• No results found

Laerskool Generaal Nicolaas Smit

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Laerskool Generaal Nicolaas Smit"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Laerskool Generaal Nicolaas Smit Afrikaans Huistaal - Graad 4

KWARTAAL 1 Klaswerk

Groep B – Week 6 : 23/03/2021 – 26/03/2021

DAG EN DATUM TEMA/

VAARDIGHEDE

AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN DIE BOEK

Dinsdag 23/03/2021

Lees en Kyk

Luister en Praat

Lees en Kyk

Luister en Praat

Lees ‘n gedig HB Bl. 43 – 45

Praat eers oor die kenmerke van ‘n gedig.

Luister na ‘n gedig

Luister wat jou juffrou lees op bl. 192.

Praar oor die vrae op HB bl. 42 Lees ‘n lied

Lees die lied wat juffrou vir jou uitdeel en beantwoord die vrae wat daaroor volg.

Luister na ‘n liedjie

Luister na die liedjie wat jou juffrou speel en gesels daaroor.

23 Maart 2021 Lees en Kyk Lees ‘n gedig HB Bl. 43 - 45

23 Maart 2021 Luister en Praat Luister na ‘n storie HB bl. 42

23 Maart 2021 Lees en Kyk Lees ‘n lied

23 Maart 2021 Luister en Praat Luister na ‘n liedjie

Woensdag

24/03/2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n gedig

Beplan en eerste weergawe van jou gedig.

HB bl. 49

24 Maart 2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n gedig

Donderdag 25/03/2021

Skryf en Aanbied Skryf ‘n gedig

Redigeer en skryf jou finaal.

Teken ‘n prent wat by jou gedig pas.

25 Maart 2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n gedig

Vrydag 26/03/2021

Taal Afbreek van woorde, lettergrepe en klankgrepe,

enkelvoudige sin, koppelteken

26 Maart 2021 Taal Afbreek van woorde DBE Bl. 50 Enkelvoudige sinne DBE Bl. 43 Koppelteken DBE Bl. 28

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Gebruik die nuwe woorde wat jy die week raak gelees het en vul dit in agter in jou DBE boek onder die regte letter. Voltooi die Deurlopende assessering vir ekstra werk as jy met

ONTHOU hoe juffrou of meneer hierdie aktiwiteit in die klas verduidelik het. Lees die instruksies

Werk met woorde: Alfabetiese rangskikking, sinonieme, antonieme. Werk met sinne: Werkwoorde,

Nadat jy jou eerste poging deur gegaan het en al jou spelling en punktuasie gekorrigeer het, skryf jou nuusverslag oor in pen. Spelling en punktuasie is

Gebruik die raamwerk in die DBE boek om die beplanning toe doen.. Skryf dan jou eerste en

31 March 2021 Language structures Possessive nouns – Textbook page 34. Apostrophe for possession – Textbook

10 March 2021 Language structures Capital letters – Platinum textbook page 25. Connecting words and sequence – Platinum textbook page

Nadat jy jou eerste poging deur gegaan het en al jou spelling en punktuasie gekorrigeer het, skryf jou die dagboekinskrywing oor in pen. Spelling en punktuasie is