• No results found

 Laerskool Generaal Nicolaas Smit

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share " Laerskool Generaal Nicolaas Smit"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

Laerskool Generaal Nicolaas Smit

Afrikaans Huistaal - Graad 5

KWARTAAL 1 Huiswerk

Groep B - Week 3: 01/03/2021 – 05/03/2021

DAG VAARDIGHEID AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN BOEK

Maandag

01/03/2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n opsomming:

Lees die storie oor Pele weer en vul die opsomming raamwerk in.

1 Maart 2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n opsomming

DBE bladsy 4-5 Dinsdag

02/03/2021 Lees en Kyk Lees ‘n boekresensie:

 Lees die resensie ‘n paar keer voordat jy met die vrae begin. Beantwoord die vrae in vol sinne.

2 Maart 2021 Lees en Kyk Lees ‘n boekresensie

DBE bladsy 6-7

Woensdag 03/03/2021

Skryf en Aanbied Skryf ‘n resensie:

 Skryf ‘n resensie van die storie van Pele. Gebruik die raamwerk in die DBE boek om die beplanning te doen. Skryf dan jou eerste en finale poging. Spelling en punktuasie is baie belangrik! Skryf netjies.

3 Maart 2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n resensie

DBE bladsy 8-9

Donderdag 04/03/2021

Skryf en Aanbied Skryf ‘n storie:

 Skryf jou eie storie. Gebruik die raamwerk in die DBE boek om die beplanning toe doen. Skryf dan jou eerste en finale poging. Spelling en punktuasie is baie belangrik! Skryf netjies.

4 Maart 2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n storie

DBE bladsy 12-13 Vrydag

05/03/2021

Lees en Kyk Lees ‘n artikel:

 Lees die artikel ‘n paar keer voordat jy met die vrae begin. Beantwoord die vrae in vol sinne.

5 Maart 2021 Lees en Kyk

Lees ‘n artikel DBE bladsy 14-15

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

ONTHOU hoe juffrou of meneer hierdie aktiwiteit in die klas verduidelik het. Lees die instruksies

Werk met woorde: Alfabetiese rangskikking, sinonieme, antonieme. Werk met sinne: Werkwoorde,

Nadat jy jou eerste poging deur gegaan het en al jou spelling en punktuasie gekorrigeer het, skryf jou nuusverslag oor in pen. Spelling en punktuasie is

Gebruik die raamwerk in die DBE boek om die beplanning toe doen.. Skryf dan jou eerste en

31 March 2021 Language structures Possessive nouns – Textbook page 34. Apostrophe for possession – Textbook

Gebruik die raamwerk in die DBE boek om die beplanning toe doen.. Skryf dan jou eerste en

10 March 2021 Language structures Capital letters – Platinum textbook page 25. Connecting words and sequence – Platinum textbook page

Nadat jy jou eerste poging deur gegaan het en al jou spelling en punktuasie gekorrigeer het, skryf jou die dagboekinskrywing oor in pen. Spelling en punktuasie is