• No results found

Laerskool Generaal Nicolaas Smit

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Laerskool Generaal Nicolaas Smit"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Laerskool Generaal Nicolaas Smit Afrikaans Huistaal - Graad 4

KWARTAAL 1 Huiswerk

Groep B – Week 3: 01/03/2021 – 05/03/2021

DAG EN DATUM TEMA/

VAARDIGHEDE

AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN DIE BOEK

Maandag 01/03/2021

Luister en Praat

Lees en Kyk

DBE Bl. 2 – Ons praat

Voorspel wat jy dink gaan in die storie gebeur as jy na die prente kyk. Dink jy dis ‘n ware verhaal?

Hoe oud dink jy is die kinders?

(Gesels net oor die storie. Skryf net die datum en opskrifte in jou werkboek en trek ‘n lyn.)

DBE Bl. 2 – 5 Lees die nou deur en beantwoord die vrae.

(Wanneer jy werk uit die DBE doen, moenie die werk oorskryf in jou werkboek nie. Werk slegs in die DBE.

Trek ‘n lyn na jou datum en opskrifte.

1 Maart 2021 Luister en Praat Voorspel wat in ‘n storie gaan gebeur. DBE Bl. 2

1 Maart 2021 Lees en Kyk Leesbegrip DBE Bl. 2 – 5

Dinsdag 02/03/2021

Luister en Praat

Lees en Kyk

DBE Bl. 4 – Ons praat Gesels oor Anita se karakter.

DBE Bl. 6 – Lees

Lees die storie verder en merk dan onder die volgorde van gebeure

2 Maart 2021 Luister en Praat 2 Maart 2021 Lees en Kyk Leesbegrip DBE Bl. 6

Woensdag

03/03/2021 Skryf en Aanbied Gebruik die nuwe woorde wat jy die week raak gelees het en vul dit in agter in jou DBE boek onder die regte letter.

3 Maart 2021 Skryf en Aanbied Persoonlike woorde boek agter in DBE Boek.

Donderdag 04/03/2021

Taal Taal in konsep 4 Maart 2021 Taal

Werkwoorde DBE Bl. 7 Sinsoorte DBE Bl. 10 Tydsvorme DBE Bl. 11 Vrydag

05/03/2021

Gebruik die nuwe woorde wat jy die week raak gelees het en vul dit in agter in jou DBE boek onder die regte letter.

Voltooi die Deurlopende assessering vir ekstra werk as jy met jou Huiswerk klaar is.

5 Maart 2021 Informeel Deurlopende assessering HB Bl. 10

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Hoofstuk 2: Respek vir jou eie liggaam en ander mense s’n Werkkaart: Respek vir eie liggaam. Les 2

ONTHOU hoe juffrou of meneer hierdie aktiwiteit in die klas verduidelik het. Lees die instruksies

Werk met woorde: Alfabetiese rangskikking, sinonieme, antonieme. Werk met sinne: Werkwoorde,

Nadat jy jou eerste poging deur gegaan het en al jou spelling en punktuasie gekorrigeer het, skryf jou nuusverslag oor in pen. Spelling en punktuasie is

Gebruik die raamwerk in die DBE boek om die beplanning toe doen.. Skryf dan jou eerste en

31 March 2021 Language structures Possessive nouns – Textbook page 34. Apostrophe for possession – Textbook

10 March 2021 Language structures Capital letters – Platinum textbook page 25. Connecting words and sequence – Platinum textbook page

Nadat jy jou eerste poging deur gegaan het en al jou spelling en punktuasie gekorrigeer het, skryf jou die dagboekinskrywing oor in pen. Spelling en punktuasie is