Laerskool Generaal Nicolaas Smit Afrikaans Huistaal - Graad 4
KWARTAAL 1 Klaswerk
Groep A – Week 5: 15/03/2021 – 19/03/2021
DAG EN DATUM TEMA/
VAARDIGHEDE
AKTIWITEIT DATUM EN OPSKRIF IN DIE BOEK
Maandag 15/03/2021
Lees en Kyk
Luister en Praat
Lees ‘n gedig HB Bl. 43 – 45
Praat eers oor die kenmerke van ‘n gedig.
Luister na ‘n gedig
Luister wat jou juffrou lees op bl. 192.
Praar oor die vrae op HB bl. 42
15 Maart 2021 Lees en Kyk Lees ‘n gedig HB Bl. 43 - 45
15 Maart 2021 Luister en Praat Luister na ‘n storie HB bl. 42
Dinsdag 16/03/2021
Lees en Kyk
Luister en Praat
Lees ‘n lied
Lees die lied wat juffrou vir jou uitdeel en beantwoord die vrae wat daaroor volg.
Luister na ‘n liedjie
Luister na die liedjie wat jou juffrou speel en gesels daaroor.
16 Maart 2021 Lees en Kyk Lees ‘n lied
16 Maart 2021 Luister en Praat Luister na ‘n liedjie
Woensdag
17/03/2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n gedig
Beplan en eerste weergawe van jou gedig.
HB bl. 49
17 Maart 2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n gedig
Donderdag
18/03/2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n gedig
Redigeer en skryf jou finaal.
Teken ‘n prent wat by jou gedig pas.
18 Maart 2021 Skryf en Aanbied Skryf ‘n gedig
Vrydag
19/03/2021 Taal Afbreek van woorde, lettergrepe en klankgrepe,
enkelvoudige sin, koppelteken 19 Maart 2021 Taal Afbreek van woorde DBE Bl. 50 Enkelvoudige sinne DBE Bl. 43 Koppelteken DBE Bl. 28