• No results found

SIEN DIE VOLGENDE BLADSY VIR BELANGRIKE INLIGTING OOR DIE ASSESSERING

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "SIEN DIE VOLGENDE BLADSY VIR BELANGRIKE INLIGTING OOR DIE ASSESSERING"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

SIEN DIE VOLGENDE BLADSY VIR BELANGRIKE INLIGTING OOR DIE ASSESSERING

Page 1 of 4

Laerskool Generaal Nicolaas Smit Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis - Graad 4

Termyn 1 Huiswerk

Groep B - Week 7: 29/03/2021- 01/04/2021

LES ONDERWERP AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN

WERKBOEK

1 Voorbereiding vir assessering

Instruksies:

Kry/teken/kry ‘n foto van ‘n objek wat tussen 10 en 12 jaar tuis gebruik was.

Kry die volgende belangrike inligting oor die objek:

- Hoe oud die objek is - Waarvan dit gemaak is - Hoe dit gebruik was - Wie dit gebruik het

- Hoe dit vandag gebruik word

Die etiket sal in klas gemaak word.

NVT

2 Voorbereiding vir assessering

Instruksies:

Skryf ‘n praatjie (mondelikse voordrag) oor die objek wat jy gekry/ geteken het en oefen dit by die huis. Die praatjie moet nie langer as 2 minute wees nie en moet die belangrike inligting wat jy gister versamel het in sluit. Jy gaan die objek/foto/prent vir die klas wys tydens jou praatjie. Hou die rubriek in gedagte tydens jou praatjie en moet nie die praatjie aflees nie.

NVT

3 Voorbereiding vir assessering

Instruksies:

Voer ‘n onderhoud met iemand wat in jou omgewing bly en ouer as 26 is. Vra die persoon die vrae wat onderaan in Afdeling C is en skryf dit op die papiere wat aan jou gegee was neer. Onthou om netjies en leesbaar te skryf en om die punte toekenning in gedagte te hou. Jou ouers mag jou help, maar jy moet dit doen.

NVT

(2)

Belangrike informasie:

 Inligting word by die huis gekry.

 Leerder moet die volgende bring om etiket in die klas te doen:

o Inligting

o Foto of prent van objek

o Karton of papier -kleiner as A4- om etiket op te skryf (moet reeds versier wees om net so in die boek geplak te word) o Kyk op bl. 92-95 in die Platinum handboek na die voorbeeld

o Die leerders moet die opdrag self in die klas voltooi, behalwe vir afdeling B & C wat tuis voorberei moet word.

o Datum: Week 7 (Groep A) & Week 8 (Groep B)

o Kyk mooi na die kriteria om seker te maak dat al die inligting daar is

AFDELING A: VOORWERP & ETIKET Rubriek:

Kriteria Punte

toekenning Foto/prent/voorwerp ouer as 10 jaar /1

Hoe oud is die voorwerp? /1

Waarvan is die voorwerp gemaak? /1

Hoe/Waarvoor is dit gebruik? /1

Wie het dit gebruik? /1

Kan dit steeds vandag gevind word? /1 Hoeveel jaar is die voorwerp ouer as jy? /1

Kreatiwiteit en netheid /1

Totaal 8

Page 2 of 4

(3)

AFDELING B: MONDELIKSE AANBIEDING (WYS EN VERTEL)

Elke leerder moet op die datum (24 Maart; Groep A), (31 Maart; Groep B) praat.

Gebruik die etiket as leiding vir jou praatjie. Dieselfde voorwerp kan gebruik word.

Rubriek:

Kriteria Punte toekenning

Aanbiedingsvaardighede: Vlotheid, volume /1

Inhoud: Informasie /5

Taalgebruik /1

Hulpmiddels: Fisiese voorwerp of prent /1

Totaal 8

AFDELING C: ONDERHOUD

Gaan praat met ‘n persoon wat iets goeds in jou gebied gedoen het. Dit kan ‘n vriend, iemand by die huis of enige iemand anders wees wat jy ken.

Onderhoudblad moet deur die leerder self ingevul word by die huis.

Inhandigingsdatum: 1 April (Groep A) & 9 April (Groep B)

1. Wat is u naam en van? ___________________________________________________________________________________________ (1) 2. Wat is u beroep? ___________________________________________________________________________________________ (1) 3. Wat doen u in die gemeenskap? ___________________________________________________________________________________ (1) 4. Hoe verbeter dit die gemeenskap? _________________________________________________________________________________ (1) 5. Hoe lank is u al in die beroep? ________________________________________________________________________________ (1) 6. Noem een verandering wat plaas gevind het in u beroep sedert u begin werk het? (Bv. Eers op tikmasjien getik en nou op skootrekenaar)

_____________________________________________________________________________________________________________ (1) 7. Noem twee goed wat dieselfde gebly het: ____________________________________________________________________________ (2)

8. Foto of prent van die persoon se beroep. (1)

Page 3 of 4

(4)

TOTAAL: 25

Page 4 of 4

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Laat iemand een getal aanwijzen en probeer vanaf daar verder te tellen?.

[r]

Het kan dus zijn dat een kind tijdens het maken van Nieuwsbegrip naar een andere groep gaat om daarop zijn/haar eigen niveau te

Door de komst van Snappet delen we leerlingen met spelling en rekenen niet meer standaard in op bepaald niveau, maar wordt per lesdoel bekeken welk aanbod de groep/uw kind

Velsen - De gemeente Velsen vraagt iedereen om kandida- ten voor te dragen voor de titel van Velsense Sportman, Sport- vrouw, Sportploeg, Talent (tot 18 jaar), Master (vanaf

[r]

In deze activiteit leren leerlingen dat onze hersenen er voor zorgen dat we sneller geneigd bang te zijn voor sommige dingen dan voor andere dingen.. Dat komt omdat angst deels

Lex van Hattum aan bord 7 had in het beginstadium van de partij weinig bereikt, in het vervolg werd hij voor onoverkomelijke problemen gesteld en verloor vrij snel .Aan het eerste