Laerskool Generaal Nicolaas Smit
Afrikaans Huistaal - Graad 5KWARTAAL 1 Huiswerk
Groep A - Week 2: 22/02/2021 – 26/22/2021
DAG VAARDIGHEID AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN BOEK
Maandag
22/02/2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n opsomming:
Lees die storie oor Pele weer en vul die opsomming raamwerk in.22 Februarie 2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n opsomming
DBE bladsy 4-5 Dinsdag
23/02/2021 Lees en Kyk Lees ‘n boekresensie:
Lees die resensie ‘n paar keer voordat jy met die vrae begin. Beantwoord die vrae in vol sinne.
23 Februarie 2021 Lees en Kyk Lees ‘n boekresensie
DBE bladsy 6-7
Woensdag 24/02/2021
Skryf en Aanbied Skryf ‘n resensie:
Skryf ‘n resensie van die storie van Pele. Gebruik die raamwerk in die DBE boek om die beplanning te doen. Skryf dan jou eerste en finale poging. Spelling en punktuasie is baie belangrik! Skryf netjies.
24 Februarie 2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n resensie
DBE bladsy 8-9
Donderdag 25/02/2021
Skryf en Aanbied Skryf ‘n storie:
Skryf jou eie storie. Gebruik die raamwerk in die DBE boek om die beplanning toe doen. Skryf dan jou eerste en finale poging. Spelling en punktuasie is baie belangrik! Skryf netjies.
25 Februarie 2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n storie
DBE bladsy 12-13 Vrydag
26/02/2021
Lees en Kyk Lees ‘n artikel:
Lees die artikel ‘n paar keer voordat jy met die vrae begin. Beantwoord die vrae in vol sinne.
26 Februarie 2021 Lees en Kyk
Lees ‘n artikel DBE bladsy 14-15