• No results found

Laerskool Generaal Nicolaas Smit

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2021

Share "Laerskool Generaal Nicolaas Smit"

Copied!
1
0
0

Bezig met laden.... (Bekijk nu de volledige tekst)

Hele tekst

(1)

PSW

Liewe ouers, help asb. u kind met die huiswerk. Dit is vir hulle nuut. Moedig asb. netheid aan. Indien u onseker is laat weet asb. die onderwyser.

Onthou asb. om die opskrif en datum te skryf en dan met ‘n liniaal te onderstreep.

DAG VAARDIGHEID AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN BOEK

Les 1 Hoofstuk 1

Persoonlike sterkpunte Aktiwiteit 1.1: Waarin blink jy uit, bl. 4, nr. 1-2

Lees deur die aktiwiteit. Lees vraag 1 en 2 deeglik deur.

Praat met jou ouers oor die vrae.

Beantwoord nr. 1 en 2 in jou werkboek nadat jy die datum en opskrif geskryf het.

Week 3: 1 – 5 Maart 2021

Hoofstuk 1: Persoonlike sterkpunte Waarin ek uitblink

Aktiwiteit 1.1: Waarin ek uitblink, bl. 4, nr. 1-2 1.

2.

Les 2 Hoofstuk 1

Persoonlike sterkpunte Lees vir genot

Lees die storie op bl. 6 – 7 vir jou ouers.

Week 3: 1 – 5 Maart 2021

Hoofstuk 1: Persoonlike sterkpunte Lees vir genot: Roegsana se storie, bl. 6-7 Ek het die storie hardop gelees.

Les 3 Hoofstuk 1

Persoonlike sterkpunte

Aktiwiteit 1.3, bl. 5, nr. 1-3

ONTHOU hoe juffrou of meneer hierdie aktiwiteit in die klas verduidelik het.

Lees die instruksies op bl. 5

Voltooi die aktiwiteit in jou boek soos verduideik. Sien die voorbeeld aangeheg.

Week 3: 1 – 5 Maart 2021

Hoofstuk 1: Persoonlike sterkpunte Aktiwiteit 1.3, bl. 5, nr. 1-3

Laerskool Generaal Nicolaas Smit

Lewensvaardighede: PSW – Graad 4

Kwartaal 1 Huiswerk

Groep B - Week 3 – 01/03/2021 – 05/03/2021

Referenties

GERELATEERDE DOCUMENTEN

Hoofstuk 2: Respek vir jou eie liggaam en ander mense s’n Lees vir genot: Versorging van en respek vir ander liggame, bl. Les 2

Gebruik die nuwe woorde wat jy die week raak gelees het en vul dit in agter in jou DBE boek onder die regte letter. Voltooi die Deurlopende assessering vir ekstra werk as jy met

Werk met woorde: Alfabetiese rangskikking, sinonieme, antonieme. Werk met sinne: Werkwoorde,

Nadat jy jou eerste poging deur gegaan het en al jou spelling en punktuasie gekorrigeer het, skryf jou nuusverslag oor in pen. Spelling en punktuasie is

Gebruik die raamwerk in die DBE boek om die beplanning toe doen.. Skryf dan jou eerste en

31 March 2021 Language structures Possessive nouns – Textbook page 34. Apostrophe for possession – Textbook

10 March 2021 Language structures Capital letters – Platinum textbook page 25. Connecting words and sequence – Platinum textbook page

Nadat jy jou eerste poging deur gegaan het en al jou spelling en punktuasie gekorrigeer het, skryf jou die dagboekinskrywing oor in pen. Spelling en punktuasie is