel in watter mate die bantoekultuur in die Christe- like

like en bekwame hulp. Aan familie en vriende bosondero dank vir hul belang= stelling. Wiy vrou vir haar aanmoediging on die behartiging van. die

Die studie het nie ten doel om die heersende en ander literere teoriee ten volle te eksploreer nie, maar eerder die komple= tering en wisselwerking daartussen

Suid-Afrika se verhouding tot die Volkebond betreffende die uitoefening van die Mandaat, vorm eweneens nie deel van hierdie studie nie, aangesien dit op sigself

4.4.3 Die metode van onderwys word deur kultuur belnvloed... Onderwysvoorsieninq aan Swartes voor die totstandkomlng van sendinqskole Ontwikkeling van

is discussed in chapter three when the real interpretation of poems dealt with takes place in chapter four. A comprehensive summary of the whole work is then