• No results found

Laerskool Generaal Nicolaas Smit

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Laerskool Generaal Nicolaas Smit"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Laerskool Generaal Nicolaas Smit Afrikaans Huistaal - Graad 4

KWARTAAL 1 Huiswerk

Groep B – Week 5: 15/03/2021 – 19/03/2021

DAG EN DATUM TEMA/

VAARDIGHEDE

AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN DIE BOEK

Maandag 15/03/2021

Lees en Kyk

Luister en Praat

Lees ‘n resep DBE Bl. 52 Lees die resep vir ‘n vrugteslaai.

Praat oor ‘n resep

Wat doen jy voordat jy suiker oor ‘n vrugteslaai sprinkel?

DBE Bl. 52

15 Maart 2021 Lees en Kyk Lees ‘n resep DBE Bl. 52

15 Maart 2021 Luister en Praat Gesels oor ‘n resep DBE bl. 52

Dinsdag 16/03/2021

Lees en Kyk

Luister en Praat

Lees ‘n instruksieteks Platinum leesboek bl. 45 Beantwoord die vrae op bl. 95

Gee instruksies

Vertel aan iemand hoe jy kolwyntjies bak.

Hoe is jou kolwyntjies anderste as die resep in jou Platinum leesboek.

16 Maart 2021 Lees en Kyk Bak jou eie kolwyntjies Platinum Bl. 45 1.

2.

16 Maart 2021 Luister en Praat Praat oor hoe jy kolwyntjies bak

Woensdag

17/03/2021 Skryf en Aanbied Skryf instruksies

Skryf jou eie gunsteling resep neer DBE Bl. 53 17 Maart 2021 Skryf en Aanbied Skryf instruksies DBE bl. 53

Donderdag

18/03/2021 Taal Lettergrepe en klankgrepe, werkwoorde, selfstandige

naamwoorde, spelling en spelpatrone, Hoofletters, punte en komma

18 Maart 2021 Taal Lettergrepe en verkleining DBE Bl. 27 Werk met woorde DBE DBE Bl. 30 y of ei DBE Bl. 50

Vrydag

19/03/2021 19 Maart 2021 Informele assessering

Deurlopende assessering HB Bl. 40

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Gebruik die nuwe woorde wat jy die week raak gelees het en vul dit in agter in jou DBE boek onder die regte letter. Voltooi die Deurlopende assessering vir ekstra werk as jy met

ONTHOU hoe juffrou of meneer hierdie aktiwiteit in die klas verduidelik het. Lees die instruksies

Werk met woorde: Alfabetiese rangskikking, sinonieme, antonieme. Werk met sinne: Werkwoorde,

Nadat jy jou eerste poging deur gegaan het en al jou spelling en punktuasie gekorrigeer het, skryf jou nuusverslag oor in pen. Spelling en punktuasie is

Gebruik die raamwerk in die DBE boek om die beplanning toe doen.. Skryf dan jou eerste en

31 March 2021 Language structures Possessive nouns – Textbook page 34. Apostrophe for possession – Textbook

10 March 2021 Language structures Capital letters – Platinum textbook page 25. Connecting words and sequence – Platinum textbook page

Nadat jy jou eerste poging deur gegaan het en al jou spelling en punktuasie gekorrigeer het, skryf jou die dagboekinskrywing oor in pen. Spelling en punktuasie is