• No results found

Laerskool Generaal Nicolaas Smit Lewensvaardigheid: Huiswerk

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Laerskool Generaal Nicolaas Smit Lewensvaardigheid: Huiswerk"

Copied!
4
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Laerskool Generaal Nicolaas Smit

Lewensvaardigheid: Huiswerk

Groep A: 8 Maart - 12 Maart Groep B: 15 Maart - 19 Maart

Maandag

 Gesels met jou ouers oor hoe u vandag voel.

 Wys jou ouers verskillende gesigsuitdrukkings.

 Voltooi DBE bl. 10 & 11 (Beantwoord die vrae op bl. 11 in jou huiswerk boek. Skryf 5-6 sinne by die dagboekinskrywings)

(2)

Dinsdag

 In jou huiswerk boek - Teken 'n paar prente wat jy die meeste geniet (sien DBE bl. 12 vir 'n gids)

 Voltooi DBE bl. 12 & 13 (bl. 12 kan jy die prente gebruik en bl. 13 skryf 5-6 sinne, sowel as jou eie nommers vir die blok - kan familielede vra)

 Doen beweging (ruimtelike oriëntasie of lokomotoriese of lateraliteit)

Ruimtelike oriëntasie

 Veranderende rigting

 Navigeer deur 'n ingewikkelde hindernis baan, waaronder stoot, trek, klim, van rigting

verander

Lokomotoriese

 Mini-krieket: hardloop tussen paaltjies Lateraliteit

 Skop bewegende bal met linker- en regtervoet

(3)

Woensdag

 Gesels met jou ouers oor wat goeie vriende vir mekaar doen (skryf dit in jou DBE boek op bl. 15)

 Voltooi DBE bl. 14 & 15

 Doen beweging (kreatiewe speletjies en vaardighede)

Kreatiewe speletjies en vaardighede:

 Speel ritmiese patrone en eenvoudige poliritmes in 2-, 3- of 4- tyd op slaginstrumente, gebruik hande op die tafels

(4)

Donderdag

 Voltooi DBE bl. 16 & 17

 Doen beweging (improviseer en interpreteer) Improviseer en interpreteer: (leerders lei 'n rolspel vir ouers)

 Rolspel met ‘n begin, middel en einde deur ‘n stimulus te gebruik, byvoorbeeld ‘n Suid-

Afrikaanse gedig, storie, liedjie of prent

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Lees die lied wat juffrou vir jou uitdeel en beantwoord die vrae wat daaroor volg.. Luister na

23 Maart 2021 Lees en Kyk Lees ‘n gedig DBE

Wat doen jy voordat jy suiker oor ‘n vrugteslaai sprinkel..

Hoofstuk 2: Respek vir jou eie liggaam en ander mense s’n Werkkaart: Respek vir eie liggaam. Les 2

Gebruik die nuwe woorde wat jy die week raak gelees het en vul dit in agter in jou DBE boek onder die regte letter. Voltooi die Deurlopende assessering vir ekstra werk as jy met

ONTHOU hoe juffrou of meneer hierdie aktiwiteit in die klas verduidelik het. Lees die instruksies

Werk met woorde: Alfabetiese rangskikking, sinonieme, antonieme. Werk met sinne: Werkwoorde,

Nadat jy jou eerste poging deur gegaan het en al jou spelling en punktuasie gekorrigeer het, skryf jou nuusverslag oor in pen. Spelling en punktuasie is