• No results found

SIEN VOLGENDE BLADSY VIR BELANGRIKE INFORMASIE OOR ASSESSERING

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "SIEN VOLGENDE BLADSY VIR BELANGRIKE INFORMASIE OOR ASSESSERING"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

SIEN VOLGENDE BLADSY VIR BELANGRIKE INFORMASIE OOR ASSESSERING Laerskool Generaal Nicolaas Smit

Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis - Graad 4 Termyn 1

Klaswerk

Groep B - Week 6: 23/03/2021- 26/03/2021

LES ONDERWERP AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN WERKBOEK

1 Plaaslike

geskiedenis

Instruksies:

Hersien en merk vorige week se werk.

NVT

2 Plaaslike

geskiedenis

Instruksies:

Merk vorige week se werk.

NVT

3

Projek:

Plaaslike geskiedenis

(museum uitstalling)

Instruksies:

Verduidelik die projek vir assessering aan leerders, wat voltooi en ingehandig sal word in Week 7. Sien instruksies vir die projek op bladsy 2-5 van hierdie dokument.

NVT

(2)

Belangrike informasie:

 Inligting word by die huis gekry.

 Leerder moet die volgende bring om etiket in die klas te doen:

o Inligting

o Foto of prent van objek of die objek

o Karton of papier -kleiner as A4- om etiket op te skryf (moet reeds versier wees om net so in die boek geplak te word) o Kyk op bl. 92-95 in die Platinum handboek na die voorbeeld

o Die leerders moet die opdrag self in die klas voltooi, behalwe vir afdeling B & C wat tuis voorberei moet word.

o Datum: Week 7 (Groep A) & Week 8 (Groep B)

o Kyk mooi na die kriteria om seker te maak dat al die inligting daar is

AFDELING A: VOORWERP & ETIKET Rubriek:

Kriteria Punte

toekenning Foto/prent/voorwerp ouer as 10 jaar /1

Hoe oud is die voorwerp? /1

Waarvan is die voorwerp gemaak? /1

Hoe/Waarvoor is dit gebruik? /1

Wie het dit gebruik? /1

Kan dit steeds vandag gevind word? /1 Hoeveel jaar is die voorwerp ouer as jy? /1

(3)

AFDELING B: MONDELIKSE AANBIEDING (WYS EN VERTEL)

Elke leerder moet op die datum (24 Maart; Groep A), (31 Maart; Groep B) praat.

Gebruik die etiket as leiding vir jou praatjie. Dieselfde voorwerp kan gebruik word.

Rubriek:

Kriteria Punte toekenning

Aanbiedingsvaardighede: Vlotheid, volume

/1

Inhoud: Informasie /5 Taalgebruik /1 Hulpmiddels:

Fisiese voorwerp of prent

/1

Totaal 8

AFDELING C: ONDERHOUD

Gaan praat met ‘n persoon wat iets goeds in jou gebied gedoen het. Dit kan ‘n vriend, iemand by die huis of enige iemand anders wees wat jy ken.

Onderhoudblad moet deur die leerder self ingevul word by die huis.

Inhandigingsdatum: 3 April (Groep A) & 9 April (Groep B)

(4)

1. Wat is u naam en van?

___________________________________________________________ (1)

2. Wat is u beroep?

___________________________________________________________ (1)

3. Wat doen u in die gemeenskap?

______________________________________________________________

___________________________________________________________ (1)

4. Hoe verbeter dit die gemeenskap?

______________________________________________________________

___________________________________________________________ (1) 5. Hoe lank is u al in die beroep?

___________________________________________________________ (1)

6. Noem een verandering wat plaas gevind het in u beroep sedert u begin werk het? (Bv. Eers op tikmasjien getik en nou op skootrekenaar) ______________________________________________________________

__________________________________________________________ (1) 7. Noem twee goed wat dieselfde gebly het:

______________________________________________________________

______________________________________________________________

___________________________________________________________ (2) 8. Foto of prent van persoon se beroep

10.: (1)

(5)

(9) TOTAAL: 25

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Velsen - De gemeente Velsen vraagt iedereen om kandida- ten voor te dragen voor de titel van Velsense Sportman, Sport- vrouw, Sportploeg, Talent (tot 18 jaar), Master (vanaf

[r]

Het kan dus zijn dat een kind tijdens het maken van Nieuwsbegrip naar een andere groep gaat om daarop zijn/haar eigen niveau te

Laat iemand een getal aanwijzen en probeer vanaf daar verder te tellen?.

[r]

Door de komst van Snappet delen we leerlingen met spelling en rekenen niet meer standaard in op bepaald niveau, maar wordt per lesdoel bekeken welk aanbod de groep/uw kind

In deze activiteit leren leerlingen dat onze hersenen er voor zorgen dat we sneller geneigd bang te zijn voor sommige dingen dan voor andere dingen.. Dat komt omdat angst deels

Lex van Hattum aan bord 7 had in het beginstadium van de partij weinig bereikt, in het vervolg werd hij voor onoverkomelijke problemen gesteld en verloor vrij snel .Aan het eerste