• No results found

Voltooi die volgende as voorbereiding vir jou toets:

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Voltooi die volgende as voorbereiding vir jou toets:"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Voltooi die volgende as voorbereiding vir jou toets:

Page

1

of

2

Laerskool Generaal Nicolaas Smit

Natuurwetenskappe en Tegnologie

Termyn 1 Huiswerk

Groep A - Week 6: 22/03/2021-26/03/2021

DATUM TEMA AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN WERKBOEK

Maandag Strukture van

plante en diere Instruksies:

 Voltooi Aktiwiteit 1 op bladsy 11 van jou handboek in jou werkboek.

22 Maart 2021 Strukture van plante en diere Aktiwiteit 1, bladsy 11

Dinsdag Strukture van

plante en diere Instruksies:

 Voltooi Aktiwiteit 2 op bladsy 13 van jou handboek in jou werkboek.

23 Maart 2021 Strukture van plante en diere Aktiwiteit 2, bladsy 13

Woensdag Strukture van

plante en diere Instruksies:

 Kopiëer die prent van die bok op bladsy op bladsy 16 van jou handboek in jou werkboek (jy mag die

handboek onder die bladsy van jou werkboek sit om aft e teken). Onthou om die byskrifte by te sit.

24 Maart 2021 Strukture van plante en diere Strukture van ‘n bok (soogdier)

Donderdag Strukture van

plante en diere

Instruksies:

 Voltooi Aktiwiteit 4 op bladsy 17 van jou handboek in jou werkboek.

25 Maart 2021 Strukture van plante en diere Aktiwiteit 4, bladsy 17

Vrydag Strukture van

plante en diere Instruksies:

 Lees die leesstuk op bladsy 14 in jou handboek oor die verskille tussen plante en vergelyk die plante om verskille en ooreenkomstes uit te wys. Doen dan dieselfde met die verskille tussen diere op bladsy 18 van jou handboek. Vra ‘n grootmens om jou te help.

NVT

(2)

SIEN VOLGENDE BLADSY VIR TOETS AFBAKENING Afbakening Gr 4 NWT Termyn 1 Toets

Toets datums: 31 Maart 2021 Groep A 8 April 2021 Groep B

Leer die volgende onderwerpe vanuit jou handboek:

 Definisies van die sewe lewensprosesse van lewende dinge, bladsy 2 (in die blou blok; sleutelwoorde)

 Die sewe lewensprosesse van lewende dinge, bladsy 3

 Lewende en nie-lewende dinge IN JOU WERKBOEK (moet lewende en nie-lewende dinge kan klassifiseer)

 Klassifiseer dinge deur om die volgende kategorieë te gebruik op bladsy 10:

-Lewend -Nie-lewend

-Was lewend, maar is nou dood -Lyk dood, maar is lewend

 Strukture van ‘n plant, bladsy 12 (moet die dele van ‘n plant kan identifiseer)

 Funksies van dele van ‘n plant, bladsy 12

 Struktuur van die vis en strukture van die springkaan

 Sleutelwoorde (definisies) en struktuur van die bok, bladsy 16

Onthou om jou werkboek as gids en addisionele hulp te gebruik. Sterkte!

Page

2

of

2

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Multilingual Matters.. Acquisition des pronoms d‟allocation en classe de français immersif. Acquisition et Interaction en Langue Étrangère, 17:51-71. Swimming up the waterfall: a

sEZK heeft laten weten voorkeur te hebben voor optie i waarin NL niet langer participeert in Twee Zeeën, maar er binnen het Interreg B programma North Sea Region ruimte wordt

 Kopiëer die sleutelwoorde op bladsy 24 van jou handboek in jou werkboek en som die vier hoof dinge wat plante nodig het om te groei op. 31 Maart 2021 Toestande vir

 Lees die koerant artikel op bladsy 88 van jou handboek en voltooi Aktiwiteit 4 in jou werkboek as jy dit nie reeds gedoen het nie. 10 Maart 2021 Plaaslike

die kolom metode vir optel

Week 2: 22-26 Februarie 2021 Kuns elemente Plak jou werkkaarte en voltooi die komplimentêre kleure asook klem en fokuspunt aktiwiteit. Aktiwiteit 7.1,

Voltooi aktiwiteit 6 Week 6: 22-26 Maart 2021 Selfbeeld Aktiwiteit 6 Betoon respek en geniet ons verskille..

Tel hoeveel diere daar van elke soort is en teken dieselfde aantal kolletjies in die regte blokkie op die volgende bladsy.. Ons het die een van die katte vir