• No results found

 Laerskool Generaal Nicolaas Smit

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share " Laerskool Generaal Nicolaas Smit"

Copied!
2
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Laerskool Generaal Nicolaas Smit

Afrikaans Huistaal - Graad 5

KWARTAAL 1 Klaswerk

Groep A - Week 7: 29/03/2021 – 02/04/2021

DAG VAARDIGHEID AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN BOEK

Maandag

29/03/2021 Luister en Praat

Lees en Kyk

Gesels oor ‘n foto:

Kyk na die foto in jou handboek. Gesels in die klas daaroor en beantwoord die vrae. Skryf vraag en antwoord.

Lees oor iemand se droom:

 Lees die teks deeglik deur en beantwoord die vrae.

Beantwoord in volsinne.

29 Maart 2021 Luister en Praat Gesels oor ‘n foto

Platinum handboek bladsy 31

29 Maart 2021 Lees en Kyk

Lees oor iemand se droom en beantwoord die vrae Platinum handboek bladsy 35

Dinsdag

30/03/2021 Luister en Praat

Lees en Kyk

Lees ‘n mite hardop:

 Lees ‘n mite hardop. Lees die teks ‘n paar keer en fokus op jou vloeiendheid en stemtoon.

Lees ‘n mite:

 Lees die teks weer en beantwoord die vrae.

Beantwoord jou vrae in vol sinne.

30 Maart 2021 Luister en Praat Lees ‘n mite hardop

Platinum handboek bl. 34

30 Maart 2021 Lees en Kyk

Lees ‘n mite en beantwoord die vrae Platinum handboek bl. 33-34

Woensdag

31/03/2021 Luister en Praat

Taalstrukture

Luister na ‘n legende:

 Luister na die legende wat jou juffrou vir jou sal lees.

Beantwoord die vrae volledig. Skryf vraag en antwoord.

Taal:

 Onderwerp, voorwerp en gesegde

 Voorvoegsels

 Byvoeglike naamwoorde

31 Maart 2021 Luister en Praat Luister na ‘n legende

Platinum handboek bladsy 32

31 Maart 2021 Taalstrukture

Onderwerp, voorwerp en gesegde – Handboek bladsy 18

Voorvoegsels – Handboek bladsy 20 nr. 6

(2)

Byvoeglike naamwoorde – Handboek bladsy 28 Donderdag

01/04/2021 Skryf en Aanbied

Skryf en Aanbied

Lees en Kyk

Skryf ‘n mite of legende:

 Skryf jou eie mite of legende. Jy gaan vandag die eerste poging en finale skryfstuk skryf. Nadat jy jou eerste poging deur gegaan het en al jou spelling en punktuasie gekorrigeer het, skryf jou nuusverslag oor in pen. Spelling en punktuasie is baie belangrik!

Skryf netjies.

Lees ‘n legende:

 Lees ‘n legende. Lees die teks ‘n paar keer voordat jy met die vrae begin. Skryf vol sinne.

1 April 2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n mite of legende (BEPLAN) Platinum handboek bladsy 39

1 April 2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n mite of legende (FINAAL) Platinum handboek bladsy 39 1 April 2021 Lees en Kyk

Lees ‘n legende DBE bladsy 60-61 Vrydag

02/04/2021

VAKANSIEDA G

(werk sal gegee word as huiswerk)

Luister en Praat

Lees en Kyk

Taalstrukture

Lees ‘n mite hardop:

 Lees ‘n mite hardop. Lees die teks ‘n paar keer en fokus op jou vloeiendheid en stemtoon.

Lees ‘n mite:

 Lees ‘n mite. Lees die teks ‘n paar keer voordat jy met die vrae begin. Skryf vol sinne.

Taal:

 Voornaamwoorde

 Bywoorde

 Voegwoorde

2 April 2021 Luister en Praat Lees ‘n mite hardop

DBE bladsy 56

2 April 2021 Lees en Kyk

Lees ‘n mite DBE bladsy 56-57

2 April 2021 Taalstrukture

Voornaamwoorde – Handboek bladsy 37-38 Bywoorde – Handboek bladsy 98

Voegwoorde – Handboek bladsy 192 nr. 1

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

ONTHOU hoe juffrou of meneer hierdie aktiwiteit in die klas verduidelik het. Lees die instruksies

Werk met woorde: Alfabetiese rangskikking, sinonieme, antonieme. Werk met sinne: Werkwoorde,

Gebruik die raamwerk in die DBE boek om die beplanning toe doen.. Skryf dan jou eerste en

31 March 2021 Language structures Possessive nouns – Textbook page 34. Apostrophe for possession – Textbook

Nadat jy jou eerste poging deur gegaan het en al jou spelling en punktuasie gekorrigeer het, skryf jou nuusverslag oor in pen. Spelling en punktuasie is

10 March 2021 Language structures Capital letters – Platinum textbook page 25. Connecting words and sequence – Platinum textbook page

Nadat jy jou eerste poging deur gegaan het en al jou spelling en punktuasie gekorrigeer het, skryf jou die dagboekinskrywing oor in pen. Spelling en punktuasie is

Gebruik die raamwerk in die DBE boek om die beplanning te doen.. Skryf dan jou eerste en